No. 21

No. 21Die Môrester is die Hart van Dageraad.OPMERKINGS:—Hierdie Storie het ons hoor vertel op Katkop, Limoenkop en op Klipfontein, langs Hantamrivier (dist. Calvinia), en daaruit is die inhoud saam gestel. Wolf bij die Boesman is ’n slim man, en hier word vertel waarom hij ’n uitgeteerde agtervoet het: ook waarom die Rooikat klossies hare aan die punte van sij ore het en net vleis eet.Die Son was eers ’n mens van die ougeslag, en het toe in die lig van sij blink gesig rondgestap, gejag en plesier gemaak. Maar die ander ouvolk het boos op hom geword en het hom toe vermoor, en hulle kinders het die Son se skitterende kop in die lug gegooi, alwaar dit aldag nog skijn.Die oudste seun van die ouman was baie gek na sij vader, en word toe die boodskapdraer van sij vader en het verskeie werkies vir die ouman verrig. Die naam van die seun was Dageraad.Sij eerste werk vroeg in die oggend was om die liggies van die Sterretjies dof te maak, en dan die blouw lug uit te hang, waaragter die Sterretjies verberg blij. Daarna staan die Son uit sij bed op; en die werk vir die seun vir die dag is dan afgedaan. Hij gaan dan jag, kos grawe of gesels.Sodra sij ou vader, die Son, sij dagwerk verrig het, en van moegheid saands aan die westekant op die rantjiesgaan sit, dan stap die tweede seun, wat Aandskemering heet, oor, om sij vader, die Son, in sij bed te sit. Dan is Aandskemering ook vrij om te doen wat hij wil. Maar nooit het Dageraad en Aandskemering—al was hulle broers—van mekaar gehou nie; so het hulle ver van mekaar gaan woon.Eendag, na Dageraad, na ou gewoonte, vroeg opgestaan het en kos en water na sij ou vader, die Son, se bed gebring het, stap hij rond en sien ’n mooi jongmeid van die ougeslag. Wolf se dogter was ook daar. Dageraad wou met die mooi jongmeid trouw; maar Wolf se dogter was te smoor verlief op die skone Dageraad; sij word jaloers.Dageraad trouw met die mooi jongmeid, en hulle het toe later ’n mooi meisiekind gehad. Die ouers, en algaar, was baie gek na die kind—net Wolf se dogter nie.Op ’n ander dag, toe Dageraad die werk van sij ou vader, die Son, klaargemaak het, toe neem hij sij vrouw en kind veld-toe, hij lê die kind in die koelte onder ’n bossie, en gaan jag; onderwijl grawe sij vrouw en haar jong suster mierrijs.Jakhals kom daar en wil met die kindjie speel; maar die kind wou niks met hom te doen hê nie. Toe kom Wolf se dogter daar en wil ook met die kindjie speel; maar die kind wil ook met haar niks te doen hê nie. Daarop kom Bobiaan daar en wou ook pret met die kindjie maak, dog eweneens wou die kind met hom ook niks te doen hê nie. Ten laaste kom Swart Kraai daar; maar sij praatjies het die kind nie aangestaan nie. Maar toe die moeder diekindjie optel en met haar speel, toe lag en spring die kind in haar moeder se arms; want sij het haar moeder geken en was blij om bij haar weer te wees.Jakhals word jaloers en draf weg. Wolf se dogter word jaloers en gaan bij haar vader, wat daar nabij was, kla en huil oor die belediging wat die onskuldige