IN DIE HOVELD.
In die Hoveld, waar dit oop is en die hemel wijd daarbo,Waar kuddes waaigras huppel oor die veld,Waar ’n mens nog vrij kan asemhaal en aan ’n God kan glo,Staat mij huisie, wat ek moes verlaat vir geld.En als ek in die gange van die mijn hier sit en droomVan die winde op die Hoveld, ruim en vrij,Dan hoor ek die geklinkel van mij spore saal en toom,Sawends als ek bees of skaap toe rij.Op die Hoveld, waar dit wijd is, waar jij baja ver kan sien,(Die eilblouw bring ’n knop dan in jouw keel)Staat mij huisie nog en wag vir mij, wag al ’n jaar of tien,Waar die bokkies op die lei grafstene speel.Maar als die tering kwaai word en ek hoor die laatste fluit,Dan sweef ek naar die Hoveld op die windEn soek dan in die maanlig al die mooiste plekkies uitWaar ’k kleiosse gemaak het als ’n kind.

In die Hoveld, waar dit oop is en die hemel wijd daarbo,Waar kuddes waaigras huppel oor die veld,Waar ’n mens nog vrij kan asemhaal en aan ’n God kan glo,Staat mij huisie, wat ek moes verlaat vir geld.En als ek in die gange van die mijn hier sit en droomVan die winde op die Hoveld, ruim en vrij,Dan hoor ek die geklinkel van mij spore saal en toom,Sawends als ek bees of skaap toe rij.
In die Hoveld, waar dit oop is en die hemel wijd daarbo,
Waar kuddes waaigras huppel oor die veld,
Waar ’n mens nog vrij kan asemhaal en aan ’n God kan glo,
Staat mij huisie, wat ek moes verlaat vir geld.
En als ek in die gange van die mijn hier sit en droom
Van die winde op die Hoveld, ruim en vrij,
Dan hoor ek die geklinkel van mij spore saal en toom,
Sawends als ek bees of skaap toe rij.
Op die Hoveld, waar dit wijd is, waar jij baja ver kan sien,(Die eilblouw bring ’n knop dan in jouw keel)Staat mij huisie nog en wag vir mij, wag al ’n jaar of tien,Waar die bokkies op die lei grafstene speel.Maar als die tering kwaai word en ek hoor die laatste fluit,Dan sweef ek naar die Hoveld op die windEn soek dan in die maanlig al die mooiste plekkies uitWaar ’k kleiosse gemaak het als ’n kind.
Op die Hoveld, waar dit wijd is, waar jij baja ver kan sien,
(Die eilblouw bring ’n knop dan in jouw keel)
Staat mij huisie nog en wag vir mij, wag al ’n jaar of tien,
Waar die bokkies op die lei grafstene speel.
Maar als die tering kwaai word en ek hoor die laatste fluit,
Dan sweef ek naar die Hoveld op die wind
En soek dan in die maanlig al die mooiste plekkies uit
Waar ’k kleiosse gemaak het als ’n kind.