No. 13

No. 13Die Maan is die Skoen van die Hotnotsgod.OPMERKINGS:—Ook hierdie Storie word op verskeie maniere vertel, dog ons bepaal ons bij die beste vertellers, wat min of meer alles in hierdie verhaal insluit. Hier word ons vertel dat die Haas die oorsaak is dat die Dood die wêreld ingekom het—voor daardie tijd het die gestorwene of vermoorde altijd weer opgestaan en geleef.Die Hotnotsgod maak vir hom ’n paar netjiese skoene, waarmee hij dood in sij skik was. Dog een van die skoene—die regter—was hard en dit druk hom toe net seer aan die regtervoet; so sê hij aan sij dogter, die Hamerkop (voël) om die skoen in die water te gaan sit om sag te word.Hieroor was die groot Waterslang net erg gesteurd, omdat die Hotnotsgod sij vuil skoen in die water durf laat plaas. Die Waterslang maak die water in die nag net baie koud, sodat die hele dam die volgende môre kliphard oorgeijs was. Die skoen sit toe binne in ’n stuk ijs.Die Hotnotsgod stuur toe daardie oggend sij dogter, die Hamerkop, om die skoen te gaan haal. Sij bring dit met die groot stuk blink ijs daaraan. Hij vererg hom toe so daaroor dat hij die skoen weggooi—op in die lug.Die Hamerkop, wat die Windvoël goed ken, roep uit: “Windvoël, Windvoël, vat die skoen op, op, op in die lug, dat ons snags ook lig kan hê!”Daar kom toe ’n warrelwind, wat die skoen daar bo in die lug bring, en los dit daar.Die skoen met die stuk ijs word toe die Maan.Die Maan met die blink stuk ijs daaraan begin toe in die nag te skijn. Die mense van die ougeslag sien toe vir die eerste keer die Maan. Hulle dek toe hulle gesigte met hulle hande toe en prijs en vereer die Maan. Van toe af het hulle snags lig en hoef nie meer in die donker rond te dwaal nie. Hulle kon toe snags gaan IJstervarke jag en die Wild bij die waters voorlê en sien om hulle te skiet.Hierdie ding het die Son glad nie aangestaan nie; want hij wou net alleen in die lug geskijn het. Hij soek toe twis met die Maan. Die Son is warm; want hij is die kop van Danser, die Vuurman. Die Maan is koud; want hij is die versteende Waters. So probeer die Son om baie hitte uit te straal om die ijs van die Maan te laat smelt. Die ijs smelt, smelt, smelt tot net die sool van die skoen van die Hotnotsgod oorblij.Toe huil al die mense dat die Maan nou dood is. Die groot Waterslang, wat vir die waters in die fonteine sorg, hoor die gehuil en laat ’n fontein in die Maan kom om gedurig in die skoen water te maak, sodat die water ijs kan word.Die water in die skoen groei toe gedurig aan tot die hele skoen weer vol water was; die water word ijs, en die Maan skijn toe weer in volle krag.Die Son spuug toe weer sij warm pijle op die Maan af, sodat die Maan weer kleiner en kleiner word. Die gesmelte ijs word toe die nagdouw, of maanwater, en die stukkies ijs word toe kapok en die rijp wat snags val.Toe die Boesmans weer die Nuwe Maan sien, bedek hul weer hulle oë met albei hande en roep uit: “O, Maan, ons het gedink jij was heeltemaal dood; maar nou sien ons dat jij weer lewendig na ons teruggekom het. Nou weet ons dat die Son jou nooit sal doodkrij nie. Jij sal doodgaan, maar sal altijd weer lewendig word. Maak ons net soos jij, sodat wanneer ons oud word, ons weer van vooraf jonk word en nie sterf nie.”Die Maan antwoord: “Julle sal oud word en altijd weer jonk word. Daarom sal julle nooit sterwe nie. Julle sal, as julle oud is, net slaap en uit daardie slaap sal julle gouw weer jonk ontwaak. Weer sal julle jag, weer sal julle eet en drink, weer sal julle vrouwens en kinders bij julle wees; want hulle ook sal nie sterwe nie.”So het die mense van daardie tijd nooit gesterwe nie.Maar hoe het die Dood dan gekom?Een aand toe die Maan ewe plesierig skijn, hoor hij ’n jongman ontroosbaar huil. Hij vra aan die jongman waarom hij so bitter en bedroefd huil.Die jongman antwoord: “Mij moeder is dood, en ek sal haar nooit weer sien nie.”Met diep meegevoel sê die Maan: “Wees maar getroos, mij seun. Jouw ma sal weer lewendig na jou terugkom. Sij slaap net vir ’n rukkie, maar is nie dood nie.”Die seun strij en antwoord: “Mij ma is regtig dood, die Wind is uit haar neusgate gegaan, en die Vuur is uit haar lijf, so haal sij nie meer asem nie en sij is stijf en koud.”Die Maan troos hom weer en sê: “Kijk na mij: ieder maand sterf ek en word gouw weer lewendig, en so sal dit ook met al die mense gaan: hulle sal net ’n rukkie slaap en weer ontwaak.”Maar die seun strij toe eers hard met die Maan; waaroor die Maan net kwaad word. Hij gee die seun met die vuis ’n hou op sij bolip dat die lip in twee splits, en so verander die jongman op die plek in ’n Haas, wat in die nag en in die maanskijn op die kweekplate gekromd rondspring.Toe sê die Maan: “Om jou ontwil sal ek al die mense vervloek. Hulle sal voortaan sterwe en nooit weer in lewe terugkeer nie. Maar as hulle nie met mij strij nie, en nie maak, soos jij, om mij tot leuenaar te maak nie, dan sal ek mij weer eendag oor al die mense ontferm om hul eendag uit hulle grafte op te wek.”So is die Dood deur strij van ’n Haas in die wêreld gekom.

