V.
Oom Kootjie, jeugdig nog van hart,en elke dag aan Roelof meer geheg,het lank al reeds gesê:„kyk Roelfie, op die dag,„as ek jou eind’lik hier op Uitkyk het,„haal ek ’n bottel ou-wyn uit„en drink ons jou gesondheid almal saam.”Oom Kootjie wil sy woord nou hou,en ’t tref ook net vandagdat ou neef Kasper en sy vrouop Uitkyk aan sal ry,—vir ou tant’ Mieta nog ’n rede meerdie glans van hulle fesie te verhoogmet tert en koekevars en geurend uit die oond.’n Tafeltjie staan buite reeds gedek,neef Kasper en sy vrou word daar ontvang.Wat sou ’t met Martjie wees?Sy staan gekleed en klaarom uit te gaan,en sal vandagnie daar wees by die klompie nie:Ja, gist’r-awend het sy niein slaap gevaleer sy ’n middel had bedagom haar besluit teen Roelfgevolg te gee:in plaas van ook sy welkoms-feesmet vrolik-lief gesiggie by te woon,sal sy verklaarop boodskap te moet gaanwat nie meer uitgestel kan word.Maar nou sy reeds het opgemerkhoe hy vir haardieselfde is as elke dag,en daardie handdruk van gist’r-aandvergete hetof heelt’mal nie beskouas blyk van soet geheim wat sy aan homin stilte het vertrou,nou voel sy grote lus, haar planvan uitgaan te laat vaaren daar te bly, by hom.Sou ’t blydskap wees omdat sy haarin hom vergis het;of sou dit wees dat sy maar net gevoel:natuurdrang van haar meisieshartgerus ’n vryer teuël te kan geewaar geen gevaar bestaandat hy die hele hand sal neemas net ’n vinger hom word aangebied?Maar dis al tyddat sy moet gaan,haar klein komedie moet sy nouten einde speel.Dis ander dae nooit gebruik by haar’n hand te gee,as sy so heen en weer op boodskap gaan,maar, vir ’n grap sou sy dit netvandag wil doen,ja, skynbaar vir ’n grapmaar eintlik welom Roelof ook ’n beurt te geehaar hand in syne vas te hou.Plots’ling kry hy nougedagte weeraan Martjies groet gist’r-aand,en op sy beurt hou hy haar handin syne nou gevangterwyl hy laggend sê:„Nee wag, jy ’s al te haastig,„laat ek hul nou eers vertel:„Tante, pas maar op vir Martjie, hoor,„wat sy makeer gaan bowe my verstand,„daar ’s muis-nes in haar kop....”En daar word die hele storie van gist’r-aandvertel.Sy ruk haar handjie los uit syneen haas haar stapom weg te kom.Ja, soet geheim, voorwaar!Hoe kon sy tog van hom ooit so iets dink?Dáar word dit aan die laglus prys gegeevan almal saam!Sy voel dat haar gewete suiwer is,maar waarom dan voel sy soos eenwat heelt’mal is verslae?„Dis duid’lik,” sê sy by haarselwe,„hier moet anders word te werk gegaan....”Te werk gegaan!? Hoe kom sy togaan so’n gedagte;wat is dan haar doelwaar sy na streef,of syne, wat sy moet verydel?Nee, sy vind op al die vraegeen antwoord nie;en elke dag word sy haarselwe noutot raadsel, meer en meer.Hoe klugtig was haar swaar bewapening,waar nooit ’n aanval was te vrees.... en moontlik ook geen vrees sou wek!

Oom Kootjie, jeugdig nog van hart,en elke dag aan Roelof meer geheg,het lank al reeds gesê:„kyk Roelfie, op die dag,„as ek jou eind’lik hier op Uitkyk het,„haal ek ’n bottel ou-wyn uit„en drink ons jou gesondheid almal saam.”Oom Kootjie wil sy woord nou hou,en ’t tref ook net vandagdat ou neef Kasper en sy vrouop Uitkyk aan sal ry,—vir ou tant’ Mieta nog ’n rede meerdie glans van hulle fesie te verhoogmet tert en koekevars en geurend uit die oond.’n Tafeltjie staan buite reeds gedek,neef Kasper en sy vrou word daar ontvang.Wat sou ’t met Martjie wees?Sy staan gekleed en klaarom uit te gaan,en sal vandagnie daar wees by die klompie nie:Ja, gist’r-awend het sy niein slaap gevaleer sy ’n middel had bedagom haar besluit teen Roelfgevolg te gee:in plaas van ook sy welkoms-feesmet vrolik-lief gesiggie by te woon,sal sy verklaarop boodskap te moet gaanwat nie meer uitgestel kan word.Maar nou sy reeds het opgemerkhoe hy vir haardieselfde is as elke dag,en daardie handdruk van gist’r-aandvergete hetof heelt’mal nie beskouas blyk van soet geheim wat sy aan homin stilte het vertrou,nou voel sy grote lus, haar planvan uitgaan te laat vaaren daar te bly, by hom.
Oom Kootjie, jeugdig nog van hart,
en elke dag aan Roelof meer geheg,
het lank al reeds gesê:
„kyk Roelfie, op die dag,
„as ek jou eind’lik hier op Uitkyk het,
„haal ek ’n bottel ou-wyn uit
„en drink ons jou gesondheid almal saam.”