kindjie aan haar gedoen het.Wolf erg hom somaar in sij hart en roep uit: “Dis jouw eie slegtigheid dat jij nie die vrouw van Dageraad geword het nie; hoekom het Dageraad dan die ander meid gevat en nie vir jou nie?”Maar toe sij so bitter huil, krij hij vir haar jammer en sê: “Ek sal jou vertel wat jij moet doen om die vrouw van Dageraad te word: Neem van die swartagtige sweet wat agter jouw skouerblaaie sit, en gooi dit op die mierrijs wat Dageraad se vrouw sal eet, en jij sal sien wat sal gebeur.”Wolf se dogter hol gouw terug en gaan toe na die hut waar die vrouw van Dageraad die mierrijs sit en was. Ongemerk gooi sij van haar armsweet op die gewaste mierrijs. En toe die rijs gaar gemaak was, eet die vrouw daarvan; maar sê aan haar jonger suster: “Moenie van hierdie rijs eet nie, want ek voel ek word gek en raak van mij verstand af.”Daarop val die ringe om haar nek af, en lê op die grond; toe val haar armbande af, en lê op die grond; toe weer die ringe wat om haar enkels was; daarop val haar karos en velrok af, en algaar blij op die grond lê. Die dogter van Wolf vat dit alles en trek haar daarmee aan en sit die ringe vir haar om.Die vrouw van Dageraad voel dat sij ’n wilde dier word, en sij hol die veld in. Haar jong suster hol, met die kind agter haar rug, agterna en wou haar vang en vashou. Dog die vrouw hol ver en vlug ’n kol riete in.Die jonger suster roep uit: “Wag eers, en laat jouw kind drink,” daarop oorhandig sij bij die rietkol die kind aan die moeder.“Ja, gee haar hier, dat ek mij kind kan voed, eer ek ’n wilde dier word!”En toe die kindjie versadig was, gee sij die kind weer terug, en sê aan haar jonger suster: “Kom môre vroeg weer, dat ek die kind kan voed; want ek voel dat ek in mij harsings gekrink raak. Ek voel ek word ’n verskeurende dier.”Hierop vat die jonger suster die kind, stap huistoe, en die vrouw gaan gouw weer in die riete lê.Die aand kom Dageraad thuis en dog toe dat Wolf se dogter sij vrouw was, en vra: “Waarom laat jul die kind so huil?” Waarop sij skoonsuster geen antwoord gee nie, maar sus die kind in slaap.Die oggend, toe Dageraad lig maak, hol die suster met die kind na die rietkol en roep uit: “Suster, suster! hier is ek met jouw kind!”Die moeder kom uit die riete, vat die kind, en na sij haar kind gevoed het, gee sij dit aan haar jonger suster terug en sê: “Jij moet vanmiddag die kind weer bring, sodat, eer ek ’n verskeurende dier is, ek mij kind weer kan voed.”Die jonger suster het só op die middag, en ook teen die aand, gedoen.Daardie aand gee die ouvolk ’n’Ku-dans; dan klap die meide op hulle hande, die volk kom voor die meide flikkers maak, buig en knik met hulle koppe. Die dogter van Wolf dink dat hul die’Ku-dans vir haar gemaak het, dog sij sit in die donker, met haar rug na die dansers toe. Ook was sij bang om die ringe om haar nek, arms en bene te laat, maar lê dié naas haar, waar sij sit.Toe Dageraad sij flikkers voor sij skoonsuster kom maak en haar op die skouer klop, vlie sij kortom en roep uit: “Waarom maak jij