No. 1.

No. 1.Hoe Boesmans Stories vertel.OPMERKINGS:—Hierdie verhaal is nie juis ’n Boesmanstorie nie; maar ons kan die Stories beter vat as ons met die omgewing, en die omstandighede waaronder hulle vertel word, bekend is. In hierdie geval verbeel ons ons dat ons met ons ouers en die vee daar vèr in Boesmanland in die trekveld langs ’n kolk water is. Ons trek bestaan uit ’n tentwa, waarnaas ’n groot gerieflike matjiesgoedhuis staan. Die huis lijk net soos ’n groot miershoop van 8 of 10 voet hoog, die geboë raamwerk is met matjiesgoed-matte oordek. In die dag is die huis lekker koel; as ditreëndan swel die matjiesgoed en word potdig.Kort voor sononder roep ons pa: “Toe kinders, daar kom die vee werf-toe, loop help met die boklammers!”Dit was glad nie nodig om dit aan ons te sê nie; want ons is reeds op ’n draf na die vee se lêplek toe. ’n Bok is mos ’n snaakse dier—die ma hou haar onnosel asof sij nie haar eie lam ken nie. So hol sij van een lam na die ander, en die lammers weer hol van een ooi na die ander—en moenie praat van die gebler wat intussen plaasvind nie. Ons outa Bamboes maak nooit met ’n lammetjie fout nie—daarvoor is hij te oplettend; en as ons nog abuis het, dan grijp hij die lam uit ons hande en sê: “Maskas, basie, julle sien dan al aande die lammers en julle ken hulle dan nog nie? Is julle dan net so dom as die bokke?”Outa Bamboes se ou meid is ook bij, en so neem dit nie te lank nie of ieder lam het sij moeder, en ons stap gesels-gesels terug na die wa toe.Nou begin ou Bamboes bij ons te pamperlang en sê: “Toe, mij basies, toe tog, as-jou-blief vra tog aan die oubaas om vir julle outa en ouaia ’n stukkie twak te au” (gee).Ons hol dan vooruit wa-toe en vra vir pa, wat net van die beeste af kom, net soos outa ons dit voorgesê het.Waarop pa antwoord: “Is dit al weer so? Sê julle vir ou Bamboes en sij oumeid, die tabak groei nie op mij rug nie. Hulle moet stadig, stadig, die tabak is amper op.”Maar tog, pa gee vir ieder ’n span tabak en sluit die tabakrol weer in die wakis toe.Blijhartig hol ons die twee oudjies ingemoet en oorhandig die kosbaarheid aan hulle. Dadelik is daar ’n gesoek na die ou knipmes, ieder snij ’n slaaitjie (pruimpie) af, wat verder aan die sorg van hulle kieste toevertrouw word. Die owerige word nou nes goud bewaar. Hierop sê ou Bamboes: “Wag nou, mij basies, nou sal ek vir julle weer gaan vertel van die gedoentes wat die ouvolk gehad het.”Hulle twee stap saam na die kookskerm toe, wat net ’n paar treë van die matjiesgoedhuis afstaan. Ons gaan om die vuur op ons houtblokke en veldstoeltjies sit; outa en sij oumeid skuif elk ’n klip onder hulle in en plak hul daarop neer. Ons ouers sit binne om ’n tafeltjie met ander reisigers gesels. Nou is ons net in ons glorie.Die kookskerm is ’n ronde kraaltjie met ’n heining van bossies om. Bo is dit oop, sodat ons die sterre deurdie opstijgende hitte kan sien dans; tussen ons flikker die gesellige aandvuurtjie.Ons word al ongeduldig dat outa Bamboes so ’n lank tijd gebruik om die pruimpie op sij regte plek in sij kieste te plaas, daarom maan ons hom uit die staanspoor: “Toe dan, outa, vertel ons die Stories wat jij ons belowe het.”Dan val hij weg: “Mij basies en nonnies, nou gaan ek julle van hoeka (lankal) se dinge vertel. In daardie dae het die witmense nog nie in hierdie land gewoon nie. Om julle die waarheid te sê: Ek weet nie of daar toe al witmense gewees het nie; want die vandag se Boesmans hulle ouers se ouers se ouers was toe nog nie daar nie. Die Son, die Maan en die Sterre het toe maar eers in daardie dae gekom. Nou moet julle weet: Dis nie van gister en eergister se dinge wat ek julle gaan vertel nie. Ek praat van die donker dae.