No. 23Dampertjie en Spuitertjie skiet met Weerlig.OPMERKINGS:—Dampertjie is ’n swart-blouw Goggatjie met ’n langwerpige ronde lijf. As hij aangeroer word dan slaan daar ’n swart-blouw damp uit sij lijf. Spuitertjie is ’n vaal langwerpige plat Gogga—hulle stap gewoonlik twee bij mekaar. Sodra hij aangeroer word, dan spuit daar gewoonlik ’n helder straal vloeistof uit sij lijf, wat vreeslik in die oë brand. In hierdie Storie word ’n ander verhaal gegee hoe wolke ontstaan het; ook kom die Boesman-bijgeloof uit dat swart weerlig doodslaan en nie die blink weerlig nie. Die rijm-gedeelte het ons ’n bietjie verbeter, daar die verteller dit uit Boesmans aan ons vertaal het.Toe die Son nog ’n Mens van die ougeslag was en rondgeloop het, het sij maters hom vermoor. ’n Ander man het ’n entjie daarvandaan op ’n miershoop gesit en het die hele moord aanskouw. Hij het gesien dat Wolkop (of Wolkkop) die aanvoerder van die moordenaars was. Ook het hij gesien hoe Wolkop se vrouw en ander meide hulle kinders gestuur het om die kop van die Son in die lug te gooi. Na dit was hul gerus.Toe eers gewaar Wolkop dat die ander man dit alles gesit en aankijk het. Wolkop stap na die man toe en sê: “Hoor, as jij gaan vertel wie die Son vermoor het, dan vang ons jou en snij jou lewendig aan touwtjies vleis! Jij maak jouw mond nie oop nie.”Die man was maar van die bang soort en hij belowe hand en mond om met niemand daaroor te praat nie.Maar die moordgeheim kwel hom daarna baie, en hij voel, as hij dit nie vertel nie, dat sij hart sal bars, en dat die spokerij snags nie bij hom sal ophou nie. Dog aan die anderkant was hij bang om in touwtjies, so lewendig-lewendig, gesnij te word. Daarom maak hij liewers sij mond nie oop nie, en maak vir hom sulke kos wat hij tussen sij lippe kan opsuie.’n Ou Towenaar kom bij hom en praat met hom; maar die man wou geen antwoord gee nie—te bang om sij mond oop te maak dat die geheim sal uitvlug en bekend word.Die ou Towenaar sê daarop: “As jij nie jouw gedagte uitpraat nie, dan sal jouw hart bars, en jij sal op die plek doodval.”Die man voel dit, dog hij was te bang om aan vleistouwtjies gesnij te word; hij gee nog geen antwoord nie en stap weg.Hij voel sij hart swel, en die sweet tap hom af. Hij kom bij ’n ou erdvarkgat, hij staan te dink, hij maak die bek van die gat toe, en laat net ’n klein gaatjie oop; daarin praat hij hierdie woorde:“Dis Wolkop, die vabond;Dis Wolkop en maters;Ook Wolkop se kinders,Wat kwaad doen en stil blij—Dis hulle!”“Ek praat nou maar reguit:Ek het dit gesien, ja;Maar moet mij bek hou, ofHul snij mij aan riempies—Sê hulle!“Maar hou ek mij bek toe,Dan bars mij ou hartsak.Nou hoor hier: Die SonmanHet hulle gemartel—Dis hulle!”Voor die woorde kon uitkom, prop hij die gaatjie toe, en die woorde blij binne in die geslote erdvarkgat. Toe was daardie man nie meer bang om sij mond oop te maak, lekker te eet en na hartelus te gaap nie.’n Ruk daarna hardloop ’n klomp gemsbokke oor die gat; een van die bokke trap met sij poot ’n gat deur tot in die groot gat, en toe kom daar ’n swart-blouw damp deur die deurtrapplek. Die damp was die woorde wat al vermuf het. ’n Lewerkie wat daar nabij was, gaan kijk; en toe hoor hij van daardie woorde wie aanvoerder van die moordenaars van die ouman, die Son, was. Ewe blij vlie hij op in die lug, dartel rond en herhaal wat hij gehoor het—iets wat hij nou nog soggends doen om in die lug met vrolike gesang die boodskap aan die Son te bring.Die ou Towenaar, wat ’n stokoud broer van die Son is, luister na die woorde wat die Lewerkie sing, en hij stap reguit na die man toe wat daardie woorde in die erdvarkgat toegeprop het, en hij vra: “Hoekom het jij vir jou doofstomaangestel toe ek die ander dag met jou gepraat het? Nou, omdat jij die kwaad verberg het, sal jij in ’n Swart Goggatjie verander. Op die warm sand, wat