XII.
Sy voel haar weer vanmôre heeltemalhaarself van vroeër daelughartig, onbeswaard,en byna onverskillig teënoor Roelf.Sy kan haarselwe nie verstaan,gedenkend die beroering van gist’r-aand:Die weelde is dit, van selfgenoegsaamheid,versekerd van besitting groot en ryk—bo alle twyfel nou ge-openbaar—van liefde so oorstelpenddat daarnéwensalles is verkleind,selfs hy, vir-eers, die oorsaak van die vlam—onwetend van sy skuld.Te groot is in haar bors die skat,oormoedig gun sy sig die rykaards spel,wat speels sy rykdom van hom stootin heerlik-onbestemd besef,dat hy in tydgenoegsaamheid kan wagop groter vreug, wat so gebêre blyvir dae wat kom.Dis waar en onmiskenbaar nog, helaas,dat Roelf geen roering voel soos sy.Maar magtelooshad sy haar mee laat sleurin storremdraaiing vandie skoon verrukking,wat meteensop haar was afgekom,en op sigselwe waar en salig was—die toekoms ongeag.Eén vir enekom en gaan die daeen laat die vuur bedaarvan elke roering, selfs die edelste,van elke drif of hoë gevoel;en nugter loer die werk’likheid weer inen vra:ofditwaarskynlik isofdatten uitvoer is te bring.Dit kan nie anders nie:die koel gelykmatigheidvan Roelofs daëliks doen, dieselfde nogsoos altyd,moet vir haar weer elke keerterugvoer tot haar twyfel,tot die randvan wanhoops donker afgrond;huiwerend ontruk sy aan die aanbliktelkens weer haar oog,en voel of in haar are al haar bloedterugstroom na haar hartMet stil-weemoedig laggie dink sy nouterug aan d’eerste daetoe hul mekaar leer ken het,toe haar hart alreedsdie soet geheim ontdek heten sig had verraai,in klein beroering eersvan onrus,waarvan sydie grond nie wis nie.Aldag in die sonnetjie te sitvan ’n mooi paar oë,daarby nog die gunsteling van paen „goeie kind” van ma—daar’s menig jonkman wat dit Roelf beny.En hy sou doof moet weesen blindom nie die praatjies te verstaanen nie die laggies raak te sienwat oweral, en min of meer bedek,’n teer verhouding onderstelwat tussen hom en Martjie sou bestaan.Ja, baie minder sou voldoende weesbemoeisug te laat glodat tussen hulle tweedie sakie klaar beklonke is.Martjie is nie minder, in die kringvan haar bekendes,’n mikpunt reeds gewordvan kleine plaëry;en onoortuiënd is haar woordas sy, verleë, ontken.Geskok voel sy haar eers deur al die praatjies,onheilig rakend aan haar hartsgeheim,dog oorsaak dat haar oog allengsaan nugtre blik gewen,en sy die vraag haarselwe durf te stel,skoon huiwerend nog:„sal ooit my liefde word beantwoord,„word ek eens„die vrou van Roelf, of nooit?!”Is ergens in die buurt of dorp’n aandparty,waar elke jonkman word verwag’n noointjie mee te bring,dan is daar nooit ’n ander eenaan Roelofs armas Martjie.Dikwels dink sy by haarself dat hyuit pligbesef vir haar maar altyd neemEn welverstaanbaar is dit ookdat so’n gereëld samegaan met haardie mening sterk,dat hul verhouding so is asdie wêreld dink,en tog, helaas, so ver van waarheid is.Pynlik is ’t vir haar, en hinderlik;en as hy, op ’n dag,haar weer kom vra om mee te gaan,verstout sy haar die wedervraag te doen,of hy nie ’n ander sou wil neem—hoewel sy lank al het gemerkdat hy,so min as aan haarself,gehegtheid het betoon aan eenvan al die nooiens wat hy ken.„Wat?” seg hy, „en dink jy dan dat ek„my noointjie somaar in die steek laat staan,„dat ’n ander een„haar weghaal voor my neus?”En so maak hylughartig sig weer daarvan af,soos altyd sy manier maar is.Die woordjies so gedagteloosen lossies uitgebring deur hom: „my nooi”,vertoon die afstand juis aan haar,die peilloos diepe kloof wat hulle skei.

