TWEE EN EEN.

TWEE EN EEN.

Voor die „ek” nog bestaatWord gesug en gesorg,Verwagting met vreug word ontvange in wee;Wat al is, word vir hoopIn die toekoms geborg,Want die lewe is een, en die wil is vir twee.Lippies so lokkendEn blosse so sag,Verleilik die ogies nou, dan weer verlee;Dis nog skaars in die lewe,Nog skaars uit die nag—Maar die lewe is een, en die wil is vir twee.Naar die kerk gaat dit hijgendEn wiegend en swaar,Teen die boesem verlep moet die bijbeltjie leen;Met vuur word gebidEn gevlei—Ja dis waar,Die lus is vir meer, maar die lewe’s net een.

Voor die „ek” nog bestaatWord gesug en gesorg,Verwagting met vreug word ontvange in wee;Wat al is, word vir hoopIn die toekoms geborg,Want die lewe is een, en die wil is vir twee.

Voor die „ek” nog bestaat

Word gesug en gesorg,

Verwagting met vreug word ontvange in wee;

Wat al is, word vir hoop

In die toekoms geborg,

Want die lewe is een, en die wil is vir twee.

Lippies so lokkendEn blosse so sag,Verleilik die ogies nou, dan weer verlee;Dis nog skaars in die lewe,Nog skaars uit die nag—Maar die lewe is een, en die wil is vir twee.

Lippies so lokkend

En blosse so sag,

Verleilik die ogies nou, dan weer verlee;

Dis nog skaars in die lewe,

Nog skaars uit die nag—

Maar die lewe is een, en die wil is vir twee.

Naar die kerk gaat dit hijgendEn wiegend en swaar,Teen die boesem verlep moet die bijbeltjie leen;Met vuur word gebidEn gevlei—Ja dis waar,Die lus is vir meer, maar die lewe’s net een.

Naar die kerk gaat dit hijgend

En wiegend en swaar,

Teen die boesem verlep moet die bijbeltjie leen;

Met vuur word gebid

En gevlei—Ja dis waar,

Die lus is vir meer, maar die lewe’s net een.

Back to IndexNext