die Son geskroei het, sal jij trap om jouw pote te brand. En daardie woorde, wat in die erdvarkgat vermuf het, sal ’n damp wees wat uit jouw lijf sal slaan.”En die man verander op die plek in ’n Gogga, wat ons ’n Dampertjie noem.Dampertjie se suster, wat naas hom gesit het, huil en gaan tekeer en wou die Towenaar met sand of klippe gooi; dog hij verander haar ook in ’n Dampertjie, wat toe bij haar broer woon.Dadelik stap die ou Towenaar na Wolkop toe en vra hom waarom hij en sij maters die Son gemartel en vermoor het. Wolkop wou nog strij; maar toe die ou Towenaar sij aandag tot die lied van die Lewerkie trek, hoor hij dat dievoëltjiesing dat dit die woorde van Dampertjie is; en hij kon nie meer strij nie.Toe sê die ou Towenaar teen Wolkop: “Jou sal ek ook in ’n Gogga verander; die pijle waarmee jij mij ou broer, die Son, geskiet het, sal nou in water verander, wat soos vuur sal brand. Voortaan sal jij die Spuitertjie-Gogga wees, wat ook op die hete sand sal rondhol, wat die Son so warm geskroei het.” Van toe af word Wolkop die Spuitertjie-Gogga.Spuitertjie was nou baie boos op Dampertjie en soek nou net een streek deur om hom, waar hij hom krij, dood te maak. In die veld krij hij Dampertjie se suster; hij steel haar en vlug ver met haar weg.Dampertjie het orals na sij suster rond gesoek, dog kon haar nie vind nie. Eindelik ontmoet hij vir Hotnotsgod, en dié vertel hom dat Spuitertjie haar gesteel en met haar gevlug het. Dampertjie was boos, en hij stap na die plek waar sij suster sit en treur. Hij vind haar, vat haar hand, en broer en suster vlug weer terug. Sij grijp Spuitertjie se knapsak, waarin hij die brandwater opberg, hang dit om haar hals, en draf naas haar broer, en die twee loop wat hul geleer het.Spuitertjie ontdek die vlugterij gouw. Hij hol allangs die maanhaar van ’n rantjie, vanwaar hij Dampertjie en sij suster mooi in die vlakte kan herken. Hij maak wit donderwolke; want waar Dampertjie vlug, het hij weer swart donderwolke gemaak. Spuitertjie skiet uit die wit wolke met blink weerlig, dog Dampertjie sê aan sij suster: “Moenie bang word nie; kom loop aan die ander kant van mij, dan kan hij jou nie raak nie.” Dampie skerm die weerligstraal weg. Die sak met die brandwater skommel in die knapsak en ruk en pluk die suster in haar drafstap rond.Dampertjie kon vir Spuitertjie daar op die rantjie, en tussen die klippe, nie goed beken nie; daarom kon hij nie raakskote met sij swart weerlig skiet nie; dog hij peil op die plek waar die wit lig vandaan kom. Hulle vlug en vlug haastiger. Spuitertjie kom en kom, en blij hol langs die maanhaar van die rantjie, dan voor, dan agter die klippe.Hij skiet weer blink weerlig, dog Dampertjie skerm dit met sij arm af, en gooi weer van die swart weerlig naSpuitertjie se kant toe. Hij moedig sij suster aan om gouw te loop.Eindelik sien hij vir Spuitertjie bo teen die lug op die rantjie staan, hij skiet ’n swart weerligstraal op hom af. Raak! Spuitertjie val en skop met sij voete op die grond: die gedreun daarvan is die gerommel van die donderweer.Dampertjie moedig sij suster steeds aan om flink aan te draf. Die wit wolke pak swaar op die rantjie, waar Spuitertjie lê en skop. Die gedreun rommel hard. Die swart wolke pak dik bokant en om Dampertjie en sij suster, wat nou eers hard vlug, solank Spuitertjie magteloos op die grond lê dreunings skop.Hulle was toe al nabij die huis. Hulle drafstap slaan oor in hardloop; want Dampertjie soek nou na doktersgoed, daar die slaan van die wit weerlig teen sij lijf en kop hom hoofpijn gegee het.Sij suster het toe vir hom gedokter; want sij was blij om weer thuis te wees. En Spuitertjie het nooit weer tot verhaal gekom om hulle gedurig te pla nie.Die Boesmans sê: Die swart weerlig maak geen geraas nie en slaan dood; dog die blink weerlig maak wel ’n geraas, maar slaan nie dood nie.

