[Inhoud]No. 76.No. 76.’n Onverwagte Ontmoeting.OPMEKINGS:—Ons gee ’n kort beskrywing vooraf van die geaardheid van ’n leeu, waardeur die eintlike verhaal beter sal begryp word.Die leeu is ’n roofdier wat jag en sy kos soek as dit donker is; oordags verkies hy om te slaap en sal dan nie somar iets aanrand nie—of soiets moet skielik op sy lyf afkom, en dan nog oorweeg hy sy posiesie goed eer hy tot die aanval oorgaan.’n Mens hoor hom selde gedurende die dag brul. Eenmaal het ons hom met sononder in noordelike Swasieland hoor brul, en ’n ander maal om tienuur voormiddag ná ons die vorige dag een van sy kleintjies gevang het. Anders is sy gewone brultyd teen drie- of vieruur in die ná-nag.[4]Hy is ’n trots dier en sal nie somar vlug solank hy in gesig is nie. En tog het ons hom tweemaal sien vlug dat die takke so raas. Die eerste maal was ons neë witmense en omtrent honderd Kaffers bymekaar en klim die Lebombo-berge uit; toe hy ons sien aankom, neem hy die loop en verdwyn oor die lae randjie.Die twede maal was dit glad iets anders. Die dag tevore het ons twee van die langnek-kamele geskiet en een swaar gewond. Ons gee toe order aan die Kaffers om op te let waar aasvoëls in die lug dwaal, daar dit ’n aanduiding is van waar die kameel dood lê. Ons persoonlik was dié dag die enigste witman en is deur tagtig gewapende Swasies gevolg—Swasies wat met ons meegegaan het om die grenslyn tussen Transvaal en Mosambiek af te baken. Wel, die Swasies sien aasvoëls in die lug dwaal; hulle storm toe hul iets sien lê—daar in die verte nog, want die gras was kort gebrand. By so ’n geleentheid wil elkeen die eerste op die plek wees. Hulle skree, klop op hulle beesvel-skilde en fluit hard. Ons ja te perd saam. Toe ons omtrent 150 tree van die plek is, bemerk ons dat dit nie die kameel is wat daar lê nie, maar wel ’n kwagga wat twee leeus gevang het; en die twee met hulle kleintjies was besig daaraan te eet.Dit was ’n uur voor sononder. Toe die leeus die rumoer hoor en sien hoe die Kaffers en ’n ryperd op hulle aanstorm, word hul bang en vlug dat die stof so trek. Een van die kleintjies het te oordadig gevreet en kon nie vinnig hol nie; dus het ons dit gevang en later met ons na Pretoria oorgebring, en nog later, ná dit uitgegroei is, verkoop aan[5]’n Duitser wat wilde diere vir die Duitse diertuine ingekoop het.Maar in hierdie gevalle was die leeus in die minderheid; en ons ken gevalle waar die leeus by twee geleenthede ons Kaffers in die bome geja het, alwaar hul die hele nag moes sit tot die son hoog uit was; want dan gaan die leeu na sy lêplek toe—nie in spelonke en kuile soos ons gewoonlik in boeke lees nie, maar in riet, hoë gras of digte bosse. Kom iemand dan oordags op hom af, dan val die leeu die persoon nie somar uit die staanspoor aan nie; maar hy staan op, en met vurige oë en stertgewaai staan hy die indringer aan te kyk en berei hom voor vir die aanval deur nader te kom, en dan storm hy. Dog voor hy sy spring maak, steek hy vlak voor sy prooi vas en gee daarop die dodelike spring. As hy daar voor iemand vassteek, dan is dit die laaste kans om te skiet—want die spring is raak en dodelik.Wel, nou sal ons die posiesie van die Boesman beter verstaan in die verhaal wat nou volg.Mnr. E. de Roubaix stuur aan ons wat oom Jan Visser aan hom verhaal en wat hy dadelik aangeteken het. Oom Jan vertel:—“My oorlede vader het aan my nog verder omtrent Rondelyf