XXXVII.
Die see! die see!Mens is hy nie wat op die strand kan staan,Onder die skyn van dagson of die maan,Sy voete deur die brander-water nat,Sy siel tot in sy diepste dieptes satVan vrede en van vreugde, en nie geeEerbied en eer en liefde aan die see.Die magtige, die woeste, wilde see,Die sagte, strelende, spelende moeder-see.Die see wat ongebore is,Die see wat onvergaanbaar is,Die see wat alles wen en hou,Die see wat met sy strande trou,En ewig, ewig, ewigdeurDie wêreld wat hy spoel, vergeur.O see, o trotse oseaan, wat woelVan Yslands ys-verdedigde berge af,Om met lou water oor die strand te spoelWaar silwerwit die skulpe-sandDie vloer maak vir die silwerstrandWaarteen die sagte branders bruisEentonig op en af die rotse teen,Gelaai met bamboesgrasWaaroor die seeskuim reën.O see, wat lok en trekEn in jou kinders liefde wek—Hartstogtelike liefde, sterker in sy magAs liefde vir die roem, vir plig, vir eer—’n Liefde groter, reiner, meerAs die aantrekkingskragWat die Natuur aan al wat lewe hou,Gegee het, een vir een,Tot mense-vloek of -seën,Om jaar op jaar nuwe lewe te ontvou.O see, o moeder, teer en sterk en trou,Groet t’rug vir hom wat bring sy eerste groet aan jou!

Die see! die see!Mens is hy nie wat op die strand kan staan,Onder die skyn van dagson of die maan,Sy voete deur die brander-water nat,Sy siel tot in sy diepste dieptes satVan vrede en van vreugde, en nie geeEerbied en eer en liefde aan die see.Die magtige, die woeste, wilde see,Die sagte, strelende, spelende moeder-see.Die see wat ongebore is,Die see wat onvergaanbaar is,Die see wat alles wen en hou,Die see wat met sy strande trou,En ewig, ewig, ewigdeurDie wêreld wat hy spoel, vergeur.
Die see! die see!
Mens is hy nie wat op die strand kan staan,
Onder die skyn van dagson of die maan,
Sy voete deur die brander-water nat,
Sy siel tot in sy diepste dieptes sat
Van vrede en van vreugde, en nie gee
Eerbied en eer en liefde aan die see.
Die magtige, die woeste, wilde see,
Die sagte, strelende, spelende moeder-see.
Die see wat ongebore is,
Die see wat onvergaanbaar is,
Die see wat alles wen en hou,
Die see wat met sy strande trou,
En ewig, ewig, ewigdeur
Die wêreld wat hy spoel, vergeur.
O see, o trotse oseaan, wat woelVan Yslands ys-verdedigde berge af,Om met lou water oor die strand te spoelWaar silwerwit die skulpe-sandDie vloer maak vir die silwerstrandWaarteen die sagte branders bruisEentonig op en af die rotse teen,Gelaai met bamboesgrasWaaroor die seeskuim reën.O see, wat lok en trekEn in jou kinders liefde wek—Hartstogtelike liefde, sterker in sy magAs liefde vir die roem, vir plig, vir eer—’n Liefde groter, reiner, meerAs die aantrekkingskragWat die Natuur aan al wat lewe hou,Gegee het, een vir een,Tot mense-vloek of -seën,Om jaar op jaar nuwe lewe te ontvou.O see, o moeder, teer en sterk en trou,Groet t’rug vir hom wat bring sy eerste groet aan jou!
O see, o trotse oseaan, wat woel
Van Yslands ys-verdedigde berge af,
Om met lou water oor die strand te spoel
Waar silwerwit die skulpe-sand
Die vloer maak vir die silwerstrand
Waarteen die sagte branders bruis
Eentonig op en af die rotse teen,
Gelaai met bamboesgras
Waaroor die seeskuim reën.
O see, wat lok en trek
En in jou kinders liefde wek—
Hartstogtelike liefde, sterker in sy mag
As liefde vir die roem, vir plig, vir eer—
’n Liefde groter, reiner, meer
As die aantrekkingskrag
Wat die Natuur aan al wat lewe hou,
Gegee het, een vir een,
Tot mense-vloek of -seën,
Om jaar op jaar nuwe lewe te ontvou.
O see, o moeder, teer en sterk en trou,
Groet t’rug vir hom wat bring sy eerste groet aan jou!