No. 23Dampertjie en Spuitertjie skiet met Weerlig.
OPMERKINGS:—Dampertjie is ’n swart-blouw Goggatjie met ’n langwerpige ronde lijf. As hij aangeroer word dan slaan daar ’n swart-blouw damp uit sij lijf. Spuitertjie is ’n vaal langwerpige plat Gogga—hulle stap gewoonlik twee bij mekaar. Sodra hij aangeroer word, dan spuit daar gewoonlik ’n helder straal vloeistof uit sij lijf, wat vreeslik in die oë brand. In hierdie Storie word ’n ander verhaal gegee hoe wolke ontstaan het; ook kom die Boesman-bijgeloof uit dat swart weerlig doodslaan en nie die blink weerlig nie. Die rijm-gedeelte het ons ’n bietjie verbeter, daar die verteller dit uit Boesmans aan ons vertaal het.Toe die Son nog ’n Mens van die ougeslag was en rondgeloop het, het sij maters hom vermoor. ’n Ander man het ’n entjie daarvandaan op ’n miershoop gesit en het die hele moord aanskouw. Hij het gesien dat Wolkop (of Wolkkop) die aanvoerder van die moordenaars was. Ook het hij gesien hoe Wolkop se vrouw en ander meide hulle kinders gestuur het om die kop van die Son in die lug te gooi. Na dit was hul gerus.Toe eers gewaar Wolkop dat die ander man dit alles gesit en aankijk het. Wolkop stap na die man toe en sê: “Hoor, as jij gaan vertel wie die Son vermoor het, dan vang ons jou en snij jou lewendig aan touwtjies vleis! Jij maak jouw mond nie oop nie.”Die man was maar van die bang soort en hij belowe hand en mond om met niemand daaroor te praat nie.Maar die moordgeheim kwel hom daarna baie, en hij voel, as hij dit nie vertel nie, dat sij hart sal bars, en dat die spokerij snags nie bij hom sal ophou nie. Dog aan die anderkant was hij bang om in touwtjies, so lewendig-lewendig, gesnij te word. Daarom maak hij liewers sij mond nie oop nie, en maak vir hom sulke kos wat hij tussen sij lippe kan opsuie.’n Ou Towenaar kom bij hom en praat met hom; maar die man wou geen antwoord gee nie—te bang om sij mond oop te maak dat die geheim sal uitvlug en bekend word.Die ou Towenaar sê daarop: “As jij nie jouw gedagte uitpraat nie, dan sal jouw hart bars, en jij sal op die plek doodval.”Die man voel dit, dog hij was te bang om aan vleistouwtjies gesnij te word; hij gee nog geen antwoord nie en stap weg.Hij voel sij hart swel, en die sweet tap hom af. Hij kom bij ’n ou erdvarkgat, hij staan te dink, hij maak die bek van die gat toe, en laat net ’n klein gaatjie oop; daarin praat hij hierdie woorde:“Dis Wolkop, die vabond;Dis Wolkop en maters;Ook Wolkop se kinders,Wat kwaad doen en stil blij—Dis hulle!”“Ek praat nou maar reguit:Ek het dit gesien, ja;Maar moet mij bek hou, ofHul snij mij aan riempies—Sê hulle!“Maar hou ek mij bek toe,Dan bars mij ou hartsak.Nou hoor hier: Die SonmanHet hulle gemartel—Dis hulle!”Voor die woorde kon uitkom, prop hij die gaatjie toe, en die woorde blij binne in die geslote erdvarkgat. Toe was daardie man nie meer bang om sij mond oop te maak, lekker te eet en na hartelus te gaap nie.’n Ruk daarna hardloop ’n klomp gemsbokke oor die gat; een van die bokke trap met sij poot ’n gat deur tot in die groot gat, en toe kom daar ’n swart-blouw damp deur die deurtrapplek. Die damp was die woorde wat al vermuf het. ’n