nie liewers jouw flikkers voor jouw Wolf-vrouw nie? Daar sit sij!”En sij wijs haar met die vinger uit.Toe eers gewaar Dageraad dat dit nie sij vrouw was nie; hij grijp sij asgaai, om haar daarmee dood te steek. Dog Wolf se dogter was te gouw, spring op, trap met haar een agterpoot in die vuur, ontvlug, en die asgaai steek vas op die plek waar sij gesit het. Haar poot was erg verbrand.Dit was toe al laat in die nag—amper dagbreek—, en Dageraad was kwaad vir sij skoonsuster dat sij die geheim van hom verberg het, en roep uit: “Kom wijs mij waar mij vrouw is!”Maar die skoonsuster antwoord: “As jij lig maak, dan kan ek jou die plek gaan wijs; want jouw vrouw het in ’n verskeurende dier—’n Leeuwin—verander.”Dageraad maak lig.Toe roep die ander ouvolk uit: “Laat ons bokke voor ons uitdrijwe, sodat die Leeuwin van die bokke, en nie vir ons kan vang nie.”Hulle ja toe die bokke vooruit, en die skoonsuster gaan die plek wijs.Toe hul bij die plek aankom, sê die skoonsuster aan Dageraad: “Kom kruip agter mij weg.”Hij gaan agter haar staan en koes. Die ander volk gaan weer agter hom staan en koes, sodat die vrouw net haar jonger suster kan sien. Toe roep daardie jonger suster uit: “Suster, suster, kom uit! Ek het jouw kind gebring, sodat jij haar kan voed.”Die vrouw kom toe uit en sien die bokke staan. Sij gaan een vang; en toe storm die jonger suster en die volk saam met Dageraad; hul pak die vrouw, wat nou ’n Leeuwin is, en hou haar vas. Hulle vat van die inhoud van die bok se ingewande en dokter haar daarmee en begin toe haar vel af te trek.Maar sij roep uit: “Laat die hare op die punte van mij ore blij, anders word ek doof en kan dan glad nie hoor nie.”Hulle trek toe die leeuwvel van haar lijf af, dog laat die lang hare op die punte van haar ore staan. Sij word weer die mooi meid wat sij vroeër was; maar verander spoedig in die groot Rooikat, wat vandag nog die klossies lang hare aan die punte van sij ore het.Met dit al, blij sij die vrouw van Dageraad; want eindelik het sij die mooi meid geblij. En daar sij met mierrijs getoor was, eet ’n Rooikat net vleis en nie rijsmiere nie.Sij het weer haar eie kind kon oppas; en daardie dogter het kinders gehad, en die kinders het ook kinders gehad. Algaar is in Sterre verander geword; en daardie Sterre volg nou hulle ouers agterna en is nou die blinkste Sterre aan die hemel.Toe Wolf se dogter thuis kom, vertel sij al die leed wat hul haar aangedoen het, ook dat Dageraad haar met die asgaai wou doodgegooi het. Toe kook Wolf se bloed van boosaardigheid. Hij neem daar en dan ’n besluit om Dageraad dood te maak.Hij stap in die nag na die plek waar Dageraad slaap, en pak hom. Hij vermoor hom en begin hom af te slag. Maar net toe hij die liggaam oopsnij, vlie die skitterende Hart daaruit en trek in die lug op, en het van toe af die Môrester geword. Dis toe dat hij sij vrouw, kinders en kleinkinders kom haal het, om bij hom aan die sonop kant van die lug te woon. Dog die groot blink Môrester moet ons verstaan, is die Hart van Dageraad.