…”Hier val een van ons die ou in die rede en vra: “Maar, outa, wanneer het die Son, die Maan en die Sterre dan gekom?”Gouw was die antwoord daar: “Wag nou, mij basie, ek sal julle aanstonds in die gouwheid alles vertel. Wag tot ek daar kom. Julle moet reken dat ek nie soveel tonge as tande het om alles tegelijk te kan vertel nie—julle moet mij tijd gee. Ja, in daardie dae het glad ’n ander soort Boesmans gelewe as nou. Dit was vir hulle maar net ’n oogknip se werk om hulle in diere te verander. Daarom is baie van die diere, wat julle nou nog sien, niks anders as daardie ou Boesmans van daardie tijd nie—hulle loop nou in gedaantes van diere rond.”Hier las die ouaia ’n woordjie in en sê: “Mij basies en nonnies, julle moet verstaan, die ou Boesmans het toe baie meer hulle kinders moes oppas as nou, anders vang daardie ou toornaars gouw-gouw die kinders. Hulle was nie so slim as ons mense vandag is nie; maar die goeters kon so gevaarlik getoor het.”Ou Bamboes vat weer die woord en vertel: “Ja, in daardie dae sien jij misskien ’n mens staan, jij loop soontoe. As jij daar kom, staan daar ’n boom vol heerlike vrugte en die man is skoonveld-weg. As jij van die vrugte wil pluk, dan weg is daardie boom, en dan kijk jij in die tande van ’n Leeuw. Nou stap jij bang-bang agteruit, agteruit, om weg van daardie gevaarlike ding te kom. Hij verander hom meteens in ’n Springbok, wat dan plesierig rondom jou kom staan pronk. Meteens is hij ’n Hasie, wat ewe lief in jouw arms kom sit om jouw hande te lek. So het die ougeslag gemaak, net soos hulle lekker krij—die een dag is hulle dit en die ander dag weer iets anders. Hulle was toe net plesierig en vol pret.”Uit korswil vra een van ons: “En, outa, het daardie ouvolk dan ook streepkoppe en peperkorreltjies-hare gehad, net soos julle vandag het?”Ons kinders lag, ou Bamboes gee ’n gebroke laggie; maar ouaia bestraf en sê: “Kijk nou, kijk nou, hoe spot die diesvolk se kinders met ons peperkorrels en streepkoppe.”Ou Bamboes pak weer die woord en vervolg: “Julle sê dis nie lekker dae daardie nie; wel ek sê: Gevaarlik of nie gevaarlik nie, trawal of nie trawal nie, traak mij oftraak mij nie—dis algaar dinge voor ons tijd, waarmee ons nou niks te doen het nie. Wil julle mij kom vertel dat die Visse in die koue water dit swaarder het as die koggelmander op die warm sand? Of dat die Skilpad in die reën op die grond dit natter krij as die Voëls daarbo tussen die nat takke? Nee, dis hulle geaardheid, en hulle is tevrede daarmee.”Nou begin outa ons een Storie na die ander te vertel. Nou en dan las die ouaia ’n woord tussen in en het baie te vertel wat haar ma, haar ouma, haar tantes en ander ou meide haar vertel het. Haar Stories is net so mooi en net so boeiend as dié van outa; want sommige Boesmanmeide is net sulke uitstekende storievertellers as hulle mans.Dis wonderlik hoe na ’n Boesman aan die vuur kan sit sonder dat die hitte hom skroei. Die lekkerste sit van hom is as die rook so onder sij ken in speel: hij draai dan met ’n kreun en steun die kop opsij na die kant vanwaar die wind kom en hij kom klaar. Sij oë traan nie van rook nie.As hij uitroep: “hiert!” dan weet ons dat ’n rooi jagspinnekop tussen ons deur ’n S maak. Ons spring op en roep uit: “Waar’s hij, waar’s hij?” maar die Boesmans blij bedaard sit. As ’n Skerpioen uit ’n dik stomp kruip, dan vat hij ’n stomp vuur en druk dit daarmee sonder erg dood. Die ander Goggas trap hij eenvoudig met sij strijkijstervoet dood. En die Wipmiertjies, wat teen sij bene op hardloop? Ag nee, dis maar niks nie!—hij klap hul met die hand dood. Verder sit hij perdgerus en steur hom aan niks nie.Bij hierdie tijd hoor ons pa uit die matjiesgoedhuis roep: “Ou Bamboes, ek hoor die Skape bler, hulle trek, toe loop keer hulle weer terug lêplek-toe.” En tot ons roep hij: “Toe kinders, bring die waswater en kom was, ons wag om te eet!”Na die ete word die Boeke gevat, en daarna gaan ons bed-toe, met die soet voorsmaak om môreaand weer met die lammertjies te help en om daarna weer Stories te hoor; want thuis op die plaas is dit neusie verbij met ons, dan is ons met iets anders besig.

