II.
Ons vra geen klaaglied,Geen roubetoon nie;Geen meely-woord van afskeid gee vir onsOm ons te hoon nie!Ons het ons lot met albei hande beet,En gaan die wêreld in.Ondank en onreg—laat ons dit vergeet:Ons gaan ’n nuwe land win—Nie deur onreg nie, nie deur geweld—’n Nuwe land, waar ons die son kan vatAs in die vroeë môre op die veldSy lig in spranke spat.„Goeiendag, en God sy met jou!” Dit is alWat ons verwag.So gaan ons rustig in die donker dal,Tot in die nag—’n Nag waarin gesternte helder fonkel,Elkeen omraam met fynste groen ferweel;Waarin die melkstraat kronkelEn met planete speel;’n Nag wat lei tot vlammende daeraadOm ons steeds voor te lig.Kom, vrind’lik handgegee—die laaste daad!En noord-toe ons gesig!

Ons vra geen klaaglied,
Geen roubetoon nie;
Geen meely-woord van afskeid gee vir ons
Om ons te hoon nie!
Ons het ons lot met albei hande beet,
En gaan die wêreld in.
Ondank en onreg—laat ons dit vergeet:
Ons gaan ’n nuwe land win—
Nie deur onreg nie, nie deur geweld—
’n Nuwe land, waar ons die son kan vat
As in die vroeë môre op die veld
Sy lig in spranke spat.
„Goeiendag, en God sy met jou!” Dit is al
Wat ons verwag.
So gaan ons rustig in die donker dal,
Tot in die nag—
’n Nag waarin gesternte helder fonkel,
Elkeen omraam met fynste groen ferweel;
Waarin die melkstraat kronkel
En met planete speel;
’n Nag wat lei tot vlammende daeraad
Om ons steeds voor te lig.
Kom, vrind’lik handgegee—die laaste daad!
En noord-toe ons gesig!