VIRGO RUSTICA.

VIRGO RUSTICA.

Twee oë vol lus vir die lewe,’n Gesig wat van geesvlugheid spreek;Vol geesdrif en lig, wat daar bewe,Die bekoorlikste skaduwees week;’n Lag soos die beek, wat daar kabbel,Soos klippies in diep kuile val,En ’n stem soos die watergemurmel,Soos golfies aan wal.Als die welle in sirkels uitrimpel,Geheimsinnig die kuile deurwaar,En die lelie al wiegend self dimpel,Met laggies haar weerskijn aanstaar;Waar die waterriet suiselend fluister,Haar geheim teen die nagwind belij;Soos ’n vreemde geluid in die duisterOnverstaanbaar is sij.

Twee oë vol lus vir die lewe,’n Gesig wat van geesvlugheid spreek;Vol geesdrif en lig, wat daar bewe,Die bekoorlikste skaduwees week;’n Lag soos die beek, wat daar kabbel,Soos klippies in diep kuile val,En ’n stem soos die watergemurmel,Soos golfies aan wal.

Twee oë vol lus vir die lewe,

’n Gesig wat van geesvlugheid spreek;

Vol geesdrif en lig, wat daar bewe,

Die bekoorlikste skaduwees week;

’n Lag soos die beek, wat daar kabbel,

Soos klippies in diep kuile val,

En ’n stem soos die watergemurmel,

Soos golfies aan wal.

Als die welle in sirkels uitrimpel,Geheimsinnig die kuile deurwaar,En die lelie al wiegend self dimpel,Met laggies haar weerskijn aanstaar;Waar die waterriet suiselend fluister,Haar geheim teen die nagwind belij;Soos ’n vreemde geluid in die duisterOnverstaanbaar is sij.

Als die welle in sirkels uitrimpel,

Geheimsinnig die kuile deurwaar,

En die lelie al wiegend self dimpel,

Met laggies haar weerskijn aanstaar;

Waar die waterriet suiselend fluister,

Haar geheim teen die nagwind belij;

Soos ’n vreemde geluid in die duister

Onverstaanbaar is sij.

Back to IndexNext