XI.
Nie elke awend, na die awendmaal,bly Roelof in die huiselike kring:hy trek hom baie-maal terugom rustig in sy kamer hom te wyaan skryfwerk, mee na huis gebring,of aan ’n boek;en nie beseffend, blykbaar, hoe hy dan’n leegheid nalaat in die kleine kringom d’awendlamp.Dan kom die wens by Martjie somtyds op—sy weet nie waarom nie—dat hy tog maarvir altyd weg mag bly!Die somer-aand is swoel;en ope, wyd,staan deure en rame, bundels lamplig strooiendbuite-toe,tot diep in d’eike-blare.’n Ligbaan val daar ook uit Roelofs venster,reguit oor die werfgras,op en oordie muurtjie van die tuin,die rose-struike treffend daar,en as gevange eind’gend in’n rose-tros, ferwélig donker-rooi,bo almal, hoog,warmgloeiend teën die donker van die nag.In skaad’wee van die roseboompies,agter in die tuinpad, staan ’n bank;daar ’s iets daarop wat roer....Dis Martjie:vroeg in d’awend reeds had syhaar kamer opgesoek.Maar swaar en stikkend was die lug,gevlug was sy na buite,asem soekend in die tuin.Mà g sy, mag sy deur die struike heenhaar oog laat gaanna Roelofs kamer, oor die werf?Ag, waarom nie? die raam en deur is wydgeopen vir die koelte,en sy hoor haar ma is daar,hoewel sy haar nie daarvandaan gewaar:iefd’ryk-sorgend bring tant’ Mieta sovir Roelof baie-maal ’n koppie melk,en bly ’n rukkie in sy kamer danmet hom gesels—’n moeder ook vir hom,nie minder as vir Martjie, haar eie kind.Die plaasvolk kom na huistoe uit die dorp,’n deuntjie singend by die hees geluidvan hulle konsertina,trappend op die maat;en as hul oor die baan van lamplig tree,wat val uit Roelofs kamer,draai die hoofde ’n oënblik omen word hul groet gehoor:„Naand basie!â€Sonder op te kyk het Roelfdie groet beantwoord;steunend op sy hand-palm rus sy hoof,sy oog gebonde in aandag op die vloer,wyl ou tant’ Mieta iets vertel.—Aan éen kant, op sy hoof en skouer, straaldie lamplig helder.Martjie stoot die takkies van die roseeenkant toe,dat sy hom kan gewaar;en hongerig asof sy homnie elke dag ontmoet,verslind sy hom in stilte met haar oog.Weeklaënd-hees „ha-ha†die konsertinanog van veren begelei die krekie-sang—geluide wat nog meeraan Martjie laat gevoeldat sy alleen is, heeltemal,omslote in die donker, en vergeet—,O, heerlik met die saligheid alleen,wat opbruis in haar boesem,sterker golwend elke oënblik nou.Sy kan nie meer bly sit nie,spring meteens oorend en wandel sneldie tuinpad op en neertot bowe by die ou prieel,haar wange koelend teen die druiwe-loof,en drink, met lippe ope wyd,die koele naglug,teug op teug.Sy voel ’n drukking, pynlik, op haar bors;en op haar knieësak sy neer meteens,haar hande op haar bors,haar oë na die sterre bo,—en magteloos, half biddend,half belydend,net soos eengevange in die krag-greep van ’n reus,ontbéwe aan haar lippe net die woorde:„God,.... ’k het lief!â€.............................Dis laat!.... Hoe lang sou ’t wel kan weesdat sy daar in die paadjie sit, alleen?Sy weet nie....strykend met haar handjie oor haar voorhoofstaan sy op,en voel so kalm en rustig assinds maande nie....Die ligte is oral uit,en alles slaap op Uitkyk reeds.Sy stap die paadjie af, die tuinhek uit,die sware skaad’wee van die eike deur,en loop die woning omna agteren bereik haar kamers buitedeur.

Nie elke awend, na die awendmaal,bly Roelof in die huiselike kring:hy trek hom baie-maal terugom rustig in sy kamer hom te wyaan skryfwerk, mee na huis gebring,of aan ’n boek;en nie beseffend, blykbaar, hoe hy dan’n leegheid nalaat in die kleine kringom d’awendlamp.Dan kom die wens by Martjie somtyds op—sy weet nie waarom nie—dat hy tog maarvir altyd weg mag bly!
Nie elke awend, na die awendmaal,
bly Roelof in die huiselike kring:
hy trek hom baie-maal terug
om rustig in sy kamer hom te wy
aan skryfwerk, mee na huis gebring,
of aan ’n boek;
en nie beseffend, blykbaar, hoe hy dan
’n leegheid nalaat in die kleine kring
om d’awendlamp.