No. 1.Hoe Boesmans Stories vertel.

OPMERKINGS:—Hierdie verhaal is nie juis ’n Boesmanstorie nie; maar ons kan die Stories beter vat as ons met die omgewing, en die omstandighede waaronder hulle vertel word, bekend is. In hierdie geval verbeel ons ons dat ons met ons ouers en die vee daar vèr in Boesmanland in die trekveld langs ’n kolk water is. Ons trek bestaan uit ’n tentwa, waarnaas ’n groot gerieflike matjiesgoedhuis staan. Die huis lijk net soos ’n groot miershoop van 8 of 10 voet hoog, die geboë raamwerk is met matjiesgoed-matte oordek. In die dag is die huis lekker koel; as ditreëndan swel die matjiesgoed en word potdig.Kort voor sononder roep ons pa: “Toe kinders, daar kom die vee werf-toe, loop help met die boklammers!”Dit was glad nie nodig om dit aan ons te sê nie; want ons is reeds op ’n draf na die vee se lêplek toe. ’n Bok is mos ’n snaakse dier—die ma hou haar onnosel asof sij nie haar eie lam ken nie. So hol sij van een lam na die ander, en die lammers weer hol van een ooi na die ander—en moenie praat van die gebler wat intussen plaasvind nie. Ons outa Bamboes maak nooit met ’n lammetjie fout nie—daarvoor is hij te oplettend; en as ons nog abuis het, dan grijp hij die lam uit ons hande en sê: “Maskas, basie, julle sien dan al aande die lammers en julle ken hulle dan nog nie? Is julle dan net so dom as die bokke?”Outa Bamboes se ou meid is ook bij, en so neem dit nie te lank nie of ieder lam het sij moeder, en ons stap gesels-gesels terug na die wa toe.Nou begin ou Bamboes bij ons te pamperlang en sê: “Toe, mij basies, toe tog, as-jou-blief vra tog aan die oubaas om vir julle outa en ouaia ’n stukkie twak te au” (gee).Ons hol dan vooruit wa-toe en vra vir pa, wat net van die beeste af kom, net soos outa ons dit voorgesê het.Waarop pa antwoord: “Is dit al weer so? Sê julle vir ou Bamboes en sij oumeid, die tabak groei nie op mij rug nie. Hulle moet stadig, stadig, die tabak is amper op.”Maar tog, pa gee vir ieder ’n span tabak en sluit die tabakrol weer in die wakis toe.Blijhartig hol ons die twee oudjies ingemoet en oorhandig die kosbaarheid aan hulle. Dadelik is daar ’n gesoek na die ou knipmes, ieder snij ’n slaaitjie (pruimpie) af, wat verder aan die sorg van hulle kieste toevertrouw word. Die owerige word nou nes goud bewaar. Hierop sê ou Bamboes: “Wag nou, mij basies, nou sal ek vir julle weer gaan vertel van die gedoentes wat die ouvolk gehad het.”Hulle twee stap saam na die kookskerm toe, wat net ’n paar treë van die matjiesgoedhuis afstaan. Ons gaan om die vuur op ons houtblokke en veldstoeltjies sit; outa en sij oumeid skuif elk ’n klip onder hulle in en plak hul daarop neer. Ons ouers sit binne om ’n tafeltjie met ander reisigers gesels. Nou is ons net in ons glorie.Die kookskerm is ’n ronde kraaltjie met ’n heining van bossies om. Bo is dit oop, sodat ons die sterre deurdie opstijgende hitte kan sien dans; tussen ons flikker die gesellige aandvuurtjie.Ons word al ongeduldig dat outa Bamboes so ’n lank tijd gebruik om die pruimpie op sij regte plek in sij kieste te plaas, daarom maan ons hom uit die staanspoor: “Toe dan, outa, vertel ons die Stories wat jij ons belowe het.”Dan val hij weg: “Mij basies en nonnies, nou gaan ek julle van hoeka (lankal) se dinge vertel. In daardie dae het die witmense nog nie in hierdie land gewoon nie. Om julle die waarheid te sê: Ek weet nie of daar toe al witmense gewees het nie; want die vandag se Boesmans hulle ouers se ouers se ouers was toe nog nie daar nie. Die Son, die Maan en die Sterre het toe maar eers in daardie dae gekom. Nou moet julle weet: Dis nie van gister en eergister se dinge wat ek julle gaan vertel nie. Ek praat van die donker dae.