DIE LAATSTE TREKKER.

DIE LAATSTE TREKKER.

Wat baat dit dat ek thuis blij sit en telHoe gouw die sonne weswaarts rol en sink,En hoe mij kuddes meer word, wijl mij handSij vasheid afleer en mij oog verdof?Die sonne sink daar deur ’n purper poort,Waaruit die onbekende lok: mij bloedBruis harder; want dis eeuw wat roep tot eeuw,En vlaktes tot die spruit van trekker-vaders,Wat oorkant daardie blouw groot-water eersDie mag van Rome het geknak, hul naam’n Bijwoord, waar die suider-moeders meeHul kroos in slaap gesus het. Weer daarna,Toe daar die lug onrein word, alles mak,Net dwinglandij en onreg woes floreer,Toe het die vrijë borste met die swaalsDie wieke suidwaarts uitgeslaan, geswerf,Geworstel deur die woesternij, gewin,En hier die trekker ras weer oorgeplant.Soos knapies eers die koring strooi, eers vrijDie vogele des hemels voer, dan grasMet voolint en met lijm bestrijk, en ruilDie vrijheid vir hul gawe: ons ou landWas rijk besaai met goud en eelgesteent.Vervloek sij goud! Die skepper het die resVan die metale blank en rein gemaak,En Hel het toe die geelste Nijd gebaar.Ek hoor die trekkerswelpe word nou mak,En praat die taal van die veroweraar,En groei in aansien en in rijkdom, eer;Maar of die hok verguld is, of te nie,En of die koring dik daarbinne lê,Die lied ween smagtend vir die ope lug,Waarin die bome wieg, die windjie ruis.Span in, ons laat die purper poorte links:Daar ruis die see, en woed, en skuim, en klinkIn ewig ketting-klank van slawernij;Laat staan die see, ons vloek. Ek hoor daar noordIs uitgestrekte vlaktes onbewoon,Waaroor die wind nog vrij waai, waar geen vlag,In bloed gedoop, ons vrije lug besmet.Daar brul die leeuw nog en die bulte beef,Die wildsbok stamp nog wolke stof omhoogEn kwaggas hinnik week.Die dood woed daar ook wel, dis waar, maar vrij,En vat die slaap mij daar, slaap ek gerus,Tevrede voort. Mog ek dan lêWaar wije winde waai en vlaktes glooi,Waar donder-echo’s oor die vlaktes sweep,En eensaamheid mij laatste rus bewaak.Dan sal ek droom en sal ek weet hoe stilDie sonne sink daar deur die purper poort,Waaruit die onbekende lok—span in!Laat die geratel van ons busse weerMij siel verkwik, die breë skowwe nogIn slingerpas die vlaktes meet: ons trekReg noord, aan linkerhand die see, en regs,—Maar voor die ope vlaktes onbeknel.(Met vergunning van „De Burger”).

Wat baat dit dat ek thuis blij sit en telHoe gouw die sonne weswaarts rol en sink,En hoe mij kuddes meer word, wijl mij handSij vasheid afleer en mij oog verdof?Die sonne sink daar deur ’n purper poort,Waaruit die onbekende lok: mij bloedBruis harder; want dis eeuw wat roep tot eeuw,En vlaktes tot die spruit van trekker-vaders,Wat oorkant daardie blouw groot-water eersDie mag van Rome het geknak, hul naam’n Bijwoord, waar die suider-moeders meeHul kroos in slaap gesus het. Weer daarna,Toe daar die lug onrein word, alles mak,Net dwinglandij en onreg woes floreer,Toe het die vrijë borste met die swaalsDie wieke suidwaarts uitgeslaan, geswerf,Geworstel deur die woesternij, gewin,En hier die trekker ras weer oorgeplant.

Wat baat dit dat ek thuis blij sit en tel

Hoe gouw die sonne weswaarts rol en sink,

En hoe mij kuddes meer word, wijl mij hand

Sij vasheid afleer en mij oog verdof?

