No. 86.

[Inhoud]No. 86.Veg Boesmans ook onder mekaar?OPMEKINGS:—Ons maak hier kennis met ’n heel interessante ou skepsel, outa Bles, wat tussen tagtig en neentig jaar oud was.Dit was in die jaar 1882, toe sit ons een aand ná sononder op ons stoep op Calvinia. Onderwyl stap daar ’n ou Boesman voor die deur verby. Sy sonderlinge postuur en houding tref ons, en ons slaan noukeurig ag op hom. Hy merk dit, groet, en hy stap nader en vra ’n pruimpie tabak. By dié geleentheid vind ons uit dat hy ons baie van die Boesmans kan vertel. Hy was daar op kuier by vrinde. Ons het hom nie alleen tabak, maar ook ’n stuk kos gegee en hom versoek om ons te vertel van die ou dae. Hy vra toe ’n slaapplek in die agterplaas; dus het ons genoeg geleentheid gehad om met outa Bles te gesels.Op vrae wat ons af en aan gestel het, vertel hy ongeveer sy storie as volg:—“Toe die Engelse in hierdie land gekom het, was ek só groot (hy wys met sy hand, sodat hy toe omtrent tien jaar moes gewees het). Boesmans wat uit Kaapstad weggeloop het, het die tyding van die Engelse skepe gebring. Ons het toe van sulke dinge maar min verstaan. Ek is in die Roggeveldberge gebore; maar toe die weggelope Boesmans[78]by ons gekom het, was ons in die Cederberge en dan weer in Ceres se wêreld. Daar was toe nog baie wild in daardie berge, wat ons in staat gestel het om die bokke van naby te bekruip. Met die ronddwaal daar het ek al begin groterig word en weet nou nog goed wat in daardie dae plaasgevind het. As ek daaroor dink, dan is dit vir my as die dag van gister.“In daardie dae het dit in ons berge mooi gereën; maar in die Karoo was dit nog baie droog. Al die wild trek toe na ons bergveld-toe, en toe kom die Boesmans van die Moordenaars-Karoo en van die Groot-Karoo na ons berge toe. En hoe dit gekom het, het ek nooit verstaan nie; maar tog, daar het skoor ontstaan tussen ons Berg-Boesmans en die Karoo-Boesmans. En hulle praat somar van mekaar te skiet.“Maar, my basie, ons Boesmans kan mos nie met mekaar oorlog maak soos ek nou verstaan hoe die mense en Kaffers oorlog maak en met mekaar veg nie. Kyk, as ’n Boesman daar agter ’n klip of in ’n gat lê, watter ander Boesman sal dit waag om hom daar te gaan bekruip? Nee, ons sal mekaar gaan betrek daar waar vleis gebraai en gedans word, of waar in die donker om die vuur gesit word. Maar dan weer, wie sal so dom wees om in sulke gevaarlike tye in die ope lug te gaan vuur maak of te gaan dans, sodat hul die tamboer en musiek van ver kan hoor? Nee, my basie, al ons Boesmans weet goed dat ons onder mekaar nie kan veg nie. Het iemand vir jou kwaad gemaak, dan is dit alleen die saak tussen jou en tussen hom; en die ander het daar glad niks mee te doen nie. Julle twee moet maar[79]self julle eie sake regmaak. Wat help dit as ander vir hulle daaroor sal laat doodskiet?“Maar die ding word glad anders as baie kom om ons Boesmans in ’n hoop aan te pak; dan staan ons gelyk, en nou veg ons teen ’n gemeenskaplike vyand wat nie ons eie nasie is nie. Ons veg dan òf teen die witman òf teen die Hottentot òf teen die Kaffer. Met hulle kan ons beter veg, want hulle kom na ons toe; al wat ons moet doen, is om vir baie pyle te sôre en doodstil in ons wegkruipplek te lê. Daar sal hulle gewere en asgaaie ons nie uitkry nie; maar nethongerendorssal vir ons daar uit die wegkruipplek uitdrywe. Want ons Boesmans dra mos nie so baie kos en water met ons saam nie. Nee, my basie, die witmense en die Hottentots en die Kaffers sê dathullevir ons uitgeroei het. Nee, nou jok hul mos; want dis die honger en die dors as hul ons vaskeer, wat vir ons gedaan gemaak het. Nou, sê vir my, my basie, is honger en dors dan mense? En wie kan met hulle baklei of speel? Hulle is man en vrou; hulle is ons algar se baas en nôi; hulle slaan seer houe as hul slaan. Hulle order aldag vir ons rond. En al die mense werk verniet vir daardie baas en nôi. Hulle vra nie vir jou of jy siek of gesond is nie. Honger en dors ja vir jou gou uit die siekbed; hulle ja vir jou uit as dit reën, hulle ja vir jou uit as dit koud of warm is. Ja, my basie, hulle ja vir jou uit dwarsdeur jou vyande wanneer hul met koeëls op jou skiet en wanneer hul met asgaaie vir jou steek. Verstaan my basie nou dat dit net honger en dors is wat ons Boesmans so uitroei? Die honger en dors is die[80]honde wat vir geweer en asgaai die Boesman uit sy skuiling moet uitja.“Maar die saak met Boesman teen Boesman is glad anders: As die een ’n stuk wild geskiet het, dan deel hy dit mee aan dié wat niks geskiet het nie. Môre skiet daardie een weer iets, dan deel hy weer aan dié wat vir hom kos gegee het; en so help ons mekaar. Ons is nie afgunstig nie; net my pyle en boog, my vrou en kinders, my velle en potte ismyne; maar die ding waaroor hul oorlog maak, soos grond, water, vee, en sulke goed, is ons algar s’n same: waaroor moet ons Boesmans daaroor baklei? En vat hy aan my goed, dan, het ek mos vir baas gesê, is dit ’n saak tussen my en hom, waarmee die ander niks te doen het nie.“Kyk, my baas, nou sal ek vir jou die poedelnakende waarheid vertel. Ons het nie kapteins om vir ons te roep om oorlog te kom maak nie; en as niemand ons roep nie, wie sal dan gaan? Basie, die kapteins, dis hulle dié wat al die kwaad stook; en ander wat die rusie nie gemaak het nie, dié moet oorlog maak.”[83]