…”Hier val een van ons die ou in die rede en vra: “Maar, outa, wanneer het die Son, die Maan en die Sterre dan gekom?”Gouw was die antwoord daar: “Wag nou, mij basie, ek sal julle aanstonds in die gouwheid alles vertel. Wag tot ek daar kom. Julle moet reken dat ek nie soveel tonge as tande het om alles tegelijk te kan vertel nie—julle moet mij tijd gee. Ja, in daardie dae het glad ’n ander soort Boesmans gelewe as nou. Dit was vir hulle maar net ’n oogknip se werk om hulle in diere te verander. Daarom is baie van die diere, wat julle nou nog sien, niks anders as daardie ou Boesmans van daardie tijd nie—hulle loop nou in gedaantes van diere rond.”Hier las die ouaia ’n woordjie in en sê: “Mij basies en nonnies, julle moet verstaan, die ou Boesmans het toe baie meer hulle kinders moes oppas as nou, anders vang daardie ou toornaars gouw-gouw die kinders. Hulle was nie so slim as ons mense vandag is nie; maar die goeters kon so gevaarlik getoor het.”Ou Bamboes vat weer die woord en vertel: “Ja, in daardie dae sien jij misskien ’n mens staan, jij loop soontoe. As jij daar kom, staan daar ’n boom vol heerlike vrugte en die man is skoonveld-weg. As jij van die vrugte wil pluk, dan weg is daardie boom, en dan kijk jij in die tande van ’n Leeuw. Nou stap jij bang-bang agteruit, agteruit, om weg van daardie gevaarlike ding te kom. Hij verander hom meteens in ’n Springbok, wat dan plesierig rondom jou kom staan pronk. Meteens is hij ’n Hasie, wat ewe lief in jouw arms kom sit om jouw hande te lek. So het die ougeslag gemaak, net soos hulle lekker krij—die een dag is hulle dit en die ander dag weer iets anders. Hulle was toe net plesierig en vol pret.”Uit korswil vra een van ons: “En, outa, het daardie ouvolk dan ook streepkoppe en peperkorreltjies-hare gehad, net soos julle vandag het?”Ons kinders lag, ou Bamboes gee ’n gebroke laggie; maar ouaia bestraf en sê: “Kijk nou, kijk nou, hoe spot die diesvolk se kinders met ons peperkorrels en streepkoppe.”Ou Bamboes pak weer die woord en vervolg: “Julle sê dis nie lekker dae daardie nie; wel ek sê: Gevaarlik of nie gevaarlik nie, trawal of nie trawal nie, traak mij oftraak mij nie—dis algaar dinge voor ons tijd, waarmee ons nou niks te doen het nie. Wil julle mij kom vertel dat die Visse in die koue water dit swaarder het as die koggelmander op die warm sand? Of dat die Skilpad in die reën op die grond dit natter krij as die Voëls daarbo tussen die nat takke? Nee, dis hulle geaardheid, en hulle is tevrede daarmee.”Nou begin outa ons een Storie na die ander te vertel. Nou en dan las die ouaia ’n woord tussen in en het baie te vertel wat haar ma, haar ouma, haar tantes en ander ou meide haar vertel het. Haar Stories is net so mooi en net so boeiend as dié van outa; want sommige Boesmanmeide is net sulke uitstekende storievertellers as hulle mans.Dis wonderlik hoe na ’n Boesman aan die vuur kan sit sonder dat die hitte hom skroei. Die lekkerste sit van hom is as die rook so onder sij ken in speel: hij draai dan met ’n kreun en steun die kop opsij na die kant vanwaar die wind kom en hij kom klaar. Sij oë traan nie van rook nie.As hij uitroep: “hiert!” dan weet ons dat ’n rooi jagspinnekop tussen ons deur ’n S maak. Ons spring op en roep uit: “Waar’s hij, waar’s hij?” maar die Boesmans blij bedaard sit. As ’n Skerpioen uit ’n dik stomp kruip, dan vat hij ’n stomp vuur en druk dit daarmee sonder erg dood. Die ander Goggas trap hij eenvoudig met sij strijkijstervoet dood. En die Wipmiertjies, wat teen sij bene op hardloop? Ag nee, dis maar niks nie!—hij klap hul met die hand dood. Verder sit hij perdgerus en steur hom aan niks nie.Bij hierdie tijd hoor ons pa uit die matjiesgoedhuis roep: “Ou Bamboes, ek hoor die Skape bler, hulle trek, toe loop keer hulle weer terug lêplek-toe.” En tot ons roep hij: “Toe kinders, bring die waswater en kom was, ons wag om te eet!”Na die ete word die Boeke gevat, en daarna gaan ons bed-toe, met die soet voorsmaak om môreaand weer met die lammertjies te help en om daarna weer Stories te hoor; want thuis op die plaas is dit neusie verbij met ons, dan is ons met iets anders besig.

