II.

II.

Roelof is ’n seun van Freed’rik Prins,Oom Kootjies boesemvrind,—skoolmaats was die twee gewees,en vrinde, tot die dood hul het geskei,vrinde aan mekaar gehegso onbaatsugtig trouas selde in die lewe word gesien.Freed’rik was dit ook wat hom met beursen raad gehelp het toe tekort en skandegedreig het voor sy deur.Nadàt hul was getroud, het wêrelds loopdie vrinde van mekaar geskeien vèr was hulle van mekaar gaan woon.Freed’riks dogters was al almal weg,getroud, verspreid;en Roelf, die een’ge seun,was weg op studie toe sy pameteens gestorwe is.En nou, met hulp en invloed van oom Koot,is Roelof in die dorpie daar geplaas,waar Uitkyk, ou oom Koot se plaas,nie al te ver vandaan is.Begryp’lik dus dat hy die deur vir homdaar altyd ope vinden gou op Uitkyk hom moes tuis gevoel.En elke dag ook vind oom Kootdat Roelf sy hart al meer en meergewonne het,veral dewyl hy in maniere en aarddie ou-man so herinner aan sy vrind,aan Freek, sy boesemvrind,wat hy nooit sal vergeet.Sy kinders, boëndien,is almal uit die huis,net Martjie allénig het nog oorgebly.Dit alles, en begeerte nog daarbyom aan die seundie liefde-skuld weer goed te maak,het d’ou-man tot besluit gebringdat Roelf by hom ’n nuwe tuis moes vinde.Oom Kootjie en tant’ Mieta het wel stilgedagtes by hulself gemaakdat wellig, as die jonkman daar sou kom,verhoudings tussen homen Martjie kan ontstaan—in jonge harte maklik opgewek—maar vir hulle maak dit sorg nog vrees,soos hul hom nou al ken;ja, nou en dan, en sonder woord te praat,verwissel die twee oudjies ongemerk’n laggie met mekaar,en albei dink daarbyaan wat die toekoms sou kan bring.Maar dit is al, geen woord of teken meerwat aan hul teed’re wense uiting gee;want dis hul goed en lang genoeg bekenddat Martjie ’n wil,’n koppie van haar eie heten haar gevoelens nie laat lei.In buurte en dorpis Martjie baie gesien,in meisies-kringe ook gesog,hoewel sy in maniere en aardhaar onderskei deur iets aparts—vir hoogmoed of verbeelding aangesiendeur die wat haar nie ken.Maar duid’lik is ’t vir elkeen, van begin,dat agter daardie grys-blou oë-paar’n siel woon wat sig op sy plek gevoel,vol erns en diepte, maar daarby’n sonneskyntjie bêre,gemak’lik tot ’n tint’ling op te wek,wat baiemaalondeuënd uit die raaksiende oë straal—tot wanhoop, ag,van menig jonkman wat alreedsom Uitkyks noointjie het gedraai:dis duid’lik, sy is almal skoon die baas,en lyk of sy aan trou nie dink.

Roelof is ’n seun van Freed’rik Prins,Oom Kootjies boesemvrind,—skoolmaats was die twee gewees,en vrinde, tot die dood hul het geskei,vrinde aan mekaar gehegso onbaatsugtig trouas selde in die lewe word gesien.Freed’rik was dit ook wat hom met beursen raad gehelp het toe tekort en skandegedreig het voor sy deur.Nadàt hul was getroud, het wêrelds loopdie vrinde van mekaar geskeien vèr was hulle van mekaar gaan woon.Freed’riks dogters was al almal weg,getroud, verspreid;en Roelf, die een’ge seun,was weg op studie toe sy pameteens gestorwe is.En nou, met hulp en invloed van oom Koot,is Roelof in die dorpie daar geplaas,waar Uitkyk, ou oom Koot se plaas,nie al te ver vandaan is.Begryp’lik dus dat hy die deur vir homdaar altyd ope vinden gou op Uitkyk hom moes tuis gevoel.

Roelof is ’n seun van Freed’rik Prins,

Oom Kootjies boesemvrind,—

skoolmaats was die twee gewees,

en vrinde, tot die dood hul het geskei,

vrinde aan mekaar geheg

so onbaatsugtig trou

as selde in die lewe word gesien.

Freed’rik was dit ook wat hom met beurs

en raad gehelp het toe tekort en skande

gedreig het voor sy deur.

Nadàt hul was getroud, het wêrelds loop

die vrinde van mekaar geskei

en vèr was hulle van mekaar gaan woon.

