IN DIE PARK.
Jij sê ek’s mal omdat ek dag na dagHier in die park allenig sit. Ou maat,Strij help nou niks, ek sien dit in jouw oë,En in die oë van die kindertjies,Wat bang-meelijdend naar mij kijk en danWeer agter rok van Ma of meid induik.Asjoublieftog, neef, wag net ’n beetjie, hoor.Vir daë sit ek hier alleen en lag,En tel die groewe wat al dieper snijIn mij gesig, soos in ’n pad waar waansMet sware vragte spore agter laat;Nou moet ek praat en jij moet luister, neef,Moet help die vragte biekie ligter maakOf ek gaan vasval. Dis reg, luister nou.Kijk daardie grasvlek, waar die kinders speelEn waar die gieter sprei; kijk die kwikkie daar,Kom nader tot die waterstroom hom rolOor die kweek, dan kom hij weer, en nouSit hij sij bors en krap. Uit die vijwerkomSpuit slank ’n waterstraal omhoog en spreiIn duisend perelsnoere, soos ’n maagdWat trag haar liggaam met haar haar te dek.Hoor hoe die water lag, net soos ’n vrouwWat haar kindjie opgooi en weer veilig vang;Kijk die blommemure hier, en daar, en daar,Soos strome louter goud en westergloorWaaruit die bij-gesoem mij rede sus,(Jij lag om ek sê rede) en die heuningbekBewegingloos al oor die blomme tril,(Selfstandig soos die hoogste Englekoor),Of blink en groen van bed tot bedding straal.Kijk die kinders, man, verstaan jij wat ek meen?Verstaan jij dat ons almaal, iedereen,’n Engel het, moet hê, wat ons bewaar?Hoe sal ek jou tog maak verstaan? Let op!Saands in mij bed steek ek ’n sigaretAan, elke nag, voor ek die lig uitdraai;En onder bij mij voete, teen die muurHang daar ’n prent van Echo, dit wil sê’n Prent van ’n beeld van Echo, slank en wit,Wat wag en wag en luister, ewig wag;Virewig en verniet. Dan glim die koolVan mij si’gret in die prent, en ek denk so:„Narcissus kom tog nooit, sal nimmer kom;„Maar al sal Echo nooit haar minnaar sien,„Haar tweeling suster Weerlig sal sij kus„En die refleksie van ’n vonk omhels;„Want Weerlig moet vir Weerklank troos, of ek„Word gek, die spanning is te groot, net soos„Die blomme teen die muur ’n siekmens pla.”Nou, so het ek en jij en iedereen’n Engel wat ons wandel gadeslaan;Ek hoor sij wiekgeruis in kinderlagEn sien sij vleu’els blits in manestraal,En in die lag van maagde, en sij stemIn water wat so sag teen walle klots.Toe ek nog klein was het mij moeder steeds,Als sij mij naar mij bed bring en laat bid,Vertel van hierdie wagter, dus geen vrees.En deur mij jeugd in lig of duisternisHet ek geen trouwer metgesel gehad’n Wese wat oor siel en liggaam heers,’n Afgesant van God.En toe een aand,Ek sien dit nog, die kerk was stapelvol,En hel het lugterkroon en lamp gestraal,En orgel-tone triomf uitbasuin.Die predikant was glad van wang en stem,—Ek sien die lig nog op sij voorhoof glim—En wijl toehoorders weeldrig sit en gril,Het hij van voorbestemming sag vertel,(Predestinasie, wat jij dit wil noem)In periode ruim en afgerond.Die wee, mij God, ek voel dit nog, die weeWaarmee ek daardie kerkgebouw verlaat het;Dit het soos vure oor mij siel geskroei,Soos wurme in mij murg geboor, mij breinLaat brand soos koors.Waarom, dag ek, waaromDie mensdom selfbewus gemaak, gebied’n Ewig voortbestaan, totdat hij lusEn toe, net soos ’n kind ’n hondjie terg,Dit weggeruk? Die glorie, adel, prag,Die wilde skoonheid van ons groot heelal,Wat soos ’n riet mij hele siel laat tril,Als die grootse harmonie daaroor gaat ruis,Gaat alles swanger aan verderf en hel;Wijl Hij, die maker, homself Liefde noem!