OPMERKINGS:—Hierdie verhaal is nie juis ’n Boesmanstorie nie; maar ons kan die Stories beter vat as ons met die omgewing, en die omstandighede waaronder hulle vertel word, bekend is. In hierdie geval verbeel ons ons dat ons met ons ouers en die vee daar vèr in Boesmanland in die trekveld langs ’n kolk water is. Ons trek bestaan uit ’n tentwa, waarnaas ’n groot gerieflike matjiesgoedhuis staan. Die huis lijk net soos ’n groot miershoop van 8 of 10 voet hoog, die geboë raamwerk is met matjiesgoed-matte oordek. In die dag is die huis lekker koel; as ditreëndan swel die matjiesgoed en word potdig.

Kort voor sononder roep ons pa: “Toe kinders, daar kom die vee werf-toe, loop help met die boklammers!”

Dit was glad nie nodig om dit aan ons te sê nie; want ons is reeds op ’n draf na die vee se lêplek toe. ’n Bok is mos ’n snaakse dier—die ma hou haar onnosel asof sij nie haar eie lam ken nie. So hol sij van een lam na die ander, en die lammers weer hol van een ooi na die ander—en moenie praat van die gebler wat intussen plaasvind nie. Ons outa Bamboes maak nooit met ’n lammetjie fout nie—daarvoor is hij te oplettend; en as ons nog abuis het, dan grijp hij die lam uit ons hande en sê: “Maskas, basie, julle sien dan al aande die lammers en julle ken hulle dan nog nie? Is julle dan net so dom as die bokke?”

