[Inhoud]No. 60.Die Boesman as Jagter.OPMERKINGS:—In hierdie Verhaal ontmoet ons die Boesman op sy regte plek. Ons kan nie glo dat enige nasie hom op hierdie gebied kan verslaan nie. Sy planne by die jag is onbegryplik fyn en skrander. Iemand wat ’n Boesman nog nie in die veld sien jag het nie, kan hom daarvan geen denkbeeld vorm nie.Een voordeel besit die Boesman as jagter: hy is klein van persoon en besit ’n paar oë om ver en raak te sien soos nog geen ander menseras hom op kan beroem nie. Ook sy geelbruin kleur is tot sy voordeel; want dit verskil min met die omgewing van die veld waarin hy sy lewensbestaan moet soek. Van natuur is hy deur al die eeue heen so gehard dat dit baie vermoeienis vereis om sy kragte uit te put—hierin kom sy ligte liggaamsbou hom ook tot hulp. Sy uithoudingsvermoë teen honger en dors, hitte en koue en die grootste ongeriewe oortref ons verstand.Sy ingeskape oplettendheid is sy onfeilbare gids. Sy soekende oog is wakkerder as dié van die wakkerste jaghond. Hy het lankal opgelet dat wild teen die wind op wei en dat wanneer hul verskrik word, hul teen die windkoers trag te ontvlug. Wel, dit weet die ander jagters[74]ook; maar wat hy verder ag op geslaan het, is dat as wild twee stompe hout gekruis oor mekaar sien lê, of ’n bos met sy wortels na bo sien staan, of volstruisvere aan ’n stok gebind in die grond geplant, bemerk, of soiets gewaar, dat hul dan nie so na aan daardie plekke wei nie, maar sulke tekens op ’n afstand vermy. Ds. Rorich vertel:“Gewaar die Boesman dat wild op ’n ver afstand wei, dan berei hy sy jagveld deur twee rye van sulke tekens te maak. Die twee rye is so ver van mekaar dat die wild tussen hul kan opwei. Is alles in gereedheid gebring, dan gaan die jagters tussen die twee rye van tekens gate in die grond grawe, waarin hul plat gaan lê, sodat die wild hul nie kan gewaar nie. Ander Boesmans, ook sommige van die meide, stap in ’n bepaalde rigting om die wild, sonder hul skrik te maak, na die jagters aan te keer. Hierdie verrigting vereis baie oefening en oplettendheid. Die aandrywers vertoon hul op ’n afstand, sodat die wild genoodsaak word om in die rigting te wei waar die jagters vir hulle klaarlê. As ’n mens sien hoe knap dit uitgevoer word, staan sy verstand amper stil.Wei-wei kom die wild nader tot hul tussen die twee rye tekens is. Die jagters wag tot algar ’n kans het of ’n kans kan kry. Uit hulle wegkruipplekke vlie een pyl na die ander sonder gedruis deur die lug en tref sy mikpunt. Die wild sien hoe van hulle maats spring en spartel—so neem hul die vlug, dog verskeie van hulle het in die slag gebly en val in die hande van die skrander jagters. Ieder man se pyle is gemerk—dus weet hy watter bok hy vir hom moet toeëien.[75]BOESMANS BEKRUIP SPRINGBOKKE.BOESMANS BEKRUIP SPRINGBOKKE.[77]Hierdie plan van aanval is nie die enigste kunsgreep waarmee Boesmans hul bedien nie. Dr. Bleek vertel ons van ander planne, wat in sy boek te vinde is.Die springbok is die moeilikste wild om onder pylskot te kry—so moet vir hom baie fyn planne gemaak word. So is die jagter verplig om hom op een of ander manier te vermom en op ’n baie skelm manier weg te kruip.Boesmans maak watbekruipmussegenoem word; verder vermom hy sy liggaam met vasbind van bossies om sy liggaamsdele, sodat hy presies nes ’n bossie lyk. Daar wild fyn van ruik is, moet hy die windkoers waarneem om altyd onderkant of dwars teen die wind te bly; want kry die wild die ruik van sy vyand, dan