X.

X.

Lyk dit of die lot of noodlot somsnog dralend rond-tas na die planvan ons bestemming,is eenkeer d’eerste stoot gegee,dan volg die twede dikwels gou daarná:„Maar wat is dit met julle twee van-aand?”Dis ou tant’ Mieta wat dit vrawant Martjie en Sannie is van-aandnie in te hou nie.Martjie voel ’n opgewondenheidwat prikk’lend haar van hoek tot kante jaag:opbruisend woel ’n lewe in haar bloedsoos sy nog nooit geken het nie,asof sy ’n lus gevoelom alles met haar hande aan te gryp—te frommel deur mekaar,en roekeloosdie bande af te gooi van selfbedwang.Hul fluister met mekaar ondeuënd, die twee,en nou en dan kom uit die ver kombuis’n lagbui onbedaarlik;ja, dis wel bewysdat iets gebrou word wat met sorgvir Roelf bedek worden hom nieveel goeds voorspel.Die awend-ete staan op tafel klaaren almal neem hul plaas.Martjie deel die pannekoeke uiten gee die borde rond aan tafel.Sy en Sannie kan met moeitehul lag bedwing—dis anders wel gewoonte, as die tweeeers reg op stryk is.Roelof, nes die ander, het alreedssy pankoek opgerol,’n stukkie afgesny en opgehap;maar ’t lyk of hy nie vorder nie:hy kou en kouen skuif die happie met sy tongvan links na regsen weer terug....Hy buk sy hoof, om op sy bordsy pannekoek noukeurig te beskou.En, nes ’n stortvloed wat ’n dam verbreek,wat nie meer uit kan hou nie,bars nou Martjie en Sannie al-meteensin tomeloos geskater los:in Roelofs pannekoek het hul’n ronde lap van linne ingebak!Hy lag met hulle hart’lik saamen moet bekendat hul hom goed het beet geneem.Oom Kootjie sê: „Maar hoor,„jul jonkmans van vandag is darem swak,„in my dae moes ’n nooi dit tog probeer„om my so’n streek te speel,—„so waar het sy ’n soen gekry!”Van menigeen, wat aars’lend nog ontbeer,maak so’n woord meteens ’n held:Gevaarlik is die lig wat plotselingaan Roelofs oog ontskiet,’n oënblik weifel hy,maar voordat iemand regtig weetwat nou gebeur,is hy reeds agter Sannies stoel,sy arm geslae om haar hoof,en op haar wang gee hy ’n ferme soen!Martjie is opgespring,en na die deur slaan sy op vlug!Maar ou oom Koot is klaar, en met sy armkeer hy haar voor;’n oënblik nog, en Roelf het haar gepak,haar arme in sy sterke greep geklemen magteloos,en op haar frisse lippe, rood en vol,druk hy ’n soen!Albei het die slagveld nou ontvlugen Roelf het baas gebly.Hy neem sy stoel weer in—oor eie kordaatheid baie verbaas,bedremmeld en terneergeslaenou dat hybemerk hoe ver hy is gegaan.Goedkeurend klop oom Kootjie op sy skouer:„Roelfie, ’t het my altyd maar gelyk„of jy te stadig is,„maar nou het ek gesien dat jy„gesny is uit die ou soort hout—„dis reg so, man!”As Martjie weer die ander môre vroegdie eetsaal binne komvind sy vir Roelf reeds daaren yw’rig besig:naas sy bordhet hy ’n stuk papier,en teken iets met potlood daarop aan,so besig dat hy selfs nie merkhoe sy die kamer binnekom,—of sou hy maar so maak?Dis net of sy ’n skok gevoelen op die drumpelmoet bly staan:wat! is dan in hom,sinds wat daar gister het gebeur,so gansegaar en niks verander nie?!„Môre ou sus,” sê hy meteens,as sy reeds reg-oor homhaar stoel geneem het,maar van sy skrywe kyk hy nog nie open bly nog so ’n rukkie spraak’loos sit.Met snelle handbewegingskuif hy noupapier en potlood wegen kyk haar in haar oë aan:„Ou sus, maar waarom kry ek dan„van-môre glad geen koppie koffie nie?”Martjie voel ’n rukkie in haar asem,snel-verleë is haar laggieas sy moet gewaardat sy eers nouhaar tafel-plig gedenk.Sy gryp die koffiekanen skink sy koppie vol;en dis vir haar ’n baie groot verligtingas sy siendat hy met brood en boterbesig isen nie die blossie merkwat op haar wange vlugtig vlam;—maar half het sy ’n gedagte dat hy ditekspres nie wil gewaar.Hoewel hy openhartig is en vrolikbly hy maar vir haar’n raadsel:hoofskuddend, by homselwe,of pratend, as daar niemand by is nie,en somtyds stil in diep gepeins.Maar gou is altyd weerdie skaad’wee wegen is hy weer homselwe,meestetyds vóor iemand iets kan merk.Martjie is haarself nie meer,sy voel haar op ’n weg gestootwaar sy nie meer op kan terugkeer nie.Vergeefs is elke dag haar moeiteom, in praat en doen,vir Roelf dieselfde weer te wees soos vroeër.Ja, maar as sy aan haar selwe vraop watter tyd die „vroeër” terug moet siendan weet sy nie,want duid’lik is dit tog vir haardat reeds die eerste keervan hul ontmoetingsy al reeds nie meerhaarselwe het gevoel.Maar nou moet sy daarby nog ondervindhoe sy ook tot haar ouers en haar vrindeen tot haar werk geworde issoos een wat vreemd is.Wonderlik is in ons lewe, ja,die kérings-punte, as ons moet gewaardat so meteens ’n nuwe sieldie leisels het geneemvan al ons dinke en gevoel,en ons op duiselhoogte het geplaasvan saligheid,vanwaar ons oog sig plots’ling kan verbeelin d’afgrond van die smart te kyk.