Lewerkie wat daar nabij was, gaan kijk; en toe hoor hij van daardie woorde wie aanvoerder van die moordenaars van die ouman, die Son, was. Ewe blij vlie hij op in die lug, dartel rond en herhaal wat hij gehoor het—iets wat hij nou nog soggends doen om in die lug met vrolike gesang die boodskap aan die Son te bring.Die ou Towenaar, wat ’n stokoud broer van die Son is, luister na die woorde wat die Lewerkie sing, en hij stap reguit na die man toe wat daardie woorde in die erdvarkgat toegeprop het, en hij vra: “Hoekom het jij vir jou doofstomaangestel toe ek die ander dag met jou gepraat het? Nou, omdat jij die kwaad verberg het, sal jij in ’n Swart Goggatjie verander. Op die warm sand, wat die Son geskroei het, sal jij trap om jouw pote te brand. En daardie woorde, wat in die erdvarkgat vermuf het, sal ’n damp wees wat uit jouw lijf sal slaan.”En die man verander op die plek in ’n Gogga, wat ons ’n Dampertjie noem.Dampertjie se suster, wat naas hom gesit het, huil en gaan tekeer en wou die Towenaar met sand of klippe gooi; dog hij verander haar ook in ’n Dampertjie, wat toe bij haar broer woon.Dadelik stap die ou Towenaar na Wolkop toe en vra hom waarom hij en sij maters die Son gemartel en vermoor het. Wolkop wou nog strij; maar toe die ou Towenaar sij aandag tot die lied van die Lewerkie trek, hoor hij dat dievoëltjiesing dat dit die woorde van Dampertjie is; en hij kon nie meer strij nie.Toe sê die ou Towenaar teen Wolkop: “Jou sal ek ook in ’n Gogga verander; die pijle waarmee jij mij ou broer, die Son, geskiet het, sal nou in water verander, wat soos vuur sal brand. Voortaan sal jij die Spuitertjie-Gogga wees, wat ook op die hete sand sal rondhol, wat die Son so warm geskroei het.” Van toe af word Wolkop die Spuitertjie-Gogga.Spuitertjie was nou baie boos op Dampertjie en soek nou net een streek deur om hom, waar hij hom krij, dood te maak. In die veld krij hij Dampertjie se suster; hij steel haar en vlug ver met haar weg.Dampertjie het orals na sij suster rond gesoek, dog kon haar nie vind nie. Eindelik ontmoet hij vir Hotnotsgod, en dié vertel hom dat Spuitertjie haar gesteel en met haar gevlug het. Dampertjie was boos, en hij stap na die plek waar sij suster sit en treur. Hij vind haar, vat haar hand, en broer en suster vlug weer terug. Sij grijp Spuitertjie se knapsak, waarin hij die brandwater opberg, hang dit om haar hals, en draf naas haar broer, en die twee loop wat hul geleer het.Spuitertjie ontdek die vlugterij gouw. Hij hol allangs die maanhaar van ’n rantjie, vanwaar hij Dampertjie en sij suster mooi in die vlakte kan herken. Hij maak wit donderwolke; want waar Dampertjie vlug, het hij weer swart donderwolke gemaak. Spuitertjie skiet uit die wit wolke met blink weerlig, dog Dampertjie sê aan sij suster: “Moenie bang word nie; kom loop aan die ander kant van mij, dan kan hij jou nie raak nie.” Dampie skerm die weerligstraal weg. Die sak met die brandwater skommel in die knapsak en ruk en pluk die suster in haar drafstap rond.Dampertjie kon vir Spuitertjie daar op die rantjie, en tussen die klippe, nie goed beken nie; daarom kon hij nie raakskote met sij swart