neem hy die vlug.Verder bedien hy hom van die velle van wild om dié om sy liggaam te trek. So neem hy die afgeslagte vel van ’n volstruis en gord dit om sy lyf; in die nek steek hy ’n stok, met sy hand kan hy die nek na die grond toe laat sak of oplig—net soos ’n volstruis doen as hy wei. In dié houding kom hy nader en nader tot hy die voëls of wild onder pylskot het. Dog dit alles moet op ’n handige manier uitgevoer word, daar wild ewe oplettend as sy vyande is; word die plan onhandig uitgevoer, dan ontdek die wild die bedrogspel en neem die vlug. So kan ons goed verstaan hoe die kinders in die ledige ure geoefen word om sulke bedrywe knaphandig uit te voer. Dit leer hul as hul nog jonk is.Daar die Boesman so gehard is en so baie vermoeienis kan trotseer, so weet hy om hiervan gebruik te maak om[78]sy uithoudingsvermoë te meet teen diere wat nie water drink nie. Die springbok en die haas behoort tot sulke diere. In tyd van droogte besit die plante nie baie sappe nie—dus as sulke diere op die warmste van die dag vermoei word, kry hul gou dors en raak dus kapot en gee in as die druk te sterk op hulle kom. Dit alles verstaan die Boesman; hy sorg dat hy water by hom het en begin sy agtervolgingshardloop na hy ’n seker bok vir hom uitgekies het. Hy agtervolg die bok op die warmste van die dag. Hy het die voordeel om soms ’n korter pad te hol as die bok met ’n draai loop. Sodra die bok mislik word en tekens daarvan gee, weet die Boesman dat die dier nou ingee. Spoedig oormeester hy sy stuk wild—maar praat nie van sy eie vermoeienis nie. Watter mens sal dit nog vir ’n Boesman nadoen? ’n Haas is makliker om op hierdie manier baas te raak, dog ons, witmense, kan hierdie plan vir uitvoer maar uit ons kop laat.Vangstrik vir Voëls.Vangstrik vir Voëls.Vir voëls word wippe en strikke van allerlei soorte gestel, ook bedien hul vir hulle van die maak van vanggate deur ’n diep gat in die grond te grawe, dit met latte, gras en grond te oordek; dus, as ’n dier daarop trap, val hy binne-in.[79]Meerkatte word gevang deur ’n ent van die gate af te gaan lê; sodra die meerkatte gaan wei en op ’n afstand in die veld is, bestorm die Boesmans die gate, stop algar behalwe een toe, dan gee hul effe pad; die meerkatte bestorm die gate en wil by die een gat in, alwaar hul gevang word.JAG OP MEERKATTE.JAG OP MEERKATTE.[83]

No. 60.Die Boesman as Jagter.
OPMERKINGS:—In hierdie Verhaal ontmoet ons die Boesman op sy regte plek. Ons kan nie glo dat enige nasie hom op hierdie gebied kan verslaan nie. Sy planne by die jag is onbegryplik fyn en skrander. Iemand wat ’n Boesman nog nie in die veld sien jag het nie, kan hom daarvan geen denkbeeld vorm nie.Een voordeel besit die Boesman as jagter: hy is klein van persoon en besit ’n paar oë om ver en raak te sien soos nog geen ander menseras hom op kan beroem nie. Ook sy geelbruin kleur is tot sy voordeel; want dit verskil min met die omgewing van die veld waarin hy sy lewensbestaan moet soek. Van natuur is hy deur al die eeue heen so gehard dat dit baie vermoeienis vereis om sy kragte uit te put—hierin kom sy ligte liggaamsbou hom ook tot hulp. Sy uithoudingsvermoë teen honger en dors, hitte en koue en die grootste ongeriewe oortref ons verstand.Sy ingeskape oplettendheid is sy onfeilbare gids. Sy soekende oog is wakkerder as dié van die wakkerste jaghond. Hy het lankal opgelet dat wild teen die wind op wei en dat wanneer hul verskrik word, hul teen die windkoers trag te