[Inhoud]No. 61.Die Boesman as Krygsman.OPMERKINGS:—In hierdie Verhaal maak ons kennis met ’n gevaarlike vyand, wat geen genade vra nòg genade verleen nie.Een van die oorsake dat die Boesman-nasies so uitgedun is, is omdat hy die lewe van sy vyande nie spaar nie; hyself, as hy in die hande van sy teëparty val, smeek ook nie om genade nie en verwag om maar die dood te sterwe.Wat hom so ’n gevaarlike teëstander maak, is sy gevaarlike gifpyle: ’n skrapie aan die liggaam deur een daarvan veroorsaak, beteken gewisse dood, tensy ’n teëmiddel vir die gif by die hand is. Dan kom nog daarby dat ’n Boesman nooit sy teëstander op die oop vlakte uit die vry vuis ontmoet nie, en dat hy so kan wegkruip en hom so kan versteek dat hy totaal onsigbaar is vanwaar die gifpyle sy boog verlaat, en misskiet is amper onmoontlik vir hom. Want hy waag nooit ’n skot nie of hy moet seker wees dat dit raak sal wees.Ook ’n Boesman sal nooit weerstand bied as hy nie tevore ’n veilige plek vir hom uitgekies het nie. Daarvoor sorg hy altoos. Reeds ver het sy skerp oog sy teëparty sien nader; en as daardie een sy aanval begin, dan het die[84]Boesman lankal sy posiesie ingeneem. Nou kan iemand hom voorstel watter kanse daar bestaan om Boesmans in berg- of rantveld op die lyf te loop; want hy kan wegkruip beter as enige dier dit kan doen.Ofskoon die Boesman die witman met jagplanne ver uitstof, is die witman tog sy moses om krygsplanne te maak—dis te sê, as die Boesman nie meer agteruit of vooruit kan nie. Maar solank dit nog nie die geval is nie, dan is dit makliker om ’n voël in die lug te vang as ’n Boesman in die berge of tussen skurwe rantjies.Die eerste wat die teëstander aan dink, is om hom teen die gifpyle te beskerm. Hiervoor word verskeie planne by die hand geneem. Een is om harde, rou beesvelle vir skilde te gebruik: stokke word aan die vel gebind om dit stewig te maak en daarmee te dra. In die vel word smal skietgate gesny—net dat die tromp van die roer daardeur kan en dat bo nog ’n smal skrefie is om deur te loer om korrel te hou. Selfs hierdie skietgat is gevaarlik. ’n Ander persoon of ander persone as die skut is die skilddraer om die skild versigtig voorwaarts te dra. Dan, ’n vel moet dik en sterk wees as hy bestand is teen dieskerppuntbeenpyle: so ’n pyl kan ’n dun vel gemaklik deurboor, en die Boesman weet waar te mik, daar die een wat hom bespied, noodwendig voor die skietgat moet staan om te loer. In sulke gevalle word dubbele velle gebruik.Beeste word tussen Boesmans en hulle aanvallers geja om hulle onder skot te kry.Beeste word tussen Boesmans en hulle aanvallers geja om hulle onder skot te kry.Het die skuts geen velle meegebring nie, dan word groot bosse latte of gras styf vasgebind, en die skut rol dit voor hom uit; maar dit is maar ’n gevaarlike onderneming;[87]want die skut moet sy kop oor die bondel en daarlangs uitsteek om korrel te vat, en dan het die Boesman al lankal sy korrel geneem. Om te beproef of dit gewaag is om die kop agter die bondel uit te steek, probeer die skut eers om sy hoed op ’n stokkie uit te lig; sodra die hoed sigbaar word, vlie daar pyle deur; dit herhaal hy om die Boesmans hulle pyle te laat vermors. Dog as die Boesmans sien dat die hoed steeds sy verskyning maak, weet hulle somar dat dit ’n foppery is; want sy skerp oog het die pyl deur die hoed sien gaan en sy fyn gehoor het die pyl hoor klap. So