No. 13Die Maan is die Skoen van die Hotnotsgod.

OPMERKINGS:—Ook hierdie Storie word op verskeie maniere vertel, dog ons bepaal ons bij die beste vertellers, wat min of meer alles in hierdie verhaal insluit. Hier word ons vertel dat die Haas die oorsaak is dat die Dood die wêreld ingekom het—voor daardie tijd het die gestorwene of vermoorde altijd weer opgestaan en geleef.Die Hotnotsgod maak vir hom ’n paar netjiese skoene, waarmee hij dood in sij skik was. Dog een van die skoene—die regter—was hard en dit druk hom toe net seer aan die regtervoet; so sê hij aan sij dogter, die Hamerkop (voël) om die skoen in die water te gaan sit om sag te word.Hieroor was die groot Waterslang net erg gesteurd, omdat die Hotnotsgod sij vuil skoen in die water durf laat plaas. Die Waterslang maak die water in die nag net baie koud, sodat die hele dam die volgende môre kliphard oorgeijs was. Die skoen sit toe binne in ’n stuk ijs.Die Hotnotsgod stuur toe daardie oggend sij dogter, die Hamerkop, om die skoen te gaan haal. Sij bring dit met die groot stuk blink ijs daaraan. Hij vererg hom toe so daaroor dat hij die skoen weggooi—op in die lug.Die Hamerkop, wat die Windvoël goed ken, roep uit: “Windvoël, Windvoël, vat die skoen op, op, op in die lug, dat ons snags ook lig kan hê!”Daar kom toe ’n warrelwind, wat die skoen daar bo in die lug bring, en los dit daar.Die skoen met die stuk ijs word toe die Maan.Die Maan met die blink stuk ijs daaraan begin toe in die nag te skijn. Die mense van die ougeslag sien toe vir die eerste keer die Maan. Hulle dek toe hulle gesigte met hulle hande toe en prijs en vereer die Maan. Van toe af het hulle snags lig en hoef nie meer in die donker rond te dwaal nie. Hulle kon toe snags gaan IJstervarke jag en die Wild bij die waters voorlê en sien om hulle te skiet.Hierdie ding het die Son glad nie aangestaan nie; want hij wou net alleen in die lug geskijn het. Hij soek toe twis met die Maan. Die Son is warm; want hij is die kop van Danser, die Vuurman. Die Maan is koud; want hij is die versteende Waters. So probeer die Son om baie hitte uit te straal om die ijs van die Maan te laat smelt. Die ijs smelt, smelt, smelt tot net die sool van die skoen van die Hotnotsgod oorblij.Toe huil al die mense dat die Maan nou dood is. Die groot Waterslang, wat vir die waters in die fonteine sorg, hoor die gehuil en laat ’n fontein in die Maan kom om gedurig in die skoen water te maak, sodat die water ijs kan word.Die water in die skoen groei toe gedurig aan tot die hele skoen weer vol water was; die water word ijs, en die Maan skijn toe weer in volle krag.Die Son spuug toe weer sij warm pijle op die Maan af, sodat die Maan weer kleiner en kleiner word. Die gesmelte ijs word toe die nagdouw, of maanwater, en die stukkies ijs word toe kapok en die rijp wat snags val.Toe die Boesmans weer die Nuwe Maan sien, bedek hul weer hulle oë met albei hande en roep uit: “O, Maan, ons het gedink jij was heeltemaal dood; maar nou sien ons dat jij weer lewendig na ons teruggekom het. Nou weet ons dat die Son jou nooit sal doodkrij nie. Jij sal doodgaan, maar sal altijd weer lewendig word. Maak ons