ontvlug. Wel, dit weet die ander jagters[74]ook; maar wat hy verder ag op geslaan het, is dat as wild twee stompe hout gekruis oor mekaar sien lê, of ’n bos met sy wortels na bo sien staan, of volstruisvere aan ’n stok gebind in die grond geplant, bemerk, of soiets gewaar, dat hul dan nie so na aan daardie plekke wei nie, maar sulke tekens op ’n afstand vermy. Ds. Rorich vertel:“Gewaar die Boesman dat wild op ’n ver afstand wei, dan berei hy sy jagveld deur twee rye van sulke tekens te maak. Die twee rye is so ver van mekaar dat die wild tussen hul kan opwei. Is alles in gereedheid gebring, dan gaan die jagters tussen die twee rye van tekens gate in die grond grawe, waarin hul plat gaan lê, sodat die wild hul nie kan gewaar nie. Ander Boesmans, ook sommige van die meide, stap in ’n bepaalde rigting om die wild, sonder hul skrik te maak, na die jagters aan te keer. Hierdie verrigting vereis baie oefening en oplettendheid. Die aandrywers vertoon hul op ’n afstand, sodat die wild genoodsaak word om in die rigting te wei waar die jagters vir hulle klaarlê. As ’n mens sien hoe knap dit uitgevoer word, staan sy verstand amper stil.Wei-wei kom die wild nader tot hul tussen die twee rye tekens is. Die jagters wag tot algar ’n kans het of ’n kans kan kry. Uit hulle wegkruipplekke vlie een pyl na die ander sonder gedruis deur die lug en tref sy mikpunt. Die wild sien hoe van hulle maats spring en spartel—so neem hul die vlug, dog verskeie van hulle het in die slag gebly en val in die hande van die skrander jagters. Ieder man se pyle is gemerk—dus weet hy watter bok hy vir hom moet toeëien.[75]BOESMANS BEKRUIP SPRINGBOKKE.BOESMANS BEKRUIP SPRINGBOKKE.[77]Hierdie plan van aanval is nie die enigste kunsgreep waarmee Boesmans hul bedien nie. Dr. Bleek vertel ons van ander planne, wat in sy boek te vinde is.Die springbok is die moeilikste wild om onder pylskot te kry—so moet vir hom baie fyn planne gemaak word. So is die jagter verplig om hom op een of ander manier te vermom en op ’n baie skelm manier weg te kruip.Boesmans maak watbekruipmussegenoem word; verder vermom hy sy liggaam met vasbind van bossies om sy liggaamsdele, sodat hy presies nes ’n bossie lyk. Daar wild fyn van ruik is, moet hy die windkoers waarneem om altyd onderkant of dwars teen die wind te bly; want kry die wild die ruik van sy vyand, dan neem hy die vlug.Verder bedien hy hom van die velle van wild om dié om sy liggaam te trek. So neem hy die afgeslagte vel van ’n volstruis en gord dit om sy lyf; in die nek steek hy ’n stok, met sy hand kan hy die nek na die grond toe laat sak of oplig—net soos ’n volstruis doen as hy wei. In dié houding kom hy nader en nader tot hy die voëls of wild onder pylskot het. Dog dit alles moet op ’n handige manier uitgevoer word, daar wild ewe oplettend as sy vyande is; word die plan onhandig uitgevoer, dan ontdek die wild die bedrogspel en neem die vlug. So kan ons goed verstaan hoe die kinders in die ledige ure geoefen word om sulke bedrywe knaphandig uit te voer. Dit leer hul as hul nog jonk is.Daar die Boesman so gehard is en so baie vermoeienis kan trotseer, so weet hy om hiervan gebruik te maak om[78]sy uithoudingsvermoë te meet teen diere wat nie water drink nie. Die springbok en die haas behoort tot sulke diere. In tyd van droogte besit die plante nie baie sappe nie—dus as sulke diere op die warmste van die dag vermoei word, kry hul gou dors en raak dus kapot en gee in as die druk te sterk op