weerlig skiet nie; dog hij peil op die plek waar die wit lig vandaan kom. Hulle vlug en vlug haastiger. Spuitertjie kom en kom, en blij hol langs die maanhaar van die rantjie, dan voor, dan agter die klippe.Hij skiet weer blink weerlig, dog Dampertjie skerm dit met sij arm af, en gooi weer van die swart weerlig naSpuitertjie se kant toe. Hij moedig sij suster aan om gouw te loop.Eindelik sien hij vir Spuitertjie bo teen die lug op die rantjie staan, hij skiet ’n swart weerligstraal op hom af. Raak! Spuitertjie val en skop met sij voete op die grond: die gedreun daarvan is die gerommel van die donderweer.Dampertjie moedig sij suster steeds aan om flink aan te draf. Die wit wolke pak swaar op die rantjie, waar Spuitertjie lê en skop. Die gedreun rommel hard. Die swart wolke pak dik bokant en om Dampertjie en sij suster, wat nou eers hard vlug, solank Spuitertjie magteloos op die grond lê dreunings skop.Hulle was toe al nabij die huis. Hulle drafstap slaan oor in hardloop; want Dampertjie soek nou na doktersgoed, daar die slaan van die wit weerlig teen sij lijf en kop hom hoofpijn gegee het.Sij suster het toe vir hom gedokter; want sij was blij om weer thuis te wees. En Spuitertjie het nooit weer tot verhaal gekom om hulle gedurig te pla nie.Die Boesmans sê: Die swart weerlig maak geen geraas nie en slaan dood; dog die blink weerlig maak wel ’n geraas, maar slaan nie dood nie.
OPMERKINGS:—Dampertjie is ’n swart-blouw Goggatjie met ’n langwerpige ronde lijf. As hij aangeroer word dan slaan daar ’n swart-blouw damp uit sij lijf. Spuitertjie is ’n vaal langwerpige plat Gogga—hulle stap gewoonlik twee bij mekaar. Sodra hij aangeroer word, dan spuit daar gewoonlik ’n helder straal vloeistof uit sij lijf, wat vreeslik in die oë brand. In hierdie Storie word ’n ander verhaal gegee hoe wolke ontstaan het; ook kom die Boesman-bijgeloof uit dat swart weerlig doodslaan en nie die blink weerlig nie. Die rijm-gedeelte het ons ’n bietjie verbeter, daar die verteller dit uit Boesmans aan ons vertaal het.
Toe die Son nog ’n Mens van die ougeslag was en rondgeloop het, het sij maters hom vermoor. ’n Ander man het ’n entjie daarvandaan op ’n miershoop gesit en het die hele moord aanskouw. Hij het gesien dat Wolkop (of Wolkkop) die aanvoerder van die moordenaars was. Ook het hij gesien hoe Wolkop se vrouw en ander meide hulle kinders gestuur het om die kop van die Son in die lug te gooi. Na dit was hul gerus.
Toe eers gewaar Wolkop dat die ander man dit alles gesit en aankijk het. Wolkop stap na die man toe en sê: “Hoor, as jij gaan vertel wie die Son vermoor het, dan vang ons jou en snij jou lewendig aan touwtjies vleis! Jij maak jouw mond nie oop nie.”
Die man was maar van die bang soort en hij belowe hand en mond om met niemand daaroor te praat nie.
Maar die moordgeheim kwel hom daarna baie, en hij voel, as hij dit nie vertel nie, dat sij hart sal bars, en dat die spokerij snags nie bij hom sal ophou nie. Dog aan die anderkant was hij bang om in touwtjies, so lewendig-lewendig, gesnij te word. Daarom maak hij liewers sij mond nie oop nie, en maak vir hom sulke kos wat hij tussen sij lippe kan opsuie.
