IX.
Uitkyks naaste bure woonnie al te ver nie,’n spruitjie is die grens; aan d’owerkantdaar lê die woning.Die oudste dogter van die huis is Sannie,Martjies skoolkam’raad uit vroeër dae;baie maal kom sy’n middag of ’n aand na Uitkyk ooren bly die nag dan daar.Sannie is al lang ’n goeie vriendinvan Roelof ook.Menigmaal met Martjie saam,of ook allénig, het hy haar gaan haalof huistoe weer gebring.Dis weer so’n Sondagmiddag op die plaasby Sannies ouers,Roelf en Martjie was die middag daaren staan nou op vertrek.Sannie is op Martjies wenkhaar kamer ingegaanen kom terug, met kappie op haar hoof,om saam te wandel.Weldra is die drie op padna d’oorkant toe,die ene agter d’ander in die paadjiedeur die gras,—agterste is Roelf.Soos altyd as die twee mekaar ontmoetis Martjie en Sannie nou teen Roelf’n bondgenootskap weer verbindvan terge.Sprank’lend huppel, langs die ry,die plaag-skerts,heen en t’rug-gekaats van d’een na d’ander,stootlaggies sonnig-helder tussenin,—geming met woorde en grappies.So, mekander volgend, stap hul aan,die spruitjie naad’rend.Oor hul klere glydie sonne-kolle, wat die blare boop hulle deur laat val.Roelof voel hom teen die tweenie opgewas nie;stingels pluk hy van die lange gras,asgaaie-worpe mikkend dan daarmeeop rugge en arme—roserooi en sagdeur witte somerkleedjies skeem’rend.„Sannie kyk,” sê Martjie, „hier het hy„die ander middag amper ingeval,”—en met haar handjie wys sy op ’n plekwaar Roelf se voet het uitgegly,net bo die stroom:Die brug is net ’n boomstam oor die spruit,aan weersy in ’n mikhout vas-gelê,en raaklings oor die water gaande,—breed en ondiep is die spruitjie hier.„Nou kyk,” sê Martjie aan Sannie,„hier, waar hy nie reg-op kon bly staan,„sal ek, met oë toe,„my drie keer in die rondte draai.”En, met haar arme uitgesprei,voeg sy die daad ook by die woord....’n Roep van skrik!sy wankel,alkant grypend om haar heen,sy val!Maar Roelf is byen het haar om haar middel vasin sterke arm.Maar op die boomstamkan hy ook homself nie staande hou,hy gaan met Martjie val,hy voel dit, O!Eén plan is net nog oormet snel beraad gryp hy dit aan:hy spring!....Daar staan hy in die water nou met haar,tot aan sy knieë in die stroom,maar sy daarbowe,droog, en veilig in sy arme nog—haar arme om sy skouer vasgeklem.En Sannie lag dat sy so kannie-meertot sy ook amper van die steg af val!Stadig oor die klippe noustap Roelf met Martjie kant toe,—sy van skrik bekome,nou sy voeldat niks te vrees is nie.En Sannetjies uitbundig-luid geskaterwerk op die twee aansteekliksodat hulook saam begin te lag.Die water stoot teën Roelofs bene op,versigtig oor die klippe set hy goedsy voete vas.Sou ’t wees dat nou die skrikbegin op Martjie ná te werk?want gouer gaan haar asem, gouer steedsnamate Roelf met haaral nader vorder na die kant;en aan sy bors kan hy ook voelhoe, altyd meer, haar laggie hygend worden stoterig.Sannie sit al oorkant op die grasen kan nie meer van die lag.Roelf is uit die water nou,en set vir Martjie op haar voete neer,by Sannie op die gras.Wat is hom tog oorkom?Sy lag is nie meer vrolik-ongedwongeen luid, soos elke dag.Meteens is tans die vrolikheidby Sannie, as by Roelf, verstom,want plots’ling eindig Martjies hik’rig laggiein ’n snikso luid en pynlik-skokkendasof selfs die vrolik sonnetjiedaarvoor moet skrik!Maar gou-gou het sy haar herstel,nog voor die ander angstig haar kan vrawat sy makeer.En laggend, naas mekaar, stap hul na huis.Roelf is na sy kamer afgedraaiom droë klere aan te trek.Deur Sannie word die voorval by die huismet geur en kleur vertel.Martjie het sig op ’n stoel laat val,gejaag gaan altyd nog haar bors;sou ’t wees van skrikof van vermoeienis?Haar wange gloei,en van haar ma af draai haar oë weg,en bo haar asem is haar stem,as sy verklaar:„O, ma, ek het tog so geskrik!”