Outa Bamboes se ou meid is ook bij, en so neem dit nie te lank nie of ieder lam het sij moeder, en ons stap gesels-gesels terug na die wa toe.

Nou begin ou Bamboes bij ons te pamperlang en sê: “Toe, mij basies, toe tog, as-jou-blief vra tog aan die oubaas om vir julle outa en ouaia ’n stukkie twak te au” (gee).

Ons hol dan vooruit wa-toe en vra vir pa, wat net van die beeste af kom, net soos outa ons dit voorgesê het.

Waarop pa antwoord: “Is dit al weer so? Sê julle vir ou Bamboes en sij oumeid, die tabak groei nie op mij rug nie. Hulle moet stadig, stadig, die tabak is amper op.”

Maar tog, pa gee vir ieder ’n span tabak en sluit die tabakrol weer in die wakis toe.

Blijhartig hol ons die twee oudjies ingemoet en oorhandig die kosbaarheid aan hulle. Dadelik is daar ’n gesoek na die ou knipmes, ieder snij ’n slaaitjie (pruimpie) af, wat verder aan die sorg van hulle kieste toevertrouw word. Die owerige word nou nes goud bewaar. Hierop sê ou Bamboes: “Wag nou, mij basies, nou sal ek vir julle weer gaan vertel van die gedoentes wat die ouvolk gehad het.”

Hulle twee stap saam na die kookskerm toe, wat net ’n paar treë van die matjiesgoedhuis afstaan. Ons gaan om die vuur op ons houtblokke en veldstoeltjies sit; outa en sij oumeid skuif elk ’n klip onder hulle in en plak hul daarop neer. Ons ouers sit binne om ’n tafeltjie met ander reisigers gesels. Nou is ons net in ons glorie.

Die kookskerm is ’n ronde kraaltjie met ’n heining van bossies om. Bo is dit oop, sodat ons die sterre deurdie opstijgende hitte kan sien dans; tussen ons flikker die gesellige aandvuurtjie.

Ons word al ongeduldig dat outa Bamboes so ’n lank tijd gebruik om die pruimpie op sij regte plek in sij kieste te plaas, daarom maan ons hom uit die staanspoor: “Toe dan, outa, vertel ons die Stories wat jij ons belowe het.”

Dan val hij weg: “Mij basies en nonnies, nou gaan ek julle van hoeka (lankal) se dinge vertel. In daardie dae het die witmense nog nie in hierdie land gewoon nie. Om julle die waarheid te sê: Ek weet nie of daar toe al witmense gewees het nie; want die vandag se Boesmans hulle ouers se ouers se ouers was toe nog nie daar nie. Die Son, die Maan en die Sterre het toe maar eers in daardie dae gekom. Nou moet julle weet: Dis nie van gister en eergister se dinge wat ek julle gaan vertel nie. Ek praat van die donker dae.…”

Hier val een van ons die ou in die rede en vra: “Maar, outa, wanneer het die Son, die Maan en die Sterre dan gekom?”

Gouw was die antwoord daar: “Wag nou, mij basie, ek sal julle aanstonds in die gouwheid alles vertel. Wag tot ek daar kom. Julle moet reken dat ek nie soveel tonge as tande het om alles tegelijk te kan vertel nie—julle moet mij tijd gee. Ja, in daardie dae het glad ’n ander soort Boesmans gelewe as nou. Dit was vir hulle maar net ’n oogknip se werk om hulle in diere te verander. Daarom is baie van die diere, wat julle nou nog sien, niks anders as daardie ou Boesmans van daardie tijd nie—hulle loop nou in gedaantes van diere rond.”