„En daar ek so ’n God nie kan bemin,„Is ek verdoemd,” hoor ek ingewing sê;Van toe af het ’k mij engel meer beminDan moeder ooit haar één gebreklik kind.Ek sien die weedom op sij voorhoof rusSoos donderwolke op die bergekam,Waaruit sij oog met dowwe meelij blits;Ek sien sij wieke druip soos ridderpluimVan slaë slap en hooploos strijë moeg.Verbeel jou, man, dis voorbestem en voorDie grondlegging der wereld al besluitDat ek verdoemd is, hij oor mij moet waak;Wat hij ooit doen mog, of ek ooit verrig,Die skrif staat vas en pal.Verstaan? Ek sienDie skaar van Engelwagters wat ons hoed,Ons, van wie die merendeel verdoemd is,Want sê die skrif nie so? Mij Engel nouMoet mij bemin, en altijd sien en sorg,Daar hij ’n ruimer siel het, dieper voelDie wanhoop van sij taak.Als storme dreig sien jij die vooltjies skuilEn hoor hul swijg, die aandblom sluit homselfEn snare kan gelijke snare roer:Die weedom van mij Engel rus op mijEn maak die groewe dieper; maar als ek weerGaan denk aan sij meelije, trouwe sorg,Hoor ek sij vleuels ritsel in die gras,Sij wieke-slae pols dan in mij oor,Sij wondre liefde maak mij siel dan week.Dis dan wat ek hier sit en lag en sienHoe dat die kinders stoei, die meide slaapEn sonlig dartel met die druppels speel;Dis alles suiwer weelde, alles volMet die liefde van mij Engel.Die mense sêEk’s gek, kranksinnig, of in kindertaal,Mij varkies uit die hok. Nog als studentHet ek geleer van Plato en sij grotEn hoe die skaduwlanders sieners terg;Nou, ek sien Engle, voel hul weedom, weetDat dit om ons is wat hul treur. Weet jijOf wat jij sien die son is? Dankie neef,Die bitterheid des doods het nou gewijk,Ek sal weer kijk hoedat die kwikkies rol,En heuningbekkies blits van blom tot blomEn bommelbije deur die beddings gonsTotdat die nag dit alles immer dek.

Jij sê ek’s mal omdat ek dag na dagHier in die park allenig sit. Ou maat,Strij help nou niks, ek sien dit in jouw oë,En in die oë van die kindertjies,Wat bang-meelijdend naar mij kijk en danWeer agter rok van Ma of meid induik.Asjoublieftog, neef, wag net ’n beetjie, hoor.Vir daë sit ek hier alleen en lag,En tel die groewe wat al dieper snijIn mij gesig, soos in ’n pad waar waansMet sware vragte spore agter laat;Nou moet ek praat en jij moet luister, neef,Moet help die vragte biekie ligter maakOf ek gaan vasval. Dis reg, luister nou.
Jij sê ek’s mal omdat ek dag na dag
Hier in die park allenig sit. Ou maat,
Strij help nou niks, ek sien dit in jouw oë,
En in die oë van die kindertjies,
Wat bang-meelijdend naar mij kijk en dan
Weer agter rok van Ma of meid induik.
Asjoublieftog, neef, wag net ’n beetjie, hoor.
Vir daë sit ek hier alleen en lag,
En tel die groewe wat al dieper snij
In mij gesig, soos in ’n pad waar waans
Met sware vragte spore agter laat;
Nou moet ek praat en jij moet luister, neef,
Moet help die vragte biekie ligter maak
Of ek gaan vasval. Dis reg, luister nou.