Sy voel haar weer vanmôre heeltemalhaarself van vroeër daelughartig, onbeswaard,en byna onverskillig teënoor Roelf.Sy kan haarselwe nie verstaan,gedenkend die beroering van gist’r-aand:Die weelde is dit, van selfgenoegsaamheid,versekerd van besitting groot en ryk—bo alle twyfel nou ge-openbaar—van liefde so oorstelpenddat daarnéwensalles is verkleind,selfs hy, vir-eers, die oorsaak van die vlam—onwetend van sy skuld.Te groot is in haar bors die skat,oormoedig gun sy sig die rykaards spel,wat speels sy rykdom van hom stootin heerlik-onbestemd besef,dat hy in tydgenoegsaamheid kan wagop groter vreug, wat so gebêre blyvir dae wat kom.
Sy voel haar weer vanmôre heeltemal
haarself van vroeër dae
lughartig, onbeswaard,
en byna onverskillig teënoor Roelf.
Sy kan haarselwe nie verstaan,
gedenkend die beroering van gist’r-aand:
Die weelde is dit, van selfgenoegsaamheid,
versekerd van besitting groot en ryk
—bo alle twyfel nou ge-openbaar—
van liefde so oorstelpend
dat daarnéwens
alles is verkleind,
selfs hy, vir-eers, die oorsaak van die vlam
—onwetend van sy skuld.
Te groot is in haar bors die skat,
oormoedig gun sy sig die rykaards spel,
wat speels sy rykdom van hom stoot
in heerlik-onbestemd besef,
dat hy in tydgenoegsaamheid kan wag
op groter vreug, wat so gebêre bly
vir dae wat kom.
Dis waar en onmiskenbaar nog, helaas,dat Roelf geen roering voel soos sy.Maar magtelooshad sy haar mee laat sleurin storremdraaiing vandie skoon verrukking,wat meteensop haar was afgekom,en op sigselwe waar en salig was—die toekoms ongeag.
Dis waar en onmiskenbaar nog, helaas,
dat Roelf geen roering voel soos sy.
Maar magteloos
had sy haar mee laat sleur
in storremdraaiing van
die skoon verrukking,
wat meteens
op haar was afgekom,
en op sigselwe waar en salig was
—die toekoms ongeag.
Eén vir enekom en gaan die daeen laat die vuur bedaarvan elke roering, selfs die edelste,van elke drif of hoë gevoel;en nugter loer die werk’likheid weer inen vra:ofditwaarskynlik isofdatten uitvoer is te bring.
Eén vir ene
kom en gaan die dae
en laat die vuur bedaar
van elke roering, selfs die edelste,
van elke drif of hoë gevoel;
en nugter loer die werk’likheid weer in
en vra:
ofditwaarskynlik is
ofdatten uitvoer is te bring.
Dit kan nie anders nie:die koel gelykmatigheidvan Roelofs daëliks doen, dieselfde nogsoos altyd,moet vir haar weer elke keerterugvoer tot haar twyfel,tot die randvan wanhoops donker afgrond;huiwerend ontruk sy aan die aanbliktelkens weer haar oog,en voel of in haar are al haar bloedterugstroom na haar hart
Dit kan nie anders nie:
die koel gelykmatigheid
van Roelofs daëliks doen, dieselfde nog
soos altyd,
moet vir haar weer elke keer
terugvoer tot haar twyfel,
tot die rand
van wanhoops donker afgrond;
huiwerend ontruk sy aan die aanblik
telkens weer haar oog,
en voel of in haar are al haar bloed
terugstroom na haar hart
Met stil-weemoedig laggie dink sy nouterug aan d’eerste daetoe hul mekaar leer ken het,toe haar hart alreedsdie soet geheim ontdek heten sig had verraai,in klein beroering eersvan onrus,waarvan sydie grond nie wis nie.
Met stil-weemoedig laggie dink sy nou
terug aan d’eerste dae
toe hul mekaar leer ken het,
toe haar hart alreeds
die soet geheim ontdek het
en sig had verraai,
in klein beroering eers
van onrus,
waarvan sy
die grond nie wis nie.
Aldag in die sonnetjie te sitvan ’n mooi paar oë,daarby nog die gunsteling van paen „goeie kind” van ma—daar’s menig jonkman wat dit Roelf beny.En hy sou doof moet weesen blindom nie die praatjies te verstaanen nie die laggies raak te sienwat oweral, en min of meer bedek,’n teer verhouding onderstelwat tussen hom en Martjie sou bestaan.Ja, baie minder sou voldoende weesbemoeisug te laat glodat tussen hulle tweedie sakie klaar beklonke is.
