XII.
Hy wat alléén ’n deurtog soekWaar nog geen mens se voetstap was,Voortsukkelend met sy eie las,Beroof van hulp, deur hoop gevloek;Wat skimp nòg swaar verdrukking myEn werk nòg harte-smarte spaarOm in sy skure jaar ná jaarDie stadig-rypende oes te kry;Wat, waar die sterre oor hom skynSnags in die stille duister-groen,Volhardingsvol sy arbeid doenAs hoop op seë kleiner kwyn,En, met die sterre van die nagGetuie van sy lydenswee,Sy siel en wat hy liefhet, geeVir alles wat hy heilig ag—Net soos in middeleeuse tydDie kloostermonnik wank’lend staan,Nog onbeslis om voort te gaanMet smartvol, angstige sielestryd:Daar lok die wêreld met sy pragWat hom wat seëvier, bekransMet roem, met rykdom, en met glansEn op die kloeke vegter wag,En daar hang Hy wat boontoe wysEn bowe aardse rykdom troon,Die Heiland met die doringkroon,Wat driemaal heilig eerbied eis—Hy sal vergelding ryklik smaakIn ruime mate in sy hart,Want lang-verduurde sielesmartIs wat die sielskrag sterker maak.

Hy wat alléén ’n deurtog soekWaar nog geen mens se voetstap was,Voortsukkelend met sy eie las,Beroof van hulp, deur hoop gevloek;
Hy wat alléén ’n deurtog soek
Waar nog geen mens se voetstap was,
Voortsukkelend met sy eie las,
Beroof van hulp, deur hoop gevloek;
Wat skimp nòg swaar verdrukking myEn werk nòg harte-smarte spaarOm in sy skure jaar ná jaarDie stadig-rypende oes te kry;
Wat skimp nòg swaar verdrukking my
En werk nòg harte-smarte spaar
Om in sy skure jaar ná jaar
Die stadig-rypende oes te kry;
Wat, waar die sterre oor hom skynSnags in die stille duister-groen,Volhardingsvol sy arbeid doenAs hoop op seë kleiner kwyn,
Wat, waar die sterre oor hom skyn
Snags in die stille duister-groen,
Volhardingsvol sy arbeid doen
As hoop op seë kleiner kwyn,
En, met die sterre van die nagGetuie van sy lydenswee,Sy siel en wat hy liefhet, geeVir alles wat hy heilig ag—
En, met die sterre van die nag
Getuie van sy lydenswee,
Sy siel en wat hy liefhet, gee
Vir alles wat hy heilig ag—
Net soos in middeleeuse tydDie kloostermonnik wank’lend staan,Nog onbeslis om voort te gaanMet smartvol, angstige sielestryd:
Net soos in middeleeuse tyd
Die kloostermonnik wank’lend staan,
Nog onbeslis om voort te gaan
Met smartvol, angstige sielestryd:
Daar lok die wêreld met sy pragWat hom wat seëvier, bekransMet roem, met rykdom, en met glansEn op die kloeke vegter wag,
Daar lok die wêreld met sy prag
Wat hom wat seëvier, bekrans
Met roem, met rykdom, en met glans
En op die kloeke vegter wag,
En daar hang Hy wat boontoe wysEn bowe aardse rykdom troon,Die Heiland met die doringkroon,Wat driemaal heilig eerbied eis—
En daar hang Hy wat boontoe wys
En bowe aardse rykdom troon,
Die Heiland met die doringkroon,
Wat driemaal heilig eerbied eis—
Hy sal vergelding ryklik smaakIn ruime mate in sy hart,Want lang-verduurde sielesmartIs wat die sielskrag sterker maak.
Hy sal vergelding ryklik smaak
In ruime mate in sy hart,
Want lang-verduurde sielesmart
Is wat die sielskrag sterker maak.