VII.
Smôrens is oom Kootvan almal in die huis die eerste op,gebruik sy koffie en sy brooden hou al vroeg die opsig by die werk.En met tant’ Mieta ookis ’t baie maal nie anders nie.En so is ’t al die reël elke dagdat Roelof aan die tafel smôrens netvir Martjie nog ontmoet,om hom by d’ete te bedien.Die plig laat sy haar welgevalas vir ’n broer,want as ’n kind van hul gesinword Roelf behandel.Bekoring het so’n broerskap wel vir haar,sy kan nie stry nie,nee, sy kan heelt’mal nie ontveinsdat daardie klein kwartiertjie elke dag,aan d’oggend-dis met hom,die skoonste oënblik is van d’hele dag,verlangend sien sy daarna uit,te meer omdat sy nou genoeg besefdat nooit welvoeglikheid se heiligdomvan hom gevaar te dugte het,as hul sig spelend op die rande waagvan hartstog en gevoelenssteeds aan jonge harte eie.Skud die Wysheid met sy hoofas hy so’n spel aanskou?Wel moontlik, ja,maar sonder ’n glimlag op sy lippeseker nooit.„Martjie, ’n stukkie brood,”vra RoelfSy skuif die bakkie aan.Hy sê al dankie, want hy het gedink’n snytjie te kan neem.Maar al-meteens trek sy dit weer terug,en gryp hy met sy handdie tafeldoek.En as die bakkie stadig nog ’n keerword aangeskuiwegryp hy snel haar blanke pols,dat sy hom nie ’n twede keer kan fop,—sy vingers drukkend in haar weke vlees—maar plots’ling laat hy los,hoewel daar niemand is wat kyken vestig op sy bord sy oë weerasof hy iets gedaan het wathy nie mog doen nie.Haar môre-kleed is rose-rooi van kleur,nie knellend om haar lede nie,maar volgend tog die ronding—vol en buigsaam;mollig, en tot d’elleboog ontbloot,haar arme,in die moue wyd en oop.Op d’adem van die rose, fris bedoud,kom deur die ope venster uit die tuindie skone môre;maar dis net of slegs aan haardie môre sy aroma het ontleenwat d’hele kamer vul,en ná-geur nogas sy dit lank al het verlaat.

Smôrens is oom Kootvan almal in die huis die eerste op,gebruik sy koffie en sy brooden hou al vroeg die opsig by die werk.En met tant’ Mieta ookis ’t baie maal nie anders nie.En so is ’t al die reël elke dagdat Roelof aan die tafel smôrens netvir Martjie nog ontmoet,om hom by d’ete te bedien.Die plig laat sy haar welgevalas vir ’n broer,want as ’n kind van hul gesinword Roelf behandel.Bekoring het so’n broerskap wel vir haar,sy kan nie stry nie,nee, sy kan heelt’mal nie ontveinsdat daardie klein kwartiertjie elke dag,aan d’oggend-dis met hom,die skoonste oënblik is van d’hele dag,verlangend sien sy daarna uit,te meer omdat sy nou genoeg besefdat nooit welvoeglikheid se heiligdomvan hom gevaar te dugte het,as hul sig spelend op die rande waagvan hartstog en gevoelenssteeds aan jonge harte eie.
Smôrens is oom Koot
van almal in die huis die eerste op,
gebruik sy koffie en sy brood
en hou al vroeg die opsig by die werk.
En met tant’ Mieta ook
is ’t baie maal nie anders nie.
En so is ’t al die reël elke dag
dat Roelof aan die tafel smôrens net
vir Martjie nog ontmoet,
om hom by d’ete te bedien.
Die plig laat sy haar welgeval
as vir ’n broer,
want as ’n kind van hul gesin
word Roelf behandel.
Bekoring het so’n broerskap wel vir haar,
sy kan nie stry nie,
nee, sy kan heelt’mal nie ontveins
dat daardie klein kwartiertjie elke dag,
aan d’oggend-dis met hom,
die skoonste oënblik is van d’hele dag,
verlangend sien sy daarna uit,
te meer omdat sy nou genoeg besef
dat nooit welvoeglikheid se heiligdom
van hom gevaar te dugte het,
as hul sig spelend op die rande waag
van hartstog en gevoelens
steeds aan jonge harte eie.
Skud die Wysheid met sy hoofas hy so’n spel aanskou?Wel moontlik, ja,maar sonder ’n glimlag op sy lippeseker nooit.
Skud die Wysheid met sy hoof
as hy so’n spel aanskou?
Wel moontlik, ja,
maar sonder ’n glimlag op sy lippe
seker nooit.
„Martjie, ’n stukkie brood,”vra RoelfSy skuif die bakkie aan.Hy sê al dankie, want hy het gedink’n snytjie te kan neem.Maar al-meteens trek sy dit weer terug,en gryp hy met sy handdie tafeldoek.En as die bakkie stadig nog ’n keerword aangeskuiwegryp hy snel haar blanke pols,dat sy hom nie ’n twede keer kan fop,—sy vingers drukkend in haar weke vlees—maar plots’ling laat hy los,hoewel daar niemand is wat kyken vestig op sy bord sy oë weerasof hy iets gedaan het wathy nie mog doen nie.
„Martjie, ’n stukkie brood,”
vra Roelf
Sy skuif die bakkie aan.
Hy sê al dankie, want hy het gedink
’n snytjie te kan neem.
Maar al-meteens trek sy dit weer terug,
en gryp hy met sy hand
die tafeldoek.
En as die bakkie stadig nog ’n keer
word aangeskuiwe
gryp hy snel haar blanke pols,
dat sy hom nie ’n twede keer kan fop,
—sy vingers drukkend in haar weke vlees—
maar plots’ling laat hy los,
hoewel daar niemand is wat kyk
en vestig op sy bord sy oë weer
asof hy iets gedaan het wat
hy nie mog doen nie.
Haar môre-kleed is rose-rooi van kleur,nie knellend om haar lede nie,maar volgend tog die ronding—vol en buigsaam;mollig, en tot d’elleboog ontbloot,haar arme,in die moue wyd en oop.Op d’adem van die rose, fris bedoud,kom deur die ope venster uit die tuindie skone môre;maar dis net of slegs aan haardie môre sy aroma het ontleenwat d’hele kamer vul,en ná-geur nogas sy dit lank al het verlaat.
Haar môre-kleed is rose-rooi van kleur,
nie knellend om haar lede nie,
maar volgend tog die ronding—vol en buigsaam;
mollig, en tot d’elleboog ontbloot,
haar arme,
in die moue wyd en oop.
Op d’adem van die rose, fris bedoud,
kom deur die ope venster uit die tuin
die skone môre;
maar dis net of slegs aan haar
die môre sy aroma het ontleen
wat d’hele kamer vul,
en ná-geur nog
as sy dit lank al het verlaat.