No. 11Die groot Waterslang.OPMERKINGS:—Hierdie Storie is slegs ’n kort verhaal van die groot Waterslang, wat so ’n vername rol in die Boesmanfabelleer speel. Ons sal later meer van hom hoor. (Sie ook “Die Brandwag” van 15 November 1912, bladsij 376).Die groot Waterslang is die dogter van die Waters en Reënbees. Sij kan haar groot of klein maak—net soos sij verkies. As sij ’n reusagtige vorm aanneem en swem in ’n rivier, op of af, dan laat sij die waters in die rivierbed so hoog rijs dat die waters die walle oorstroom; draai sij haar dwars in die rivier, dan dam die rivier ver op.Die groot Waterslang dra ’n pragtige, skitterende steen op haar kop. Op ’n groot afstand is die glans van daardie steen sigbaar, en dit flikker met uitskietende ligstrale wat die lig van die Maan vér oortref; want dit kan duidelik op die middag in die helderste sonskijn gesien word.Die Waterslang heg ’n groot waarde aan daardie kosbare steen. Nooit sal sij haar in die water waag nie, of selfs water drink nie, sonder die steen eers op ’n veilige plek weg te steek. Dit neem haar ’n lang tijd om ’n veilige wegsteekplek te vind. Het sij so ’n plek gekrij, dan lig sij haar voorlijf hoog op om beter te kan rondkijk ofiemand haar nie sien nie. Gewaar sij niemand nie, dan eers skuif sij die steen van haar kop, verberg dit daar veilig en waag haar in die waters. Sij is egter nooit gerus nie, maar kijk gedurig in die rigting van die steen om te sien of sij daar niemand in die nabijheid van die steen gewaar nie.Gewaar sij iemand in die nabijheid, dan kom sij windsnel uit die water en bestorm die persoon en maak hom òf dood òf vermink hom vir lewenslank.Geluk dit iemand om die steen in besit te krij sonder dat die Waterslang die persoon kan uitvind, dan is so ’n mens vir sij hele lewe gelukkig; hij word met presente oorlaai, sodat hij naderhand met al die goed opgeskeep sit. Die Waterslang treur haar dan dood, na sij ’n ellendige lewe gelei het.Maar vind die Waterslang die dief uit, dan word die dief bitter ongelukkig—sij vrouw en kinders sterf al die eerste dag, en al sij goed word van hom gesteel of raak somaar sonder oorsaak goedsmoeds weg. Die dief word sieklik, kwijn en kwijn en sterf naderhand ’n aaklige dood.Daar was eendag ’n jong Boesman van die ougeslag. Hij het die ouvolk baie oor daardie Waterslang hoor gesels, hoe rijk die slang iemand kan maak, hoe sij haar mense ken en hoe mooi en goed sij hulle versorg, hoe sij die Waters vir haar mense in die droë fonteine laat kom; maar hoe sij aan die anderkant die volste fontein vir vreemdelinge laat opdroë, terwijl sij die sterkste strome tot niet kan maak.Daardie jong Boesman krij ’n plan in sij kop om die Waterslang van haar steen te ontroof; maar hij verkliksij plan daaromtrent aan niemand nie. Aldag gaan hij daar ver op ’n koppie vir hom wegsteek om te loer waar die Waterslang haar steen wegberg. Toe hij die plek al goed ken, waag hij dit om onder in ’n gat daar bij die plek te gaan wegkruip. Hij krap gras en bossies oor hom, sodat die Slang sij ruik nie kan krij nie, en verder lê hij so stil as hij maar kan.Op die gewone tijd kom die Slang en verberg haar steen toe op die plek. Sij seil water-toe om in die groot rivier te gaan baai.Toe die jong Boesman dit veilig ag, kruip hij na die steen toe en draai dit dig toe in baie soorte goed. Daarop kruip hij weer weg en toe hij uit die gesig was, hol hij so wat hij geleer het. Tot sij geluk, die Slang het hom nie gesien nie.Toe die Slang genoeg in die water gespeel het, gaan sij weer na haar steen toe. Maar toe sij op die plek kom, was daardie steen weg. Die eerste wat sij doen, was om spoor te soek. Sij soek en soek, snuffel en snuffel, en eindelik vind sij tog die spoor en volg dit stap vir stap tot sij bij die hutte kom waar die jong Boesman woon.Arrie, was die mense nie verskrik toe hulle die