No. 86.Veg Boesmans ook onder mekaar?

OPMEKINGS:—Ons maak hier kennis met ’n heel interessante ou skepsel, outa Bles, wat tussen tagtig en neentig jaar oud was.Dit was in die jaar 1882, toe sit ons een aand ná sononder op ons stoep op Calvinia. Onderwyl stap daar ’n ou Boesman voor die deur verby. Sy sonderlinge postuur en houding tref ons, en ons slaan noukeurig ag op hom. Hy merk dit, groet, en hy stap nader en vra ’n pruimpie tabak. By dié geleentheid vind ons uit dat hy ons baie van die Boesmans kan vertel. Hy was daar op kuier by vrinde. Ons het hom nie alleen tabak, maar ook ’n stuk kos gegee en hom versoek om ons te vertel van die ou dae. Hy vra toe ’n slaapplek in die agterplaas; dus het ons genoeg geleentheid gehad om met outa Bles te gesels.Op vrae wat ons af en aan gestel het, vertel hy ongeveer sy storie as volg:—“Toe die Engelse in hierdie land gekom het, was ek só groot (hy wys met sy hand, sodat hy toe omtrent tien jaar moes gewees het). Boesmans wat uit Kaapstad weggeloop het, het die tyding van die Engelse skepe gebring. Ons het toe van sulke dinge maar min verstaan. Ek is in die Roggeveldberge gebore; maar toe die weggelope Boesmans[78]by ons gekom het, was ons in die Cederberge en dan weer in Ceres se wêreld. Daar was toe nog baie wild in daardie berge, wat ons in staat gestel het om die bokke van naby te bekruip. Met die ronddwaal daar het ek al begin groterig word en weet nou nog goed wat in daardie dae plaasgevind het. As ek daaroor dink, dan is dit vir my as die dag van gister.“In daardie dae het dit in ons berge mooi gereën; maar in die Karoo was dit nog baie droog. Al die wild trek toe na ons bergveld-toe, en toe kom die Boesmans van die Moordenaars-Karoo en van die Groot-Karoo na ons berge toe. En hoe dit gekom het, het ek nooit verstaan nie; maar tog, daar het skoor ontstaan tussen ons Berg-Boesmans en die Karoo-Boesmans. En hulle praat somar van mekaar te skiet.“Maar, my basie, ons Boesmans kan mos nie met mekaar oorlog maak soos ek nou verstaan hoe die mense en Kaffers oorlog maak en met mekaar veg nie. Kyk, as ’n Boesman daar agter ’n klip of in ’n gat lê, watter ander Boesman sal dit waag om hom daar te gaan bekruip? Nee, ons sal mekaar gaan betrek daar waar vleis gebraai en gedans word, of waar in die donker om die vuur gesit word. Maar dan weer, wie sal so dom wees om in sulke gevaarlike tye in die ope lug te gaan vuur maak of te gaan dans, sodat hul die tamboer en musiek van ver kan hoor? Nee, my basie, al ons Boesmans weet goed dat ons onder mekaar nie kan veg nie. Het iemand vir jou kwaad gemaak, dan is dit alleen die saak tussen jou en tussen hom; en die ander het daar glad niks mee te doen nie. Julle twee moet maar[79]self julle eie sake regmaak. Wat help dit as ander vir hulle daaroor sal laat doodskiet?“Maar die ding word glad anders as baie kom om ons Boesmans in ’n hoop aan te pak; dan staan ons gelyk, en nou veg ons teen ’n gemeenskaplike vyand wat nie ons eie nasie is nie. Ons veg dan òf teen die witman òf teen die Hottentot òf teen die Kaffer. Met hulle kan ons beter veg, want hulle kom na ons toe; al wat ons moet doen, is om vir baie pyle te sôre en doodstil in ons wegkruipplek te lê. Daar sal hulle gewere en asgaaie ons nie uitkry nie; maar nethongerendorssal vir ons daar uit die wegkruipplek uitdrywe. Want ons Boesmans dra mos nie so baie kos en water met ons saam nie. Nee, my