DIE KUS.
Die lag het in haar oë nog gedansEn pêrelend geskemer oor haar mond,Toe ek iets leuks vertel het; maar terstondVerdwijn dit toe mij sinne, deur die glansVerblind, verbijsterd uitroep: God, jij ’s skoon!Sij staar mij ernstig sonder blose aan,En weer nie, daar ek arme om haar slaan;Maar wonder was die wee wat in haar oë woon:En gloeiend was die lippe, wat ek dringAan lippe marmerkoud, so liefdeloosDie lied sterf uit mij hart..... Die bosse sing,Die awend ginds daar aan die kimme bloos,Bied warme liefd’ vir sonnekoesteringEn in heur hartstog juig sij wonderroos.

Die lag het in haar oë nog gedansEn pêrelend geskemer oor haar mond,Toe ek iets leuks vertel het; maar terstondVerdwijn dit toe mij sinne, deur die glansVerblind, verbijsterd uitroep: God, jij ’s skoon!Sij staar mij ernstig sonder blose aan,En weer nie, daar ek arme om haar slaan;Maar wonder was die wee wat in haar oë woon:
Die lag het in haar oë nog gedans
En pêrelend geskemer oor haar mond,
Toe ek iets leuks vertel het; maar terstond
Verdwijn dit toe mij sinne, deur die glans
Verblind, verbijsterd uitroep: God, jij ’s skoon!
Sij staar mij ernstig sonder blose aan,
En weer nie, daar ek arme om haar slaan;
Maar wonder was die wee wat in haar oë woon:
En gloeiend was die lippe, wat ek dringAan lippe marmerkoud, so liefdeloosDie lied sterf uit mij hart..... Die bosse sing,Die awend ginds daar aan die kimme bloos,Bied warme liefd’ vir sonnekoesteringEn in heur hartstog juig sij wonderroos.
En gloeiend was die lippe, wat ek dring
Aan lippe marmerkoud, so liefdeloos
Die lied sterf uit mij hart..... Die bosse sing,
Die awend ginds daar aan die kimme bloos,
Bied warme liefd’ vir sonnekoestering
En in heur hartstog juig sij wonderroos.