Kijk daardie grasvlek, waar die kinders speelEn waar die gieter sprei; kijk die kwikkie daar,Kom nader tot die waterstroom hom rolOor die kweek, dan kom hij weer, en nouSit hij sij bors en krap. Uit die vijwerkomSpuit slank ’n waterstraal omhoog en spreiIn duisend perelsnoere, soos ’n maagdWat trag haar liggaam met haar haar te dek.Hoor hoe die water lag, net soos ’n vrouwWat haar kindjie opgooi en weer veilig vang;Kijk die blommemure hier, en daar, en daar,Soos strome louter goud en westergloorWaaruit die bij-gesoem mij rede sus,(Jij lag om ek sê rede) en die heuningbekBewegingloos al oor die blomme tril,(Selfstandig soos die hoogste Englekoor),Of blink en groen van bed tot bedding straal.Kijk die kinders, man, verstaan jij wat ek meen?Verstaan jij dat ons almaal, iedereen,’n Engel het, moet hê, wat ons bewaar?Hoe sal ek jou tog maak verstaan? Let op!Saands in mij bed steek ek ’n sigaretAan, elke nag, voor ek die lig uitdraai;En onder bij mij voete, teen die muurHang daar ’n prent van Echo, dit wil sê’n Prent van ’n beeld van Echo, slank en wit,Wat wag en wag en luister, ewig wag;Virewig en verniet. Dan glim die koolVan mij si’gret in die prent, en ek denk so:„Narcissus kom tog nooit, sal nimmer kom;„Maar al sal Echo nooit haar minnaar sien,„Haar tweeling suster Weerlig sal sij kus„En die refleksie van ’n vonk omhels;„Want Weerlig moet vir Weerklank troos, of ek„Word gek, die spanning is te groot, net soos„Die blomme teen die muur ’n siekmens pla.”Nou, so het ek en jij en iedereen’n Engel wat ons wandel gadeslaan;Ek hoor sij wiekgeruis in kinderlagEn sien sij vleu’els blits in manestraal,En in die lag van maagde, en sij stemIn water wat so sag teen walle klots.
Kijk daardie grasvlek, waar die kinders speel
En waar die gieter sprei; kijk die kwikkie daar,
Kom nader tot die waterstroom hom rol
Oor die kweek, dan kom hij weer, en nou
Sit hij sij bors en krap. Uit die vijwerkom
Spuit slank ’n waterstraal omhoog en sprei
In duisend perelsnoere, soos ’n maagd
Wat trag haar liggaam met haar haar te dek.
Hoor hoe die water lag, net soos ’n vrouw
Wat haar kindjie opgooi en weer veilig vang;
Kijk die blommemure hier, en daar, en daar,
Soos strome louter goud en westergloor
Waaruit die bij-gesoem mij rede sus,
(Jij lag om ek sê rede) en die heuningbek
Bewegingloos al oor die blomme tril,
(Selfstandig soos die hoogste Englekoor),
Of blink en groen van bed tot bedding straal.
Kijk die kinders, man, verstaan jij wat ek meen?
Verstaan jij dat ons almaal, iedereen,
’n Engel het, moet hê, wat ons bewaar?
Hoe sal ek jou tog maak verstaan? Let op!
Saands in mij bed steek ek ’n sigaret
Aan, elke nag, voor ek die lig uitdraai;
En onder bij mij voete, teen die muur
Hang daar ’n prent van Echo, dit wil sê
’n Prent van ’n beeld van Echo, slank en wit,
Wat wag en wag en luister, ewig wag;
Virewig en verniet. Dan glim die kool
Van mij si’gret in die prent, en ek denk so:
„Narcissus kom tog nooit, sal nimmer kom;
„Maar al sal Echo nooit haar minnaar sien,
„Haar tweeling suster Weerlig sal sij kus
„En die refleksie van ’n vonk omhels;
„Want Weerlig moet vir Weerklank troos, of ek
„Word gek, die spanning is te groot, net soos
„Die blomme teen die muur ’n siekmens pla.”