groot Waterslang bij hulle sien uitkom nie? Die vurige kijk van die Slang het die uitwerking dat geeneen kon vlug nie. Want ’n Slang kan mos ’n mens aantrek dat hij doodstil sit en nie kan wegkom nie.Die groot Slang seil tussen hulle in. Sij deursnuffel die klere van algaar daar. Die jong Boesman het intussen sij lijf van bo tot onder vol boegoe gesmeer, sodat hij nouglad ’n ander ruik het. Al die mense sit doodstil sonder te roer.Toe die slang niks bij die mense ruik en krij nie, begin sij die plek deur te snuffel: sij soek onder die kooigoed, in die potte, onder die velle, tussen die skerms, ja, orals en orals; maar sij vind niks nie. So seil sij treurig weg.Niemand van die mense daar het geweet dat die jong Boesman die steen gesteel het nie, want hij het die steen in sulke goed toegedraai dat die ligglans daarvan nie kan deurstraal nie, en het dit op so ’n veilige plek begrawe waar die Slang dit nooit sou krij nie.Van daardie dag af was daardie jong Boesman baie gelukkig. Dit het die ander mense toe agterdog op daardie jong Boesman laat krij. Hulle het nie min bij hom aangehou om tog daardie steen te gaan wegbring nie.Dog hij strij en ontken dat hij die steen het.Algaar die mense, sonder dit te kan help, krij hom lief; hulle bring presente en oorlaai die jongman met soveel geskenke dat hij daarmee raad-op raak. Hij word bij die dag rijker en leef in oorvloed.Maar sij gewete knaag hom; want die Slang begin te kwijn en te treur, waardeur sij bij die dag uitteer. En sonderling, die Slang het ook gek na daardie jong Boesman geword; want voorspoed lê mos in sij weg.Wat die jongman nog meer besorgd gemaak het, is dat die fonteine in die buurte skaars van water begin te word. So gaan hij stilletjies een dag en bring die slangsteen weer na die plek waar hij dit gesteel het en steek dit op dieselfde plek weg waar die Slang dit verberg het.Toe die siek Slang daarop weer na hom toe kom, toe sê hij aan die Slang: “Kom saam met mij, ek sal gaan om jou te help soek; krij ek die steen, dan moet jij mij rijk maak.”Toe hulle bij die plek kom, vra hij aan die Slang waar die Slang die steen verberg het. Die Slang wijs die plek, en daar vind hulle met die grootste vreugde weer die steen.Die Slang het darem haar guns van die jong Boesman nie onttrek nie. Albei was voortaan gelukkig, en die Waters in die fonteine het weer teruggekom; want die Slang ken mos haar eie mense goed en sij versorg hul in alles na hulle behoefte. So het hierdie gebeurtenis goed en voorspoedig afgeloop—wat maar heel min gebeur.

No. 11Die groot Waterslang.
OPMERKINGS:—Hierdie Storie is slegs ’n kort verhaal van die groot Waterslang, wat so ’n vername rol in die Boesmanfabelleer speel. Ons sal later meer van hom hoor. (Sie ook “Die Brandwag” van 15 November 1912, bladsij 376).Die groot Waterslang is die dogter van die Waters en Reënbees. Sij kan haar groot of klein maak—net soos sij verkies. As sij ’n reusagtige vorm aanneem en swem in ’n rivier, op of af, dan laat sij die waters in die rivierbed so hoog rijs dat die waters die walle oorstroom; draai sij haar dwars in die rivier, dan dam die rivier ver op.Die groot Waterslang dra ’n pragtige, skitterende steen op haar kop. Op ’n groot afstand is die glans van daardie steen sigbaar, en dit flikker met uitskietende ligstrale wat die lig van die Maan vér oortref; want dit kan duidelik op die middag in die helderste sonskijn gesien word.Die Waterslang heg ’n groot waarde aan daardie kosbare steen. Nooit sal sij haar in die water waag nie, of selfs water drink nie, sonder die steen eers op ’n veilige plek weg te steek. Dit neem haar ’n lang tijd om ’n veilige wegsteekplek te vind. Het sij so ’n plek gekrij, dan lig sij haar voorlijf hoog op om beter te kan rondkijk ofiemand haar nie sien nie. Gewaar sij niemand nie, dan eers skuif sij die steen van haar