basie, die witmense en die Hottentots en die Kaffers sê dathullevir ons uitgeroei het. Nee, nou jok hul mos; want dis die honger en die dors as hul ons vaskeer, wat vir ons gedaan gemaak het. Nou, sê vir my, my basie, is honger en dors dan mense? En wie kan met hulle baklei of speel? Hulle is man en vrou; hulle is ons algar se baas en nôi; hulle slaan seer houe as hul slaan. Hulle order aldag vir ons rond. En al die mense werk verniet vir daardie baas en nôi. Hulle vra nie vir jou of jy siek of gesond is nie. Honger en dors ja vir jou gou uit die siekbed; hulle ja vir jou uit as dit reën, hulle ja vir jou uit as dit koud of warm is. Ja, my basie, hulle ja vir jou uit dwarsdeur jou vyande wanneer hul met koeëls op jou skiet en wanneer hul met asgaaie vir jou steek. Verstaan my basie nou dat dit net honger en dors is wat ons Boesmans so uitroei? Die honger en dors is die[80]honde wat vir geweer en asgaai die Boesman uit sy skuiling moet uitja.“Maar die saak met Boesman teen Boesman is glad anders: As die een ’n stuk wild geskiet het, dan deel hy dit mee aan dié wat niks geskiet het nie. Môre skiet daardie een weer iets, dan deel hy weer aan dié wat vir hom kos gegee het; en so help ons mekaar. Ons is nie afgunstig nie; net my pyle en boog, my vrou en kinders, my velle en potte ismyne; maar die ding waaroor hul oorlog maak, soos grond, water, vee, en sulke goed, is ons algar s’n same: waaroor moet ons Boesmans daaroor baklei? En vat hy aan my goed, dan, het ek mos vir baas gesê, is dit ’n saak tussen my en hom, waarmee die ander niks te doen het nie.“Kyk, my baas, nou sal ek vir jou die poedelnakende waarheid vertel. Ons het nie kapteins om vir ons te roep om oorlog te kom maak nie; en as niemand ons roep nie, wie sal dan gaan? Basie, die kapteins, dis hulle dié wat al die kwaad stook; en ander wat die rusie nie gemaak het nie, dié moet oorlog maak.”[83]

OPMEKINGS:—Ons maak hier kennis met ’n heel interessante ou skepsel, outa Bles, wat tussen tagtig en neentig jaar oud was.

Dit was in die jaar 1882, toe sit ons een aand ná sononder op ons stoep op Calvinia. Onderwyl stap daar ’n ou Boesman voor die deur verby. Sy sonderlinge postuur en houding tref ons, en ons slaan noukeurig ag op hom. Hy merk dit, groet, en hy stap nader en vra ’n pruimpie tabak. By dié geleentheid vind ons uit dat hy ons baie van die Boesmans kan vertel. Hy was daar op kuier by vrinde. Ons het hom nie alleen tabak, maar ook ’n stuk kos gegee en hom versoek om ons te vertel van die ou dae. Hy vra toe ’n slaapplek in die agterplaas; dus het ons genoeg geleentheid gehad om met outa Bles te gesels.

Op vrae wat ons af en aan gestel het, vertel hy ongeveer sy storie as volg:—

“Toe die Engelse in hierdie land gekom het, was ek só groot (hy wys met sy hand, sodat hy toe omtrent tien jaar moes gewees het). Boesmans wat uit Kaapstad weggeloop het, het die tyding van die Engelse skepe gebring. Ons het toe van sulke dinge maar min verstaan. Ek is in die Roggeveldberge gebore; maar toe die weggelope Boesmans[78]by ons gekom het, was ons in die Cederberge en dan weer in Ceres se wêreld. Daar was toe nog baie wild in daardie berge, wat ons in staat gestel het om die bokke van naby te bekruip. Met die ronddwaal daar het ek al begin groterig word en weet nou nog goed wat in daardie dae plaasgevind het. As ek daaroor dink, dan is dit vir my as die dag van gister.