meegedeel en sê dat hy en Rondelyf, die ou Boesman, eendag besig was om weggelope beeste op te soek. Dit was by Gare-se-berg langs Grootrivier. Hulle kom onverwags op ’n leeu se lêplek af. Die leeu hoor hul praat en loop; hy spring op en staan hulle verskrik aan te kyk. Hy maak somar plan om ’n aanval te maak, en na ou gewoonte maak hy sy maanhaar staan en swaai die kwas van sy stert[6]heen en weer en kom gedurig entjies nader. Ongelukkig het my vader sy roer nie by hom gehad nie; maar die Boesman was met boog en gifpyle gewapen. Hy kies vir hom ’n pyl uit en staan nou en wag tot die leeu op ’n gerieflike afstand kom. Rondelyf gebied vader om doodstil skuins agter hom te staan. Hy vat toe fyn korrel met sy pyl en boog.—‘My liewe kind,’ sê my vader aan my, ‘glo nou vir my, die Boesman trek toe aan die boogsnaar tot dit later lyk of sy twee skouerblaaie oor mekaar skuif. Hy haak af, die snaar klink, en die pyl vlie koeëlsnel en tref die leeu in die kuiltjie voor sy bors. Die leeu spring met ’n brul regop in die lug en slaan toe neer nes ’n os wat die koeël vlak voor die kop in die kroontjie kry. Hy het nog ’n paar trekke en skoppe gegee, maar was so te sê op die plek dood.“ ‘Met die afslag en oopsny van die liggaam, kry ons die harpoen in die hart van die dapper dierkoning. Dit was vir jou somar ’n pure raakskot, nè?’“Maar die inspanning om die pyl deur die vel en vleis te laat deurdring, was vreeslik; want die styf-gespanne snaar het die vel van die Boesman se regterduim en voorvinger skoon weggeskeur.”Tot so ver het oom Jan Visser vertel.Uit hierdie voorval word dit vir ons duidelik aan watter gevare die Boesmans in die woesteny gedurig blootgestel is. Hulle het niks anders om op terug te val as hulle pyle en boog nie. En as hulle lafhartig gewees het, dan was die hele geslag miskien nou deur wilde diere uitgeroei. Maar so klein as hy is, is hy ’n held op wie, as maat, ’n mens kan vertrou. Hy sal nie somar gou vlug nie, maar kruip liewers weg om van uit sy skuiling vir hom en sy maats tot die laaste pyl op is, te verdedig. Met een pyl in sy hand bly hy net so gevaarlik as wanneer die hele pylkoker gevul is.[7]“RONDELYF VAT TOE FYN KORREL MET SY PYL EN BOOG.”“RONDELYF VAT TOE FYN KORREL MET SY PYL EN BOOG.”[11]

No. 76.No. 76.’n Onverwagte Ontmoeting.
No. 76.
OPMEKINGS:—Ons gee ’n kort beskrywing vooraf van die geaardheid van ’n leeu, waardeur die eintlike verhaal beter sal begryp word.Die leeu is ’n roofdier wat jag en sy kos soek as dit donker is; oordags verkies hy om te slaap en sal dan nie somar iets aanrand nie—of soiets moet skielik op sy lyf afkom, en dan nog oorweeg hy sy posiesie goed eer hy tot die aanval oorgaan.’n Mens hoor hom selde gedurende die dag brul. Eenmaal het ons hom met sononder in noordelike Swasieland hoor brul, en ’n ander maal om tienuur voormiddag ná ons die vorige dag een van sy kleintjies gevang het. Anders is sy gewone brultyd teen drie- of vieruur in die ná-nag.