No. 67.

[Inhoud]No. 67.Is Boesmans werklik so dom?OPMERKINGS:—Hoe meer ons die Boesman bestudeer, hoe groter raaisel word hy vir ons.Ons is almal daarmee eens dat ’n Boesman baie fyn jagplanne kan maak—meer so as enig ander nasie van die wêreld; maar dan weet ons ook dat niemand daarin geslaag het om ’n Boesman goed te leer lees en skrywe nie. Sy taal is eenvoudig, tog vervoeg hy sy werkwoord net so goed as ’n Hollander of Engelsman kan dink om sy eie werkwoorde te vervoeg. ’n Jong Boesman leer ’n ander taal praat met verbasende snelheid. Sy tekeninge is so duidelik dat daar geen twyfel kan ontstaan watter dier of mens daarmee bedoel is nie. Van klei kan hy enige dier of mens namaak en tog kan hy nie tel nie, terwyl aan die mens tien vingers gegee is, wat ook kan gebruik word—en wat al die nasies van die wêreld gebruik het—om te leer tel.Omdat hy nie diep oor iets kan redeneer nie en omdat hy hom nie in ernstige gedagtes kan verdiep nie, is sy begrip van godsdiens baie oppervlakkig—so het dit by ons al ’n vaste uitdrukking geword: Hy is so dom as ’n Boesman; sy verstand is so kort as dié van ’n Boesman.Maar is hy nou so dom in alles?[128]BOESMANS MET KRALE VAN VOLSTRUISEIERDOPPE.BOESMANS MET KRALE VAN VOLSTRUISEIERDOPPE.Sonder gereedskap kan die beste ambagsman nie werk nie. En hoeveel ambagsmanne—ja, hoeveel van ons—is daar wat ons eie gereedskappe kan maak? Die kuns is om sonder gereedskap te werk. Ons het kraalsnoere van volstruiseierdoppe gemaak gesien en het enkele in ons besit wat ’n Boesman sonder gereedskap gemaak het. Ons vertel wat oom Jan Visser aan mnr. E. de Roubaix meegedeel het hoe die krale gemaak word:—“Rondebout (die Boesman) en van sy maats het ek sien krale maak van die doppe van volstruiseiers. Die dopstukkies[129]word geslyp tot hulle rond is en die grootte van ’n hempsknopie het; dan word ’n gaatjie in die middel geboor en is dan gereed om ingery te word. Die Boesmans dra soms lang stringe van hierdie soort krale om hulle arms en bene—net soos Kaffers glaskrale dra.”Dan, weer, het ons kieries met ’n knop gesien wat Boesmans sonder die hulp van ’n staalmes bewerk het en het daarop met ’n draadjie en kooltjies vuur diere uitgebrand wat baie duidelik en natuurlik was—vernaamlik ’n bont tier en slange met hulle skobbe en dubbele tonge. Ons is seker dat baie van ons wat ons so slim hou, die Boesman dit nie sou nagedoen het nie. En wie het hom dit geleer?Mevr. Jacob de Clercq het ons vertel dat haar vader ’n Boesman gehad het wat by hulle groot geword het. Hy het al sy eie musiekinstrumente ewe kunstig gemaak. Daar het dit nie by gebly nie, maar hy kon daarop gesangetjies en liedjies speel; maar om te leer lees of spel of iets uit die hoof leer—so ver kon hul hom nie bekwaam nie: Sy vertel, toe die eerste kettingsteek-naaimasiene uitkom, het hy op sy eie manier so ’n speelgoed-masien nagemaak. Hy het te danig ’n begeerte gehad om smidswerk te leer, en het toe by ’n smid in Natal gaan werk; hy was daarin net knap; en toe hy die ambag enigsins goed verstaan het, loop hy weg, sodat niemand weet waarheen hy gedros het nie.Selfs met ’n eenvoudige sikspens-knipmes kan ’n Boesman kunstige werkies verrig. Ons het gesien ’n nek[130]en kop van ’n viool wat ’n Boesman van kareehout uitgekerf het wat glad nie in vertoning vir ’n ingevoerde een hoef agteruit te staan nie.’n Ou vrind van ons het ons vertel dat sy buurman, mnr. Prinsloo, in die ou dae ’n watermeultjie gehad het om koring mee te maal. Sy meulenaar was ’n Boesman wat hy klein gevang het en van sy ouers ontvang het, daar kos toe skaars was. Die Boesman het alles van malery geleer. Hy was ook met ’n makgemaakte Boesmanmeid getroud. Albei het ’n goeie en sindelike opvoeding gekry en het in ’n kliphuis met deur en venster daar by die meul gewoon. Dit het soms gebeur dat die malery langer ophou as verwag is, dan het die ou Boesman die witmense na sy huis genooi om koffie te drink of ’n stukkie te kom eet. Sy oumeid was skoontjies aangetrek; die tafellaken was so wit as sneeu; wat daarop staan, blink; en die borde, messe, vurke, lepels en kommetjies is wat hul spesiaal vir witmense gehou het.Dus sien ons hieruit dat as ’n Boesman van kindsgebeente reinheid geleer word, hy ook sindelik kan wees en dat hy vir hom in muurhuise goed tuisvoel.Dis verder ’n bekende feit dat die Boesmans nooit geploeë of gesaai het nie. Wel, meneer Louw Prinsloo het in die vroeë dae naby Chrissies-meer op die Hoëveld van Transvaal gewoon. Hy vertel dat hul wilde Boesmans wat vee gesteel het, agternagesit het. Aan die bopunt van Soetoerivier kry hul die woonplek van die Boesmans; en daar het klein tuintjies met mielies gestaan, terwyl in die[131]hele omgewing geen blankes of Kaffers gewoon het nie. Wild het toe al skaars geword, en die ou spreekwoord sê: “Nood leer bid,”—so het die Boesman hom verplig gevoel om ook mielies te saai—miskien meer met die doel om dit groen te kook of te braai.[135]

