LVIII.

LVIII.

Ek droom van ’n land waar die geeste woonIn ’n skadu van donkergroen ferweel,Omraam met ’n glorie van goud en geel,En ’n boog diamant-kristal as kroon;Van ’n lang wit eensame kronkelpad,Wat slinger die klowe en kranse deur,Met die sikkeldoring se ruik vergeur,Na ’n seeskuim-wit mooi marmerstad—Na ’n koningstad waar gewels rysDeur suil en pragpilaar gesteun,Waaroor die veraf seegons dreunAs teen die strand die branders slaan;Waar die hoë torings boontoe rys—Kristal wat skitter teen die maan,Te fyn gefonkel om stil te staanIn die gloeiende glans van die goudpaleis.En ’n vywer is daar, met die water blouMet die skyn soos die skyn van ’n blou diamant,En die rooi, rooi lotos is daar geplant,Wat in die môre sy knop ontvou;En onder die blare swem daar vis,Seewater-groen met bloed bevlek,Deur die waaierpalm se blaar bedek,As die môreson met die koelte twis.En ’n koning is daar met ’n koningskroon,Smarag-, sardoniks-, robyn-bester.En die koning se oë die sien so ver,Tot diep in die duister waar spoke woon.Die dae wat nog sal kom, ken hy;Hy weet van die jare wat nog sal wees;En sy oë kyk vorentoe sonder vreesOm te sien of wat mooi is en waar is, bly!Die veraf jare die gaan verby;Die dae wat nog sal wees, sluip weg;En die koning bly stil, want hy weet dis regDat net wat mooi is en waar is, bly.En die koningstad is altyd daar,Met lotosvywer en goudpaleis,En hoë torings wat boontoe rysEn die eerste skyn van die dag gewaar.

Ek droom van ’n land waar die geeste woonIn ’n skadu van donkergroen ferweel,Omraam met ’n glorie van goud en geel,En ’n boog diamant-kristal as kroon;

Ek droom van ’n land waar die geeste woon

In ’n skadu van donkergroen ferweel,

Omraam met ’n glorie van goud en geel,

En ’n boog diamant-kristal as kroon;

Van ’n lang wit eensame kronkelpad,Wat slinger die klowe en kranse deur,Met die sikkeldoring se ruik vergeur,Na ’n seeskuim-wit mooi marmerstad—

Van ’n lang wit eensame kronkelpad,

Wat slinger die klowe en kranse deur,

Met die sikkeldoring se ruik vergeur,

Na ’n seeskuim-wit mooi marmerstad—

Na ’n koningstad waar gewels rysDeur suil en pragpilaar gesteun,Waaroor die veraf seegons dreunAs teen die strand die branders slaan;

Na ’n koningstad waar gewels rys

Deur suil en pragpilaar gesteun,

Waaroor die veraf seegons dreun

As teen die strand die branders slaan;

Waar die hoë torings boontoe rys—Kristal wat skitter teen die maan,Te fyn gefonkel om stil te staanIn die gloeiende glans van die goudpaleis.

Waar die hoë torings boontoe rys—

Kristal wat skitter teen die maan,

Te fyn gefonkel om stil te staan

In die gloeiende glans van die goudpaleis.

En ’n vywer is daar, met die water blouMet die skyn soos die skyn van ’n blou diamant,En die rooi, rooi lotos is daar geplant,Wat in die môre sy knop ontvou;

En ’n vywer is daar, met die water blou

Met die skyn soos die skyn van ’n blou diamant,

En die rooi, rooi lotos is daar geplant,

Wat in die môre sy knop ontvou;

En onder die blare swem daar vis,Seewater-groen met bloed bevlek,Deur die waaierpalm se blaar bedek,As die môreson met die koelte twis.

En onder die blare swem daar vis,

Seewater-groen met bloed bevlek,

Deur die waaierpalm se blaar bedek,

As die môreson met die koelte twis.

En ’n koning is daar met ’n koningskroon,Smarag-, sardoniks-, robyn-bester.En die koning se oë die sien so ver,Tot diep in die duister waar spoke woon.

En ’n koning is daar met ’n koningskroon,

Smarag-, sardoniks-, robyn-bester.

En die koning se oë die sien so ver,

Tot diep in die duister waar spoke woon.

Die dae wat nog sal kom, ken hy;Hy weet van die jare wat nog sal wees;En sy oë kyk vorentoe sonder vreesOm te sien of wat mooi is en waar is, bly!

Die dae wat nog sal kom, ken hy;

Hy weet van die jare wat nog sal wees;

En sy oë kyk vorentoe sonder vrees

Om te sien of wat mooi is en waar is, bly!

Die veraf jare die gaan verby;Die dae wat nog sal wees, sluip weg;En die koning bly stil, want hy weet dis regDat net wat mooi is en waar is, bly.

Die veraf jare die gaan verby;

Die dae wat nog sal wees, sluip weg;

En die koning bly stil, want hy weet dis reg

Dat net wat mooi is en waar is, bly.

En die koningstad is altyd daar,Met lotosvywer en goudpaleis,En hoë torings wat boontoe rysEn die eerste skyn van die dag gewaar.

En die koningstad is altyd daar,

Met lotosvywer en goudpaleis,

En hoë torings wat boontoe rys

En die eerste skyn van die dag gewaar.

Back to IndexNext