spaar hy verder sy pyle, en al hou hy net een pyl oor, dan nog is hy net so gevaarlik asof hy met ’n koker vol pyle sit. En glo daardie een pyl gaan hy nie somar vermors nie: hy hou dit as dit ’n kwessie van lewe of dood word.Soms gebruik die geweerskuts ’n ander krygslis deur ’n klomp beeste tussen hul en die Boesmans vas te keer. Op hierdie manier kan hul vir hulle agter die beeste wegsteek en rondskuif, sodat dit vir die Boesmans moeilik word om presies te weet agter watter beeste die geweerskuts is. Op so ’n wyse kry die aanvallers beter kanse om op die plekke te skiet vanwaar die pyle kom. As die son laag sit, kan ’n mens die pyle teen die son verby sien trek, dog as die son hoog in die lug is, dan is soiets haas onmoontlik; dus is die kuns ook om uit te vind van watter plekke die pyle kom.Dit gebeur soms dat Boesmans hulle veediefstalle op die oop veld voortsit, en dat hul op die kaal vlakte ingehaal[88]word. In sulke gevalle het hul hulle agtervolgers ver sien aankom en maak dan gate in die grond om ’n verdedigende houding aan te neem. En daar is hul net so gevaarlik om uit te haal as in die kliprantjies. Want solank hulle agtervolgers nie onder pylskot is nie, sal die Boesmans geen geleentheid aanbied om een roerskot op hulle af te vuur nie. En kom die agtervolgers onder pylskot, dan weet ons wat dit beteken.Met Kaffers is die geval anders. Hulle kry orders om die verskansings van die Boesmans lewendig of gewond te bestorm. Wie val, val—maar vir die Boesmans moet hul gaan doodsteek. Kafferhoofde gee geen rep om omtrent die lewe van hulle krygsvolk nie; so het by voorbeeld die Soeloekoning Tjaka orders aan sy krygsvolk gegee om ongewapend ’n leeu te gaan vang en dit lewendig by hom in die kraal te bring. Hoeveel Kaffers so ’n leeu eers doodbyt voor hul hom in hande het, is hom onverskillig. Dog hul moet hom lewendig bring.Wat die Hottentotte betref, is hul amper net so gevaarlik om teen te veg—dus is dit te begryp dat die twee partye—Boesmans teen Hottentotte—taamlik onder mekaar gemaai het. Hierdie voordeel het die Hottentotte aan hulle kant: hulle is beter georganiseer en kan dus met groter mag gesamentlik optree.[91]

No. 61.Die Boesman as Krygsman.
OPMERKINGS:—In hierdie Verhaal maak ons kennis met ’n gevaarlike vyand, wat geen genade vra nòg genade verleen nie.Een van die oorsake dat die Boesman-nasies so uitgedun is, is omdat hy die lewe van sy vyande nie spaar nie; hyself, as hy in die hande van sy teëparty val, smeek ook nie om genade nie en verwag om maar die dood te sterwe.Wat hom so ’n gevaarlike teëstander maak, is sy gevaarlike gifpyle: ’n skrapie aan die liggaam deur een daarvan veroorsaak, beteken gewisse dood, tensy ’n teëmiddel vir die gif by die hand is. Dan kom nog daarby dat ’n Boesman nooit sy teëstander op die oop vlakte uit die vry vuis ontmoet nie, en dat hy so kan wegkruip en hom so kan versteek dat hy totaal onsigbaar is vanwaar die gifpyle sy boog verlaat, en misskiet is amper onmoontlik vir hom. Want hy waag nooit ’n skot nie of hy moet seker wees dat dit raak sal wees.Ook ’n Boesman sal nooit weerstand bied as hy nie tevore ’n veilige plek vir hom uitgekies het nie. Daarvoor sorg hy altoos. Reeds ver het sy skerp oog sy teëparty sien nader; en as daardie een sy aanval begin, dan het die[84]Boesman lankal sy posiesie ingeneem. Nou kan iemand hom voorstel watter kanse daar bestaan om