’n Ou Towenaar kom bij hom en praat met hom; maar die man wou geen antwoord gee nie—te bang om sij mond oop te maak dat die geheim sal uitvlug en bekend word.
Die ou Towenaar sê daarop: “As jij nie jouw gedagte uitpraat nie, dan sal jouw hart bars, en jij sal op die plek doodval.”
Die man voel dit, dog hij was te bang om aan vleistouwtjies gesnij te word; hij gee nog geen antwoord nie en stap weg.
Hij voel sij hart swel, en die sweet tap hom af. Hij kom bij ’n ou erdvarkgat, hij staan te dink, hij maak die bek van die gat toe, en laat net ’n klein gaatjie oop; daarin praat hij hierdie woorde:
“Dis Wolkop, die vabond;Dis Wolkop en maters;Ook Wolkop se kinders,Wat kwaad doen en stil blij—Dis hulle!”“Ek praat nou maar reguit:Ek het dit gesien, ja;Maar moet mij bek hou, ofHul snij mij aan riempies—Sê hulle!“Maar hou ek mij bek toe,Dan bars mij ou hartsak.Nou hoor hier: Die SonmanHet hulle gemartel—Dis hulle!”

“Dis Wolkop, die vabond;
Dis Wolkop en maters;
Ook Wolkop se kinders,
Wat kwaad doen en stil blij—
Dis hulle!”
“Ek praat nou maar reguit:Ek het dit gesien, ja;Maar moet mij bek hou, ofHul snij mij aan riempies—Sê hulle!“Maar hou ek mij bek toe,Dan bars mij ou hartsak.Nou hoor hier: Die SonmanHet hulle gemartel—Dis hulle!”
“Ek praat nou maar reguit:Ek het dit gesien, ja;Maar moet mij bek hou, ofHul snij mij aan riempies—Sê hulle!
“Ek praat nou maar reguit:
Ek het dit gesien, ja;
Maar moet mij bek hou, of
Hul snij mij aan riempies—
Sê hulle!
“Maar hou ek mij bek toe,Dan bars mij ou hartsak.Nou hoor hier: Die SonmanHet hulle gemartel—Dis hulle!”
“Maar hou ek mij bek toe,
Dan bars mij ou hartsak.
Nou hoor hier: Die Sonman
Het hulle gemartel—
Dis hulle!”
Voor die woorde kon uitkom, prop hij die gaatjie toe, en die woorde blij binne in die geslote erdvarkgat. Toe was daardie man nie meer bang om sij mond oop te maak, lekker te eet en na hartelus te gaap nie.
’n Ruk daarna hardloop ’n klomp gemsbokke oor die gat; een van die bokke trap met sij poot ’n gat deur tot in die groot gat, en toe kom daar ’n swart-blouw damp deur die deurtrapplek. Die damp was die woorde wat al vermuf het. ’n Lewerkie wat daar nabij was, gaan kijk; en toe hoor hij van daardie woorde wie aanvoerder van die moordenaars van die ouman, die Son, was. Ewe blij vlie hij op in die lug, dartel rond en herhaal wat hij gehoor het—iets wat hij nou nog soggends doen om in die lug met vrolike gesang die boodskap aan die Son te bring.
Die ou Towenaar, wat ’n stokoud broer van die Son is, luister na die woorde wat die Lewerkie sing, en hij stap reguit na die man toe wat daardie woorde in die erdvarkgat toegeprop het, en hij vra: “Hoekom het jij vir jou doofstomaangestel toe ek die ander dag met jou gepraat het? Nou, omdat jij die kwaad verberg het, sal jij in ’n Swart Goggatjie verander. Op die warm sand, wat die Son geskroei het, sal jij trap om jouw pote te brand. En daardie woorde, wat in die erdvarkgat vermuf het, sal ’n damp wees wat uit jouw lijf sal slaan.”
En die man verander op die plek in ’n Gogga, wat ons ’n Dampertjie noem.
Dampertjie se suster, wat naas hom gesit het, huil en gaan tekeer en wou die Towenaar met sand of klippe gooi; dog hij verander haar ook in ’n Dampertjie, wat toe bij haar broer woon.
