LXVII.

LXVII.

Dink, duiwelskind, wat mense noem Dingaan—Dink as die donker oor jou hoofstad daal—Dink as die sterreglans jou land bestraalEn in die môreskemerskyn vergaan—Dink agtertoe en vorentoe as jy droomVan wat die Toekoms in vergelding hou,Van liefde wat tot haat ontaard, en trouWat afdaal tot verraad wat sonder skroomJou afgod-kapiteinskap inmekaarTot duisend flenters in ’n oomblik slaanAs in die duister van die nag vergaanJou land, jou troon, en hier jou heidenskaarVan krygsgeoefende manskap ring-bekroon,Van veelgekleurde, uitgesoekte vee,Van roof en buit wat elke krygstog gee,Van al wat in jou heiden-hoofstad woon!Dink agtertoe, waar in die newelgrys,Nòg ster-verlig nòg maan-bestraal, maar grouEn barensswanger met die môredou,Die stemme van vermoorde mense rys—Elkeen om aanklag teen jou aard te maak—Elkeen om teen jou siel te protesteer,Met duisend tonge wat jy nie kan keer—Elkeen om skuld te eis, geregte wraak!En, duiwelskind, wat mense noem Dingaan,Bewe as jy dink, en sidder in jou hart,En klem jou kierie vaster in jou smart,En smeek genade van die blinde maan—Die maan wat neergesien het op jou spelMet mense-hartstog en met mense-pyn,Blind en genadeloos met silwerskyn—’n Blinde, blink lantêren in jou hel!

Dink, duiwelskind, wat mense noem Dingaan—Dink as die donker oor jou hoofstad daal—Dink as die sterreglans jou land bestraalEn in die môreskemerskyn vergaan—Dink agtertoe en vorentoe as jy droomVan wat die Toekoms in vergelding hou,Van liefde wat tot haat ontaard, en trouWat afdaal tot verraad wat sonder skroomJou afgod-kapiteinskap inmekaarTot duisend flenters in ’n oomblik slaanAs in die duister van die nag vergaanJou land, jou troon, en hier jou heidenskaarVan krygsgeoefende manskap ring-bekroon,Van veelgekleurde, uitgesoekte vee,Van roof en buit wat elke krygstog gee,Van al wat in jou heiden-hoofstad woon!Dink agtertoe, waar in die newelgrys,Nòg ster-verlig nòg maan-bestraal, maar grouEn barensswanger met die môredou,Die stemme van vermoorde mense rys—Elkeen om aanklag teen jou aard te maak—Elkeen om teen jou siel te protesteer,Met duisend tonge wat jy nie kan keer—Elkeen om skuld te eis, geregte wraak!

Dink, duiwelskind, wat mense noem Dingaan—

Dink as die donker oor jou hoofstad daal—

Dink as die sterreglans jou land bestraal

En in die môreskemerskyn vergaan—

Dink agtertoe en vorentoe as jy droom

Van wat die Toekoms in vergelding hou,

Van liefde wat tot haat ontaard, en trou

Wat afdaal tot verraad wat sonder skroom

Jou afgod-kapiteinskap inmekaar

Tot duisend flenters in ’n oomblik slaan

As in die duister van die nag vergaan

Jou land, jou troon, en hier jou heidenskaar

Van krygsgeoefende manskap ring-bekroon,

Van veelgekleurde, uitgesoekte vee,

Van roof en buit wat elke krygstog gee,

Van al wat in jou heiden-hoofstad woon!

Dink agtertoe, waar in die newelgrys,

Nòg ster-verlig nòg maan-bestraal, maar grou

En barensswanger met die môredou,

Die stemme van vermoorde mense rys—

Elkeen om aanklag teen jou aard te maak—

Elkeen om teen jou siel te protesteer,

Met duisend tonge wat jy nie kan keer—

Elkeen om skuld te eis, geregte wraak!

En, duiwelskind, wat mense noem Dingaan,Bewe as jy dink, en sidder in jou hart,En klem jou kierie vaster in jou smart,En smeek genade van die blinde maan—Die maan wat neergesien het op jou spelMet mense-hartstog en met mense-pyn,Blind en genadeloos met silwerskyn—’n Blinde, blink lantêren in jou hel!

En, duiwelskind, wat mense noem Dingaan,

Bewe as jy dink, en sidder in jou hart,

En klem jou kierie vaster in jou smart,

En smeek genade van die blinde maan—

Die maan wat neergesien het op jou spel

Met mense-hartstog en met mense-pyn,

Blind en genadeloos met silwerskyn—

’n Blinde, blink lantêren in jou hel!

Back to IndexNext