No. 67.Is Boesmans werklik so dom?

OPMERKINGS:—Hoe meer ons die Boesman bestudeer, hoe groter raaisel word hy vir ons.Ons is almal daarmee eens dat ’n Boesman baie fyn jagplanne kan maak—meer so as enig ander nasie van die wêreld; maar dan weet ons ook dat niemand daarin geslaag het om ’n Boesman goed te leer lees en skrywe nie. Sy taal is eenvoudig, tog vervoeg hy sy werkwoord net so goed as ’n Hollander of Engelsman kan dink om sy eie werkwoorde te vervoeg. ’n Jong Boesman leer ’n ander taal praat met verbasende snelheid. Sy tekeninge is so duidelik dat daar geen twyfel kan ontstaan watter dier of mens daarmee bedoel is nie. Van klei kan hy enige dier of mens namaak en tog kan hy nie tel nie, terwyl aan die mens tien vingers gegee is, wat ook kan gebruik word—en wat al die nasies van die wêreld gebruik het—om te leer tel.Omdat hy nie diep oor iets kan redeneer nie en omdat hy hom nie in ernstige gedagtes kan verdiep nie, is sy begrip van godsdiens baie oppervlakkig—so het dit by ons al ’n vaste uitdrukking geword: Hy is so dom as ’n Boesman; sy verstand is so kort as dié van ’n Boesman.Maar is hy nou so dom in alles?[128]BOESMANS MET KRALE VAN VOLSTRUISEIERDOPPE.BOESMANS MET KRALE VAN VOLSTRUISEIERDOPPE.Sonder gereedskap kan die beste ambagsman nie werk nie. En hoeveel ambagsmanne—ja, hoeveel van ons—is daar wat ons eie gereedskappe kan maak? Die kuns is om sonder gereedskap te werk. Ons het kraalsnoere van volstruiseierdoppe gemaak gesien en het enkele in ons besit wat ’n Boesman sonder gereedskap gemaak het. Ons vertel wat oom Jan Visser aan mnr. E. de Roubaix meegedeel het hoe die krale gemaak word:—“Rondebout (die Boesman) en van sy maats het ek sien krale maak van die doppe van volstruiseiers. Die dopstukkies[129]word geslyp tot hulle rond is en die grootte van ’n hempsknopie het; dan word ’n gaatjie in die middel geboor en is dan gereed om ingery te word. Die Boesmans dra soms lang stringe van hierdie soort krale om hulle arms en bene—net soos Kaffers glaskrale dra.”Dan, weer, het ons kieries met ’n knop gesien wat Boesmans sonder die hulp van ’n staalmes bewerk het en het daarop met ’n draadjie en kooltjies vuur diere uitgebrand wat baie duidelik en natuurlik was—vernaamlik ’n bont tier en slange met hulle skobbe en dubbele tonge. Ons is seker dat baie van ons wat ons so slim hou, die Boesman dit nie sou nagedoen het nie. En wie het hom dit geleer?Mevr. Jacob de Clercq het ons vertel dat haar vader ’n Boesman gehad het wat by hulle groot geword het. Hy het al sy eie musiekinstrumente ewe kunstig gemaak. Daar het dit nie by gebly nie, maar hy kon daarop gesangetjies en liedjies speel; maar om te leer lees of spel of iets uit die hoof leer—so ver kon hul hom nie bekwaam nie: Sy vertel, toe die eerste kettingsteek-naaimasiene uitkom, het hy op sy eie manier so ’n speelgoed-masien nagemaak. Hy het te danig ’n begeerte gehad om smidswerk te leer, en het toe by ’n smid in Natal gaan werk; hy was daarin net knap; en toe hy die ambag enigsins goed verstaan het, loop hy weg, sodat niemand weet waarheen hy gedros het nie.Selfs met ’n eenvoudige sikspens-knipmes kan ’n Boesman kunstige werkies verrig. Ons het gesien ’n nek[130]en kop van ’n viool wat ’n Boesman van kareehout uitgekerf het wat glad nie in vertoning vir ’n ingevoerde een hoef agteruit te staan nie.’n Ou vrind van ons het ons vertel dat sy buurman, mnr. Prinsloo, in die ou dae ’n watermeultjie gehad het om koring mee te maal. Sy meulenaar was ’n Boesman wat hy klein gevang het en van sy ouers ontvang het, daar kos toe skaars was. Die Boesman het alles van malery geleer. Hy was ook met ’n makgemaakte Boesmanmeid getroud. Albei het ’n goeie en sindelike opvoeding gekry en het in ’n kliphuis met deur en venster daar by die meul gewoon. Dit het soms gebeur dat die malery langer ophou as verwag is, dan het die ou Boesman die witmense na sy huis genooi om koffie te drink of ’n stukkie te kom eet. Sy oumeid was skoontjies aangetrek; die tafellaken was so wit as sneeu; wat daarop staan, blink; en die borde, messe, vurke, lepels en kommetjies is wat hul spesiaal vir witmense gehou het.Dus sien ons hieruit dat as ’n Boesman van kindsgebeente reinheid geleer word, hy ook sindelik kan wees en dat hy vir hom in muurhuise goed tuisvoel.Dis verder ’n bekende feit dat die Boesmans nooit geploeë of gesaai het nie. Wel, meneer Louw Prinsloo het in die vroeë dae naby Chrissies-meer op die Hoëveld van Transvaal gewoon. Hy vertel dat hul wilde Boesmans wat vee gesteel het, agternagesit het. Aan die bopunt van Soetoerivier kry hul die woonplek van die Boesmans; en daar het klein tuintjies met mielies gestaan, terwyl in die[131]hele omgewing geen blankes of Kaffers gewoon het nie. Wild het toe al skaars geword, en die ou spreekwoord sê: “Nood leer bid,”—so het die Boesman hom verplig gevoel om ook mielies te saai—miskien meer met die doel om dit groen te kook of te braai.[135]