No. 21Die Môrester is die Hart van Dageraad.

OPMERKINGS:—Hierdie Storie het ons hoor vertel op Katkop, Limoenkop en op Klipfontein, langs Hantamrivier (dist. Calvinia), en daaruit is die inhoud saam gestel. Wolf bij die Boesman is ’n slim man, en hier word vertel waarom hij ’n uitgeteerde agtervoet het: ook waarom die Rooikat klossies hare aan die punte van sij ore het en net vleis eet.Die Son was eers ’n mens van die ougeslag, en het toe in die lig van sij blink gesig rondgestap, gejag en plesier gemaak. Maar die ander ouvolk het boos op hom geword en het hom toe vermoor, en hulle kinders het die Son se skitterende kop in die lug gegooi, alwaar dit aldag nog skijn.Die oudste seun van die ouman was baie gek na sij vader, en word toe die boodskapdraer van sij vader en het verskeie werkies vir die ouman verrig. Die naam van die seun was Dageraad.Sij eerste werk vroeg in die oggend was om die liggies van die Sterretjies dof te maak, en dan die blouw lug uit te hang, waaragter die Sterretjies verberg blij. Daarna staan die Son uit sij bed op; en die werk vir die seun vir die dag is dan afgedaan. Hij gaan dan jag, kos grawe of gesels.Sodra sij ou vader, die Son, sij dagwerk verrig het, en van moegheid saands aan die westekant op die rantjiesgaan sit, dan stap die tweede seun, wat Aandskemering heet, oor, om sij vader, die Son, in sij bed te sit. Dan is Aandskemering ook vrij om te doen wat hij wil. Maar nooit het Dageraad en Aandskemering—al was hulle broers—van mekaar gehou nie; so het hulle ver van mekaar gaan woon.Eendag, na Dageraad, na ou gewoonte, vroeg opgestaan het en kos en water na sij ou vader, die Son, se bed gebring het, stap hij rond en sien ’n mooi jongmeid van die ougeslag. Wolf se dogter was ook daar. Dageraad wou met die mooi jongmeid trouw; maar Wolf se dogter was te smoor verlief op die skone Dageraad; sij word jaloers.Dageraad trouw met die mooi jongmeid, en hulle het toe later ’n mooi meisiekind gehad. Die ouers, en algaar, was baie gek na die kind—net Wolf se dogter nie.Op ’n ander dag, toe Dageraad die werk van sij ou vader, die Son, klaargemaak het, toe neem hij sij vrouw en kind veld-toe, hij lê die kind in die koelte onder ’n bossie, en gaan jag; onderwijl grawe sij vrouw en haar jong suster mierrijs.Jakhals kom daar en wil met die kindjie speel; maar die kind wou niks met hom te doen hê nie. Toe kom Wolf se dogter daar en wil ook met die kindjie speel; maar die kind wil ook met haar niks te doen hê nie. Daarop kom Bobiaan daar en wou ook pret met die kindjie maak, dog eweneens wou die kind met hom ook niks te doen hê nie. Ten laaste kom Swart Kraai daar; maar sij praatjies het die kind nie aangestaan nie. Maar toe die moeder diekindjie optel en met haar speel, toe lag en spring die kind in haar moeder se arms; want sij het haar moeder geken en was blij om bij haar weer te wees.Jakhals word jaloers en draf weg. Wolf se dogter word jaloers en gaan bij haar vader, wat daar nabij was, kla en huil oor die belediging wat die onskuldige kindjie aan haar gedoen het.Wolf erg hom somaar in sij hart en roep uit: “Dis jouw eie slegtigheid dat jij nie die vrouw van Dageraad geword het nie; hoekom het Dageraad dan die ander meid gevat en nie vir jou nie?”Maar toe sij so bitter huil, krij hij vir haar jammer en sê: “Ek sal jou vertel wat jij moet doen om die vrouw van Dageraad te word: Neem van die swartagtige sweet wat agter jouw skouerblaaie sit, en gooi dit op die mierrijs wat Dageraad se vrouw sal eet, en jij sal sien wat sal gebeur.”Wolf se dogter hol gouw terug en gaan toe na die hut waar die vrouw van Dageraad die mierrijs sit en was. Ongemerk gooi sij van haar armsweet op die gewaste mierrijs. En toe die rijs gaar gemaak was, eet die vrouw daarvan; maar sê aan haar jonger suster: “Moenie van hierdie rijs eet nie, want ek voel ek word gek en raak van mij verstand af.”Daarop val die ringe om haar nek af, en lê op die grond; toe val haar armbande af, en lê op die grond; toe weer die ringe wat om haar enkels was; daarop val haar karos en velrok af, en algaar blij op die grond lê. Die dogter van Wolf vat dit alles en trek haar daarmee aan en sit die ringe vir haar om.Die vrouw van Dageraad voel dat sij ’n wilde dier word, en sij hol die veld in. Haar jong suster hol, met die kind agter haar rug, agterna en wou haar vang en vashou. Dog die vrouw hol ver en vlug ’n kol riete in.Die jonger suster roep uit: “Wag eers, en laat jouw kind drink,” daarop oorhandig sij bij die rietkol die kind aan die moeder.