[4]Hy is ’n trots dier en sal nie somar vlug solank hy in gesig is nie. En tog het ons hom tweemaal sien vlug dat die takke so raas. Die eerste maal was ons neë witmense en omtrent honderd Kaffers bymekaar en klim die Lebombo-berge uit; toe hy ons sien aankom, neem hy die loop en verdwyn oor die lae randjie.Die twede maal was dit glad iets anders. Die dag tevore het ons twee van die langnek-kamele geskiet en een swaar gewond. Ons gee toe order aan die Kaffers om op te let waar aasvoëls in die lug dwaal, daar dit ’n aanduiding is van waar die kameel dood lê. Ons persoonlik was dié dag die enigste witman en is deur tagtig gewapende Swasies gevolg—Swasies wat met ons meegegaan het om die grenslyn tussen Transvaal en Mosambiek af te baken. Wel, die Swasies sien aasvoëls in die lug dwaal; hulle storm toe hul iets sien lê—daar in die verte nog, want die gras was kort gebrand. By so ’n geleentheid wil elkeen die eerste op die plek wees. Hulle skree, klop op hulle beesvel-skilde en fluit hard. Ons ja te perd saam. Toe ons omtrent 150 tree van die plek is, bemerk ons dat dit nie die kameel is wat daar lê nie, maar wel ’n kwagga wat twee leeus gevang het; en die twee met hulle kleintjies was besig daaraan te eet.Dit was ’n uur voor sononder. Toe die leeus die rumoer hoor en sien hoe die Kaffers en ’n ryperd op hulle aanstorm, word hul bang en vlug dat die stof so trek. Een van die kleintjies het te oordadig gevreet en kon nie vinnig hol nie; dus het ons dit gevang en later met ons na Pretoria oorgebring, en nog later, ná dit uitgegroei is, verkoop aan[5]’n Duitser wat wilde diere vir die Duitse diertuine ingekoop het.Maar in hierdie gevalle was die leeus in die minderheid; en ons ken gevalle waar die leeus by twee geleenthede ons Kaffers in die bome geja het, alwaar hul die hele nag moes sit tot die son hoog uit was; want dan gaan die leeu na sy lêplek toe—nie in spelonke en kuile soos ons gewoonlik in boeke lees nie, maar in riet, hoë gras of digte bosse. Kom iemand dan oordags op hom af, dan val die leeu die persoon nie somar uit die staanspoor aan nie; maar hy staan op, en met vurige oë en stertgewaai staan hy die indringer aan te kyk en berei hom voor vir die aanval deur nader te kom, en dan storm hy. Dog voor hy sy spring maak, steek hy vlak voor sy prooi vas en gee daarop die dodelike spring. As hy daar voor iemand vassteek, dan is dit die laaste kans om te skiet—want die spring is raak en dodelik.Wel, nou sal ons die posiesie van die Boesman beter verstaan in die verhaal wat nou volg.Mnr. E. de Roubaix stuur aan ons wat oom Jan Visser aan hom verhaal en wat hy dadelik aangeteken het. Oom Jan vertel:—“My oorlede vader het aan my nog verder omtrent Rondelyf meegedeel en sê dat hy en Rondelyf, die ou Boesman, eendag besig was om weggelope beeste op te soek. Dit was by Gare-se-berg langs Grootrivier. Hulle kom onverwags op ’n leeu se lêplek af. Die leeu hoor hul praat en loop; hy spring op en staan hulle verskrik aan te kyk. Hy maak somar plan om ’n aanval te maak, en na ou gewoonte maak hy sy maanhaar staan en swaai die kwas van sy stert[6]heen en weer en kom gedurig entjies nader. Ongelukkig het my vader sy roer nie by hom gehad nie; maar die Boesman was met boog en gifpyle gewapen. Hy kies vir hom ’n pyl uit en staan nou en wag tot die leeu op ’n gerieflike afstand kom. Rondelyf gebied vader om doodstil skuins agter hom te staan. Hy vat toe fyn korrel met sy pyl en boog.—‘My liewe kind,’ sê my vader aan my, ‘glo nou vir my, die Boesman trek toe aan die boogsnaar tot dit later lyk of sy twee skouerblaaie oor mekaar skuif. Hy haak af, die snaar klink, en die pyl vlie koeëlsnel en tref die leeu in die kuiltjie voor sy bors. Die leeu spring met ’n brul regop in die lug en slaan toe neer nes ’n os wat die koeël vlak voor die kop in die kroontjie kry. Hy het nog ’n paar trekke en skoppe gegee, maar was so te sê op die plek dood.