Boesmans in berg- of rantveld op die lyf te loop; want hy kan wegkruip beter as enige dier dit kan doen.Ofskoon die Boesman die witman met jagplanne ver uitstof, is die witman tog sy moses om krygsplanne te maak—dis te sê, as die Boesman nie meer agteruit of vooruit kan nie. Maar solank dit nog nie die geval is nie, dan is dit makliker om ’n voël in die lug te vang as ’n Boesman in die berge of tussen skurwe rantjies.Die eerste wat die teëstander aan dink, is om hom teen die gifpyle te beskerm. Hiervoor word verskeie planne by die hand geneem. Een is om harde, rou beesvelle vir skilde te gebruik: stokke word aan die vel gebind om dit stewig te maak en daarmee te dra. In die vel word smal skietgate gesny—net dat die tromp van die roer daardeur kan en dat bo nog ’n smal skrefie is om deur te loer om korrel te hou. Selfs hierdie skietgat is gevaarlik. ’n Ander persoon of ander persone as die skut is die skilddraer om die skild versigtig voorwaarts te dra. Dan, ’n vel moet dik en sterk wees as hy bestand is teen dieskerppuntbeenpyle: so ’n pyl kan ’n dun vel gemaklik deurboor, en die Boesman weet waar te mik, daar die een wat hom bespied, noodwendig voor die skietgat moet staan om te loer. In sulke gevalle word dubbele velle gebruik.Beeste word tussen Boesmans en hulle aanvallers geja om hulle onder skot te kry.Beeste word tussen Boesmans en hulle aanvallers geja om hulle onder skot te kry.Het die skuts geen velle meegebring nie, dan word groot bosse latte of gras styf vasgebind, en die skut rol dit voor hom uit; maar dit is maar ’n gevaarlike onderneming;[87]want die skut moet sy kop oor die bondel en daarlangs uitsteek om korrel te vat, en dan het die Boesman al lankal sy korrel geneem. Om te beproef of dit gewaag is om die kop agter die bondel uit te steek, probeer die skut eers om sy hoed op ’n stokkie uit te lig; sodra die hoed sigbaar word, vlie daar pyle deur; dit herhaal hy om die Boesmans hulle pyle te laat vermors. Dog as die Boesmans sien dat die hoed steeds sy verskyning maak, weet hulle somar dat dit ’n foppery is; want sy skerp oog het die pyl deur die hoed sien gaan en sy fyn gehoor het die pyl hoor klap. So spaar hy verder sy pyle, en al hou hy net een pyl oor, dan nog is hy net so gevaarlik asof hy met ’n koker vol pyle sit. En glo daardie een pyl gaan hy nie somar vermors nie: hy hou dit as dit ’n kwessie van lewe of dood word.Soms gebruik die geweerskuts ’n ander krygslis deur ’n klomp beeste tussen hul en die Boesmans vas te keer. Op hierdie manier kan hul vir hulle agter die beeste wegsteek en rondskuif, sodat dit vir die Boesmans moeilik word om presies te weet agter watter beeste die geweerskuts is. Op so ’n wyse kry die aanvallers beter kanse om op die plekke te skiet vanwaar die pyle kom. As die son laag sit, kan ’n mens die pyle teen die son verby sien trek, dog as die son hoog in die lug is, dan is soiets haas onmoontlik; dus is die kuns ook om uit te vind van watter plekke die pyle kom.Dit gebeur soms dat Boesmans hulle veediefstalle op die oop veld voortsit, en dat hul op die kaal vlakte ingehaal[88]word. In sulke gevalle het hul hulle agtervolgers ver sien aankom en maak dan gate in die grond om ’n verdedigende houding aan te neem. En daar is hul net so gevaarlik om uit te haal as in die kliprantjies. Want solank hulle agtervolgers nie onder pylskot is nie, sal die Boesmans geen geleentheid