OPMERKINGS:—Hoe meer ons die Boesman bestudeer, hoe groter raaisel word hy vir ons.

Ons is almal daarmee eens dat ’n Boesman baie fyn jagplanne kan maak—meer so as enig ander nasie van die wêreld; maar dan weet ons ook dat niemand daarin geslaag het om ’n Boesman goed te leer lees en skrywe nie. Sy taal is eenvoudig, tog vervoeg hy sy werkwoord net so goed as ’n Hollander of Engelsman kan dink om sy eie werkwoorde te vervoeg. ’n Jong Boesman leer ’n ander taal praat met verbasende snelheid. Sy tekeninge is so duidelik dat daar geen twyfel kan ontstaan watter dier of mens daarmee bedoel is nie. Van klei kan hy enige dier of mens namaak en tog kan hy nie tel nie, terwyl aan die mens tien vingers gegee is, wat ook kan gebruik word—en wat al die nasies van die wêreld gebruik het—om te leer tel.

Omdat hy nie diep oor iets kan redeneer nie en omdat hy hom nie in ernstige gedagtes kan verdiep nie, is sy begrip van godsdiens baie oppervlakkig—so het dit by ons al ’n vaste uitdrukking geword: Hy is so dom as ’n Boesman; sy verstand is so kort as dié van ’n Boesman.

Maar is hy nou so dom in alles?[128]

BOESMANS MET KRALE VAN VOLSTRUISEIERDOPPE.BOESMANS MET KRALE VAN VOLSTRUISEIERDOPPE.

