DIE POSSIE.

DIE POSSIE.

Als die donker ’n reisiger mog bespringDaar waar die witpad mijl aan mijl,Virbij die Possie, die ou bouwval,Van die maan belig oor die vlakte peil;Dan sien hij deur vensters, wat dof staan en staar,Hoe die maanlig die balke laat rouwstrepe trekOor die vloer, waar net distels en klitse verjaar;Net die uil word gehoor—so lang gerek.Die reisiger haas hom dan, knoop toe sij jas,Gee die perd fluks ’n raps, wip die driffie deur,En adem verlig—want die boere beweerDie Possie ’s nie pluis, en waens val vasIn die droogste tijd, en die perde snorkAls jij eensaam daar in die maanlig rij—En saands sien jij hierlangs ’n stofstreep staanSoos die bees- en die skaapwagters huistoe snij.Die oumense fluister van eg sonder liefde,(En knik naar die Possie), van min sonder trouw;Van die tragiese „driehoek”—dis lankal gebeur,Dis alles virbij, al die skrik, al die rouw.Hoor, als die biesies so knikkend, knikkend fluisterEn die vleiwind, bedwelm, van die aandblom swaar;Hoor jij dan niks als jij stil gaat staan en luister,Wat die lispel als beteken, al die vreemde gebaar?„Dis lewes en lewes geledeEn jare van swerwe,Toe word dit daarbinne gebedeVir iemand wat sterwe.—‚Vra om genade, mij broeder,Die dood is nabij’—Bij die grote Alheerser, AlhoederGena nie vir mij!Sij ’t gevlij: Ag spaar net mij lewe,Ek sal weggaan van hier,In mij arme gesidder en beweDaar bij die rivier.Wat skijn daar so wit op die waterDaar onder die bome?Ek wens dis al oor! Is daar later nogNog drome?”En daarom so stil bij die wilkerboom,Dit fluister so saggies, dit roer skaars die lug;Die water is stil daar ’n oomblik, en vlugDan fluistrend en lispelend voort op die stroom.(Met vergunning van „De Burger”).

Als die donker ’n reisiger mog bespringDaar waar die witpad mijl aan mijl,Virbij die Possie, die ou bouwval,Van die maan belig oor die vlakte peil;Dan sien hij deur vensters, wat dof staan en staar,Hoe die maanlig die balke laat rouwstrepe trekOor die vloer, waar net distels en klitse verjaar;Net die uil word gehoor—so lang gerek.Die reisiger haas hom dan, knoop toe sij jas,Gee die perd fluks ’n raps, wip die driffie deur,En adem verlig—want die boere beweerDie Possie ’s nie pluis, en waens val vasIn die droogste tijd, en die perde snorkAls jij eensaam daar in die maanlig rij—En saands sien jij hierlangs ’n stofstreep staanSoos die bees- en die skaapwagters huistoe snij.

Als die donker ’n reisiger mog bespring

Daar waar die witpad mijl aan mijl,

Virbij die Possie, die ou bouwval,

Van die maan belig oor die vlakte peil;

Dan sien hij deur vensters, wat dof staan en staar,

Hoe die maanlig die balke laat rouwstrepe trek

Oor die vloer, waar net distels en klitse verjaar;

Net die uil word gehoor—so lang gerek.

Die reisiger haas hom dan, knoop toe sij jas,

Gee die perd fluks ’n raps, wip die driffie deur,

En adem verlig—want die boere beweer

Die Possie ’s nie pluis, en waens val vas

In die droogste tijd, en die perde snork

Als jij eensaam daar in die maanlig rij—

En saands sien jij hierlangs ’n stofstreep staan

Soos die bees- en die skaapwagters huistoe snij.

Die oumense fluister van eg sonder liefde,(En knik naar die Possie), van min sonder trouw;Van die tragiese „driehoek”—dis lankal gebeur,Dis alles virbij, al die skrik, al die rouw.Hoor, als die biesies so knikkend, knikkend fluisterEn die vleiwind, bedwelm, van die aandblom swaar;Hoor jij dan niks als jij stil gaat staan en luister,Wat die lispel als beteken, al die vreemde gebaar?

Die oumense fluister van eg sonder liefde,

(En knik naar die Possie), van min sonder trouw;

Van die tragiese „driehoek”—dis lankal gebeur,

Dis alles virbij, al die skrik, al die rouw.

Hoor, als die biesies so knikkend, knikkend fluister

En die vleiwind, bedwelm, van die aandblom swaar;

Hoor jij dan niks als jij stil gaat staan en luister,

Wat die lispel als beteken, al die vreemde gebaar?

„Dis lewes en lewes geledeEn jare van swerwe,Toe word dit daarbinne gebedeVir iemand wat sterwe.

„Dis lewes en lewes gelede

En jare van swerwe,

Toe word dit daarbinne gebede

Vir iemand wat sterwe.

—‚Vra om genade, mij broeder,Die dood is nabij’—Bij die grote Alheerser, AlhoederGena nie vir mij!

—‚Vra om genade, mij broeder,

Die dood is nabij’—

Bij die grote Alheerser, Alhoeder

Gena nie vir mij!

Sij ’t gevlij: Ag spaar net mij lewe,Ek sal weggaan van hier,In mij arme gesidder en beweDaar bij die rivier.

Sij ’t gevlij: Ag spaar net mij lewe,

Ek sal weggaan van hier,

In mij arme gesidder en bewe

Daar bij die rivier.

Wat skijn daar so wit op die waterDaar onder die bome?Ek wens dis al oor! Is daar later nogNog drome?”

Wat skijn daar so wit op die water

Daar onder die bome?

Ek wens dis al oor! Is daar later nog

Nog drome?”

En daarom so stil bij die wilkerboom,Dit fluister so saggies, dit roer skaars die lug;Die water is stil daar ’n oomblik, en vlugDan fluistrend en lispelend voort op die stroom.

En daarom so stil bij die wilkerboom,

Dit fluister so saggies, dit roer skaars die lug;

Die water is stil daar ’n oomblik, en vlug

Dan fluistrend en lispelend voort op die stroom.

(Met vergunning van „De Burger”).

(Met vergunning van „De Burger”).

Back to IndexNext