III.
Dit was ’n aand geweestoe Roelof, ná sy vaders dood,op Uitkyk kom die eerste keer.By lamplig, in die huisgang, het hul homdie aand ontvangen welkom aangebode.En Martjie het hy ook die eerste keertoe daar ontmoeten hand gegee.Van bo het sy die lamplig neer sien valop voorhoof breed en welwend;en uit die winkbrou-skaad’weehad ’n oë-paarhaar aangekykso durwend en so reguit in haar eie,soos sy nog nooit by jonkmans het gewaar.Die handdruk, ook, was ferm daarby.En, net soos ene half verslae,het sy ’n stappie toe terug getree.En sittend by haar bed die aandhet sy só langmet oë starend-wyddie kêrsvlam aangekyk,of sy ’t nog nooit tot nou toe het gesien;en het nou iemand haar gevra: hoekom?dan het sy ’t selwe nie geweet:Gemak’lik-ordeloos, van bande ontslae,kan ons gedagtes so aan dwale raak,in towerlandeswaar te ontvlug.So was dit ook met haar die aand;maar elke keer het sy gemerkhoe steeds die beelde, vlottend om haar heen,om éne punt wou draai;en elke keer sien sy dan daar’n voorhoof van ’n ronding hoog en edelen durwend daardie oë, op haar gerig.En ’t was of sy in daardie blik’n aanval sien,of sy tot stryd word uitgedaag.Meteens opspringend van haar stoel, het syhaar hofie trots na bo gewip:„wat of hy hom wel sou verbeel,„die baas-skap sal sy hom wel gou ontleer....”en hard-op het sy toe gelag.Twee maande is nou verbyná daardie aand van Roelofs koms,maar hy ’t vir haardieselfde nog gebly:eerbied bowe mate, soos sy ditby ander jonkmans sien,betoon hy nooit aan haar;maar kyk, alreeds na d’eerste dag of driekon sy haar daaroor nie meer erger nie.

Dit was ’n aand geweestoe Roelof, ná sy vaders dood,op Uitkyk kom die eerste keer.By lamplig, in die huisgang, het hul homdie aand ontvangen welkom aangebode.En Martjie het hy ook die eerste keertoe daar ontmoeten hand gegee.Van bo het sy die lamplig neer sien valop voorhoof breed en welwend;en uit die winkbrou-skaad’weehad ’n oë-paarhaar aangekykso durwend en so reguit in haar eie,soos sy nog nooit by jonkmans het gewaar.Die handdruk, ook, was ferm daarby.En, net soos ene half verslae,het sy ’n stappie toe terug getree.En sittend by haar bed die aandhet sy só langmet oë starend-wyddie kêrsvlam aangekyk,of sy ’t nog nooit tot nou toe het gesien;en het nou iemand haar gevra: hoekom?dan het sy ’t selwe nie geweet:Gemak’lik-ordeloos, van bande ontslae,kan ons gedagtes so aan dwale raak,in towerlandeswaar te ontvlug.So was dit ook met haar die aand;maar elke keer het sy gemerkhoe steeds die beelde, vlottend om haar heen,om éne punt wou draai;en elke keer sien sy dan daar’n voorhoof van ’n ronding hoog en edelen durwend daardie oë, op haar gerig.En ’t was of sy in daardie blik’n aanval sien,of sy tot stryd word uitgedaag.Meteens opspringend van haar stoel, het syhaar hofie trots na bo gewip:„wat of hy hom wel sou verbeel,„die baas-skap sal sy hom wel gou ontleer....”en hard-op het sy toe gelag.
Dit was ’n aand gewees
toe Roelof, ná sy vaders dood,
op Uitkyk kom die eerste keer.
By lamplig, in die huisgang, het hul hom
die aand ontvang
en welkom aangebode.
En Martjie het hy ook die eerste keer
toe daar ontmoet
en hand gegee.
Van bo het sy die lamplig neer sien val
op voorhoof breed en welwend;
en uit die winkbrou-skaad’wee
had ’n oë-paar
haar aangekyk
so durwend en so reguit in haar eie,
soos sy nog nooit by jonkmans het gewaar.
Die handdruk, ook, was ferm daarby.
En, net soos ene half verslae,
het sy ’n stappie toe terug getree.
En sittend by haar bed die aand
het sy só lang
met oë starend-wyd
die kêrsvlam aangekyk,
of sy ’t nog nooit tot nou toe het gesien;
en het nou iemand haar gevra: hoekom?
dan het sy ’t selwe nie geweet:
Gemak’lik-ordeloos, van bande ontslae,
kan ons gedagtes so aan dwale raak,
in towerlande
swaar te ontvlug.
So was dit ook met haar die aand;
maar elke keer het sy gemerk
hoe steeds die beelde, vlottend om haar heen,
om éne punt wou draai;
en elke keer sien sy dan daar
’n voorhoof van ’n ronding hoog en edel
en durwend daardie oë, op haar gerig.
En ’t was of sy in daardie blik
’n aanval sien,
of sy tot stryd word uitgedaag.
Meteens opspringend van haar stoel, het sy
haar hofie trots na bo gewip:
„wat of hy hom wel sou verbeel,
„die baas-skap sal sy hom wel gou ontleer....”
en hard-op het sy toe gelag.
Twee maande is nou verbyná daardie aand van Roelofs koms,maar hy ’t vir haardieselfde nog gebly:eerbied bowe mate, soos sy ditby ander jonkmans sien,betoon hy nooit aan haar;maar kyk, alreeds na d’eerste dag of driekon sy haar daaroor nie meer erger nie.
Twee maande is nou verby
ná daardie aand van Roelofs koms,
maar hy ’t vir haar
dieselfde nog gebly:
eerbied bowe mate, soos sy dit
by ander jonkmans sien,
betoon hy nooit aan haar;
maar kyk, alreeds na d’eerste dag of drie
kon sy haar daaroor nie meer erger nie.