LXIII.
Hulle het gespeel in die môreskynMet die son se goud en die grond se groen;Hulle het gedrink van die wind se wyn,En die sagte dou het hul koel gesoen.Onder die bome, in die gras,Nat met môrevog gewas,Waar alles rondomheen hul wysDit is ’n nuwe paradys,Het hulle gespeel in die môreskynEn die wierook geruik van die wind se wyn.Hulle lê nou stil in die skemergroen,So aaklig stil as die lig verdwyn.Die Dood, nie dou nie, het hulle gesoen,Om verlossing te gee van hul martelpyn.Tingerige lykies, ru vermink,Waaroor die nag se duister sink,Om in die donker die pad te wysNa ’n betere, nuwere paradys—Eensaam, stil in die skemergroen,Deur die barmhartige Dood gesoen.

Hulle het gespeel in die môreskynMet die son se goud en die grond se groen;Hulle het gedrink van die wind se wyn,En die sagte dou het hul koel gesoen.Onder die bome, in die gras,Nat met môrevog gewas,Waar alles rondomheen hul wysDit is ’n nuwe paradys,Het hulle gespeel in die môreskynEn die wierook geruik van die wind se wyn.
Hulle het gespeel in die môreskyn
Met die son se goud en die grond se groen;
Hulle het gedrink van die wind se wyn,
En die sagte dou het hul koel gesoen.
Onder die bome, in die gras,
Nat met môrevog gewas,
Waar alles rondomheen hul wys
Dit is ’n nuwe paradys,
Het hulle gespeel in die môreskyn
En die wierook geruik van die wind se wyn.
Hulle lê nou stil in die skemergroen,So aaklig stil as die lig verdwyn.Die Dood, nie dou nie, het hulle gesoen,Om verlossing te gee van hul martelpyn.Tingerige lykies, ru vermink,Waaroor die nag se duister sink,Om in die donker die pad te wysNa ’n betere, nuwere paradys—Eensaam, stil in die skemergroen,Deur die barmhartige Dood gesoen.
Hulle lê nou stil in die skemergroen,
So aaklig stil as die lig verdwyn.
Die Dood, nie dou nie, het hulle gesoen,
Om verlossing te gee van hul martelpyn.
Tingerige lykies, ru vermink,
Waaroor die nag se duister sink,
Om in die donker die pad te wys
Na ’n betere, nuwere paradys—
Eensaam, stil in die skemergroen,
Deur die barmhartige Dood gesoen.