LXI.
Nader die lig van die Dood, wat die oë laat fonkelIn ’n laaste geglim eer die lig van die lewe verdwyn—Net soos die skynVan die sinkende son op die see as sy goudstrale kronkelOor rollende golwe en branders wat strand-toe lei,Oorskuimend om sag op die sand hulle lykbed te kry;Net soos die vuurstraal daarbo—waar die ster, as hy gly,Saggies verglip van sy hemelse anker, verdwaalVoordat hy aarde bereik as hy aarde-toe daal—Goudglans en skitter en weelde kry.

Nader die lig van die Dood, wat die oë laat fonkel
In ’n laaste geglim eer die lig van die lewe verdwyn—
Net soos die skyn
Van die sinkende son op die see as sy goudstrale kronkel
Oor rollende golwe en branders wat strand-toe lei,
Oorskuimend om sag op die sand hulle lykbed te kry;
Net soos die vuurstraal daarbo—waar die ster, as hy gly,
Saggies verglip van sy hemelse anker, verdwaal
Voordat hy aarde bereik as hy aarde-toe daal—
Goudglans en skitter en weelde kry.