“ ‘Met die afslag en oopsny van die liggaam, kry ons die harpoen in die hart van die dapper dierkoning. Dit was vir jou somar ’n pure raakskot, nè?’“Maar die inspanning om die pyl deur die vel en vleis te laat deurdring, was vreeslik; want die styf-gespanne snaar het die vel van die Boesman se regterduim en voorvinger skoon weggeskeur.”Tot so ver het oom Jan Visser vertel.Uit hierdie voorval word dit vir ons duidelik aan watter gevare die Boesmans in die woesteny gedurig blootgestel is. Hulle het niks anders om op terug te val as hulle pyle en boog nie. En as hulle lafhartig gewees het, dan was die hele geslag miskien nou deur wilde diere uitgeroei. Maar so klein as hy is, is hy ’n held op wie, as maat, ’n mens kan vertrou. Hy sal nie somar gou vlug nie, maar kruip liewers weg om van uit sy skuiling vir hom en sy maats tot die laaste pyl op is, te verdedig. Met een pyl in sy hand bly hy net so gevaarlik as wanneer die hele pylkoker gevul is.[7]“RONDELYF VAT TOE FYN KORREL MET SY PYL EN BOOG.”“RONDELYF VAT TOE FYN KORREL MET SY PYL EN BOOG.”[11]
OPMEKINGS:—Ons gee ’n kort beskrywing vooraf van die geaardheid van ’n leeu, waardeur die eintlike verhaal beter sal begryp word.
Die leeu is ’n roofdier wat jag en sy kos soek as dit donker is; oordags verkies hy om te slaap en sal dan nie somar iets aanrand nie—of soiets moet skielik op sy lyf afkom, en dan nog oorweeg hy sy posiesie goed eer hy tot die aanval oorgaan.
’n Mens hoor hom selde gedurende die dag brul. Eenmaal het ons hom met sononder in noordelike Swasieland hoor brul, en ’n ander maal om tienuur voormiddag ná ons die vorige dag een van sy kleintjies gevang het. Anders is sy gewone brultyd teen drie- of vieruur in die ná-nag.[4]
Hy is ’n trots dier en sal nie somar vlug solank hy in gesig is nie. En tog het ons hom tweemaal sien vlug dat die takke so raas. Die eerste maal was ons neë witmense en omtrent honderd Kaffers bymekaar en klim die Lebombo-berge uit; toe hy ons sien aankom, neem hy die loop en verdwyn oor die lae randjie.
Die twede maal was dit glad iets anders. Die dag tevore het ons twee van die langnek-kamele geskiet en een swaar gewond. Ons gee toe order aan die Kaffers om op te let waar aasvoëls in die lug dwaal, daar dit ’n aanduiding is van waar die kameel dood lê. Ons persoonlik was dié dag die enigste witman en is deur tagtig gewapende Swasies gevolg—Swasies wat met ons meegegaan het om die grenslyn tussen Transvaal en Mosambiek af te baken. Wel, die Swasies sien aasvoëls in die lug dwaal; hulle storm toe hul iets sien lê—daar in die verte nog, want die gras was kort gebrand. By so ’n geleentheid wil elkeen die eerste op die plek wees. Hulle skree, klop op hulle beesvel-skilde en fluit hard. Ons ja te perd saam. Toe ons omtrent 150 tree van die plek is, bemerk ons dat dit nie die kameel is wat daar lê nie, maar wel ’n kwagga wat twee leeus gevang het; en die twee met hulle kleintjies was besig daaraan te eet.
Dit was ’n uur voor sononder. Toe die leeus die rumoer hoor en sien hoe die Kaffers en ’n ryperd op hulle aanstorm, word hul bang en vlug dat die stof so trek. Een van die kleintjies het te oordadig gevreet en kon nie vinnig hol nie; dus het ons dit gevang en later met ons na Pretoria oorgebring, en nog later, ná dit uitgegroei is, verkoop aan[5]’n Duitser wat wilde diere vir die Duitse diertuine ingekoop het.