kop, verberg dit daar veilig en waag haar in die waters. Sij is egter nooit gerus nie, maar kijk gedurig in die rigting van die steen om te sien of sij daar niemand in die nabijheid van die steen gewaar nie.Gewaar sij iemand in die nabijheid, dan kom sij windsnel uit die water en bestorm die persoon en maak hom òf dood òf vermink hom vir lewenslank.Geluk dit iemand om die steen in besit te krij sonder dat die Waterslang die persoon kan uitvind, dan is so ’n mens vir sij hele lewe gelukkig; hij word met presente oorlaai, sodat hij naderhand met al die goed opgeskeep sit. Die Waterslang treur haar dan dood, na sij ’n ellendige lewe gelei het.Maar vind die Waterslang die dief uit, dan word die dief bitter ongelukkig—sij vrouw en kinders sterf al die eerste dag, en al sij goed word van hom gesteel of raak somaar sonder oorsaak goedsmoeds weg. Die dief word sieklik, kwijn en kwijn en sterf naderhand ’n aaklige dood.Daar was eendag ’n jong Boesman van die ougeslag. Hij het die ouvolk baie oor daardie Waterslang hoor gesels, hoe rijk die slang iemand kan maak, hoe sij haar mense ken en hoe mooi en goed sij hulle versorg, hoe sij die Waters vir haar mense in die droë fonteine laat kom; maar hoe sij aan die anderkant die volste fontein vir vreemdelinge laat opdroë, terwijl sij die sterkste strome tot niet kan maak.Daardie jong Boesman krij ’n plan in sij kop om die Waterslang van haar steen te ontroof; maar hij verkliksij plan daaromtrent aan niemand nie. Aldag gaan hij daar ver op ’n koppie vir hom wegsteek om te loer waar die Waterslang haar steen wegberg. Toe hij die plek al goed ken, waag hij dit om onder in ’n gat daar bij die plek te gaan wegkruip. Hij krap gras en bossies oor hom, sodat die Slang sij ruik nie kan krij nie, en verder lê hij so stil as hij maar kan.Op die gewone tijd kom die Slang en verberg haar steen toe op die plek. Sij seil water-toe om in die groot rivier te gaan baai.Toe die jong Boesman dit veilig ag, kruip hij na die steen toe en draai dit dig toe in baie soorte goed. Daarop kruip hij weer weg en toe hij uit die gesig was, hol hij so wat hij geleer het. Tot sij geluk, die Slang het hom nie gesien nie.Toe die Slang genoeg in die water gespeel het, gaan sij weer na haar steen toe. Maar toe sij op die plek kom, was daardie steen weg. Die eerste wat sij doen, was om spoor te soek. Sij soek en soek, snuffel en snuffel, en eindelik vind sij tog die spoor en volg dit stap vir stap tot sij bij die hutte kom waar die jong Boesman woon.Arrie, was die mense nie verskrik toe hulle die groot Waterslang bij hulle sien uitkom nie? Die vurige kijk van die Slang het die uitwerking dat geeneen kon vlug nie. Want ’n Slang kan mos ’n mens aantrek dat hij doodstil sit en nie kan wegkom nie.Die groot Slang seil tussen hulle in. Sij deursnuffel die klere van algaar daar. Die jong Boesman het intussen sij lijf van bo tot onder vol boegoe gesmeer, sodat hij nouglad ’n ander ruik het. Al die mense sit doodstil sonder te roer.Toe die slang niks bij die mense ruik en krij nie, begin sij die plek deur te snuffel: sij soek onder die kooigoed, in die potte, onder die velle, tussen die skerms, ja, orals en orals; maar sij vind niks nie. So seil sij treurig weg.Niemand van die mense daar het geweet dat die jong Boesman die steen gesteel het nie, want hij het die steen in sulke goed toegedraai dat die ligglans daarvan nie kan deurstraal nie, en het dit op so ’n veilige plek begrawe waar die Slang dit nooit sou krij nie.Van daardie dag af was daardie jong Boesman baie gelukkig. Dit het die ander mense toe agterdog op daardie jong Boesman laat krij. Hulle het nie min bij hom aangehou om tog daardie steen te gaan wegbring nie.Dog hij strij en ontken dat hij die steen het.Algaar die mense, sonder dit te kan help, krij hom lief; hulle bring presente en oorlaai die jongman met soveel