“Ja, gee haar hier, dat ek mij kind kan voed, eer ek ’n wilde dier word!”En toe die kindjie versadig was, gee sij die kind weer terug, en sê aan haar jonger suster: “Kom môre vroeg weer, dat ek die kind kan voed; want ek voel dat ek in mij harsings gekrink raak. Ek voel ek word ’n verskeurende dier.”Hierop vat die jonger suster die kind, stap huistoe, en die vrouw gaan gouw weer in die riete lê.Die aand kom Dageraad thuis en dog toe dat Wolf se dogter sij vrouw was, en vra: “Waarom laat jul die kind so huil?” Waarop sij skoonsuster geen antwoord gee nie, maar sus die kind in slaap.Die oggend, toe Dageraad lig maak, hol die suster met die kind na die rietkol en roep uit: “Suster, suster! hier is ek met jouw kind!”Die moeder kom uit die riete, vat die kind, en na sij haar kind gevoed het, gee sij dit aan haar jonger suster terug en sê: “Jij moet vanmiddag die kind weer bring, sodat, eer ek ’n verskeurende dier is, ek mij kind weer kan voed.”Die jonger suster het só op die middag, en ook teen die aand, gedoen.Daardie aand gee die ouvolk ’n’Ku-dans; dan klap die meide op hulle hande, die volk kom voor die meide flikkers maak, buig en knik met hulle koppe. Die dogter van Wolf dink dat hul die’Ku-dans vir haar gemaak het, dog sij sit in die donker, met haar rug na die dansers toe. Ook was sij bang om die ringe om haar nek, arms en bene te laat, maar lê dié naas haar, waar sij sit.Toe Dageraad sij flikkers voor sij skoonsuster kom maak en haar op die skouer klop, vlie sij kortom en roep uit: “Waarom maak jij nie liewers jouw flikkers voor jouw Wolf-vrouw nie? Daar sit sij!”En sij wijs haar met die vinger uit.Toe eers gewaar Dageraad dat dit nie sij vrouw was nie; hij grijp sij asgaai, om haar daarmee dood te steek. Dog Wolf se dogter was te gouw, spring op, trap met haar een agterpoot in die vuur, ontvlug, en die asgaai steek vas op die plek waar sij gesit het. Haar poot was erg verbrand.Dit was toe al laat in die nag—amper dagbreek—, en Dageraad was kwaad vir sij skoonsuster dat sij die geheim van hom verberg het, en roep uit: “Kom wijs mij waar mij vrouw is!”Maar die skoonsuster antwoord: “As jij lig maak, dan kan ek jou die plek gaan wijs; want jouw vrouw het in ’n verskeurende dier—’n Leeuwin—verander.”Dageraad maak lig.Toe roep die ander ouvolk uit: “Laat ons bokke voor ons uitdrijwe, sodat die Leeuwin van die bokke, en nie vir ons kan vang nie.”Hulle ja toe die bokke vooruit, en die skoonsuster gaan die plek wijs.Toe hul bij die plek aankom, sê die skoonsuster aan Dageraad: “Kom kruip agter mij weg.”Hij gaan agter haar staan en koes. Die ander volk gaan weer agter hom staan en koes, sodat die vrouw net haar jonger suster kan sien. Toe roep daardie jonger suster uit: “Suster, suster, kom uit! Ek het jouw kind gebring, sodat jij haar kan voed.”Die vrouw kom toe uit en sien die bokke staan. Sij gaan een vang; en toe storm die jonger suster en die volk saam met Dageraad; hul pak die vrouw, wat nou ’n Leeuwin is, en hou haar vas. Hulle vat van die inhoud van die bok se ingewande en dokter haar daarmee en begin toe haar vel af te trek.Maar sij roep uit: “Laat die hare op die punte van mij ore blij, anders word ek doof en kan dan glad nie hoor nie.”Hulle trek toe die leeuwvel van haar lijf af, dog laat die lang hare op die punte van haar ore staan. Sij word weer die mooi meid wat sij vroeër was; maar verander spoedig in die groot Rooikat, wat vandag nog die klossies lang hare aan die punte van sij ore het.Met dit al, blij sij die vrouw van Dageraad; want eindelik het sij die mooi meid geblij. En daar sij met mierrijs getoor was, eet ’n Rooikat net vleis en nie rijsmiere nie.Sij het weer haar eie kind kon oppas; en daardie dogter het kinders gehad, en die kinders het ook kinders gehad. Algaar is in Sterre verander geword; en daardie Sterre volg nou hulle ouers agterna en is nou die blinkste Sterre aan die hemel.Toe Wolf se dogter thuis kom, vertel sij al die leed wat hul haar aangedoen het, ook dat Dageraad haar met die asgaai wou doodgegooi het. Toe kook Wolf se bloed van boosaardigheid. Hij neem daar en dan ’n besluit om Dageraad dood te maak.Hij stap in die nag na die plek waar Dageraad slaap, en pak hom. Hij vermoor hom en begin hom af te slag. Maar net toe hij die liggaam oopsnij, vlie die skitterende Hart daaruit en trek in die lug op, en het van toe af die Môrester geword. Dis toe dat hij sij vrouw, kinders en kleinkinders kom haal het, om bij hom aan die sonop kant van die lug te woon. Dog die groot blink Môrester moet ons verstaan, is die Hart van Dageraad.