net soos jij, sodat wanneer ons oud word, ons weer van vooraf jonk word en nie sterf nie.”Die Maan antwoord: “Julle sal oud word en altijd weer jonk word. Daarom sal julle nooit sterwe nie. Julle sal, as julle oud is, net slaap en uit daardie slaap sal julle gouw weer jonk ontwaak. Weer sal julle jag, weer sal julle eet en drink, weer sal julle vrouwens en kinders bij julle wees; want hulle ook sal nie sterwe nie.”So het die mense van daardie tijd nooit gesterwe nie.Maar hoe het die Dood dan gekom?Een aand toe die Maan ewe plesierig skijn, hoor hij ’n jongman ontroosbaar huil. Hij vra aan die jongman waarom hij so bitter en bedroefd huil.Die jongman antwoord: “Mij moeder is dood, en ek sal haar nooit weer sien nie.”Met diep meegevoel sê die Maan: “Wees maar getroos, mij seun. Jouw ma sal weer lewendig na jou terugkom. Sij slaap net vir ’n rukkie, maar is nie dood nie.”Die seun strij en antwoord: “Mij ma is regtig dood, die Wind is uit haar neusgate gegaan, en die Vuur is uit haar lijf, so haal sij nie meer asem nie en sij is stijf en koud.”Die Maan troos hom weer en sê: “Kijk na mij: ieder maand sterf ek en word gouw weer lewendig, en so sal dit ook met al die mense gaan: hulle sal net ’n rukkie slaap en weer ontwaak.”Maar die seun strij toe eers hard met die Maan; waaroor die Maan net kwaad word. Hij gee die seun met die vuis ’n hou op sij bolip dat die lip in twee splits, en so verander die jongman op die plek in ’n Haas, wat in die nag en in die maanskijn op die kweekplate gekromd rondspring.Toe sê die Maan: “Om jou ontwil sal ek al die mense vervloek. Hulle sal voortaan sterwe en nooit weer in lewe terugkeer nie. Maar as hulle nie met mij strij nie, en nie maak, soos jij, om mij tot leuenaar te maak nie, dan sal ek mij weer eendag oor al die mense ontferm om hul eendag uit hulle grafte op te wek.”So is die Dood deur strij van ’n Haas in die wêreld gekom.

OPMERKINGS:—Ook hierdie Storie word op verskeie maniere vertel, dog ons bepaal ons bij die beste vertellers, wat min of meer alles in hierdie verhaal insluit. Hier word ons vertel dat die Haas die oorsaak is dat die Dood die wêreld ingekom het—voor daardie tijd het die gestorwene of vermoorde altijd weer opgestaan en geleef.

Die Hotnotsgod maak vir hom ’n paar netjiese skoene, waarmee hij dood in sij skik was. Dog een van die skoene—die regter—was hard en dit druk hom toe net seer aan die regtervoet; so sê hij aan sij dogter, die Hamerkop (voël) om die skoen in die water te gaan sit om sag te word.

Hieroor was die groot Waterslang net erg gesteurd, omdat die Hotnotsgod sij vuil skoen in die water durf laat plaas. Die Waterslang maak die water in die nag net baie koud, sodat die hele dam die volgende môre kliphard oorgeijs was. Die skoen sit toe binne in ’n stuk ijs.

Die Hotnotsgod stuur toe daardie oggend sij dogter, die Hamerkop, om die skoen te gaan haal. Sij bring dit met die groot stuk blink ijs daaraan. Hij vererg hom toe so daaroor dat hij die skoen weggooi—op in die lug.

Die Hamerkop, wat die Windvoël goed ken, roep uit: “Windvoël, Windvoël, vat die skoen op, op, op in die lug, dat ons snags ook lig kan hê!”

