[Inhoud]No. 66.Hoe Boesmans Vry en Trou.OPMERKINGS:—In hierdie Storie vertel ons wat mnr. W. A. van Zijl, van Klein-Breipaal, Kakamas, ons meegedeel het, verder wat ons van Boesmans self verneem het.Daar die Boesmans ver uit mekaar woon en hulle nie bepaalde wette het nie, is dit maklik te verstaan dat b.v. die Boesmans van die Kalaharie ander gebruike het as die Boesmans van Transvaal, die Karoo of Boesmanland.So vertel mnr. W. A. van Zijl ons dat in Boesmanland, as ’n jong Boesman op ’n jongmeid verlief is, dan moet hy ’n vet springbok gaan skiet; hy bring dit na die plek waar die jongmeid woon en plaas dit op ’n klein afstand van die pondokkie.Die volgende dag moet hy weer ’n ander bok gaan skiet; hy bring dit dan weer na dieselfde plek waar hy die bok van die vorige dag gesit het. Lê die eerste bok nog daar (omdat die ouers van die meid dit nie kom haal het nie), dan is dit die vaste teken dat die meid hom nie wil hê nie, en hy kan maar die twee bokke vir homself hou en wegneem.[120]’N BOESMAN VRA OUERS MET ’N SPRINGBOK.’N BOESMAN VRA OUERS MET ’N SPRINGBOK.Maar as die eerste bok weggehaal is en hulle kom die twede een ook haal, dan kan sy hart maar gerus wees en hy kan die meid kry. Want hiermee het hy getoon dat hy ’n man honderd is, wat ’n vrou kan kos gee. Die grootste plegtigheid by die bruilof is dans en vleis-braai, eet en musiek-maak.Die seremonies van trou is heel eenvoudig. Die bruidegom gaan met een aan ieder sy in ’n ry staan. Die bruid insgelyks staan met ’n meid aan ieder sy regoor, dan dans hul ’n paar slae heen en weer, en die hele plegtigheid is oor; dan kan die braaiery en dansery maar begin.[121]BOESMANS AAN BRUILOF VIER.BOESMANS AAN BRUILOF VIER.[123]By ons het ’n ou Boesman met die naam van Ruiter gewerk. Weens sy swakker liggaamsbou kon hy met die ander volk nie saamwerk nie en wou nieteenstaande dieselfde huur ontvang. Ons het hom naderhand laat loop. Dog in dié tyd het ons hom gevra om saans vir ’n span tabak aan ons stories te kom vertel. En dit kon hy net goed doen.Soos hy ons beduie het, is hy aan die kant of grense van die Kalaharie gebore. Met strooptogte op vee van die trekboere uitgevoer, is hy op jonge leeftyd in hande van Boere geval en het van een baas na die ander getrek, en so het hy min of meer half-beskaaf geraak; maar sy Boesman-nukke kon hy maar nie laat staan nie—so was hy al baiemaal in die tronk. Wel, sy storie oor hulle manier van vry is soos volg:—’n Boesman neem maar een vrou en nie so baie as ’n Kaffer nie. Hy gaan tot ’n huwelik oor as hy twintig jaar is of soms jonger. As hy sy hart op ’n jongmeid gesit het, dan gaan hy daar kuier. Met sy aankoms daar groet hy almal vriendelik en gaan naas die jongmeid sit en begin somar ’n lewendige gesprek. As die jonkman vir die meid aanstaan, dan staan sy op en bring vir hom iets om te eet of te drink. Na hy hom uitgesels het, staan hy op, stel hom ewe kwaad aan en stap weg sonder om iemand te groet. Hieruit moet die jongmeid en die geselskap opmaak dat hy van nou af ’n vaste vryer is.Hy bly dan vir ’n lang tyd weg en maak eindelik sy verskyning weer. Almal is bly om hom te sien, en hy neem[124]dan sy sitplek naas die jongmeid, en die ander klomp bedien die twee. Hy bly dan die aand daar; en al wat die jongmeid doen, is om sy bed op te maak en stap dan weg.Maar wee die jonkman as hy binne die ses maande nie kom nie; dan betower die ouvolk ’n uil, wolf of jakkals om daar by die jonkman se huis in die aand allerhande nare geluide te maak. Het die jongkêrel ’n suspiesie, dan bly hy