OPMERKINGS:—Hierdie Storie het ons hoor vertel op Katkop, Limoenkop en op Klipfontein, langs Hantamrivier (dist. Calvinia), en daaruit is die inhoud saam gestel. Wolf bij die Boesman is ’n slim man, en hier word vertel waarom hij ’n uitgeteerde agtervoet het: ook waarom die Rooikat klossies hare aan die punte van sij ore het en net vleis eet.

Die Son was eers ’n mens van die ougeslag, en het toe in die lig van sij blink gesig rondgestap, gejag en plesier gemaak. Maar die ander ouvolk het boos op hom geword en het hom toe vermoor, en hulle kinders het die Son se skitterende kop in die lug gegooi, alwaar dit aldag nog skijn.

Die oudste seun van die ouman was baie gek na sij vader, en word toe die boodskapdraer van sij vader en het verskeie werkies vir die ouman verrig. Die naam van die seun was Dageraad.

Sij eerste werk vroeg in die oggend was om die liggies van die Sterretjies dof te maak, en dan die blouw lug uit te hang, waaragter die Sterretjies verberg blij. Daarna staan die Son uit sij bed op; en die werk vir die seun vir die dag is dan afgedaan. Hij gaan dan jag, kos grawe of gesels.

Sodra sij ou vader, die Son, sij dagwerk verrig het, en van moegheid saands aan die westekant op die rantjiesgaan sit, dan stap die tweede seun, wat Aandskemering heet, oor, om sij vader, die Son, in sij bed te sit. Dan is Aandskemering ook vrij om te doen wat hij wil. Maar nooit het Dageraad en Aandskemering—al was hulle broers—van mekaar gehou nie; so het hulle ver van mekaar gaan woon.

Eendag, na Dageraad, na ou gewoonte, vroeg opgestaan het en kos en water na sij ou vader, die Son, se bed gebring het, stap hij rond en sien ’n mooi jongmeid van die ougeslag. Wolf se dogter was ook daar. Dageraad wou met die mooi jongmeid trouw; maar Wolf se dogter was te smoor verlief op die skone Dageraad; sij word jaloers.

Dageraad trouw met die mooi jongmeid, en hulle het toe later ’n mooi meisiekind gehad. Die ouers, en algaar, was baie gek na die kind—net Wolf se dogter nie.

Op ’n ander dag, toe Dageraad die werk van sij ou vader, die Son, klaargemaak het, toe neem hij sij vrouw en kind veld-toe, hij lê die kind in die koelte onder ’n bossie, en gaan jag; onderwijl grawe sij vrouw en haar jong suster mierrijs.