Hier las die ouaia ’n woordjie in en sê: “Mij basies en nonnies, julle moet verstaan, die ou Boesmans het toe baie meer hulle kinders moes oppas as nou, anders vang daardie ou toornaars gouw-gouw die kinders. Hulle was nie so slim as ons mense vandag is nie; maar die goeters kon so gevaarlik getoor het.”

Ou Bamboes vat weer die woord en vertel: “Ja, in daardie dae sien jij misskien ’n mens staan, jij loop soontoe. As jij daar kom, staan daar ’n boom vol heerlike vrugte en die man is skoonveld-weg. As jij van die vrugte wil pluk, dan weg is daardie boom, en dan kijk jij in die tande van ’n Leeuw. Nou stap jij bang-bang agteruit, agteruit, om weg van daardie gevaarlike ding te kom. Hij verander hom meteens in ’n Springbok, wat dan plesierig rondom jou kom staan pronk. Meteens is hij ’n Hasie, wat ewe lief in jouw arms kom sit om jouw hande te lek. So het die ougeslag gemaak, net soos hulle lekker krij—die een dag is hulle dit en die ander dag weer iets anders. Hulle was toe net plesierig en vol pret.”

Uit korswil vra een van ons: “En, outa, het daardie ouvolk dan ook streepkoppe en peperkorreltjies-hare gehad, net soos julle vandag het?”

Ons kinders lag, ou Bamboes gee ’n gebroke laggie; maar ouaia bestraf en sê: “Kijk nou, kijk nou, hoe spot die diesvolk se kinders met ons peperkorrels en streepkoppe.”

Ou Bamboes pak weer die woord en vervolg: “Julle sê dis nie lekker dae daardie nie; wel ek sê: Gevaarlik of nie gevaarlik nie, trawal of nie trawal nie, traak mij oftraak mij nie—dis algaar dinge voor ons tijd, waarmee ons nou niks te doen het nie. Wil julle mij kom vertel dat die Visse in die koue water dit swaarder het as die koggelmander op die warm sand? Of dat die Skilpad in die reën op die grond dit natter krij as die Voëls daarbo tussen die nat takke? Nee, dis hulle geaardheid, en hulle is tevrede daarmee.”

Nou begin outa ons een Storie na die ander te vertel. Nou en dan las die ouaia ’n woord tussen in en het baie te vertel wat haar ma, haar ouma, haar tantes en ander ou meide haar vertel het. Haar Stories is net so mooi en net so boeiend as dié van outa; want sommige Boesmanmeide is net sulke uitstekende storievertellers as hulle mans.

Dis wonderlik hoe na ’n Boesman aan die vuur kan sit sonder dat die hitte hom skroei. Die lekkerste sit van hom is as die rook so onder sij ken in speel: hij draai dan met ’n kreun en steun die kop opsij na die kant vanwaar die wind kom en hij kom klaar. Sij oë traan nie van rook nie.

As hij uitroep: “hiert!” dan weet ons dat ’n rooi jagspinnekop tussen ons deur ’n S maak. Ons spring op en roep uit: “Waar’s hij, waar’s hij?” maar die Boesmans blij bedaard sit. As ’n Skerpioen uit ’n dik stomp kruip, dan vat hij ’n stomp vuur en druk dit daarmee sonder erg dood. Die ander Goggas trap hij eenvoudig met sij strijkijstervoet dood. En die Wipmiertjies, wat teen sij bene op hardloop? Ag nee, dis maar niks nie!—hij klap hul met die hand dood. Verder sit hij perdgerus en steur hom aan niks nie.

Bij hierdie tijd hoor ons pa uit die matjiesgoedhuis roep: “Ou Bamboes, ek hoor die Skape bler, hulle trek, toe loop keer hulle weer terug lêplek-toe.” En tot ons roep hij: “Toe kinders, bring die waswater en kom was, ons wag om te eet!”

Na die ete word die Boeke gevat, en daarna gaan ons bed-toe, met die soet voorsmaak om môreaand weer met die lammertjies te help en om daarna weer Stories te hoor; want thuis op die plaas is dit neusie verbij met ons, dan is ons met iets anders besig.

Back to IndexNext