binne in sy pondok of strooihuis en gaan dan die ander dag teen-toorgoed haal wat sterker is as dié van die ouvolk en vernietig dan die krag daarvan. Maar staan die jongkêrel onbedag op om te gaan kyk watter goeters sulke nare geluide maak, dan val hy op die plek dood as hy buitekant kom.As die jongmeid van die begin af van die jonkman nie gehou het nie, dan bly sy nie naas hom sit nie: sy staan op, stap weg en gaan op ’n ander plek sit; dan moet hy weet dat sy kanse maar sleg staan.Mnr. Jan Gey het aan ons vertel toe hy aan die grens van die Kalaharie sy veepos gehad het en sy vee daar aan die sorg van getroue Boesmans oorgelaat het, het hy altyd gesorg dat die jong Boesmans jonk trou; dan bly hul daar, sorg vir hulle vrouens, en is dan glad nie so rondloperig nie.Die Boesman is baie aan sy vrou en kinders geheg. Hy sal die grootste ongeriewe deurstaan om kos en water aan hulle te verskaf. Die vrou daarenteen help ook kliphard om veldkos vir haar gesin te verskaf. Was dit nie dat hul mekaar so getrou bystaan nie, dan kon so ’n swerwende nasie in die woestyn nie vir duisende jare bestaan het nie; hy is wreed teenoor ander, maar teen sy gesin is hy die opoffering self en stel sy lewe vir hulle in gevaar.[127]

No. 66.Hoe Boesmans Vry en Trou.
OPMERKINGS:—In hierdie Storie vertel ons wat mnr. W. A. van Zijl, van Klein-Breipaal, Kakamas, ons meegedeel het, verder wat ons van Boesmans self verneem het.Daar die Boesmans ver uit mekaar woon en hulle nie bepaalde wette het nie, is dit maklik te verstaan dat b.v. die Boesmans van die Kalaharie ander gebruike het as die Boesmans van Transvaal, die Karoo of Boesmanland.So vertel mnr. W. A. van Zijl ons dat in Boesmanland, as ’n jong Boesman op ’n jongmeid verlief is, dan moet hy ’n vet springbok gaan skiet; hy bring dit na die plek waar die jongmeid woon en plaas dit op ’n klein afstand van die pondokkie.Die volgende dag moet hy weer ’n ander bok gaan skiet; hy bring dit dan weer na dieselfde plek waar hy die bok van die vorige dag gesit het. Lê die eerste bok nog daar (omdat die ouers van die meid dit nie kom haal het nie), dan is dit die vaste teken dat die meid hom nie wil hê nie, en hy kan maar die twee bokke vir homself hou en wegneem.[120]’N BOESMAN VRA OUERS MET ’N SPRINGBOK.’N BOESMAN VRA OUERS MET ’N SPRINGBOK.Maar as die eerste bok weggehaal is en hulle kom die twede een ook haal, dan kan sy hart maar gerus wees en hy kan die meid kry. Want hiermee het hy getoon dat hy ’n man honderd is, wat ’n vrou kan kos gee. Die grootste plegtigheid by die bruilof is dans en vleis-braai, eet en musiek-maak.Die seremonies van trou is heel eenvoudig. Die bruidegom gaan met een aan ieder sy in ’n ry staan. Die bruid insgelyks staan met ’n meid aan ieder sy regoor, dan dans hul ’n paar slae heen en weer, en die hele plegtigheid is oor; dan kan die braaiery en dansery maar begin.[121]BOESMANS AAN BRUILOF VIER.BOESMANS AAN BRUILOF VIER.[123]By ons het ’n ou Boesman met die naam van Ruiter gewerk. Weens sy swakker liggaamsbou kon hy met die ander volk nie saamwerk nie en wou nieteenstaande dieselfde huur ontvang. Ons het hom naderhand laat loop. Dog in dié tyd het ons hom gevra om saans vir ’n span tabak aan ons stories te kom vertel. En dit kon hy net goed doen.Soos hy ons beduie het, is hy aan die kant of grense van die Kalaharie gebore. Met strooptogte op vee van die trekboere uitgevoer, is hy op jonge leeftyd in hande van Boere geval en het van een baas na die ander getrek, en so het hy min of meer half-beskaaf geraak; maar sy