AAN MIJ MOEDER.

AAN MIJ MOEDER.

Als ek die seeskulp vashou teen mij oorVer van die kus, hier op ons wijë landDan kan ek gruis en golwe op die sandEn al die onrus van die winde hoor.Maar al die woeste onrus is gesmoorEn suisend tril dit ritmies oor die bandWat kroos en moeder bind, net soos ’n hand,Wat saggies langgeruste snare stoor:So doem daar uit mij vage dromerijkDie wese van mij moeder, reeds oorlee,Voor dat haar beeltnis in mij hart kon prijk.Al naar die oggenddroom mij siel ontwijkOorstelp mij gees ’n wrede, wilde seeVan ideale, dood, oordek met slijk.

Als ek die seeskulp vashou teen mij oorVer van die kus, hier op ons wijë landDan kan ek gruis en golwe op die sandEn al die onrus van die winde hoor.Maar al die woeste onrus is gesmoorEn suisend tril dit ritmies oor die bandWat kroos en moeder bind, net soos ’n hand,Wat saggies langgeruste snare stoor:

Als ek die seeskulp vashou teen mij oor

Ver van die kus, hier op ons wijë land

Dan kan ek gruis en golwe op die sand

En al die onrus van die winde hoor.

Maar al die woeste onrus is gesmoor

En suisend tril dit ritmies oor die band

Wat kroos en moeder bind, net soos ’n hand,

Wat saggies langgeruste snare stoor:

So doem daar uit mij vage dromerijkDie wese van mij moeder, reeds oorlee,Voor dat haar beeltnis in mij hart kon prijk.

So doem daar uit mij vage dromerijk

Die wese van mij moeder, reeds oorlee,

Voor dat haar beeltnis in mij hart kon prijk.

Al naar die oggenddroom mij siel ontwijkOorstelp mij gees ’n wrede, wilde seeVan ideale, dood, oordek met slijk.

Al naar die oggenddroom mij siel ontwijk

Oorstelp mij gees ’n wrede, wilde see

Van ideale, dood, oordek met slijk.

Back to IndexNext