Lyk dit of die lot of noodlot somsnog dralend rond-tas na die planvan ons bestemming,is eenkeer d’eerste stoot gegee,dan volg die twede dikwels gou daarná:

Lyk dit of die lot of noodlot soms

nog dralend rond-tas na die plan

van ons bestemming,

is eenkeer d’eerste stoot gegee,

dan volg die twede dikwels gou daarná:

„Maar wat is dit met julle twee van-aand?”Dis ou tant’ Mieta wat dit vrawant Martjie en Sannie is van-aandnie in te hou nie.Martjie voel ’n opgewondenheidwat prikk’lend haar van hoek tot kante jaag:opbruisend woel ’n lewe in haar bloedsoos sy nog nooit geken het nie,asof sy ’n lus gevoelom alles met haar hande aan te gryp—te frommel deur mekaar,en roekeloosdie bande af te gooi van selfbedwang.Hul fluister met mekaar ondeuënd, die twee,en nou en dan kom uit die ver kombuis’n lagbui onbedaarlik;ja, dis wel bewysdat iets gebrou word wat met sorgvir Roelf bedek worden hom nieveel goeds voorspel.

„Maar wat is dit met julle twee van-aand?”

Dis ou tant’ Mieta wat dit vra

want Martjie en Sannie is van-aand

nie in te hou nie.

Martjie voel ’n opgewondenheid

wat prikk’lend haar van hoek tot kante jaag:

opbruisend woel ’n lewe in haar bloed

soos sy nog nooit geken het nie,

asof sy ’n lus gevoel

om alles met haar hande aan te gryp

—te frommel deur mekaar,

en roekeloos

die bande af te gooi van selfbedwang.

Hul fluister met mekaar ondeuënd, die twee,

en nou en dan kom uit die ver kombuis

’n lagbui onbedaarlik;

ja, dis wel bewys

dat iets gebrou word wat met sorg

vir Roelf bedek word

en hom nie

veel goeds voorspel.

Die awend-ete staan op tafel klaaren almal neem hul plaas.Martjie deel die pannekoeke uiten gee die borde rond aan tafel.Sy en Sannie kan met moeitehul lag bedwing—dis anders wel gewoonte, as die tweeeers reg op stryk is.Roelof, nes die ander, het alreedssy pankoek opgerol,’n stukkie afgesny en opgehap;maar ’t lyk of hy nie vorder nie:hy kou en kouen skuif die happie met sy tongvan links na regsen weer terug....Hy buk sy hoof, om op sy bordsy pannekoek noukeurig te beskou.En, nes ’n stortvloed wat ’n dam verbreek,wat nie meer uit kan hou nie,bars nou Martjie en Sannie al-meteensin tomeloos geskater los:in Roelofs pannekoek het hul’n ronde lap van linne ingebak!Hy lag met hulle hart’lik saamen moet bekendat hul hom goed het beet geneem.

Die awend-ete staan op tafel klaar

en almal neem hul plaas.

Martjie deel die pannekoeke uit

en gee die borde rond aan tafel.

Sy en Sannie kan met moeite

hul lag bedwing

—dis anders wel gewoonte, as die twee

eers reg op stryk is.