Nou, so het ek en jij en iedereen
’n Engel wat ons wandel gadeslaan;
Ek hoor sij wiekgeruis in kinderlag
En sien sij vleu’els blits in manestraal,
En in die lag van maagde, en sij stem
In water wat so sag teen walle klots.
Toe ek nog klein was het mij moeder steeds,Als sij mij naar mij bed bring en laat bid,Vertel van hierdie wagter, dus geen vrees.En deur mij jeugd in lig of duisternisHet ek geen trouwer metgesel gehad’n Wese wat oor siel en liggaam heers,’n Afgesant van God.
Toe ek nog klein was het mij moeder steeds,
Als sij mij naar mij bed bring en laat bid,
Vertel van hierdie wagter, dus geen vrees.
En deur mij jeugd in lig of duisternis
Het ek geen trouwer metgesel gehad
’n Wese wat oor siel en liggaam heers,
’n Afgesant van God.
En toe een aand,Ek sien dit nog, die kerk was stapelvol,En hel het lugterkroon en lamp gestraal,En orgel-tone triomf uitbasuin.Die predikant was glad van wang en stem,—Ek sien die lig nog op sij voorhoof glim—En wijl toehoorders weeldrig sit en gril,Het hij van voorbestemming sag vertel,(Predestinasie, wat jij dit wil noem)In periode ruim en afgerond.
En toe een aand,
Ek sien dit nog, die kerk was stapelvol,
En hel het lugterkroon en lamp gestraal,
En orgel-tone triomf uitbasuin.
Die predikant was glad van wang en stem,
—Ek sien die lig nog op sij voorhoof glim—
En wijl toehoorders weeldrig sit en gril,
Het hij van voorbestemming sag vertel,
(Predestinasie, wat jij dit wil noem)
In periode ruim en afgerond.
Die wee, mij God, ek voel dit nog, die weeWaarmee ek daardie kerkgebouw verlaat het;Dit het soos vure oor mij siel geskroei,Soos wurme in mij murg geboor, mij breinLaat brand soos koors.Waarom, dag ek, waaromDie mensdom selfbewus gemaak, gebied’n Ewig voortbestaan, totdat hij lusEn toe, net soos ’n kind ’n hondjie terg,Dit weggeruk? Die glorie, adel, prag,Die wilde skoonheid van ons groot heelal,Wat soos ’n riet mij hele siel laat tril,Als die grootse harmonie daaroor gaat ruis,Gaat alles swanger aan verderf en hel;Wijl Hij, die maker, homself Liefde noem!
Die wee, mij God, ek voel dit nog, die wee
Waarmee ek daardie kerkgebouw verlaat het;
Dit het soos vure oor mij siel geskroei,
Soos wurme in mij murg geboor, mij brein
Laat brand soos koors.
Waarom, dag ek, waarom
Die mensdom selfbewus gemaak, gebied
’n Ewig voortbestaan, totdat hij lus
En toe, net soos ’n kind ’n hondjie terg,
Dit weggeruk? Die glorie, adel, prag,
Die wilde skoonheid van ons groot heelal,
Wat soos ’n riet mij hele siel laat tril,
Als die grootse harmonie daaroor gaat ruis,
Gaat alles swanger aan verderf en hel;
Wijl Hij, die maker, homself Liefde noem!