aanbied om een roerskot op hulle af te vuur nie. En kom die agtervolgers onder pylskot, dan weet ons wat dit beteken.Met Kaffers is die geval anders. Hulle kry orders om die verskansings van die Boesmans lewendig of gewond te bestorm. Wie val, val—maar vir die Boesmans moet hul gaan doodsteek. Kafferhoofde gee geen rep om omtrent die lewe van hulle krygsvolk nie; so het by voorbeeld die Soeloekoning Tjaka orders aan sy krygsvolk gegee om ongewapend ’n leeu te gaan vang en dit lewendig by hom in die kraal te bring. Hoeveel Kaffers so ’n leeu eers doodbyt voor hul hom in hande het, is hom onverskillig. Dog hul moet hom lewendig bring.Wat die Hottentotte betref, is hul amper net so gevaarlik om teen te veg—dus is dit te begryp dat die twee partye—Boesmans teen Hottentotte—taamlik onder mekaar gemaai het. Hierdie voordeel het die Hottentotte aan hulle kant: hulle is beter georganiseer en kan dus met groter mag gesamentlik optree.[91]
OPMERKINGS:—In hierdie Verhaal maak ons kennis met ’n gevaarlike vyand, wat geen genade vra nòg genade verleen nie.
Een van die oorsake dat die Boesman-nasies so uitgedun is, is omdat hy die lewe van sy vyande nie spaar nie; hyself, as hy in die hande van sy teëparty val, smeek ook nie om genade nie en verwag om maar die dood te sterwe.
Wat hom so ’n gevaarlike teëstander maak, is sy gevaarlike gifpyle: ’n skrapie aan die liggaam deur een daarvan veroorsaak, beteken gewisse dood, tensy ’n teëmiddel vir die gif by die hand is. Dan kom nog daarby dat ’n Boesman nooit sy teëstander op die oop vlakte uit die vry vuis ontmoet nie, en dat hy so kan wegkruip en hom so kan versteek dat hy totaal onsigbaar is vanwaar die gifpyle sy boog verlaat, en misskiet is amper onmoontlik vir hom. Want hy waag nooit ’n skot nie of hy moet seker wees dat dit raak sal wees.
Ook ’n Boesman sal nooit weerstand bied as hy nie tevore ’n veilige plek vir hom uitgekies het nie. Daarvoor sorg hy altoos. Reeds ver het sy skerp oog sy teëparty sien nader; en as daardie een sy aanval begin, dan het die[84]Boesman lankal sy posiesie ingeneem. Nou kan iemand hom voorstel watter kanse daar bestaan om Boesmans in berg- of rantveld op die lyf te loop; want hy kan wegkruip beter as enige dier dit kan doen.
Ofskoon die Boesman die witman met jagplanne ver uitstof, is die witman tog sy moses om krygsplanne te maak—dis te sê, as die Boesman nie meer agteruit of vooruit kan nie. Maar solank dit nog nie die geval is nie, dan is dit makliker om ’n voël in die lug te vang as ’n Boesman in die berge of tussen skurwe rantjies.
Die eerste wat die teëstander aan dink, is om hom teen die gifpyle te beskerm. Hiervoor word verskeie planne by die hand geneem. Een is om harde, rou beesvelle vir skilde te gebruik: stokke word aan die vel gebind om dit stewig te maak en daarmee te dra. In die vel word smal skietgate gesny—net dat die tromp van die roer daardeur kan en dat bo nog ’n smal skrefie is om deur te loer om korrel te hou. Selfs hierdie skietgat is gevaarlik. ’n Ander persoon of ander persone as die skut is die skilddraer om die skild versigtig voorwaarts te dra. Dan, ’n vel moet dik en sterk wees as hy bestand is teen dieskerppuntbeenpyle: so ’n pyl kan ’n dun vel gemaklik deurboor, en die Boesman weet waar te mik, daar die een wat hom bespied, noodwendig voor die skietgat moet staan om te loer. In sulke gevalle word dubbele velle gebruik.
