LXXII.
O Leier en Held, wat jou lewe gegee het om hierdie land wat ons hou,Ons syn te maak deur werk en daad, en as voorbeeld te staan vir jou stam,Wat is jou wens vandag, as jy magtig is neer te skouHier op ’n land verenig—hier op ’n grond nog klamMet broederbloed verspil deur vyandige broederhand—Hier op ’n volk verdeel deur meer as misverstand?Sê, o dooie Held, is jou lewe gegee verniet?Is jou voorbeeld niks vandag, jou naam maar net ’n naam?Jou geloof in land en volk, jou smart en jou verdriet,Niks om ons hoop te gee nie, niks om ons trots te skaam?O jy was leier en held—laaste en eerste jy—,Wys in die mensekennis wat weet waar die gespe hou,Al lyk die gordel los en die bande deurgesnyDeur broedertwis wat breek maar nimmer op kan bou.Leen vir ons volk en land, o dooie Leier—leen’n Greintjie van jou kennis, ’n handvol van jou hoop,Om wat verenig was, weer op te bou tot een,Om weer die broederbande vir altyd vas te knoop.Roep tot jou volk, o Held—roep tot jou stem weerklink,Van ou wit Kaapstad onder, tot waar die ewenaarOnsigbaar loop oor berge waarop die sneeu-skyn blink—Roep met jou volle heldekrag, jou roem as martelaar:„Verbreek die swaarste kettings van wreedste dwinglandy!Maak, waar jy kan, die wêreld en al sy kinders vry!Stik heidendom wat hinder, dood in sy eie slyk!Stoei, tot die kroon van vryheid oor al die berge pryk!Gee vir die nuwe Kanaan, die duurgekogte land,Die vrede van genade, die vryheid van verstand,Die lig van nuwe kennis, die wins van beter wet—Die leidraad van geregtigheid, wat mens en mensdom red!Maak pad deur wildernisse; brug diep riviere oor;Laat vir die nageslagte ’n rein-getrapte spoor;Bou en beplant die velde; bewerk met mannemoedDie duurgekogte Kanaan besproei met heldebloed!Wees broeder met jou broeder; sien af van skimp; versmoorWat haat of nyd kan uitlok, wat rus en vrede stoor;Gaan hand aan hand tesame! Die toekoms staan en wagGeduldig, tot die tyd hom wink met onweerstaanb’re krag.Wees eensgesind in alles! In eendragsryk alleenHeers skeppingskrag en nuttige mag en hoop op volle seën.Niks bly deur stilstand lewe: wat is, beweeg en woel;Die see spoor aan tot strewe wat al ons strande spoel—Die see wat ewig bewe, wat ewig wyk en vloeiAs winde oor hom swewe en met sy branders stoei.Vooruit, vooruit, vooruit,Tot waar die reënboog spruit—Tot waar die eerste sonstraal sy barensnood verwagWelaan, welaan, welaan,Tot sterre, son en maanVerdowe in die duister van God se laaste nag!”

O Leier en Held, wat jou lewe gegee het om hierdie land wat ons hou,Ons syn te maak deur werk en daad, en as voorbeeld te staan vir jou stam,Wat is jou wens vandag, as jy magtig is neer te skouHier op ’n land verenig—hier op ’n grond nog klamMet broederbloed verspil deur vyandige broederhand—Hier op ’n volk verdeel deur meer as misverstand?
O Leier en Held, wat jou lewe gegee het om hierdie land wat ons hou,
Ons syn te maak deur werk en daad, en as voorbeeld te staan vir jou stam,
Wat is jou wens vandag, as jy magtig is neer te skou
Hier op ’n land verenig—hier op ’n grond nog klam
Met broederbloed verspil deur vyandige broederhand—
Hier op ’n volk verdeel deur meer as misverstand?
Sê, o dooie Held, is jou lewe gegee verniet?Is jou voorbeeld niks vandag, jou naam maar net ’n naam?Jou geloof in land en volk, jou smart en jou verdriet,Niks om ons hoop te gee nie, niks om ons trots te skaam?
Sê, o dooie Held, is jou lewe gegee verniet?
Is jou voorbeeld niks vandag, jou naam maar net ’n naam?
Jou geloof in land en volk, jou smart en jou verdriet,
Niks om ons hoop te gee nie, niks om ons trots te skaam?
O jy was leier en held—laaste en eerste jy—,Wys in die mensekennis wat weet waar die gespe hou,Al lyk die gordel los en die bande deurgesnyDeur broedertwis wat breek maar nimmer op kan bou.