Oom Kootjie wil sy woord nou hou,
en ’t tref ook net vandag
dat ou neef Kasper en sy vrou
op Uitkyk aan sal ry,
—vir ou tant’ Mieta nog ’n rede meer
die glans van hulle fesie te verhoog
met tert en koeke
vars en geurend uit die oond.
’n Tafeltjie staan buite reeds gedek,
neef Kasper en sy vrou word daar ontvang.
Wat sou ’t met Martjie wees?
Sy staan gekleed en klaar
om uit te gaan,
en sal vandag
nie daar wees by die klompie nie:
Ja, gist’r-awend het sy nie
in slaap geval
eer sy ’n middel had bedag
om haar besluit teen Roelf
gevolg te gee:
in plaas van ook sy welkoms-fees
met vrolik-lief gesiggie by te woon,
sal sy verklaar
op boodskap te moet gaan
wat nie meer uitgestel kan word.
Maar nou sy reeds het opgemerk
hoe hy vir haar
dieselfde is as elke dag,
en daardie handdruk van gist’r-aand
vergete het
of heelt’mal nie beskou
as blyk van soet geheim wat sy aan hom
in stilte het vertrou,
nou voel sy grote lus, haar plan
van uitgaan te laat vaar
en daar te bly, by hom.
Sou ’t blydskap wees omdat sy haarin hom vergis het;of sou dit wees dat sy maar net gevoel:natuurdrang van haar meisieshartgerus ’n vryer teuël te kan geewaar geen gevaar bestaandat hy die hele hand sal neemas net ’n vinger hom word aangebied?Maar dis al tyddat sy moet gaan,haar klein komedie moet sy nouten einde speel.Dis ander dae nooit gebruik by haar’n hand te gee,as sy so heen en weer op boodskap gaan,maar, vir ’n grap sou sy dit netvandag wil doen,ja, skynbaar vir ’n grapmaar eintlik welom Roelof ook ’n beurt te geehaar hand in syne vas te hou.Plots’ling kry hy nougedagte weeraan Martjies groet gist’r-aand,en op sy beurt hou hy haar handin syne nou gevangterwyl hy laggend sê:„Nee wag, jy ’s al te haastig,„laat ek hul nou eers vertel:„Tante, pas maar op vir Martjie, hoor,„wat sy makeer gaan bowe my verstand,„daar ’s muis-nes in haar kop....”En daar word die hele storie van gist’r-aandvertel.Sy ruk haar handjie los uit syneen haas haar stapom weg te kom.
Sou ’t blydskap wees omdat sy haar
in hom vergis het;
of sou dit wees dat sy maar net gevoel:
natuurdrang van haar meisieshart
gerus ’n vryer teuël te kan gee
waar geen gevaar bestaan
dat hy die hele hand sal neem
as net ’n vinger hom word aangebied?
Maar dis al tyd
dat sy moet gaan,
haar klein komedie moet sy nou
ten einde speel.
Dis ander dae nooit gebruik by haar
’n hand te gee,
as sy so heen en weer op boodskap gaan,
maar, vir ’n grap sou sy dit net
vandag wil doen,
ja, skynbaar vir ’n grap
maar eintlik wel
om Roelof ook ’n beurt te gee
haar hand in syne vas te hou.
Plots’ling kry hy nou
gedagte weer
aan Martjies groet gist’r-aand,
en op sy beurt hou hy haar hand
in syne nou gevang
terwyl hy laggend sê:
„Nee wag, jy ’s al te haastig,
„laat ek hul nou eers vertel:
„Tante, pas maar op vir Martjie, hoor,
„wat sy makeer gaan bowe my verstand,
„daar ’s muis-nes in haar kop....”
En daar word die hele storie van gist’r-aand
vertel.
Sy ruk haar handjie los uit syne
en haas haar stap
om weg te kom.
Ja, soet geheim, voorwaar!Hoe kon sy tog van hom ooit so iets dink?Dáar word dit aan die laglus prys gegeevan almal saam!Sy voel dat haar gewete suiwer is,maar waarom dan voel sy soos eenwat heelt’mal is verslae?„Dis duid’lik,” sê sy by haarselwe,„hier moet anders word te werk gegaan....”Te werk gegaan!? Hoe kom sy togaan so’n gedagte;wat is dan haar doelwaar sy na streef,of syne, wat sy moet verydel?Nee, sy vind op al die vraegeen antwoord nie;en elke dag word sy haarselwe noutot raadsel, meer en meer.Hoe klugtig was haar swaar bewapening,waar nooit ’n aanval was te vrees.... en moontlik ook geen vrees sou wek!
Ja, soet geheim, voorwaar!
Hoe kon sy tog van hom ooit so iets dink?
Dáar word dit aan die laglus prys gegee
van almal saam!
Sy voel dat haar gewete suiwer is,
maar waarom dan voel sy soos een
wat heelt’mal is verslae?
„Dis duid’lik,” sê sy by haarselwe,
„hier moet anders word te werk gegaan....”
Te werk gegaan!? Hoe kom sy tog
aan so’n gedagte;
wat is dan haar doel
waar sy na streef,
of syne, wat sy moet verydel?
Nee, sy vind op al die vrae
geen antwoord nie;
en elke dag word sy haarselwe nou
tot raadsel, meer en meer.
Hoe klugtig was haar swaar bewapening,
waar nooit ’n aanval was te vrees
.... en moontlik ook geen vrees sou wek!