Dadelik stap die ou Towenaar na Wolkop toe en vra hom waarom hij en sij maters die Son gemartel en vermoor het. Wolkop wou nog strij; maar toe die ou Towenaar sij aandag tot die lied van die Lewerkie trek, hoor hij dat dievoëltjiesing dat dit die woorde van Dampertjie is; en hij kon nie meer strij nie.
Toe sê die ou Towenaar teen Wolkop: “Jou sal ek ook in ’n Gogga verander; die pijle waarmee jij mij ou broer, die Son, geskiet het, sal nou in water verander, wat soos vuur sal brand. Voortaan sal jij die Spuitertjie-Gogga wees, wat ook op die hete sand sal rondhol, wat die Son so warm geskroei het.” Van toe af word Wolkop die Spuitertjie-Gogga.
Spuitertjie was nou baie boos op Dampertjie en soek nou net een streek deur om hom, waar hij hom krij, dood te maak. In die veld krij hij Dampertjie se suster; hij steel haar en vlug ver met haar weg.
Dampertjie het orals na sij suster rond gesoek, dog kon haar nie vind nie. Eindelik ontmoet hij vir Hotnotsgod, en dié vertel hom dat Spuitertjie haar gesteel en met haar gevlug het. Dampertjie was boos, en hij stap na die plek waar sij suster sit en treur. Hij vind haar, vat haar hand, en broer en suster vlug weer terug. Sij grijp Spuitertjie se knapsak, waarin hij die brandwater opberg, hang dit om haar hals, en draf naas haar broer, en die twee loop wat hul geleer het.
Spuitertjie ontdek die vlugterij gouw. Hij hol allangs die maanhaar van ’n rantjie, vanwaar hij Dampertjie en sij suster mooi in die vlakte kan herken. Hij maak wit donderwolke; want waar Dampertjie vlug, het hij weer swart donderwolke gemaak. Spuitertjie skiet uit die wit wolke met blink weerlig, dog Dampertjie sê aan sij suster: “Moenie bang word nie; kom loop aan die ander kant van mij, dan kan hij jou nie raak nie.” Dampie skerm die weerligstraal weg. Die sak met die brandwater skommel in die knapsak en ruk en pluk die suster in haar drafstap rond.
Dampertjie kon vir Spuitertjie daar op die rantjie, en tussen die klippe, nie goed beken nie; daarom kon hij nie raakskote met sij swart weerlig skiet nie; dog hij peil op die plek waar die wit lig vandaan kom. Hulle vlug en vlug haastiger. Spuitertjie kom en kom, en blij hol langs die maanhaar van die rantjie, dan voor, dan agter die klippe.
Hij skiet weer blink weerlig, dog Dampertjie skerm dit met sij arm af, en gooi weer van die swart weerlig naSpuitertjie se kant toe. Hij moedig sij suster aan om gouw te loop.
Eindelik sien hij vir Spuitertjie bo teen die lug op die rantjie staan, hij skiet ’n swart weerligstraal op hom af. Raak! Spuitertjie val en skop met sij voete op die grond: die gedreun daarvan is die gerommel van die donderweer.
Dampertjie moedig sij suster steeds aan om flink aan te draf. Die wit wolke pak swaar op die rantjie, waar Spuitertjie lê en skop. Die gedreun rommel hard. Die swart wolke pak dik bokant en om Dampertjie en sij suster, wat nou eers hard vlug, solank Spuitertjie magteloos op die grond lê dreunings skop.
Hulle was toe al nabij die huis. Hulle drafstap slaan oor in hardloop; want Dampertjie soek nou na doktersgoed, daar die slaan van die wit weerlig teen sij lijf en kop hom hoofpijn gegee het.
Sij suster het toe vir hom gedokter; want sij was blij om weer thuis te wees. En Spuitertjie het nooit weer tot verhaal gekom om hulle gedurig te pla nie.
Die Boesmans sê: Die swart weerlig maak geen geraas nie en slaan dood; dog die blink weerlig maak wel ’n geraas, maar slaan nie dood nie.