O jy was leier en held—laaste en eerste jy—,
Wys in die mensekennis wat weet waar die gespe hou,
Al lyk die gordel los en die bande deurgesny
Deur broedertwis wat breek maar nimmer op kan bou.
Leen vir ons volk en land, o dooie Leier—leen’n Greintjie van jou kennis, ’n handvol van jou hoop,Om wat verenig was, weer op te bou tot een,Om weer die broederbande vir altyd vas te knoop.
Leen vir ons volk en land, o dooie Leier—leen
’n Greintjie van jou kennis, ’n handvol van jou hoop,
Om wat verenig was, weer op te bou tot een,
Om weer die broederbande vir altyd vas te knoop.
Roep tot jou volk, o Held—roep tot jou stem weerklink,Van ou wit Kaapstad onder, tot waar die ewenaarOnsigbaar loop oor berge waarop die sneeu-skyn blink—Roep met jou volle heldekrag, jou roem as martelaar:
Roep tot jou volk, o Held—roep tot jou stem weerklink,
Van ou wit Kaapstad onder, tot waar die ewenaar
Onsigbaar loop oor berge waarop die sneeu-skyn blink—
Roep met jou volle heldekrag, jou roem as martelaar:
„Verbreek die swaarste kettings van wreedste dwinglandy!Maak, waar jy kan, die wêreld en al sy kinders vry!Stik heidendom wat hinder, dood in sy eie slyk!Stoei, tot die kroon van vryheid oor al die berge pryk!
„Verbreek die swaarste kettings van wreedste dwinglandy!
Maak, waar jy kan, die wêreld en al sy kinders vry!
Stik heidendom wat hinder, dood in sy eie slyk!
Stoei, tot die kroon van vryheid oor al die berge pryk!
Gee vir die nuwe Kanaan, die duurgekogte land,Die vrede van genade, die vryheid van verstand,Die lig van nuwe kennis, die wins van beter wet—Die leidraad van geregtigheid, wat mens en mensdom red!Maak pad deur wildernisse; brug diep riviere oor;Laat vir die nageslagte ’n rein-getrapte spoor;Bou en beplant die velde; bewerk met mannemoedDie duurgekogte Kanaan besproei met heldebloed!Wees broeder met jou broeder; sien af van skimp; versmoorWat haat of nyd kan uitlok, wat rus en vrede stoor;Gaan hand aan hand tesame! Die toekoms staan en wagGeduldig, tot die tyd hom wink met onweerstaanb’re krag.Wees eensgesind in alles! In eendragsryk alleenHeers skeppingskrag en nuttige mag en hoop op volle seën.Niks bly deur stilstand lewe: wat is, beweeg en woel;Die see spoor aan tot strewe wat al ons strande spoel—Die see wat ewig bewe, wat ewig wyk en vloeiAs winde oor hom swewe en met sy branders stoei.Vooruit, vooruit, vooruit,Tot waar die reënboog spruit—Tot waar die eerste sonstraal sy barensnood verwagWelaan, welaan, welaan,Tot sterre, son en maanVerdowe in die duister van God se laaste nag!”
Gee vir die nuwe Kanaan, die duurgekogte land,
Die vrede van genade, die vryheid van verstand,
Die lig van nuwe kennis, die wins van beter wet—
Die leidraad van geregtigheid, wat mens en mensdom red!
Maak pad deur wildernisse; brug diep riviere oor;
Laat vir die nageslagte ’n rein-getrapte spoor;
Bou en beplant die velde; bewerk met mannemoed
Die duurgekogte Kanaan besproei met heldebloed!
Wees broeder met jou broeder; sien af van skimp; versmoor
Wat haat of nyd kan uitlok, wat rus en vrede stoor;
Gaan hand aan hand tesame! Die toekoms staan en wag
Geduldig, tot die tyd hom wink met onweerstaanb’re krag.
Wees eensgesind in alles! In eendragsryk alleen
Heers skeppingskrag en nuttige mag en hoop op volle seën.
Niks bly deur stilstand lewe: wat is, beweeg en woel;
Die see spoor aan tot strewe wat al ons strande spoel—
Die see wat ewig bewe, wat ewig wyk en vloei
As winde oor hom swewe en met sy branders stoei.
Vooruit, vooruit, vooruit,
Tot waar die reënboog spruit—
Tot waar die eerste sonstraal sy barensnood verwag
Welaan, welaan, welaan,
Tot sterre, son en maan
Verdowe in die duister van God se laaste nag!”