RADBOD.

RADBOD.

In noorderwoude, koel en stil,Op altare van mos gebouwHet die Sakse hul Dondergod gedienMet ander gode, ’n stuk of tien,En hul feeste daar gehou.Maar toe kom Gods Hamer; die woude dreunSoos hij preek met swaard en met vuur,En in naam van Christus die kinders vermoorEn hele lande laat smeul en laat smoorOnder sang van Gods lof deur ’n monnikekoor,En verwoesting van skut en van skuur;Want die naam van die Koning van Vrede dien vaakAls ’n leuse vir die wat strijVir eer, of vir goud en die lus om te buit,Of die mag van ’n grensende volk te stuitOf om rang in die volkere rij.Die Hamer moes stadig aan swig vir die kruis,Die grense van Rome word wijd,En Radbod, die dienaar van Wodin moes buigEn sij hoof voor die God van die heerser neigStil in deemoedigheid.Lugters skijn hel deur die wierook wat walm,Die bekken en water staan klaar;Woes klink die sang van die priester-skaarBenouwd is die saal en die rook wat waar,Dan stijg weer die jubelpsalm.Daar nader Radbod in witte gewaad,Sij oë blij strak op die grond.Die doopformulier is al afgedaanEen voet in die water reeds, blij hij staanEn ’n glimlag speel om sij mond;„Priester, jij sê ’k sal die hemel beërf,Maar ver is die poorte en nouw:Waar is mij vaders dan, die oor die seeGevaar het, en alles daarvan geveeEn kuste vervul het met wanhoop en wee,Waar rus mij vaadre nou?”„In die hel!” sis die priester. En Radbod trap trugVan die bekken en hef homself fierOmhoog met oë wat bliksem van trotsSoos van arend of gier:„Priester, jouw hemel kan jij maar hou;Liefs daar dan met graamtes van christne daarbo,Te gierig te eet, net ruim om te glo.In Valhalla met Wodin en Thor,Tot Ragnarok die heelal soos ’n deken vouw,Sal ek fees—tot die seeë verdor.”In die saal van Wodin gloei dit,Uit die goue bekers vloei dit,En in vreugd en heildronk loei dit:„Dondergod,Ons sal lij en strij met Wodin,Vir Valhalla en ons Godin,Wee die Vredekoning, snood inSij gebod!In die rook van slagting leef onsVir die eer van oorlog streef onsEn met jouw gedij of sneef ons,Dondergod!”

In noorderwoude, koel en stil,Op altare van mos gebouwHet die Sakse hul Dondergod gedienMet ander gode, ’n stuk of tien,En hul feeste daar gehou.

In noorderwoude, koel en stil,

Op altare van mos gebouw

Het die Sakse hul Dondergod gedien

Met ander gode, ’n stuk of tien,

En hul feeste daar gehou.

Maar toe kom Gods Hamer; die woude dreunSoos hij preek met swaard en met vuur,En in naam van Christus die kinders vermoorEn hele lande laat smeul en laat smoorOnder sang van Gods lof deur ’n monnikekoor,En verwoesting van skut en van skuur;

Maar toe kom Gods Hamer; die woude dreun

Soos hij preek met swaard en met vuur,

En in naam van Christus die kinders vermoor

En hele lande laat smeul en laat smoor

Onder sang van Gods lof deur ’n monnikekoor,

En verwoesting van skut en van skuur;

Want die naam van die Koning van Vrede dien vaakAls ’n leuse vir die wat strijVir eer, of vir goud en die lus om te buit,Of die mag van ’n grensende volk te stuitOf om rang in die volkere rij.

Want die naam van die Koning van Vrede dien vaak

Als ’n leuse vir die wat strij

Vir eer, of vir goud en die lus om te buit,

Of die mag van ’n grensende volk te stuit

Of om rang in die volkere rij.

Die Hamer moes stadig aan swig vir die kruis,Die grense van Rome word wijd,En Radbod, die dienaar van Wodin moes buigEn sij hoof voor die God van die heerser neigStil in deemoedigheid.

Die Hamer moes stadig aan swig vir die kruis,

Die grense van Rome word wijd,

En Radbod, die dienaar van Wodin moes buig

En sij hoof voor die God van die heerser neig

Stil in deemoedigheid.

Lugters skijn hel deur die wierook wat walm,Die bekken en water staan klaar;Woes klink die sang van die priester-skaarBenouwd is die saal en die rook wat waar,Dan stijg weer die jubelpsalm.

Lugters skijn hel deur die wierook wat walm,

Die bekken en water staan klaar;

Woes klink die sang van die priester-skaar

Benouwd is die saal en die rook wat waar,

Dan stijg weer die jubelpsalm.

Daar nader Radbod in witte gewaad,Sij oë blij strak op die grond.Die doopformulier is al afgedaanEen voet in die water reeds, blij hij staanEn ’n glimlag speel om sij mond;

Daar nader Radbod in witte gewaad,

Sij oë blij strak op die grond.

Die doopformulier is al afgedaan

Een voet in die water reeds, blij hij staan

En ’n glimlag speel om sij mond;

„Priester, jij sê ’k sal die hemel beërf,Maar ver is die poorte en nouw:Waar is mij vaders dan, die oor die seeGevaar het, en alles daarvan geveeEn kuste vervul het met wanhoop en wee,Waar rus mij vaadre nou?”

„Priester, jij sê ’k sal die hemel beërf,

Maar ver is die poorte en nouw:

Waar is mij vaders dan, die oor die see

Gevaar het, en alles daarvan gevee

En kuste vervul het met wanhoop en wee,

Waar rus mij vaadre nou?”

„In die hel!” sis die priester. En Radbod trap trugVan die bekken en hef homself fierOmhoog met oë wat bliksem van trotsSoos van arend of gier:

„In die hel!” sis die priester. En Radbod trap trug

Van die bekken en hef homself fier

Omhoog met oë wat bliksem van trots

Soos van arend of gier:

„Priester, jouw hemel kan jij maar hou;Liefs daar dan met graamtes van christne daarbo,Te gierig te eet, net ruim om te glo.In Valhalla met Wodin en Thor,Tot Ragnarok die heelal soos ’n deken vouw,Sal ek fees—tot die seeë verdor.”

„Priester, jouw hemel kan jij maar hou;

Liefs daar dan met graamtes van christne daarbo,

Te gierig te eet, net ruim om te glo.

In Valhalla met Wodin en Thor,

Tot Ragnarok die heelal soos ’n deken vouw,

Sal ek fees—tot die seeë verdor.”

In die saal van Wodin gloei dit,Uit die goue bekers vloei dit,En in vreugd en heildronk loei dit:

In die saal van Wodin gloei dit,

Uit die goue bekers vloei dit,

En in vreugd en heildronk loei dit:

„Dondergod,Ons sal lij en strij met Wodin,Vir Valhalla en ons Godin,Wee die Vredekoning, snood inSij gebod!In die rook van slagting leef onsVir die eer van oorlog streef onsEn met jouw gedij of sneef ons,Dondergod!”

„Dondergod,

Ons sal lij en strij met Wodin,

Vir Valhalla en ons Godin,

Wee die Vredekoning, snood in

Sij gebod!

In die rook van slagting leef ons

Vir die eer van oorlog streef ons

En met jouw gedij of sneef ons,

Dondergod!”

Back to IndexNext