Freed’riks dogters was al almal weg,

getroud, verspreid;

en Roelf, die een’ge seun,

was weg op studie toe sy pa

meteens gestorwe is.

En nou, met hulp en invloed van oom Koot,

is Roelof in die dorpie daar geplaas,

waar Uitkyk, ou oom Koot se plaas,

nie al te ver vandaan is.

Begryp’lik dus dat hy die deur vir hom

daar altyd ope vind

en gou op Uitkyk hom moes tuis gevoel.

En elke dag ook vind oom Kootdat Roelf sy hart al meer en meergewonne het,veral dewyl hy in maniere en aarddie ou-man so herinner aan sy vrind,aan Freek, sy boesemvrind,wat hy nooit sal vergeet.Sy kinders, boëndien,is almal uit die huis,net Martjie allénig het nog oorgebly.Dit alles, en begeerte nog daarbyom aan die seundie liefde-skuld weer goed te maak,het d’ou-man tot besluit gebringdat Roelf by hom ’n nuwe tuis moes vinde.Oom Kootjie en tant’ Mieta het wel stilgedagtes by hulself gemaakdat wellig, as die jonkman daar sou kom,verhoudings tussen homen Martjie kan ontstaan—in jonge harte maklik opgewek—maar vir hulle maak dit sorg nog vrees,soos hul hom nou al ken;ja, nou en dan, en sonder woord te praat,verwissel die twee oudjies ongemerk’n laggie met mekaar,en albei dink daarbyaan wat die toekoms sou kan bring.Maar dit is al, geen woord of teken meerwat aan hul teed’re wense uiting gee;want dis hul goed en lang genoeg bekenddat Martjie ’n wil,’n koppie van haar eie heten haar gevoelens nie laat lei.

En elke dag ook vind oom Koot

dat Roelf sy hart al meer en meer

gewonne het,

veral dewyl hy in maniere en aard

die ou-man so herinner aan sy vrind,

aan Freek, sy boesemvrind,

wat hy nooit sal vergeet.

Sy kinders, boëndien,

is almal uit die huis,

net Martjie allénig het nog oorgebly.

Dit alles, en begeerte nog daarby

om aan die seun

die liefde-skuld weer goed te maak,

het d’ou-man tot besluit gebring

dat Roelf by hom ’n nuwe tuis moes vinde.

Oom Kootjie en tant’ Mieta het wel stil

gedagtes by hulself gemaak

dat wellig, as die jonkman daar sou kom,

verhoudings tussen hom

en Martjie kan ontstaan

—in jonge harte maklik opgewek—

maar vir hulle maak dit sorg nog vrees,

soos hul hom nou al ken;

ja, nou en dan, en sonder woord te praat,

verwissel die twee oudjies ongemerk

’n laggie met mekaar,

en albei dink daarby

aan wat die toekoms sou kan bring.

Maar dit is al, geen woord of teken meer

wat aan hul teed’re wense uiting gee;

want dis hul goed en lang genoeg bekend

dat Martjie ’n wil,

’n koppie van haar eie het

en haar gevoelens nie laat lei.

In buurte en dorpis Martjie baie gesien,in meisies-kringe ook gesog,hoewel sy in maniere en aardhaar onderskei deur iets aparts—vir hoogmoed of verbeelding aangesiendeur die wat haar nie ken.Maar duid’lik is ’t vir elkeen, van begin,dat agter daardie grys-blou oë-paar’n siel woon wat sig op sy plek gevoel,vol erns en diepte, maar daarby’n sonneskyntjie bêre,gemak’lik tot ’n tint’ling op te wek,wat baiemaalondeuënd uit die raaksiende oë straal—tot wanhoop, ag,van menig jonkman wat alreedsom Uitkyks noointjie het gedraai:dis duid’lik, sy is almal skoon die baas,en lyk of sy aan trou nie dink.

In buurte en dorp

is Martjie baie gesien,

in meisies-kringe ook gesog,

hoewel sy in maniere en aard

haar onderskei deur iets aparts—

vir hoogmoed of verbeelding aangesien

deur die wat haar nie ken.

Maar duid’lik is ’t vir elkeen, van begin,

dat agter daardie grys-blou oë-paar

’n siel woon wat sig op sy plek gevoel,

vol erns en diepte, maar daarby

’n sonneskyntjie bêre,

gemak’lik tot ’n tint’ling op te wek,

wat baiemaal

ondeuënd uit die raaksiende oë straal—

tot wanhoop, ag,

van menig jonkman wat alreeds

om Uitkyks noointjie het gedraai:

dis duid’lik, sy is almal skoon die baas,

en lyk of sy aan trou nie dink.

Back to IndexNext