Die sonne sink daar deur ’n purper poort,

Waaruit die onbekende lok: mij bloed

Bruis harder; want dis eeuw wat roep tot eeuw,

En vlaktes tot die spruit van trekker-vaders,

Wat oorkant daardie blouw groot-water eers

Die mag van Rome het geknak, hul naam

’n Bijwoord, waar die suider-moeders mee

Hul kroos in slaap gesus het. Weer daarna,

Toe daar die lug onrein word, alles mak,

Net dwinglandij en onreg woes floreer,

Toe het die vrijë borste met die swaals

Die wieke suidwaarts uitgeslaan, geswerf,

Geworstel deur die woesternij, gewin,

En hier die trekker ras weer oorgeplant.

Soos knapies eers die koring strooi, eers vrijDie vogele des hemels voer, dan grasMet voolint en met lijm bestrijk, en ruilDie vrijheid vir hul gawe: ons ou landWas rijk besaai met goud en eelgesteent.Vervloek sij goud! Die skepper het die resVan die metale blank en rein gemaak,En Hel het toe die geelste Nijd gebaar.

Soos knapies eers die koring strooi, eers vrij

Die vogele des hemels voer, dan gras

Met voolint en met lijm bestrijk, en ruil

Die vrijheid vir hul gawe: ons ou land

Was rijk besaai met goud en eelgesteent.

Vervloek sij goud! Die skepper het die res

Van die metale blank en rein gemaak,

En Hel het toe die geelste Nijd gebaar.

Ek hoor die trekkerswelpe word nou mak,En praat die taal van die veroweraar,En groei in aansien en in rijkdom, eer;Maar of die hok verguld is, of te nie,En of die koring dik daarbinne lê,Die lied ween smagtend vir die ope lug,Waarin die bome wieg, die windjie ruis.Span in, ons laat die purper poorte links:Daar ruis die see, en woed, en skuim, en klinkIn ewig ketting-klank van slawernij;Laat staan die see, ons vloek. Ek hoor daar noordIs uitgestrekte vlaktes onbewoon,Waaroor die wind nog vrij waai, waar geen vlag,In bloed gedoop, ons vrije lug besmet.Daar brul die leeuw nog en die bulte beef,Die wildsbok stamp nog wolke stof omhoogEn kwaggas hinnik week.Die dood woed daar ook wel, dis waar, maar vrij,En vat die slaap mij daar, slaap ek gerus,Tevrede voort. Mog ek dan lêWaar wije winde waai en vlaktes glooi,Waar donder-echo’s oor die vlaktes sweep,En eensaamheid mij laatste rus bewaak.Dan sal ek droom en sal ek weet hoe stilDie sonne sink daar deur die purper poort,Waaruit die onbekende lok—span in!Laat die geratel van ons busse weerMij siel verkwik, die breë skowwe nogIn slingerpas die vlaktes meet: ons trekReg noord, aan linkerhand die see, en regs,—Maar voor die ope vlaktes onbeknel.

Ek hoor die trekkerswelpe word nou mak,

En praat die taal van die veroweraar,

En groei in aansien en in rijkdom, eer;

Maar of die hok verguld is, of te nie,

En of die koring dik daarbinne lê,

Die lied ween smagtend vir die ope lug,

Waarin die bome wieg, die windjie ruis.

Span in, ons laat die purper poorte links:

Daar ruis die see, en woed, en skuim, en klink

In ewig ketting-klank van slawernij;

Laat staan die see, ons vloek. Ek hoor daar noord

Is uitgestrekte vlaktes onbewoon,

Waaroor die wind nog vrij waai, waar geen vlag,

In bloed gedoop, ons vrije lug besmet.

Daar brul die leeuw nog en die bulte beef,

Die wildsbok stamp nog wolke stof omhoog

En kwaggas hinnik week.

Die dood woed daar ook wel, dis waar, maar vrij,

En vat die slaap mij daar, slaap ek gerus,

Tevrede voort. Mog ek dan lê

Waar wije winde waai en vlaktes glooi,

Waar donder-echo’s oor die vlaktes sweep,

En eensaamheid mij laatste rus bewaak.

Dan sal ek droom en sal ek weet hoe stil

Die sonne sink daar deur die purper poort,

Waaruit die onbekende lok—span in!

Laat die geratel van ons busse weer

Mij siel verkwik, die breë skowwe nog

In slingerpas die vlaktes meet: ons trek

Reg noord, aan linkerhand die see, en regs,—

Maar voor die ope vlaktes onbeknel.

(Met vergunning van „De Burger”).

(Met vergunning van „De Burger”).

Back to IndexNext