geskenke dat hij daarmee raad-op raak. Hij word bij die dag rijker en leef in oorvloed.Maar sij gewete knaag hom; want die Slang begin te kwijn en te treur, waardeur sij bij die dag uitteer. En sonderling, die Slang het ook gek na daardie jong Boesman geword; want voorspoed lê mos in sij weg.Wat die jongman nog meer besorgd gemaak het, is dat die fonteine in die buurte skaars van water begin te word. So gaan hij stilletjies een dag en bring die slangsteen weer na die plek waar hij dit gesteel het en steek dit op dieselfde plek weg waar die Slang dit verberg het.Toe die siek Slang daarop weer na hom toe kom, toe sê hij aan die Slang: “Kom saam met mij, ek sal gaan om jou te help soek; krij ek die steen, dan moet jij mij rijk maak.”Toe hulle bij die plek kom, vra hij aan die Slang waar die Slang die steen verberg het. Die Slang wijs die plek, en daar vind hulle met die grootste vreugde weer die steen.Die Slang het darem haar guns van die jong Boesman nie onttrek nie. Albei was voortaan gelukkig, en die Waters in die fonteine het weer teruggekom; want die Slang ken mos haar eie mense goed en sij versorg hul in alles na hulle behoefte. So het hierdie gebeurtenis goed en voorspoedig afgeloop—wat maar heel min gebeur.
OPMERKINGS:—Hierdie Storie is slegs ’n kort verhaal van die groot Waterslang, wat so ’n vername rol in die Boesmanfabelleer speel. Ons sal later meer van hom hoor. (Sie ook “Die Brandwag” van 15 November 1912, bladsij 376).
Die groot Waterslang is die dogter van die Waters en Reënbees. Sij kan haar groot of klein maak—net soos sij verkies. As sij ’n reusagtige vorm aanneem en swem in ’n rivier, op of af, dan laat sij die waters in die rivierbed so hoog rijs dat die waters die walle oorstroom; draai sij haar dwars in die rivier, dan dam die rivier ver op.
Die groot Waterslang dra ’n pragtige, skitterende steen op haar kop. Op ’n groot afstand is die glans van daardie steen sigbaar, en dit flikker met uitskietende ligstrale wat die lig van die Maan vér oortref; want dit kan duidelik op die middag in die helderste sonskijn gesien word.
Die Waterslang heg ’n groot waarde aan daardie kosbare steen. Nooit sal sij haar in die water waag nie, of selfs water drink nie, sonder die steen eers op ’n veilige plek weg te steek. Dit neem haar ’n lang tijd om ’n veilige wegsteekplek te vind. Het sij so ’n plek gekrij, dan lig sij haar voorlijf hoog op om beter te kan rondkijk ofiemand haar nie sien nie. Gewaar sij niemand nie, dan eers skuif sij die steen van haar kop, verberg dit daar veilig en waag haar in die waters. Sij is egter nooit gerus nie, maar kijk gedurig in die rigting van die steen om te sien of sij daar niemand in die nabijheid van die steen gewaar nie.
Gewaar sij iemand in die nabijheid, dan kom sij windsnel uit die water en bestorm die persoon en maak hom òf dood òf vermink hom vir lewenslank.
Geluk dit iemand om die steen in besit te krij sonder dat die Waterslang die persoon kan uitvind, dan is so ’n mens vir sij hele lewe gelukkig; hij word met presente oorlaai, sodat hij naderhand met al die goed opgeskeep sit. Die Waterslang treur haar dan dood, na sij ’n ellendige lewe gelei het.
Maar vind die Waterslang die dief uit, dan word die dief bitter ongelukkig—sij vrouw en kinders sterf al die eerste dag, en al sij goed word van hom gesteel of raak somaar sonder oorsaak goedsmoeds weg. Die dief word sieklik, kwijn en kwijn en sterf naderhand ’n aaklige dood.
Daar was eendag ’n jong Boesman van die ougeslag. Hij het die ouvolk baie oor daardie Waterslang hoor gesels, hoe rijk die slang iemand kan maak, hoe sij haar mense ken en hoe mooi en goed sij hulle versorg, hoe sij die Waters vir haar mense in die droë fonteine laat kom; maar hoe sij aan die anderkant die volste fontein vir vreemdelinge laat opdroë, terwijl sij die sterkste strome tot niet kan maak.