Boesman-nukke kon hy maar nie laat staan nie—so was hy al baiemaal in die tronk. Wel, sy storie oor hulle manier van vry is soos volg:—’n Boesman neem maar een vrou en nie so baie as ’n Kaffer nie. Hy gaan tot ’n huwelik oor as hy twintig jaar is of soms jonger. As hy sy hart op ’n jongmeid gesit het, dan gaan hy daar kuier. Met sy aankoms daar groet hy almal vriendelik en gaan naas die jongmeid sit en begin somar ’n lewendige gesprek. As die jonkman vir die meid aanstaan, dan staan sy op en bring vir hom iets om te eet of te drink. Na hy hom uitgesels het, staan hy op, stel hom ewe kwaad aan en stap weg sonder om iemand te groet. Hieruit moet die jongmeid en die geselskap opmaak dat hy van nou af ’n vaste vryer is.Hy bly dan vir ’n lang tyd weg en maak eindelik sy verskyning weer. Almal is bly om hom te sien, en hy neem[124]dan sy sitplek naas die jongmeid, en die ander klomp bedien die twee. Hy bly dan die aand daar; en al wat die jongmeid doen, is om sy bed op te maak en stap dan weg.Maar wee die jonkman as hy binne die ses maande nie kom nie; dan betower die ouvolk ’n uil, wolf of jakkals om daar by die jonkman se huis in die aand allerhande nare geluide te maak. Het die jongkêrel ’n suspiesie, dan bly hy binne in sy pondok of strooihuis en gaan dan die ander dag teen-toorgoed haal wat sterker is as dié van die ouvolk en vernietig dan die krag daarvan. Maar staan die jongkêrel onbedag op om te gaan kyk watter goeters sulke nare geluide maak, dan val hy op die plek dood as hy buitekant kom.As die jongmeid van die begin af van die jonkman nie gehou het nie, dan bly sy nie naas hom sit nie: sy staan op, stap weg en gaan op ’n ander plek sit; dan moet hy weet dat sy kanse maar sleg staan.Mnr. Jan Gey het aan ons vertel toe hy aan die grens van die Kalaharie sy veepos gehad het en sy vee daar aan die sorg van getroue Boesmans oorgelaat het, het hy altyd gesorg dat die jong Boesmans jonk trou; dan bly hul daar, sorg vir hulle vrouens, en is dan glad nie so rondloperig nie.Die Boesman is baie aan sy vrou en kinders geheg. Hy sal die grootste ongeriewe deurstaan om kos en water aan hulle te verskaf. Die vrou daarenteen help ook kliphard om veldkos vir haar gesin te verskaf. Was dit nie dat hul mekaar so getrou bystaan nie, dan kon so ’n swerwende nasie in die woestyn nie vir duisende jare bestaan het nie; hy is wreed teenoor ander, maar teen sy gesin is hy die opoffering self en stel sy lewe vir hulle in gevaar.[127]
OPMERKINGS:—In hierdie Storie vertel ons wat mnr. W. A. van Zijl, van Klein-Breipaal, Kakamas, ons meegedeel het, verder wat ons van Boesmans self verneem het.
Daar die Boesmans ver uit mekaar woon en hulle nie bepaalde wette het nie, is dit maklik te verstaan dat b.v. die Boesmans van die Kalaharie ander gebruike het as die Boesmans van Transvaal, die Karoo of Boesmanland.
So vertel mnr. W. A. van Zijl ons dat in Boesmanland, as ’n jong Boesman op ’n jongmeid verlief is, dan moet hy ’n vet springbok gaan skiet; hy bring dit na die plek waar die jongmeid woon en plaas dit op ’n klein afstand van die pondokkie.
Die volgende dag moet hy weer ’n ander bok gaan skiet; hy bring dit dan weer na dieselfde plek waar hy die bok van die vorige dag gesit het. Lê die eerste bok nog daar (omdat die ouers van die meid dit nie kom haal het nie), dan is dit die vaste teken dat die meid hom nie wil hê nie, en hy kan maar die twee bokke vir homself hou en wegneem.[120]
’N BOESMAN VRA OUERS MET ’N SPRINGBOK.’N BOESMAN VRA OUERS MET ’N SPRINGBOK.
’N BOESMAN VRA OUERS MET ’N SPRINGBOK.