“In daardie dae het dit in ons berge mooi gereën; maar in die Karoo was dit nog baie droog. Al die wild trek toe na ons bergveld-toe, en toe kom die Boesmans van die Moordenaars-Karoo en van die Groot-Karoo na ons berge toe. En hoe dit gekom het, het ek nooit verstaan nie; maar tog, daar het skoor ontstaan tussen ons Berg-Boesmans en die Karoo-Boesmans. En hulle praat somar van mekaar te skiet.

“Maar, my basie, ons Boesmans kan mos nie met mekaar oorlog maak soos ek nou verstaan hoe die mense en Kaffers oorlog maak en met mekaar veg nie. Kyk, as ’n Boesman daar agter ’n klip of in ’n gat lê, watter ander Boesman sal dit waag om hom daar te gaan bekruip? Nee, ons sal mekaar gaan betrek daar waar vleis gebraai en gedans word, of waar in die donker om die vuur gesit word. Maar dan weer, wie sal so dom wees om in sulke gevaarlike tye in die ope lug te gaan vuur maak of te gaan dans, sodat hul die tamboer en musiek van ver kan hoor? Nee, my basie, al ons Boesmans weet goed dat ons onder mekaar nie kan veg nie. Het iemand vir jou kwaad gemaak, dan is dit alleen die saak tussen jou en tussen hom; en die ander het daar glad niks mee te doen nie. Julle twee moet maar[79]self julle eie sake regmaak. Wat help dit as ander vir hulle daaroor sal laat doodskiet?

“Maar die ding word glad anders as baie kom om ons Boesmans in ’n hoop aan te pak; dan staan ons gelyk, en nou veg ons teen ’n gemeenskaplike vyand wat nie ons eie nasie is nie. Ons veg dan òf teen die witman òf teen die Hottentot òf teen die Kaffer. Met hulle kan ons beter veg, want hulle kom na ons toe; al wat ons moet doen, is om vir baie pyle te sôre en doodstil in ons wegkruipplek te lê. Daar sal hulle gewere en asgaaie ons nie uitkry nie; maar nethongerendorssal vir ons daar uit die wegkruipplek uitdrywe. Want ons Boesmans dra mos nie so baie kos en water met ons saam nie. Nee, my basie, die witmense en die Hottentots en die Kaffers sê dathullevir ons uitgeroei het. Nee, nou jok hul mos; want dis die honger en die dors as hul ons vaskeer, wat vir ons gedaan gemaak het. Nou, sê vir my, my basie, is honger en dors dan mense? En wie kan met hulle baklei of speel? Hulle is man en vrou; hulle is ons algar se baas en nôi; hulle slaan seer houe as hul slaan. Hulle order aldag vir ons rond. En al die mense werk verniet vir daardie baas en nôi. Hulle vra nie vir jou of jy siek of gesond is nie. Honger en dors ja vir jou gou uit die siekbed; hulle ja vir jou uit as dit reën, hulle ja vir jou uit as dit koud of warm is. Ja, my basie, hulle ja vir jou uit dwarsdeur jou vyande wanneer hul met koeëls op jou skiet en wanneer hul met asgaaie vir jou steek. Verstaan my basie nou dat dit net honger en dors is wat ons Boesmans so uitroei? Die honger en dors is die[80]honde wat vir geweer en asgaai die Boesman uit sy skuiling moet uitja.

“Maar die saak met Boesman teen Boesman is glad anders: As die een ’n stuk wild geskiet het, dan deel hy dit mee aan dié wat niks geskiet het nie. Môre skiet daardie een weer iets, dan deel hy weer aan dié wat vir hom kos gegee het; en so help ons mekaar. Ons is nie afgunstig nie; net my pyle en boog, my vrou en kinders, my velle en potte ismyne; maar die ding waaroor hul oorlog maak, soos grond, water, vee, en sulke goed, is ons algar s’n same: waaroor moet ons Boesmans daaroor baklei? En vat hy aan my goed, dan, het ek mos vir baas gesê, is dit ’n saak tussen my en hom, waarmee die ander niks te doen het nie.

“Kyk, my baas, nou sal ek vir jou die poedelnakende waarheid vertel. Ons het nie kapteins om vir ons te roep om oorlog te kom maak nie; en as niemand ons roep nie, wie sal dan gaan? Basie, die kapteins, dis hulle dié wat al die kwaad stook; en ander wat die rusie nie gemaak het nie, dié moet oorlog maak.”[83]

Back to IndexNext