Beeste word tussen Boesmans en hulle aanvallers geja om hulle onder skot te kry.Beeste word tussen Boesmans en hulle aanvallers geja om hulle onder skot te kry.
Beeste word tussen Boesmans en hulle aanvallers geja om hulle onder skot te kry.
Het die skuts geen velle meegebring nie, dan word groot bosse latte of gras styf vasgebind, en die skut rol dit voor hom uit; maar dit is maar ’n gevaarlike onderneming;[87]want die skut moet sy kop oor die bondel en daarlangs uitsteek om korrel te vat, en dan het die Boesman al lankal sy korrel geneem. Om te beproef of dit gewaag is om die kop agter die bondel uit te steek, probeer die skut eers om sy hoed op ’n stokkie uit te lig; sodra die hoed sigbaar word, vlie daar pyle deur; dit herhaal hy om die Boesmans hulle pyle te laat vermors. Dog as die Boesmans sien dat die hoed steeds sy verskyning maak, weet hulle somar dat dit ’n foppery is; want sy skerp oog het die pyl deur die hoed sien gaan en sy fyn gehoor het die pyl hoor klap. So spaar hy verder sy pyle, en al hou hy net een pyl oor, dan nog is hy net so gevaarlik asof hy met ’n koker vol pyle sit. En glo daardie een pyl gaan hy nie somar vermors nie: hy hou dit as dit ’n kwessie van lewe of dood word.
Soms gebruik die geweerskuts ’n ander krygslis deur ’n klomp beeste tussen hul en die Boesmans vas te keer. Op hierdie manier kan hul vir hulle agter die beeste wegsteek en rondskuif, sodat dit vir die Boesmans moeilik word om presies te weet agter watter beeste die geweerskuts is. Op so ’n wyse kry die aanvallers beter kanse om op die plekke te skiet vanwaar die pyle kom. As die son laag sit, kan ’n mens die pyle teen die son verby sien trek, dog as die son hoog in die lug is, dan is soiets haas onmoontlik; dus is die kuns ook om uit te vind van watter plekke die pyle kom.
Dit gebeur soms dat Boesmans hulle veediefstalle op die oop veld voortsit, en dat hul op die kaal vlakte ingehaal[88]word. In sulke gevalle het hul hulle agtervolgers ver sien aankom en maak dan gate in die grond om ’n verdedigende houding aan te neem. En daar is hul net so gevaarlik om uit te haal as in die kliprantjies. Want solank hulle agtervolgers nie onder pylskot is nie, sal die Boesmans geen geleentheid aanbied om een roerskot op hulle af te vuur nie. En kom die agtervolgers onder pylskot, dan weet ons wat dit beteken.
Met Kaffers is die geval anders. Hulle kry orders om die verskansings van die Boesmans lewendig of gewond te bestorm. Wie val, val—maar vir die Boesmans moet hul gaan doodsteek. Kafferhoofde gee geen rep om omtrent die lewe van hulle krygsvolk nie; so het by voorbeeld die Soeloekoning Tjaka orders aan sy krygsvolk gegee om ongewapend ’n leeu te gaan vang en dit lewendig by hom in die kraal te bring. Hoeveel Kaffers so ’n leeu eers doodbyt voor hul hom in hande het, is hom onverskillig. Dog hul moet hom lewendig bring.
Wat die Hottentotte betref, is hul amper net so gevaarlik om teen te veg—dus is dit te begryp dat die twee partye—Boesmans teen Hottentotte—taamlik onder mekaar gemaai het. Hierdie voordeel het die Hottentotte aan hulle kant: hulle is beter georganiseer en kan dus met groter mag gesamentlik optree.[91]