Roelof, nes die ander, het alreeds

sy pankoek opgerol,

’n stukkie afgesny en opgehap;

maar ’t lyk of hy nie vorder nie:

hy kou en kou

en skuif die happie met sy tong

van links na regs

en weer terug....

Hy buk sy hoof, om op sy bord

sy pannekoek noukeurig te beskou.

En, nes ’n stortvloed wat ’n dam verbreek,

wat nie meer uit kan hou nie,

bars nou Martjie en Sannie al-meteens

in tomeloos geskater los:

in Roelofs pannekoek het hul

’n ronde lap van linne ingebak!

Hy lag met hulle hart’lik saam

en moet beken

dat hul hom goed het beet geneem.

Oom Kootjie sê: „Maar hoor,„jul jonkmans van vandag is darem swak,„in my dae moes ’n nooi dit tog probeer„om my so’n streek te speel,—„so waar het sy ’n soen gekry!”

Oom Kootjie sê: „Maar hoor,

„jul jonkmans van vandag is darem swak,

„in my dae moes ’n nooi dit tog probeer

„om my so’n streek te speel,—

„so waar het sy ’n soen gekry!”

Van menigeen, wat aars’lend nog ontbeer,maak so’n woord meteens ’n held:Gevaarlik is die lig wat plotselingaan Roelofs oog ontskiet,’n oënblik weifel hy,maar voordat iemand regtig weetwat nou gebeur,is hy reeds agter Sannies stoel,sy arm geslae om haar hoof,en op haar wang gee hy ’n ferme soen!Martjie is opgespring,en na die deur slaan sy op vlug!Maar ou oom Koot is klaar, en met sy armkeer hy haar voor;’n oënblik nog, en Roelf het haar gepak,haar arme in sy sterke greep geklemen magteloos,en op haar frisse lippe, rood en vol,druk hy ’n soen!

Van menigeen, wat aars’lend nog ontbeer,

maak so’n woord meteens ’n held:

Gevaarlik is die lig wat plotseling

aan Roelofs oog ontskiet,

’n oënblik weifel hy,

maar voordat iemand regtig weet

wat nou gebeur,

is hy reeds agter Sannies stoel,

sy arm geslae om haar hoof,

en op haar wang gee hy ’n ferme soen!

Martjie is opgespring,

en na die deur slaan sy op vlug!

Maar ou oom Koot is klaar, en met sy arm

keer hy haar voor;

’n oënblik nog, en Roelf het haar gepak,

haar arme in sy sterke greep geklem

en magteloos,

en op haar frisse lippe, rood en vol,

druk hy ’n soen!

Albei het die slagveld nou ontvlugen Roelf het baas gebly.Hy neem sy stoel weer in—oor eie kordaatheid baie verbaas,bedremmeld en terneergeslaenou dat hybemerk hoe ver hy is gegaan.Goedkeurend klop oom Kootjie op sy skouer:„Roelfie, ’t het my altyd maar gelyk„of jy te stadig is,„maar nou het ek gesien dat jy„gesny is uit die ou soort hout—„dis reg so, man!”

Albei het die slagveld nou ontvlug

en Roelf het baas gebly.

Hy neem sy stoel weer in

—oor eie kordaatheid baie verbaas,

bedremmeld en terneergeslae

nou dat hy

bemerk hoe ver hy is gegaan.

Goedkeurend klop oom Kootjie op sy skouer:

„Roelfie, ’t het my altyd maar gelyk

„of jy te stadig is,

„maar nou het ek gesien dat jy

„gesny is uit die ou soort hout—

„dis reg so, man!”

As Martjie weer die ander môre vroegdie eetsaal binne komvind sy vir Roelf reeds daaren yw’rig besig:naas sy bordhet hy ’n stuk papier,en teken iets met potlood daarop aan,so besig dat hy selfs nie merkhoe sy die kamer binnekom,—of sou hy maar so maak?Dis net of sy ’n skok gevoelen op die drumpelmoet bly staan:wat! is dan in hom,sinds wat daar gister het gebeur,so gansegaar en niks verander nie?!„Môre ou sus,” sê hy meteens,as sy reeds reg-oor homhaar stoel geneem het,maar van sy skrywe kyk hy nog nie open bly nog so ’n rukkie spraak’loos sit.

As Martjie weer die ander môre vroeg

die eetsaal binne kom

vind sy vir Roelf reeds daar

en yw’rig besig:

naas sy bord

het hy ’n stuk papier,

en teken iets met potlood daarop aan,

so besig dat hy selfs nie merk

hoe sy die kamer binnekom,

—of sou hy maar so maak?

