XIII.
Worstel en wen as jy kan;Of stoei en verloor, as jy moet, soos ’n man—Soos ’n mens wat kan ly en verdraAs met eeue-ou terge die droefnis pla—Soos ’n mens wat kan wen en genietWat die guns van die Lot in genade bied,Oorvloeiend vandag, in brokkies oormôre,Te min vir jaloersheid, te veel vir sôre.Worstel en wen as jy kan,Of stoei en verloor soos ’n man!Al trek oor die blou lug tesaamWolke wat sterlig en sonlig beskaam—Skadu’s wat skadu’s baar,Donker, bedwelmend, swaar—Skadu’s wat statig kwynEn voor sterre en sonlig verdwyn—Skadu’s wat kom en gaan,Soos maand ná maand die maan—Al trek oor die blou lug tesaamWolke wat lig beskaam,Weet as die skadu’s komEn die ligvolle wêreld lyk skeef en krom—Weet dat die skadu’s vergaan,Soos maand ná maand die maan;En niks bly oor vir ’n manAs te dra en geniet wat hy kan—En die nag is swart ferweel,En die sterre soos goud so geel.

Worstel en wen as jy kan;Of stoei en verloor, as jy moet, soos ’n man—Soos ’n mens wat kan ly en verdraAs met eeue-ou terge die droefnis pla—Soos ’n mens wat kan wen en genietWat die guns van die Lot in genade bied,Oorvloeiend vandag, in brokkies oormôre,Te min vir jaloersheid, te veel vir sôre.Worstel en wen as jy kan,Of stoei en verloor soos ’n man!
Worstel en wen as jy kan;
Of stoei en verloor, as jy moet, soos ’n man—
Soos ’n mens wat kan ly en verdra
As met eeue-ou terge die droefnis pla—
Soos ’n mens wat kan wen en geniet
Wat die guns van die Lot in genade bied,
Oorvloeiend vandag, in brokkies oormôre,
Te min vir jaloersheid, te veel vir sôre.
Worstel en wen as jy kan,
Of stoei en verloor soos ’n man!
Al trek oor die blou lug tesaamWolke wat sterlig en sonlig beskaam—Skadu’s wat skadu’s baar,Donker, bedwelmend, swaar—Skadu’s wat statig kwynEn voor sterre en sonlig verdwyn—Skadu’s wat kom en gaan,Soos maand ná maand die maan—Al trek oor die blou lug tesaamWolke wat lig beskaam,Weet as die skadu’s komEn die ligvolle wêreld lyk skeef en krom—Weet dat die skadu’s vergaan,Soos maand ná maand die maan;En niks bly oor vir ’n manAs te dra en geniet wat hy kan—En die nag is swart ferweel,En die sterre soos goud so geel.
Al trek oor die blou lug tesaam
Wolke wat sterlig en sonlig beskaam—
Skadu’s wat skadu’s baar,
Donker, bedwelmend, swaar—
Skadu’s wat statig kwyn
En voor sterre en sonlig verdwyn—
Skadu’s wat kom en gaan,
Soos maand ná maand die maan—
Al trek oor die blou lug tesaam
Wolke wat lig beskaam,
Weet as die skadu’s kom
En die ligvolle wêreld lyk skeef en krom—
Weet dat die skadu’s vergaan,
Soos maand ná maand die maan;
En niks bly oor vir ’n man
As te dra en geniet wat hy kan—
En die nag is swart ferweel,
En die sterre soos goud so geel.