BOESMANS MET KRALE VAN VOLSTRUISEIERDOPPE.

Sonder gereedskap kan die beste ambagsman nie werk nie. En hoeveel ambagsmanne—ja, hoeveel van ons—is daar wat ons eie gereedskappe kan maak? Die kuns is om sonder gereedskap te werk. Ons het kraalsnoere van volstruiseierdoppe gemaak gesien en het enkele in ons besit wat ’n Boesman sonder gereedskap gemaak het. Ons vertel wat oom Jan Visser aan mnr. E. de Roubaix meegedeel het hoe die krale gemaak word:—

“Rondebout (die Boesman) en van sy maats het ek sien krale maak van die doppe van volstruiseiers. Die dopstukkies[129]word geslyp tot hulle rond is en die grootte van ’n hempsknopie het; dan word ’n gaatjie in die middel geboor en is dan gereed om ingery te word. Die Boesmans dra soms lang stringe van hierdie soort krale om hulle arms en bene—net soos Kaffers glaskrale dra.”

Dan, weer, het ons kieries met ’n knop gesien wat Boesmans sonder die hulp van ’n staalmes bewerk het en het daarop met ’n draadjie en kooltjies vuur diere uitgebrand wat baie duidelik en natuurlik was—vernaamlik ’n bont tier en slange met hulle skobbe en dubbele tonge. Ons is seker dat baie van ons wat ons so slim hou, die Boesman dit nie sou nagedoen het nie. En wie het hom dit geleer?

Mevr. Jacob de Clercq het ons vertel dat haar vader ’n Boesman gehad het wat by hulle groot geword het. Hy het al sy eie musiekinstrumente ewe kunstig gemaak. Daar het dit nie by gebly nie, maar hy kon daarop gesangetjies en liedjies speel; maar om te leer lees of spel of iets uit die hoof leer—so ver kon hul hom nie bekwaam nie: Sy vertel, toe die eerste kettingsteek-naaimasiene uitkom, het hy op sy eie manier so ’n speelgoed-masien nagemaak. Hy het te danig ’n begeerte gehad om smidswerk te leer, en het toe by ’n smid in Natal gaan werk; hy was daarin net knap; en toe hy die ambag enigsins goed verstaan het, loop hy weg, sodat niemand weet waarheen hy gedros het nie.

Selfs met ’n eenvoudige sikspens-knipmes kan ’n Boesman kunstige werkies verrig. Ons het gesien ’n nek[130]en kop van ’n viool wat ’n Boesman van kareehout uitgekerf het wat glad nie in vertoning vir ’n ingevoerde een hoef agteruit te staan nie.

’n Ou vrind van ons het ons vertel dat sy buurman, mnr. Prinsloo, in die ou dae ’n watermeultjie gehad het om koring mee te maal. Sy meulenaar was ’n Boesman wat hy klein gevang het en van sy ouers ontvang het, daar kos toe skaars was. Die Boesman het alles van malery geleer. Hy was ook met ’n makgemaakte Boesmanmeid getroud. Albei het ’n goeie en sindelike opvoeding gekry en het in ’n kliphuis met deur en venster daar by die meul gewoon. Dit het soms gebeur dat die malery langer ophou as verwag is, dan het die ou Boesman die witmense na sy huis genooi om koffie te drink of ’n stukkie te kom eet. Sy oumeid was skoontjies aangetrek; die tafellaken was so wit as sneeu; wat daarop staan, blink; en die borde, messe, vurke, lepels en kommetjies is wat hul spesiaal vir witmense gehou het.

Dus sien ons hieruit dat as ’n Boesman van kindsgebeente reinheid geleer word, hy ook sindelik kan wees en dat hy vir hom in muurhuise goed tuisvoel.

Dis verder ’n bekende feit dat die Boesmans nooit geploeë of gesaai het nie. Wel, meneer Louw Prinsloo het in die vroeë dae naby Chrissies-meer op die Hoëveld van Transvaal gewoon. Hy vertel dat hul wilde Boesmans wat vee gesteel het, agternagesit het. Aan die bopunt van Soetoerivier kry hul die woonplek van die Boesmans; en daar het klein tuintjies met mielies gestaan, terwyl in die[131]hele omgewing geen blankes of Kaffers gewoon het nie. Wild het toe al skaars geword, en die ou spreekwoord sê: “Nood leer bid,”—so het die Boesman hom verplig gevoel om ook mielies te saai—miskien meer met die doel om dit groen te kook of te braai.[135]

Back to IndexNext