Maar in hierdie gevalle was die leeus in die minderheid; en ons ken gevalle waar die leeus by twee geleenthede ons Kaffers in die bome geja het, alwaar hul die hele nag moes sit tot die son hoog uit was; want dan gaan die leeu na sy lêplek toe—nie in spelonke en kuile soos ons gewoonlik in boeke lees nie, maar in riet, hoë gras of digte bosse. Kom iemand dan oordags op hom af, dan val die leeu die persoon nie somar uit die staanspoor aan nie; maar hy staan op, en met vurige oë en stertgewaai staan hy die indringer aan te kyk en berei hom voor vir die aanval deur nader te kom, en dan storm hy. Dog voor hy sy spring maak, steek hy vlak voor sy prooi vas en gee daarop die dodelike spring. As hy daar voor iemand vassteek, dan is dit die laaste kans om te skiet—want die spring is raak en dodelik.
Wel, nou sal ons die posiesie van die Boesman beter verstaan in die verhaal wat nou volg.
Mnr. E. de Roubaix stuur aan ons wat oom Jan Visser aan hom verhaal en wat hy dadelik aangeteken het. Oom Jan vertel:—
“My oorlede vader het aan my nog verder omtrent Rondelyf meegedeel en sê dat hy en Rondelyf, die ou Boesman, eendag besig was om weggelope beeste op te soek. Dit was by Gare-se-berg langs Grootrivier. Hulle kom onverwags op ’n leeu se lêplek af. Die leeu hoor hul praat en loop; hy spring op en staan hulle verskrik aan te kyk. Hy maak somar plan om ’n aanval te maak, en na ou gewoonte maak hy sy maanhaar staan en swaai die kwas van sy stert[6]heen en weer en kom gedurig entjies nader. Ongelukkig het my vader sy roer nie by hom gehad nie; maar die Boesman was met boog en gifpyle gewapen. Hy kies vir hom ’n pyl uit en staan nou en wag tot die leeu op ’n gerieflike afstand kom. Rondelyf gebied vader om doodstil skuins agter hom te staan. Hy vat toe fyn korrel met sy pyl en boog.—‘My liewe kind,’ sê my vader aan my, ‘glo nou vir my, die Boesman trek toe aan die boogsnaar tot dit later lyk of sy twee skouerblaaie oor mekaar skuif. Hy haak af, die snaar klink, en die pyl vlie koeëlsnel en tref die leeu in die kuiltjie voor sy bors. Die leeu spring met ’n brul regop in die lug en slaan toe neer nes ’n os wat die koeël vlak voor die kop in die kroontjie kry. Hy het nog ’n paar trekke en skoppe gegee, maar was so te sê op die plek dood.
“ ‘Met die afslag en oopsny van die liggaam, kry ons die harpoen in die hart van die dapper dierkoning. Dit was vir jou somar ’n pure raakskot, nè?’
“Maar die inspanning om die pyl deur die vel en vleis te laat deurdring, was vreeslik; want die styf-gespanne snaar het die vel van die Boesman se regterduim en voorvinger skoon weggeskeur.”
Tot so ver het oom Jan Visser vertel.
Uit hierdie voorval word dit vir ons duidelik aan watter gevare die Boesmans in die woesteny gedurig blootgestel is. Hulle het niks anders om op terug te val as hulle pyle en boog nie. En as hulle lafhartig gewees het, dan was die hele geslag miskien nou deur wilde diere uitgeroei. Maar so klein as hy is, is hy ’n held op wie, as maat, ’n mens kan vertrou. Hy sal nie somar gou vlug nie, maar kruip liewers weg om van uit sy skuiling vir hom en sy maats tot die laaste pyl op is, te verdedig. Met een pyl in sy hand bly hy net so gevaarlik as wanneer die hele pylkoker gevul is.[7]
“RONDELYF VAT TOE FYN KORREL MET SY PYL EN BOOG.”“RONDELYF VAT TOE FYN KORREL MET SY PYL EN BOOG.”
“RONDELYF VAT TOE FYN KORREL MET SY PYL EN BOOG.”
[11]