Uitkyks naaste bure woonnie al te ver nie,’n spruitjie is die grens; aan d’owerkantdaar lê die woning.Die oudste dogter van die huis is Sannie,Martjies skoolkam’raad uit vroeër dae;baie maal kom sy’n middag of ’n aand na Uitkyk ooren bly die nag dan daar.Sannie is al lang ’n goeie vriendinvan Roelof ook.Menigmaal met Martjie saam,of ook allénig, het hy haar gaan haalof huistoe weer gebring.
Uitkyks naaste bure woon
nie al te ver nie,
’n spruitjie is die grens; aan d’owerkant
daar lê die woning.
Die oudste dogter van die huis is Sannie,
Martjies skoolkam’raad uit vroeër dae;
baie maal kom sy
’n middag of ’n aand na Uitkyk oor
en bly die nag dan daar.
Sannie is al lang ’n goeie vriendin
van Roelof ook.
Menigmaal met Martjie saam,
of ook allénig, het hy haar gaan haal
of huistoe weer gebring.
Dis weer so’n Sondagmiddag op die plaasby Sannies ouers,Roelf en Martjie was die middag daaren staan nou op vertrek.Sannie is op Martjies wenkhaar kamer ingegaanen kom terug, met kappie op haar hoof,om saam te wandel.Weldra is die drie op padna d’oorkant toe,die ene agter d’ander in die paadjiedeur die gras,—agterste is Roelf.Soos altyd as die twee mekaar ontmoetis Martjie en Sannie nou teen Roelf’n bondgenootskap weer verbindvan terge.Sprank’lend huppel, langs die ry,die plaag-skerts,heen en t’rug-gekaats van d’een na d’ander,stootlaggies sonnig-helder tussenin,—geming met woorde en grappies.So, mekander volgend, stap hul aan,die spruitjie naad’rend.Oor hul klere glydie sonne-kolle, wat die blare boop hulle deur laat val.Roelof voel hom teen die tweenie opgewas nie;stingels pluk hy van die lange gras,asgaaie-worpe mikkend dan daarmeeop rugge en arme—roserooi en sagdeur witte somerkleedjies skeem’rend.„Sannie kyk,” sê Martjie, „hier het hy„die ander middag amper ingeval,”—en met haar handjie wys sy op ’n plekwaar Roelf se voet het uitgegly,net bo die stroom:Die brug is net ’n boomstam oor die spruit,aan weersy in ’n mikhout vas-gelê,en raaklings oor die water gaande,—breed en ondiep is die spruitjie hier.
Dis weer so’n Sondagmiddag op die plaas
by Sannies ouers,
Roelf en Martjie was die middag daar
en staan nou op vertrek.
Sannie is op Martjies wenk
haar kamer ingegaan
en kom terug, met kappie op haar hoof,
om saam te wandel.
Weldra is die drie op pad
na d’oorkant toe,
die ene agter d’ander in die paadjie
deur die gras,—
agterste is Roelf.
Soos altyd as die twee mekaar ontmoet
is Martjie en Sannie nou teen Roelf
’n bondgenootskap weer verbind
van terge.
Sprank’lend huppel, langs die ry,
die plaag-skerts,
heen en t’rug-gekaats van d’een na d’ander,
stootlaggies sonnig-helder tussenin,
—geming met woorde en grappies.
So, mekander volgend, stap hul aan,
die spruitjie naad’rend.
Oor hul klere gly
die sonne-kolle, wat die blare bo
op hulle deur laat val.
Roelof voel hom teen die twee
nie opgewas nie;
stingels pluk hy van die lange gras,
asgaaie-worpe mikkend dan daarmee
op rugge en arme—roserooi en sag
deur witte somerkleedjies skeem’rend.
„Sannie kyk,” sê Martjie, „hier het hy
„die ander middag amper ingeval,”—
en met haar handjie wys sy op ’n plek
waar Roelf se voet het uitgegly,
net bo die stroom:
Die brug is net ’n boomstam oor die spruit,
aan weersy in ’n mikhout vas-gelê,
en raaklings oor die water gaande,—
breed en ondiep is die spruitjie hier.
„Nou kyk,” sê Martjie aan Sannie,„hier, waar hy nie reg-op kon bly staan,„sal ek, met oë toe,„my drie keer in die rondte draai.”En, met haar arme uitgesprei,voeg sy die daad ook by die woord....’n Roep van skrik!sy wankel,alkant grypend om haar heen,sy val!Maar Roelf is byen het haar om haar middel vasin sterke arm.Maar op die boomstamkan hy ook homself nie staande hou,hy gaan met Martjie val,hy voel dit, O!Eén plan is net nog oormet snel beraad gryp hy dit aan:hy spring!....Daar staan hy in die water nou met haar,tot aan sy knieë in die stroom,maar sy daarbowe,droog, en veilig in sy arme nog—haar arme om sy skouer vasgeklem.En Sannie lag dat sy so kannie-meertot sy ook amper van die steg af val!
