XLIX.

XLIX.

Son, wat rooi die ooste welkom bied,Groet met laaiende strale wat jy sien—Pyn-gemartelde lyke bont bevlekMet ’n rooier kleur as môrerooi;Styf-wit hande met verrekte spiere,Glas-verstyfde oë ewig blind.Son, wat in ’n kermisgloed van kleureHeel die wêreld wek tot lewe hier,Groet met silwer, rooi en perlemoenskynElke mart’laar hier op Golgotha.Gee jou lig wat luisterryk eenmaal lyke,Helde-lyke, elders kon bestraal;Gee jou warmte, strelend soos die sagteLiefdevolle handdruk van ’n kind,Sag om hier die laaste plig van liefdeUit te voer voordat die duister kom.Sê vir die winde wat die wêreld plat waai,Sê vir die sterre wat die hemel steun,Sê vir die vaste rotse van die aardeWaar nag en dag die wêreld onder kreun,Sê vir die lug wat blou is,Die see wat groen en wit is,Die verste eilande wat palm-versierOor stil en oor onstuimige waters pronk,Sê vir die noord- en suidpool met hul ys,Die oerwoud-bosse om die ewenaar—Sê vir hul algar dat hul weet die waarheid,En dat hul rou dra vir ons heldedood.

Son, wat rooi die ooste welkom bied,Groet met laaiende strale wat jy sien—Pyn-gemartelde lyke bont bevlekMet ’n rooier kleur as môrerooi;Styf-wit hande met verrekte spiere,Glas-verstyfde oë ewig blind.Son, wat in ’n kermisgloed van kleureHeel die wêreld wek tot lewe hier,Groet met silwer, rooi en perlemoenskynElke mart’laar hier op Golgotha.Gee jou lig wat luisterryk eenmaal lyke,Helde-lyke, elders kon bestraal;Gee jou warmte, strelend soos die sagteLiefdevolle handdruk van ’n kind,Sag om hier die laaste plig van liefdeUit te voer voordat die duister kom.

Son, wat rooi die ooste welkom bied,

Groet met laaiende strale wat jy sien—

Pyn-gemartelde lyke bont bevlek

Met ’n rooier kleur as môrerooi;

Styf-wit hande met verrekte spiere,

Glas-verstyfde oë ewig blind.

Son, wat in ’n kermisgloed van kleure

Heel die wêreld wek tot lewe hier,

Groet met silwer, rooi en perlemoenskyn

Elke mart’laar hier op Golgotha.

Gee jou lig wat luisterryk eenmaal lyke,

Helde-lyke, elders kon bestraal;

Gee jou warmte, strelend soos die sagte

Liefdevolle handdruk van ’n kind,

Sag om hier die laaste plig van liefde

Uit te voer voordat die duister kom.

Sê vir die winde wat die wêreld plat waai,Sê vir die sterre wat die hemel steun,Sê vir die vaste rotse van die aardeWaar nag en dag die wêreld onder kreun,Sê vir die lug wat blou is,Die see wat groen en wit is,Die verste eilande wat palm-versierOor stil en oor onstuimige waters pronk,Sê vir die noord- en suidpool met hul ys,Die oerwoud-bosse om die ewenaar—Sê vir hul algar dat hul weet die waarheid,En dat hul rou dra vir ons heldedood.

Sê vir die winde wat die wêreld plat waai,

Sê vir die sterre wat die hemel steun,

Sê vir die vaste rotse van die aarde

Waar nag en dag die wêreld onder kreun,

Sê vir die lug wat blou is,

Die see wat groen en wit is,

Die verste eilande wat palm-versier

Oor stil en oor onstuimige waters pronk,

Sê vir die noord- en suidpool met hul ys,

Die oerwoud-bosse om die ewenaar—

Sê vir hul algar dat hul weet die waarheid,

En dat hul rou dra vir ons heldedood.

Back to IndexNext