Dis net of sy ’n skok gevoel

en op die drumpel

moet bly staan:

wat! is dan in hom,

sinds wat daar gister het gebeur,

so gansegaar en niks verander nie?!

„Môre ou sus,” sê hy meteens,

as sy reeds reg-oor hom

haar stoel geneem het,

maar van sy skrywe kyk hy nog nie op

en bly nog so ’n rukkie spraak’loos sit.

Met snelle handbewegingskuif hy noupapier en potlood wegen kyk haar in haar oë aan:„Ou sus, maar waarom kry ek dan„van-môre glad geen koppie koffie nie?”Martjie voel ’n rukkie in haar asem,snel-verleë is haar laggieas sy moet gewaardat sy eers nouhaar tafel-plig gedenk.Sy gryp die koffiekanen skink sy koppie vol;en dis vir haar ’n baie groot verligtingas sy siendat hy met brood en boterbesig isen nie die blossie merkwat op haar wange vlugtig vlam;—maar half het sy ’n gedagte dat hy ditekspres nie wil gewaar.

Met snelle handbeweging

skuif hy nou

papier en potlood weg

en kyk haar in haar oë aan:

„Ou sus, maar waarom kry ek dan

„van-môre glad geen koppie koffie nie?”

Martjie voel ’n rukkie in haar asem,

snel-verleë is haar laggie

as sy moet gewaar

dat sy eers nou

haar tafel-plig gedenk.

Sy gryp die koffiekan

en skink sy koppie vol;

en dis vir haar ’n baie groot verligting

as sy sien

dat hy met brood en boter

besig is

en nie die blossie merk

wat op haar wange vlugtig vlam;—

maar half het sy ’n gedagte dat hy dit

ekspres nie wil gewaar.

Hoewel hy openhartig is en vrolikbly hy maar vir haar’n raadsel:hoofskuddend, by homselwe,of pratend, as daar niemand by is nie,en somtyds stil in diep gepeins.Maar gou is altyd weerdie skaad’wee wegen is hy weer homselwe,meestetyds vóor iemand iets kan merk.

Hoewel hy openhartig is en vrolik

bly hy maar vir haar

’n raadsel:

hoofskuddend, by homselwe,

of pratend, as daar niemand by is nie,

en somtyds stil in diep gepeins.

Maar gou is altyd weer

die skaad’wee weg

en is hy weer homselwe,

meestetyds vóor iemand iets kan merk.

Martjie is haarself nie meer,sy voel haar op ’n weg gestootwaar sy nie meer op kan terugkeer nie.Vergeefs is elke dag haar moeiteom, in praat en doen,vir Roelf dieselfde weer te wees soos vroeër.

Martjie is haarself nie meer,

sy voel haar op ’n weg gestoot

waar sy nie meer op kan terugkeer nie.

Vergeefs is elke dag haar moeite

om, in praat en doen,

vir Roelf dieselfde weer te wees soos vroeër.

Ja, maar as sy aan haar selwe vraop watter tyd die „vroeër” terug moet siendan weet sy nie,want duid’lik is dit tog vir haardat reeds die eerste keervan hul ontmoetingsy al reeds nie meerhaarselwe het gevoel.Maar nou moet sy daarby nog ondervindhoe sy ook tot haar ouers en haar vrindeen tot haar werk geworde issoos een wat vreemd is.Wonderlik is in ons lewe, ja,die kérings-punte, as ons moet gewaardat so meteens ’n nuwe sieldie leisels het geneemvan al ons dinke en gevoel,en ons op duiselhoogte het geplaasvan saligheid,vanwaar ons oog sig plots’ling kan verbeelin d’afgrond van die smart te kyk.

Ja, maar as sy aan haar selwe vra

op watter tyd die „vroeër” terug moet sien

dan weet sy nie,

want duid’lik is dit tog vir haar

dat reeds die eerste keer

van hul ontmoeting

sy al reeds nie meer

haarselwe het gevoel.

Maar nou moet sy daarby nog ondervind

hoe sy ook tot haar ouers en haar vrinde

en tot haar werk geworde is

soos een wat vreemd is.

Wonderlik is in ons lewe, ja,

die kérings-punte, as ons moet gewaar

dat so meteens ’n nuwe siel

die leisels het geneem

van al ons dinke en gevoel,

en ons op duiselhoogte het geplaas

van saligheid,

vanwaar ons oog sig plots’ling kan verbeel

in d’afgrond van die smart te kyk.

Back to IndexNext