„Nou kyk,” sê Martjie aan Sannie,
„hier, waar hy nie reg-op kon bly staan,
„sal ek, met oë toe,
„my drie keer in die rondte draai.”
En, met haar arme uitgesprei,
voeg sy die daad ook by die woord....
’n Roep van skrik!
sy wankel,
alkant grypend om haar heen,
sy val!
Maar Roelf is by
en het haar om haar middel vas
in sterke arm.
Maar op die boomstam
kan hy ook homself nie staande hou,
hy gaan met Martjie val,
hy voel dit, O!
Eén plan is net nog oor
met snel beraad gryp hy dit aan:
hy spring!....
Daar staan hy in die water nou met haar,
tot aan sy knieë in die stroom,
maar sy daarbowe,
droog, en veilig in sy arme nog
—haar arme om sy skouer vasgeklem.
En Sannie lag dat sy so kannie-meer
tot sy ook amper van die steg af val!
Stadig oor die klippe noustap Roelf met Martjie kant toe,—sy van skrik bekome,nou sy voeldat niks te vrees is nie.En Sannetjies uitbundig-luid geskaterwerk op die twee aansteekliksodat hulook saam begin te lag.Die water stoot teën Roelofs bene op,versigtig oor die klippe set hy goedsy voete vas.Sou ’t wees dat nou die skrikbegin op Martjie ná te werk?want gouer gaan haar asem, gouer steedsnamate Roelf met haaral nader vorder na die kant;en aan sy bors kan hy ook voelhoe, altyd meer, haar laggie hygend worden stoterig.Sannie sit al oorkant op die grasen kan nie meer van die lag.Roelf is uit die water nou,en set vir Martjie op haar voete neer,by Sannie op die gras.Wat is hom tog oorkom?Sy lag is nie meer vrolik-ongedwongeen luid, soos elke dag.Meteens is tans die vrolikheidby Sannie, as by Roelf, verstom,want plots’ling eindig Martjies hik’rig laggiein ’n snikso luid en pynlik-skokkendasof selfs die vrolik sonnetjiedaarvoor moet skrik!Maar gou-gou het sy haar herstel,nog voor die ander angstig haar kan vrawat sy makeer.En laggend, naas mekaar, stap hul na huis.Roelf is na sy kamer afgedraaiom droë klere aan te trek.Deur Sannie word die voorval by die huismet geur en kleur vertel.Martjie het sig op ’n stoel laat val,gejaag gaan altyd nog haar bors;sou ’t wees van skrikof van vermoeienis?Haar wange gloei,en van haar ma af draai haar oë weg,en bo haar asem is haar stem,as sy verklaar:„O, ma, ek het tog so geskrik!”
Stadig oor die klippe nou
stap Roelf met Martjie kant toe,
—sy van skrik bekome,
nou sy voel
dat niks te vrees is nie.
En Sannetjies uitbundig-luid geskater
werk op die twee aansteeklik
sodat hul
ook saam begin te lag.
Die water stoot teën Roelofs bene op,
versigtig oor die klippe set hy goed
sy voete vas.
Sou ’t wees dat nou die skrik
begin op Martjie ná te werk?
want gouer gaan haar asem, gouer steeds
namate Roelf met haar
al nader vorder na die kant;
en aan sy bors kan hy ook voel
hoe, altyd meer, haar laggie hygend word
en stoterig.
Sannie sit al oorkant op die gras
en kan nie meer van die lag.
Roelf is uit die water nou,
en set vir Martjie op haar voete neer,
by Sannie op die gras.
Wat is hom tog oorkom?
Sy lag is nie meer vrolik-ongedwonge
en luid, soos elke dag.
Meteens is tans die vrolikheid
by Sannie, as by Roelf, verstom,
want plots’ling eindig Martjies hik’rig laggie
in ’n snik
so luid en pynlik-skokkend
asof selfs die vrolik sonnetjie
daarvoor moet skrik!
Maar gou-gou het sy haar herstel,
nog voor die ander angstig haar kan vra
wat sy makeer.
En laggend, naas mekaar, stap hul na huis.
Roelf is na sy kamer afgedraai
om droë klere aan te trek.
Deur Sannie word die voorval by die huis
met geur en kleur vertel.
Martjie het sig op ’n stoel laat val,
gejaag gaan altyd nog haar bors;
sou ’t wees van skrik
of van vermoeienis?
Haar wange gloei,
en van haar ma af draai haar oë weg,
en bo haar asem is haar stem,
as sy verklaar:
„O, ma, ek het tog so geskrik!”