Daar kom toe ’n warrelwind, wat die skoen daar bo in die lug bring, en los dit daar.

Die skoen met die stuk ijs word toe die Maan.

Die Maan met die blink stuk ijs daaraan begin toe in die nag te skijn. Die mense van die ougeslag sien toe vir die eerste keer die Maan. Hulle dek toe hulle gesigte met hulle hande toe en prijs en vereer die Maan. Van toe af het hulle snags lig en hoef nie meer in die donker rond te dwaal nie. Hulle kon toe snags gaan IJstervarke jag en die Wild bij die waters voorlê en sien om hulle te skiet.

Hierdie ding het die Son glad nie aangestaan nie; want hij wou net alleen in die lug geskijn het. Hij soek toe twis met die Maan. Die Son is warm; want hij is die kop van Danser, die Vuurman. Die Maan is koud; want hij is die versteende Waters. So probeer die Son om baie hitte uit te straal om die ijs van die Maan te laat smelt. Die ijs smelt, smelt, smelt tot net die sool van die skoen van die Hotnotsgod oorblij.

Toe huil al die mense dat die Maan nou dood is. Die groot Waterslang, wat vir die waters in die fonteine sorg, hoor die gehuil en laat ’n fontein in die Maan kom om gedurig in die skoen water te maak, sodat die water ijs kan word.

Die water in die skoen groei toe gedurig aan tot die hele skoen weer vol water was; die water word ijs, en die Maan skijn toe weer in volle krag.

Die Son spuug toe weer sij warm pijle op die Maan af, sodat die Maan weer kleiner en kleiner word. Die gesmelte ijs word toe die nagdouw, of maanwater, en die stukkies ijs word toe kapok en die rijp wat snags val.

Toe die Boesmans weer die Nuwe Maan sien, bedek hul weer hulle oë met albei hande en roep uit: “O, Maan, ons het gedink jij was heeltemaal dood; maar nou sien ons dat jij weer lewendig na ons teruggekom het. Nou weet ons dat die Son jou nooit sal doodkrij nie. Jij sal doodgaan, maar sal altijd weer lewendig word. Maak ons net soos jij, sodat wanneer ons oud word, ons weer van vooraf jonk word en nie sterf nie.”

Die Maan antwoord: “Julle sal oud word en altijd weer jonk word. Daarom sal julle nooit sterwe nie. Julle sal, as julle oud is, net slaap en uit daardie slaap sal julle gouw weer jonk ontwaak. Weer sal julle jag, weer sal julle eet en drink, weer sal julle vrouwens en kinders bij julle wees; want hulle ook sal nie sterwe nie.”

So het die mense van daardie tijd nooit gesterwe nie.

Maar hoe het die Dood dan gekom?

Een aand toe die Maan ewe plesierig skijn, hoor hij ’n jongman ontroosbaar huil. Hij vra aan die jongman waarom hij so bitter en bedroefd huil.

Die jongman antwoord: “Mij moeder is dood, en ek sal haar nooit weer sien nie.”

Met diep meegevoel sê die Maan: “Wees maar getroos, mij seun. Jouw ma sal weer lewendig na jou terugkom. Sij slaap net vir ’n rukkie, maar is nie dood nie.”

Die seun strij en antwoord: “Mij ma is regtig dood, die Wind is uit haar neusgate gegaan, en die Vuur is uit haar lijf, so haal sij nie meer asem nie en sij is stijf en koud.”

Die Maan troos hom weer en sê: “Kijk na mij: ieder maand sterf ek en word gouw weer lewendig, en so sal dit ook met al die mense gaan: hulle sal net ’n rukkie slaap en weer ontwaak.”

Maar die seun strij toe eers hard met die Maan; waaroor die Maan net kwaad word. Hij gee die seun met die vuis ’n hou op sij bolip dat die lip in twee splits, en so verander die jongman op die plek in ’n Haas, wat in die nag en in die maanskijn op die kweekplate gekromd rondspring.

Toe sê die Maan: “Om jou ontwil sal ek al die mense vervloek. Hulle sal voortaan sterwe en nooit weer in lewe terugkeer nie. Maar as hulle nie met mij strij nie, en nie maak, soos jij, om mij tot leuenaar te maak nie, dan sal ek mij weer eendag oor al die mense ontferm om hul eendag uit hulle grafte op te wek.”

So is die Dood deur strij van ’n Haas in die wêreld gekom.

Back to IndexNext