Maar as die eerste bok weggehaal is en hulle kom die twede een ook haal, dan kan sy hart maar gerus wees en hy kan die meid kry. Want hiermee het hy getoon dat hy ’n man honderd is, wat ’n vrou kan kos gee. Die grootste plegtigheid by die bruilof is dans en vleis-braai, eet en musiek-maak.
Die seremonies van trou is heel eenvoudig. Die bruidegom gaan met een aan ieder sy in ’n ry staan. Die bruid insgelyks staan met ’n meid aan ieder sy regoor, dan dans hul ’n paar slae heen en weer, en die hele plegtigheid is oor; dan kan die braaiery en dansery maar begin.[121]
BOESMANS AAN BRUILOF VIER.BOESMANS AAN BRUILOF VIER.
BOESMANS AAN BRUILOF VIER.
[123]
By ons het ’n ou Boesman met die naam van Ruiter gewerk. Weens sy swakker liggaamsbou kon hy met die ander volk nie saamwerk nie en wou nieteenstaande dieselfde huur ontvang. Ons het hom naderhand laat loop. Dog in dié tyd het ons hom gevra om saans vir ’n span tabak aan ons stories te kom vertel. En dit kon hy net goed doen.
Soos hy ons beduie het, is hy aan die kant of grense van die Kalaharie gebore. Met strooptogte op vee van die trekboere uitgevoer, is hy op jonge leeftyd in hande van Boere geval en het van een baas na die ander getrek, en so het hy min of meer half-beskaaf geraak; maar sy Boesman-nukke kon hy maar nie laat staan nie—so was hy al baiemaal in die tronk. Wel, sy storie oor hulle manier van vry is soos volg:—
’n Boesman neem maar een vrou en nie so baie as ’n Kaffer nie. Hy gaan tot ’n huwelik oor as hy twintig jaar is of soms jonger. As hy sy hart op ’n jongmeid gesit het, dan gaan hy daar kuier. Met sy aankoms daar groet hy almal vriendelik en gaan naas die jongmeid sit en begin somar ’n lewendige gesprek. As die jonkman vir die meid aanstaan, dan staan sy op en bring vir hom iets om te eet of te drink. Na hy hom uitgesels het, staan hy op, stel hom ewe kwaad aan en stap weg sonder om iemand te groet. Hieruit moet die jongmeid en die geselskap opmaak dat hy van nou af ’n vaste vryer is.
Hy bly dan vir ’n lang tyd weg en maak eindelik sy verskyning weer. Almal is bly om hom te sien, en hy neem[124]dan sy sitplek naas die jongmeid, en die ander klomp bedien die twee. Hy bly dan die aand daar; en al wat die jongmeid doen, is om sy bed op te maak en stap dan weg.
Maar wee die jonkman as hy binne die ses maande nie kom nie; dan betower die ouvolk ’n uil, wolf of jakkals om daar by die jonkman se huis in die aand allerhande nare geluide te maak. Het die jongkêrel ’n suspiesie, dan bly hy binne in sy pondok of strooihuis en gaan dan die ander dag teen-toorgoed haal wat sterker is as dié van die ouvolk en vernietig dan die krag daarvan. Maar staan die jongkêrel onbedag op om te gaan kyk watter goeters sulke nare geluide maak, dan val hy op die plek dood as hy buitekant kom.
As die jongmeid van die begin af van die jonkman nie gehou het nie, dan bly sy nie naas hom sit nie: sy staan op, stap weg en gaan op ’n ander plek sit; dan moet hy weet dat sy kanse maar sleg staan.
Mnr. Jan Gey het aan ons vertel toe hy aan die grens van die Kalaharie sy veepos gehad het en sy vee daar aan die sorg van getroue Boesmans oorgelaat het, het hy altyd gesorg dat die jong Boesmans jonk trou; dan bly hul daar, sorg vir hulle vrouens, en is dan glad nie so rondloperig nie.
Die Boesman is baie aan sy vrou en kinders geheg. Hy sal die grootste ongeriewe deurstaan om kos en water aan hulle te verskaf. Die vrou daarenteen help ook kliphard om veldkos vir haar gesin te verskaf. Was dit nie dat hul mekaar so getrou bystaan nie, dan kon so ’n swerwende nasie in die woestyn nie vir duisende jare bestaan het nie; hy is wreed teenoor ander, maar teen sy gesin is hy die opoffering self en stel sy lewe vir hulle in gevaar.[127]