XLV.
„Slaan dood die towernaars! Slaan algar dood,En trek hul buite, dat die koningstadNie deur hul bloed bevuil word nie en skuldVan bloed hier op die Olifant se stadIn later jare rus nie.” En die woord—Die vonnis oor wie gister vrinde was—Was skaars uit, of die moord’naars gryp hul prooi;En mes en vuis en hand teen assegaaiEn wrede kierie veg, soos wanhoop kan,Of heldemoed wat sonder houvas kamp.So moet hy voel wat in ’n see-spelonkDeur towersoete water wat hom streelIn rimp’lende liefkosing om sy lyf,Genotvol swem, en plots’ling word omhelsDeur slym-gesmeerde, klouende seekat-bandeWat bloed en krag met elke krimp verdrukEn worsteling hoop’loos maak. So moet hy voelWat wanhoopvol die sneeu-lawiene sien kom,En links nòg regs kan uitweg kry vir vlug.Verskeur, vermink, onmagtig meer te stry,Word een vir een die kraalstad uitgesleepEn heuwel-toe geruk, om daar te smaakDie laaste teug wat wrede mart’ling bied—’n Beker bitter soos die bitter galEn hiesop wat die Heiland in sy tydOp Golgotha geproe het aan die kruis.Die heuwel toe, en op die heuweltop,As laaste snik gesnik is, laaste teugVan die blou suiwer lug is ingehaal,En laaste hartkrimp laaste polsslag baar,En die verminkte liggaam sonder voelteGenadeloos gemartel en ontsiel is,Die lyke neergelê as aasvoël-prooiEn teken van die lang-oorpeinsde wraak—Soos Saul se lyk wat teen die hoë muurGehang het vir die wraaksug van Beth-San.

„Slaan dood die towernaars! Slaan algar dood,En trek hul buite, dat die koningstadNie deur hul bloed bevuil word nie en skuldVan bloed hier op die Olifant se stadIn later jare rus nie.” En die woord—Die vonnis oor wie gister vrinde was—Was skaars uit, of die moord’naars gryp hul prooi;En mes en vuis en hand teen assegaaiEn wrede kierie veg, soos wanhoop kan,Of heldemoed wat sonder houvas kamp.So moet hy voel wat in ’n see-spelonkDeur towersoete water wat hom streelIn rimp’lende liefkosing om sy lyf,Genotvol swem, en plots’ling word omhelsDeur slym-gesmeerde, klouende seekat-bandeWat bloed en krag met elke krimp verdrukEn worsteling hoop’loos maak. So moet hy voelWat wanhoopvol die sneeu-lawiene sien kom,En links nòg regs kan uitweg kry vir vlug.Verskeur, vermink, onmagtig meer te stry,Word een vir een die kraalstad uitgesleepEn heuwel-toe geruk, om daar te smaakDie laaste teug wat wrede mart’ling bied—’n Beker bitter soos die bitter galEn hiesop wat die Heiland in sy tydOp Golgotha geproe het aan die kruis.
„Slaan dood die towernaars! Slaan algar dood,
En trek hul buite, dat die koningstad
Nie deur hul bloed bevuil word nie en skuld
Van bloed hier op die Olifant se stad
In later jare rus nie.” En die woord—
Die vonnis oor wie gister vrinde was—
Was skaars uit, of die moord’naars gryp hul prooi;
En mes en vuis en hand teen assegaai
En wrede kierie veg, soos wanhoop kan,
Of heldemoed wat sonder houvas kamp.
So moet hy voel wat in ’n see-spelonk
Deur towersoete water wat hom streel
In rimp’lende liefkosing om sy lyf,
Genotvol swem, en plots’ling word omhels
Deur slym-gesmeerde, klouende seekat-bande
Wat bloed en krag met elke krimp verdruk
En worsteling hoop’loos maak. So moet hy voel
Wat wanhoopvol die sneeu-lawiene sien kom,
En links nòg regs kan uitweg kry vir vlug.
Verskeur, vermink, onmagtig meer te stry,
Word een vir een die kraalstad uitgesleep
En heuwel-toe geruk, om daar te smaak
Die laaste teug wat wrede mart’ling bied—
’n Beker bitter soos die bitter gal
En hiesop wat die Heiland in sy tyd
Op Golgotha geproe het aan die kruis.
Die heuwel toe, en op die heuweltop,As laaste snik gesnik is, laaste teugVan die blou suiwer lug is ingehaal,En laaste hartkrimp laaste polsslag baar,En die verminkte liggaam sonder voelteGenadeloos gemartel en ontsiel is,Die lyke neergelê as aasvoël-prooiEn teken van die lang-oorpeinsde wraak—Soos Saul se lyk wat teen die hoë muurGehang het vir die wraaksug van Beth-San.
Die heuwel toe, en op die heuweltop,
As laaste snik gesnik is, laaste teug
Van die blou suiwer lug is ingehaal,
En laaste hartkrimp laaste polsslag baar,
En die verminkte liggaam sonder voelte
Genadeloos gemartel en ontsiel is,
Die lyke neergelê as aasvoël-prooi
En teken van die lang-oorpeinsde wraak—
Soos Saul se lyk wat teen die hoë muur
Gehang het vir die wraaksug van Beth-San.