Jakhals kom daar en wil met die kindjie speel; maar die kind wou niks met hom te doen hê nie. Toe kom Wolf se dogter daar en wil ook met die kindjie speel; maar die kind wil ook met haar niks te doen hê nie. Daarop kom Bobiaan daar en wou ook pret met die kindjie maak, dog eweneens wou die kind met hom ook niks te doen hê nie. Ten laaste kom Swart Kraai daar; maar sij praatjies het die kind nie aangestaan nie. Maar toe die moeder diekindjie optel en met haar speel, toe lag en spring die kind in haar moeder se arms; want sij het haar moeder geken en was blij om bij haar weer te wees.

Jakhals word jaloers en draf weg. Wolf se dogter word jaloers en gaan bij haar vader, wat daar nabij was, kla en huil oor die belediging wat die onskuldige kindjie aan haar gedoen het.

Wolf erg hom somaar in sij hart en roep uit: “Dis jouw eie slegtigheid dat jij nie die vrouw van Dageraad geword het nie; hoekom het Dageraad dan die ander meid gevat en nie vir jou nie?”

Maar toe sij so bitter huil, krij hij vir haar jammer en sê: “Ek sal jou vertel wat jij moet doen om die vrouw van Dageraad te word: Neem van die swartagtige sweet wat agter jouw skouerblaaie sit, en gooi dit op die mierrijs wat Dageraad se vrouw sal eet, en jij sal sien wat sal gebeur.”

Wolf se dogter hol gouw terug en gaan toe na die hut waar die vrouw van Dageraad die mierrijs sit en was. Ongemerk gooi sij van haar armsweet op die gewaste mierrijs. En toe die rijs gaar gemaak was, eet die vrouw daarvan; maar sê aan haar jonger suster: “Moenie van hierdie rijs eet nie, want ek voel ek word gek en raak van mij verstand af.”

Daarop val die ringe om haar nek af, en lê op die grond; toe val haar armbande af, en lê op die grond; toe weer die ringe wat om haar enkels was; daarop val haar karos en velrok af, en algaar blij op die grond lê. Die dogter van Wolf vat dit alles en trek haar daarmee aan en sit die ringe vir haar om.

Die vrouw van Dageraad voel dat sij ’n wilde dier word, en sij hol die veld in. Haar jong suster hol, met die kind agter haar rug, agterna en wou haar vang en vashou. Dog die vrouw hol ver en vlug ’n kol riete in.

Die jonger suster roep uit: “Wag eers, en laat jouw kind drink,” daarop oorhandig sij bij die rietkol die kind aan die moeder.

“Ja, gee haar hier, dat ek mij kind kan voed, eer ek ’n wilde dier word!”

En toe die kindjie versadig was, gee sij die kind weer terug, en sê aan haar jonger suster: “Kom môre vroeg weer, dat ek die kind kan voed; want ek voel dat ek in mij harsings gekrink raak. Ek voel ek word ’n verskeurende dier.”

Hierop vat die jonger suster die kind, stap huistoe, en die vrouw gaan gouw weer in die riete lê.

Die aand kom Dageraad thuis en dog toe dat Wolf se dogter sij vrouw was, en vra: “Waarom laat jul die kind so huil?” Waarop sij skoonsuster geen antwoord gee nie, maar sus die kind in slaap.

Die oggend, toe Dageraad lig maak, hol die suster met die kind na die rietkol en roep uit: “Suster, suster! hier is ek met jouw kind!”

Die moeder kom uit die riete, vat die kind, en na sij haar kind gevoed het, gee sij dit aan haar jonger suster terug en sê: “Jij moet vanmiddag die kind weer bring, sodat, eer ek ’n verskeurende dier is, ek mij kind weer kan voed.”

Die jonger suster het só op die middag, en ook teen die aand, gedoen.

Daardie aand gee die ouvolk ’n’Ku-dans; dan klap die meide op hulle hande, die volk kom voor die meide flikkers maak, buig en knik met hulle koppe. Die dogter van Wolf dink dat hul die’Ku-dans vir haar gemaak het, dog sij sit in die donker, met haar rug na die dansers toe. Ook was sij bang om die ringe om haar nek, arms en bene te laat, maar lê dié naas haar, waar sij sit.