Daardie jong Boesman krij ’n plan in sij kop om die Waterslang van haar steen te ontroof; maar hij verkliksij plan daaromtrent aan niemand nie. Aldag gaan hij daar ver op ’n koppie vir hom wegsteek om te loer waar die Waterslang haar steen wegberg. Toe hij die plek al goed ken, waag hij dit om onder in ’n gat daar bij die plek te gaan wegkruip. Hij krap gras en bossies oor hom, sodat die Slang sij ruik nie kan krij nie, en verder lê hij so stil as hij maar kan.
Op die gewone tijd kom die Slang en verberg haar steen toe op die plek. Sij seil water-toe om in die groot rivier te gaan baai.
Toe die jong Boesman dit veilig ag, kruip hij na die steen toe en draai dit dig toe in baie soorte goed. Daarop kruip hij weer weg en toe hij uit die gesig was, hol hij so wat hij geleer het. Tot sij geluk, die Slang het hom nie gesien nie.
Toe die Slang genoeg in die water gespeel het, gaan sij weer na haar steen toe. Maar toe sij op die plek kom, was daardie steen weg. Die eerste wat sij doen, was om spoor te soek. Sij soek en soek, snuffel en snuffel, en eindelik vind sij tog die spoor en volg dit stap vir stap tot sij bij die hutte kom waar die jong Boesman woon.
Arrie, was die mense nie verskrik toe hulle die groot Waterslang bij hulle sien uitkom nie? Die vurige kijk van die Slang het die uitwerking dat geeneen kon vlug nie. Want ’n Slang kan mos ’n mens aantrek dat hij doodstil sit en nie kan wegkom nie.
Die groot Slang seil tussen hulle in. Sij deursnuffel die klere van algaar daar. Die jong Boesman het intussen sij lijf van bo tot onder vol boegoe gesmeer, sodat hij nouglad ’n ander ruik het. Al die mense sit doodstil sonder te roer.
Toe die slang niks bij die mense ruik en krij nie, begin sij die plek deur te snuffel: sij soek onder die kooigoed, in die potte, onder die velle, tussen die skerms, ja, orals en orals; maar sij vind niks nie. So seil sij treurig weg.
Niemand van die mense daar het geweet dat die jong Boesman die steen gesteel het nie, want hij het die steen in sulke goed toegedraai dat die ligglans daarvan nie kan deurstraal nie, en het dit op so ’n veilige plek begrawe waar die Slang dit nooit sou krij nie.
Van daardie dag af was daardie jong Boesman baie gelukkig. Dit het die ander mense toe agterdog op daardie jong Boesman laat krij. Hulle het nie min bij hom aangehou om tog daardie steen te gaan wegbring nie.
Dog hij strij en ontken dat hij die steen het.
Algaar die mense, sonder dit te kan help, krij hom lief; hulle bring presente en oorlaai die jongman met soveel geskenke dat hij daarmee raad-op raak. Hij word bij die dag rijker en leef in oorvloed.
Maar sij gewete knaag hom; want die Slang begin te kwijn en te treur, waardeur sij bij die dag uitteer. En sonderling, die Slang het ook gek na daardie jong Boesman geword; want voorspoed lê mos in sij weg.
Wat die jongman nog meer besorgd gemaak het, is dat die fonteine in die buurte skaars van water begin te word. So gaan hij stilletjies een dag en bring die slangsteen weer na die plek waar hij dit gesteel het en steek dit op dieselfde plek weg waar die Slang dit verberg het.
Toe die siek Slang daarop weer na hom toe kom, toe sê hij aan die Slang: “Kom saam met mij, ek sal gaan om jou te help soek; krij ek die steen, dan moet jij mij rijk maak.”
Toe hulle bij die plek kom, vra hij aan die Slang waar die Slang die steen verberg het. Die Slang wijs die plek, en daar vind hulle met die grootste vreugde weer die steen.
Die Slang het darem haar guns van die jong Boesman nie onttrek nie. Albei was voortaan gelukkig, en die Waters in die fonteine het weer teruggekom; want die Slang ken mos haar eie mense goed en sij versorg hul in alles na hulle behoefte. So het hierdie gebeurtenis goed en voorspoedig afgeloop—wat maar heel min gebeur.