„En daar ek so ’n God nie kan bemin,„Is ek verdoemd,” hoor ek ingewing sê;Van toe af het ’k mij engel meer beminDan moeder ooit haar één gebreklik kind.Ek sien die weedom op sij voorhoof rusSoos donderwolke op die bergekam,Waaruit sij oog met dowwe meelij blits;Ek sien sij wieke druip soos ridderpluimVan slaë slap en hooploos strijë moeg.Verbeel jou, man, dis voorbestem en voorDie grondlegging der wereld al besluitDat ek verdoemd is, hij oor mij moet waak;Wat hij ooit doen mog, of ek ooit verrig,Die skrif staat vas en pal.Verstaan? Ek sienDie skaar van Engelwagters wat ons hoed,Ons, van wie die merendeel verdoemd is,Want sê die skrif nie so? Mij Engel nouMoet mij bemin, en altijd sien en sorg,Daar hij ’n ruimer siel het, dieper voelDie wanhoop van sij taak.Als storme dreig sien jij die vooltjies skuilEn hoor hul swijg, die aandblom sluit homselfEn snare kan gelijke snare roer:Die weedom van mij Engel rus op mijEn maak die groewe dieper; maar als ek weerGaan denk aan sij meelije, trouwe sorg,Hoor ek sij vleuels ritsel in die gras,Sij wieke-slae pols dan in mij oor,Sij wondre liefde maak mij siel dan week.Dis dan wat ek hier sit en lag en sienHoe dat die kinders stoei, die meide slaapEn sonlig dartel met die druppels speel;Dis alles suiwer weelde, alles volMet die liefde van mij Engel.Die mense sêEk’s gek, kranksinnig, of in kindertaal,Mij varkies uit die hok. Nog als studentHet ek geleer van Plato en sij grotEn hoe die skaduwlanders sieners terg;Nou, ek sien Engle, voel hul weedom, weetDat dit om ons is wat hul treur. Weet jijOf wat jij sien die son is? Dankie neef,Die bitterheid des doods het nou gewijk,Ek sal weer kijk hoedat die kwikkies rol,En heuningbekkies blits van blom tot blomEn bommelbije deur die beddings gonsTotdat die nag dit alles immer dek.
„En daar ek so ’n God nie kan bemin,
„Is ek verdoemd,” hoor ek ingewing sê;
Van toe af het ’k mij engel meer bemin
Dan moeder ooit haar één gebreklik kind.
Ek sien die weedom op sij voorhoof rus
Soos donderwolke op die bergekam,
Waaruit sij oog met dowwe meelij blits;
Ek sien sij wieke druip soos ridderpluim
Van slaë slap en hooploos strijë moeg.
Verbeel jou, man, dis voorbestem en voor
Die grondlegging der wereld al besluit
Dat ek verdoemd is, hij oor mij moet waak;
Wat hij ooit doen mog, of ek ooit verrig,
Die skrif staat vas en pal.
Verstaan? Ek sien
Die skaar van Engelwagters wat ons hoed,
Ons, van wie die merendeel verdoemd is,
Want sê die skrif nie so? Mij Engel nou
Moet mij bemin, en altijd sien en sorg,
Daar hij ’n ruimer siel het, dieper voel
Die wanhoop van sij taak.
Als storme dreig sien jij die vooltjies skuil
En hoor hul swijg, die aandblom sluit homself
En snare kan gelijke snare roer:
Die weedom van mij Engel rus op mij
En maak die groewe dieper; maar als ek weer
Gaan denk aan sij meelije, trouwe sorg,
Hoor ek sij vleuels ritsel in die gras,
Sij wieke-slae pols dan in mij oor,
Sij wondre liefde maak mij siel dan week.
Dis dan wat ek hier sit en lag en sien
Hoe dat die kinders stoei, die meide slaap
En sonlig dartel met die druppels speel;
Dis alles suiwer weelde, alles vol
Met die liefde van mij Engel.
Die mense sê
Ek’s gek, kranksinnig, of in kindertaal,
Mij varkies uit die hok. Nog als student
Het ek geleer van Plato en sij grot
En hoe die skaduwlanders sieners terg;
Nou, ek sien Engle, voel hul weedom, weet
Dat dit om ons is wat hul treur. Weet jij
Of wat jij sien die son is? Dankie neef,
Die bitterheid des doods het nou gewijk,
Ek sal weer kijk hoedat die kwikkies rol,
En heuningbekkies blits van blom tot blom
En bommelbije deur die beddings gons
Totdat die nag dit alles immer dek.