Toe Dageraad sij flikkers voor sij skoonsuster kom maak en haar op die skouer klop, vlie sij kortom en roep uit: “Waarom maak jij nie liewers jouw flikkers voor jouw Wolf-vrouw nie? Daar sit sij!”

En sij wijs haar met die vinger uit.

Toe eers gewaar Dageraad dat dit nie sij vrouw was nie; hij grijp sij asgaai, om haar daarmee dood te steek. Dog Wolf se dogter was te gouw, spring op, trap met haar een agterpoot in die vuur, ontvlug, en die asgaai steek vas op die plek waar sij gesit het. Haar poot was erg verbrand.

Dit was toe al laat in die nag—amper dagbreek—, en Dageraad was kwaad vir sij skoonsuster dat sij die geheim van hom verberg het, en roep uit: “Kom wijs mij waar mij vrouw is!”

Maar die skoonsuster antwoord: “As jij lig maak, dan kan ek jou die plek gaan wijs; want jouw vrouw het in ’n verskeurende dier—’n Leeuwin—verander.”

Dageraad maak lig.

Toe roep die ander ouvolk uit: “Laat ons bokke voor ons uitdrijwe, sodat die Leeuwin van die bokke, en nie vir ons kan vang nie.”

Hulle ja toe die bokke vooruit, en die skoonsuster gaan die plek wijs.

Toe hul bij die plek aankom, sê die skoonsuster aan Dageraad: “Kom kruip agter mij weg.”

Hij gaan agter haar staan en koes. Die ander volk gaan weer agter hom staan en koes, sodat die vrouw net haar jonger suster kan sien. Toe roep daardie jonger suster uit: “Suster, suster, kom uit! Ek het jouw kind gebring, sodat jij haar kan voed.”

Die vrouw kom toe uit en sien die bokke staan. Sij gaan een vang; en toe storm die jonger suster en die volk saam met Dageraad; hul pak die vrouw, wat nou ’n Leeuwin is, en hou haar vas. Hulle vat van die inhoud van die bok se ingewande en dokter haar daarmee en begin toe haar vel af te trek.

Maar sij roep uit: “Laat die hare op die punte van mij ore blij, anders word ek doof en kan dan glad nie hoor nie.”

Hulle trek toe die leeuwvel van haar lijf af, dog laat die lang hare op die punte van haar ore staan. Sij word weer die mooi meid wat sij vroeër was; maar verander spoedig in die groot Rooikat, wat vandag nog die klossies lang hare aan die punte van sij ore het.

Met dit al, blij sij die vrouw van Dageraad; want eindelik het sij die mooi meid geblij. En daar sij met mierrijs getoor was, eet ’n Rooikat net vleis en nie rijsmiere nie.

Sij het weer haar eie kind kon oppas; en daardie dogter het kinders gehad, en die kinders het ook kinders gehad. Algaar is in Sterre verander geword; en daardie Sterre volg nou hulle ouers agterna en is nou die blinkste Sterre aan die hemel.

Toe Wolf se dogter thuis kom, vertel sij al die leed wat hul haar aangedoen het, ook dat Dageraad haar met die asgaai wou doodgegooi het. Toe kook Wolf se bloed van boosaardigheid. Hij neem daar en dan ’n besluit om Dageraad dood te maak.

Hij stap in die nag na die plek waar Dageraad slaap, en pak hom. Hij vermoor hom en begin hom af te slag. Maar net toe hij die liggaam oopsnij, vlie die skitterende Hart daaruit en trek in die lug op, en het van toe af die Môrester geword. Dis toe dat hij sij vrouw, kinders en kleinkinders kom haal het, om bij hom aan die sonop kant van die lug te woon. Dog die groot blink Môrester moet ons verstaan, is die Hart van Dageraad.

Back to IndexNext