MADONNA-DIENS.
Dit is ’n nag, die opstandig van drome,En ons ontwaak uit slaap, wat ons rede noem,En agter uit die skemer, uit die some,Waar Digting Waarheid raak, kom opgedoemDiana van die jag; die Mingodin,Godinne vroeg aanbid;Want Liefd’ moes lewe gee, die jag dit win:Offers en kranse witHet altijd die altare van die twee getooi,Geskenk van Jeugd wat sug naar roem,Of skugter nooi.Die vrouwlikheid trek ons virewig aan.—Die Dondergod en Mars moes altwee swig,Al het die Prins van Vrede vir ons voldaan,Te luister was sij lig:Madonna moes vereer word, Moedermaagd,Haar slape moes bekrans met die kleurkring van die maan,En deur die glorie van ’n grote God versaagdSoek mens wat menslik is en bid Haar aan,Bepeins haar pijn, haar wereldgrote smartEn weedom vir haar wig,Haar moederhart.Die Eeuw is haastig, Liefste, maak gebaarEn in ons tijd van rede en ongeloof,Verdeelde doele en twijfel, val ’n skaarVan vrae ons aan en wil ons rus beroof.Die lug is swoel daarbuite, swijgend swaarVan stroperige walm uit blommekelk,Die kriek sing lente en die padde-skaarWeergalm en swijg, die meibos, wit soos melkSkijn in die maanlig wat in strome rusOp die lente wat daar lok.Soos hare van ’n vrouw wat saggies susEn sing, haar kroos omkrans,So druip die wilkertakkies loom en slank en glansSoos silwergaas of elwerokEn rus.

Dit is ’n nag, die opstandig van drome,En ons ontwaak uit slaap, wat ons rede noem,En agter uit die skemer, uit die some,Waar Digting Waarheid raak, kom opgedoemDiana van die jag; die Mingodin,Godinne vroeg aanbid;Want Liefd’ moes lewe gee, die jag dit win:Offers en kranse witHet altijd die altare van die twee getooi,Geskenk van Jeugd wat sug naar roem,Of skugter nooi.
Dit is ’n nag, die opstandig van drome,
En ons ontwaak uit slaap, wat ons rede noem,
En agter uit die skemer, uit die some,
Waar Digting Waarheid raak, kom opgedoem
Diana van die jag; die Mingodin,
Godinne vroeg aanbid;
Want Liefd’ moes lewe gee, die jag dit win:
Offers en kranse wit
Het altijd die altare van die twee getooi,
Geskenk van Jeugd wat sug naar roem,
Of skugter nooi.
Die vrouwlikheid trek ons virewig aan.—Die Dondergod en Mars moes altwee swig,Al het die Prins van Vrede vir ons voldaan,Te luister was sij lig:Madonna moes vereer word, Moedermaagd,Haar slape moes bekrans met die kleurkring van die maan,En deur die glorie van ’n grote God versaagdSoek mens wat menslik is en bid Haar aan,Bepeins haar pijn, haar wereldgrote smartEn weedom vir haar wig,Haar moederhart.
Die vrouwlikheid trek ons virewig aan.—
Die Dondergod en Mars moes altwee swig,
Al het die Prins van Vrede vir ons voldaan,
Te luister was sij lig:
Madonna moes vereer word, Moedermaagd,
Haar slape moes bekrans met die kleurkring van die maan,
En deur die glorie van ’n grote God versaagd
Soek mens wat menslik is en bid Haar aan,
Bepeins haar pijn, haar wereldgrote smart
En weedom vir haar wig,
Haar moederhart.
Die Eeuw is haastig, Liefste, maak gebaarEn in ons tijd van rede en ongeloof,Verdeelde doele en twijfel, val ’n skaarVan vrae ons aan en wil ons rus beroof.
Die Eeuw is haastig, Liefste, maak gebaar
En in ons tijd van rede en ongeloof,
Verdeelde doele en twijfel, val ’n skaar
Van vrae ons aan en wil ons rus beroof.
Die lug is swoel daarbuite, swijgend swaarVan stroperige walm uit blommekelk,Die kriek sing lente en die padde-skaarWeergalm en swijg, die meibos, wit soos melkSkijn in die maanlig wat in strome rusOp die lente wat daar lok.Soos hare van ’n vrouw wat saggies susEn sing, haar kroos omkrans,So druip die wilkertakkies loom en slank en glansSoos silwergaas of elwerokEn rus.
Die lug is swoel daarbuite, swijgend swaar
Van stroperige walm uit blommekelk,
Die kriek sing lente en die padde-skaar
Weergalm en swijg, die meibos, wit soos melk
Skijn in die maanlig wat in strome rus
Op die lente wat daar lok.
Soos hare van ’n vrouw wat saggies sus
En sing, haar kroos omkrans,
So druip die wilkertakkies loom en slank en glans
Soos silwergaas of elwerok
En rus.