hulle kom. Dit alles verstaan die Boesman; hy sorg dat hy water by hom het en begin sy agtervolgingshardloop na hy ’n seker bok vir hom uitgekies het. Hy agtervolg die bok op die warmste van die dag. Hy het die voordeel om soms ’n korter pad te hol as die bok met ’n draai loop. Sodra die bok mislik word en tekens daarvan gee, weet die Boesman dat die dier nou ingee. Spoedig oormeester hy sy stuk wild—maar praat nie van sy eie vermoeienis nie. Watter mens sal dit nog vir ’n Boesman nadoen? ’n Haas is makliker om op hierdie manier baas te raak, dog ons, witmense, kan hierdie plan vir uitvoer maar uit ons kop laat.Vangstrik vir Voëls.Vangstrik vir Voëls.Vir voëls word wippe en strikke van allerlei soorte gestel, ook bedien hul vir hulle van die maak van vanggate deur ’n diep gat in die grond te grawe, dit met latte, gras en grond te oordek; dus, as ’n dier daarop trap, val hy binne-in.[79]Meerkatte word gevang deur ’n ent van die gate af te gaan lê; sodra die meerkatte gaan wei en op ’n afstand in die veld is, bestorm die Boesmans die gate, stop algar behalwe een toe, dan gee hul effe pad; die meerkatte bestorm die gate en wil by die een gat in, alwaar hul gevang word.JAG OP MEERKATTE.JAG OP MEERKATTE.[83]
OPMERKINGS:—In hierdie Verhaal ontmoet ons die Boesman op sy regte plek. Ons kan nie glo dat enige nasie hom op hierdie gebied kan verslaan nie. Sy planne by die jag is onbegryplik fyn en skrander. Iemand wat ’n Boesman nog nie in die veld sien jag het nie, kan hom daarvan geen denkbeeld vorm nie.
Een voordeel besit die Boesman as jagter: hy is klein van persoon en besit ’n paar oë om ver en raak te sien soos nog geen ander menseras hom op kan beroem nie. Ook sy geelbruin kleur is tot sy voordeel; want dit verskil min met die omgewing van die veld waarin hy sy lewensbestaan moet soek. Van natuur is hy deur al die eeue heen so gehard dat dit baie vermoeienis vereis om sy kragte uit te put—hierin kom sy ligte liggaamsbou hom ook tot hulp. Sy uithoudingsvermoë teen honger en dors, hitte en koue en die grootste ongeriewe oortref ons verstand.
Sy ingeskape oplettendheid is sy onfeilbare gids. Sy soekende oog is wakkerder as dié van die wakkerste jaghond. Hy het lankal opgelet dat wild teen die wind op wei en dat wanneer hul verskrik word, hul teen die windkoers trag te ontvlug. Wel, dit weet die ander jagters[74]ook; maar wat hy verder ag op geslaan het, is dat as wild twee stompe hout gekruis oor mekaar sien lê, of ’n bos met sy wortels na bo sien staan, of volstruisvere aan ’n stok gebind in die grond geplant, bemerk, of soiets gewaar, dat hul dan nie so na aan daardie plekke wei nie, maar sulke tekens op ’n afstand vermy. Ds. Rorich vertel:
“Gewaar die Boesman dat wild op ’n ver afstand wei, dan berei hy sy jagveld deur twee rye van sulke tekens te maak. Die twee rye is so ver van mekaar dat die wild tussen hul kan opwei. Is alles in gereedheid gebring, dan gaan die jagters tussen die twee rye van tekens gate in die grond grawe, waarin hul plat gaan lê, sodat die wild hul nie kan gewaar nie. Ander Boesmans, ook sommige van die meide, stap in ’n bepaalde rigting om die wild, sonder hul skrik te maak, na die jagters aan te keer. Hierdie verrigting vereis baie oefening en oplettendheid. Die aandrywers vertoon hul op ’n afstand, sodat die wild genoodsaak word om in die rigting te wei waar die jagters vir hulle klaarlê. As ’n mens sien hoe knap dit uitgevoer word, staan sy verstand amper stil.
