DIE SKAT VAN PETROSSA.

DIE SKAT VAN PETROSSA.

(In 1837 is te Petrossa ’n skat ontdek, bestaande uit gouë bekers, met edelgesteente beset. Die bekers moet uit verskillende lande afkomstig wees, blijkens die opskrifte. Die skat dateer uit die Europese volksverhuising, en bestaat uit die roof van Europa, die tribuut, wat een van ons Germaanse voorvadere die volkere afgedwing het.)

Daar lê die skatte nou, hoop op hoop,Daarvoor, was lande in bloed gedoop,Geroof van die Sklaaf en swart Ethioop,Hier is dit alles vergaar.Die kampvuur vlam op, glim oor vate van goudEn van silwer; karbonkels blits, ster aan ster,En die vuurlig weerskijn in die agtergrond, ver,Uit oë van gediertes wat staar uit die woud.Maar ek huiwer nog meer van die kil, kouë vuur,Wat die Griekse slavin deur haar kijkers laat gluur,Als sij sien, sij die kind van Athenes kultuurOp die blonde barbaar.En sij sak in die dekens van purper en blouw,Wat verward in die buit lê; die vuurlig bestraalArme wat blink soos ivoor; maar van staalIs die oë, net so ferm, sonder vrees, sonder rouw.Die blonde veroweraar smeek en hij vlei,Ontmoet net oë wat soos ijsskerwe snij:Of hij bid, of hij dreig, moet die neerlaag maar lij,Gaat vertwijfeld van daar.Die rooidag glim oor vate van goudEn silwer, karbonkels wat dof blink soos lood;Op die purpere dekens, haalwit, net so koud,Met haar dolk in haar hart lê die Griekse dood.Dit is sover als die storie lei;Dit heet daar’s ’n ou, ou skat ontdekIn Petrossa, dateer uit die voorste trek;Wat volg weet ek nie, ek belij.Tog ek sien vate, dekens van purper en blouw,Wat verward in die buit lê, die vuurlig straalOp arme wat skijn soos ivoor,—maar van staalIs die oë, net so koud, sonder skrik, sonder rouw.(Met vergunning van „De Burger”).

Daar lê die skatte nou, hoop op hoop,Daarvoor, was lande in bloed gedoop,Geroof van die Sklaaf en swart Ethioop,Hier is dit alles vergaar.

Daar lê die skatte nou, hoop op hoop,

Daarvoor, was lande in bloed gedoop,

Geroof van die Sklaaf en swart Ethioop,

Hier is dit alles vergaar.

Die kampvuur vlam op, glim oor vate van goudEn van silwer; karbonkels blits, ster aan ster,En die vuurlig weerskijn in die agtergrond, ver,Uit oë van gediertes wat staar uit die woud.

Die kampvuur vlam op, glim oor vate van goud

En van silwer; karbonkels blits, ster aan ster,

En die vuurlig weerskijn in die agtergrond, ver,

Uit oë van gediertes wat staar uit die woud.

Maar ek huiwer nog meer van die kil, kouë vuur,Wat die Griekse slavin deur haar kijkers laat gluur,Als sij sien, sij die kind van Athenes kultuurOp die blonde barbaar.

Maar ek huiwer nog meer van die kil, kouë vuur,

Wat die Griekse slavin deur haar kijkers laat gluur,

Als sij sien, sij die kind van Athenes kultuur

Op die blonde barbaar.

En sij sak in die dekens van purper en blouw,Wat verward in die buit lê; die vuurlig bestraalArme wat blink soos ivoor; maar van staalIs die oë, net so ferm, sonder vrees, sonder rouw.

En sij sak in die dekens van purper en blouw,

Wat verward in die buit lê; die vuurlig bestraal

Arme wat blink soos ivoor; maar van staal

Is die oë, net so ferm, sonder vrees, sonder rouw.

Die blonde veroweraar smeek en hij vlei,Ontmoet net oë wat soos ijsskerwe snij:Of hij bid, of hij dreig, moet die neerlaag maar lij,Gaat vertwijfeld van daar.

Die blonde veroweraar smeek en hij vlei,

Ontmoet net oë wat soos ijsskerwe snij:

Of hij bid, of hij dreig, moet die neerlaag maar lij,

Gaat vertwijfeld van daar.

Die rooidag glim oor vate van goudEn silwer, karbonkels wat dof blink soos lood;Op die purpere dekens, haalwit, net so koud,Met haar dolk in haar hart lê die Griekse dood.

Die rooidag glim oor vate van goud

En silwer, karbonkels wat dof blink soos lood;

Op die purpere dekens, haalwit, net so koud,

Met haar dolk in haar hart lê die Griekse dood.

Dit is sover als die storie lei;Dit heet daar’s ’n ou, ou skat ontdekIn Petrossa, dateer uit die voorste trek;Wat volg weet ek nie, ek belij.

Dit is sover als die storie lei;

Dit heet daar’s ’n ou, ou skat ontdek

In Petrossa, dateer uit die voorste trek;

Wat volg weet ek nie, ek belij.

Tog ek sien vate, dekens van purper en blouw,Wat verward in die buit lê, die vuurlig straalOp arme wat skijn soos ivoor,—maar van staalIs die oë, net so koud, sonder skrik, sonder rouw.

Tog ek sien vate, dekens van purper en blouw,

Wat verward in die buit lê, die vuurlig straal

Op arme wat skijn soos ivoor,—maar van staal

Is die oë, net so koud, sonder skrik, sonder rouw.

(Met vergunning van „De Burger”).

(Met vergunning van „De Burger”).

Back to IndexNext