Aldag in die sonnetjie te sit
van ’n mooi paar oë,
daarby nog die gunsteling van pa
en „goeie kind” van ma
—daar’s menig jonkman wat dit Roelf beny.
En hy sou doof moet wees
en blind
om nie die praatjies te verstaan
en nie die laggies raak te sien
wat oweral, en min of meer bedek,
’n teer verhouding onderstel
wat tussen hom en Martjie sou bestaan.
Ja, baie minder sou voldoende wees
bemoeisug te laat glo
dat tussen hulle twee
die sakie klaar beklonke is.
Martjie is nie minder, in die kringvan haar bekendes,’n mikpunt reeds gewordvan kleine plaëry;en onoortuiënd is haar woordas sy, verleë, ontken.Geskok voel sy haar eers deur al die praatjies,onheilig rakend aan haar hartsgeheim,dog oorsaak dat haar oog allengsaan nugtre blik gewen,en sy die vraag haarselwe durf te stel,skoon huiwerend nog:„sal ooit my liefde word beantwoord,„word ek eens„die vrou van Roelf, of nooit?!”
Martjie is nie minder, in die kring
van haar bekendes,
’n mikpunt reeds geword
van kleine plaëry;
en onoortuiënd is haar woord
as sy, verleë, ontken.
Geskok voel sy haar eers deur al die praatjies,
onheilig rakend aan haar hartsgeheim,
dog oorsaak dat haar oog allengs
aan nugtre blik gewen,
en sy die vraag haarselwe durf te stel,
skoon huiwerend nog:
„sal ooit my liefde word beantwoord,
„word ek eens
„die vrou van Roelf, of nooit?!”
Is ergens in die buurt of dorp’n aandparty,waar elke jonkman word verwag’n noointjie mee te bring,dan is daar nooit ’n ander eenaan Roelofs armas Martjie.Dikwels dink sy by haarself dat hyuit pligbesef vir haar maar altyd neemEn welverstaanbaar is dit ookdat so’n gereëld samegaan met haardie mening sterk,dat hul verhouding so is asdie wêreld dink,en tog, helaas, so ver van waarheid is.
Is ergens in die buurt of dorp
’n aandparty,
waar elke jonkman word verwag
’n noointjie mee te bring,
dan is daar nooit ’n ander een
aan Roelofs arm
as Martjie.
Dikwels dink sy by haarself dat hy
uit pligbesef vir haar maar altyd neem
En welverstaanbaar is dit ook
dat so’n gereëld samegaan met haar
die mening sterk,
dat hul verhouding so is as
die wêreld dink,
en tog, helaas, so ver van waarheid is.
Pynlik is ’t vir haar, en hinderlik;en as hy, op ’n dag,haar weer kom vra om mee te gaan,verstout sy haar die wedervraag te doen,of hy nie ’n ander sou wil neem—hoewel sy lank al het gemerkdat hy,so min as aan haarself,gehegtheid het betoon aan eenvan al die nooiens wat hy ken.„Wat?” seg hy, „en dink jy dan dat ek„my noointjie somaar in die steek laat staan,„dat ’n ander een„haar weghaal voor my neus?”En so maak hylughartig sig weer daarvan af,soos altyd sy manier maar is.Die woordjies so gedagteloosen lossies uitgebring deur hom: „my nooi”,vertoon die afstand juis aan haar,die peilloos diepe kloof wat hulle skei.
Pynlik is ’t vir haar, en hinderlik;
en as hy, op ’n dag,
haar weer kom vra om mee te gaan,
verstout sy haar die wedervraag te doen,
of hy nie ’n ander sou wil neem—
hoewel sy lank al het gemerk
dat hy,
so min as aan haarself,
gehegtheid het betoon aan een
van al die nooiens wat hy ken.
„Wat?” seg hy, „en dink jy dan dat ek
„my noointjie somaar in die steek laat staan,
„dat ’n ander een
„haar weghaal voor my neus?”
En so maak hy
lughartig sig weer daarvan af,
soos altyd sy manier maar is.
Die woordjies so gedagteloos
en lossies uitgebring deur hom: „my nooi”,
vertoon die afstand juis aan haar,
die peilloos diepe kloof wat hulle skei.