Wei-wei kom die wild nader tot hul tussen die twee rye tekens is. Die jagters wag tot algar ’n kans het of ’n kans kan kry. Uit hulle wegkruipplekke vlie een pyl na die ander sonder gedruis deur die lug en tref sy mikpunt. Die wild sien hoe van hulle maats spring en spartel—so neem hul die vlug, dog verskeie van hulle het in die slag gebly en val in die hande van die skrander jagters. Ieder man se pyle is gemerk—dus weet hy watter bok hy vir hom moet toeëien.[75]
BOESMANS BEKRUIP SPRINGBOKKE.BOESMANS BEKRUIP SPRINGBOKKE.
BOESMANS BEKRUIP SPRINGBOKKE.
[77]
Hierdie plan van aanval is nie die enigste kunsgreep waarmee Boesmans hul bedien nie. Dr. Bleek vertel ons van ander planne, wat in sy boek te vinde is.
Die springbok is die moeilikste wild om onder pylskot te kry—so moet vir hom baie fyn planne gemaak word. So is die jagter verplig om hom op een of ander manier te vermom en op ’n baie skelm manier weg te kruip.
Boesmans maak watbekruipmussegenoem word; verder vermom hy sy liggaam met vasbind van bossies om sy liggaamsdele, sodat hy presies nes ’n bossie lyk. Daar wild fyn van ruik is, moet hy die windkoers waarneem om altyd onderkant of dwars teen die wind te bly; want kry die wild die ruik van sy vyand, dan neem hy die vlug.
Verder bedien hy hom van die velle van wild om dié om sy liggaam te trek. So neem hy die afgeslagte vel van ’n volstruis en gord dit om sy lyf; in die nek steek hy ’n stok, met sy hand kan hy die nek na die grond toe laat sak of oplig—net soos ’n volstruis doen as hy wei. In dié houding kom hy nader en nader tot hy die voëls of wild onder pylskot het. Dog dit alles moet op ’n handige manier uitgevoer word, daar wild ewe oplettend as sy vyande is; word die plan onhandig uitgevoer, dan ontdek die wild die bedrogspel en neem die vlug. So kan ons goed verstaan hoe die kinders in die ledige ure geoefen word om sulke bedrywe knaphandig uit te voer. Dit leer hul as hul nog jonk is.
Daar die Boesman so gehard is en so baie vermoeienis kan trotseer, so weet hy om hiervan gebruik te maak om[78]sy uithoudingsvermoë te meet teen diere wat nie water drink nie. Die springbok en die haas behoort tot sulke diere. In tyd van droogte besit die plante nie baie sappe nie—dus as sulke diere op die warmste van die dag vermoei word, kry hul gou dors en raak dus kapot en gee in as die druk te sterk op hulle kom. Dit alles verstaan die Boesman; hy sorg dat hy water by hom het en begin sy agtervolgingshardloop na hy ’n seker bok vir hom uitgekies het. Hy agtervolg die bok op die warmste van die dag. Hy het die voordeel om soms ’n korter pad te hol as die bok met ’n draai loop. Sodra die bok mislik word en tekens daarvan gee, weet die Boesman dat die dier nou ingee. Spoedig oormeester hy sy stuk wild—maar praat nie van sy eie vermoeienis nie. Watter mens sal dit nog vir ’n Boesman nadoen? ’n Haas is makliker om op hierdie manier baas te raak, dog ons, witmense, kan hierdie plan vir uitvoer maar uit ons kop laat.
Vangstrik vir Voëls.Vangstrik vir Voëls.
Vangstrik vir Voëls.
Vir voëls word wippe en strikke van allerlei soorte gestel, ook bedien hul vir hulle van die maak van vanggate deur ’n diep gat in die grond te grawe, dit met latte, gras en grond te oordek; dus, as ’n dier daarop trap, val hy binne-in.[79]
Meerkatte word gevang deur ’n ent van die gate af te gaan lê; sodra die meerkatte gaan wei en op ’n afstand in die veld is, bestorm die Boesmans die gate, stop algar behalwe een toe, dan gee hul effe pad; die meerkatte bestorm die gate en wil by die een gat in, alwaar hul gevang word.
JAG OP MEERKATTE.JAG OP MEERKATTE.
JAG OP MEERKATTE.
[83]