LVI.
Die koperkapel kom uit sy gatEn sluip die randjie rond:„Dit het gereën; die veld is nat,En nat is die rooi-geel grond.”Die meerkat kom, en sy ogies blink,En hy staan orent en wag.En die stokou ystervark sê: „Ek dinkDie reën kom weer vannag.”Maar die geitjie piep: „Dis glad nie reën!Dis klewerig, swart en rooi:Kom jy sulke reën in jou lewe teen—So glad, so styf, so mooi?”En die wyse steenuil waag sy woord:„Dis bloed, dis mensebloed!Dis lewensbloed wat hierdie oordSe bossie-wortels voed.”

Die koperkapel kom uit sy gat
En sluip die randjie rond:
„Dit het gereën; die veld is nat,
En nat is die rooi-geel grond.”
Die meerkat kom, en sy ogies blink,
En hy staan orent en wag.
En die stokou ystervark sê: „Ek dink
Die reën kom weer vannag.”
Maar die geitjie piep: „Dis glad nie reën!
Dis klewerig, swart en rooi:
Kom jy sulke reën in jou lewe teen—
So glad, so styf, so mooi?”
En die wyse steenuil waag sy woord:
„Dis bloed, dis mensebloed!
Dis lewensbloed wat hierdie oord
Se bossie-wortels voed.”