Dan kom die wens by Martjie somtyds op
—sy weet nie waarom nie—
dat hy tog maar
vir altyd weg mag bly!
Die somer-aand is swoel;en ope, wyd,staan deure en rame, bundels lamplig strooiendbuite-toe,tot diep in d’eike-blare.’n Ligbaan val daar ook uit Roelofs venster,reguit oor die werfgras,op en oordie muurtjie van die tuin,die rose-struike treffend daar,en as gevange eind’gend in’n rose-tros, ferwélig donker-rooi,bo almal, hoog,warmgloeiend teën die donker van die nag.
Die somer-aand is swoel;
en ope, wyd,
staan deure en rame, bundels lamplig strooiend
buite-toe,
tot diep in d’eike-blare.
’n Ligbaan val daar ook uit Roelofs venster,
reguit oor die werfgras,
op en oor
die muurtjie van die tuin,
die rose-struike treffend daar,
en as gevange eind’gend in
’n rose-tros, ferwélig donker-rooi,
bo almal, hoog,
warmgloeiend teën die donker van die nag.
In skaad’wee van die roseboompies,agter in die tuinpad, staan ’n bank;daar ’s iets daarop wat roer....Dis Martjie:vroeg in d’awend reeds had syhaar kamer opgesoek.Maar swaar en stikkend was die lug,gevlug was sy na buite,asem soekend in die tuin.
In skaad’wee van die roseboompies,
agter in die tuinpad, staan ’n bank;
daar ’s iets daarop wat roer....
Dis Martjie:
vroeg in d’awend reeds had sy
haar kamer opgesoek.
Maar swaar en stikkend was die lug,
gevlug was sy na buite,
asem soekend in die tuin.
Mà g sy, mag sy deur die struike heenhaar oog laat gaanna Roelofs kamer, oor die werf?Ag, waarom nie? die raam en deur is wydgeopen vir die koelte,en sy hoor haar ma is daar,hoewel sy haar nie daarvandaan gewaar:iefd’ryk-sorgend bring tant’ Mieta sovir Roelof baie-maal ’n koppie melk,en bly ’n rukkie in sy kamer danmet hom gesels—’n moeder ook vir hom,nie minder as vir Martjie, haar eie kind.
MÃ g sy, mag sy deur die struike heen
haar oog laat gaan
na Roelofs kamer, oor die werf?
Ag, waarom nie? die raam en deur is wyd
geopen vir die koelte,
en sy hoor haar ma is daar,
hoewel sy haar nie daarvandaan gewaar:
iefd’ryk-sorgend bring tant’ Mieta so
vir Roelof baie-maal ’n koppie melk,
en bly ’n rukkie in sy kamer dan
met hom gesels
—’n moeder ook vir hom,
nie minder as vir Martjie, haar eie kind.
Die plaasvolk kom na huistoe uit die dorp,’n deuntjie singend by die hees geluidvan hulle konsertina,trappend op die maat;en as hul oor die baan van lamplig tree,wat val uit Roelofs kamer,draai die hoofde ’n oënblik omen word hul groet gehoor:„Naand basie!â€Sonder op te kyk het Roelfdie groet beantwoord;steunend op sy hand-palm rus sy hoof,sy oog gebonde in aandag op die vloer,wyl ou tant’ Mieta iets vertel.—Aan éen kant, op sy hoof en skouer, straaldie lamplig helder.
Die plaasvolk kom na huistoe uit die dorp,
’n deuntjie singend by die hees geluid
van hulle konsertina,
trappend op die maat;
en as hul oor die baan van lamplig tree,
wat val uit Roelofs kamer,
draai die hoofde ’n oënblik om
en word hul groet gehoor:
„Naand basie!â€
Sonder op te kyk het Roelf
die groet beantwoord;
steunend op sy hand-palm rus sy hoof,
sy oog gebonde in aandag op die vloer,
wyl ou tant’ Mieta iets vertel.—
Aan éen kant, op sy hoof en skouer, straal
die lamplig helder.
Martjie stoot die takkies van die roseeenkant toe,dat sy hom kan gewaar;en hongerig asof sy homnie elke dag ontmoet,verslind sy hom in stilte met haar oog.
Martjie stoot die takkies van die rose
eenkant toe,
dat sy hom kan gewaar;
en hongerig asof sy hom
nie elke dag ontmoet,
verslind sy hom in stilte met haar oog.
Weeklaënd-hees „ha-ha†die konsertinanog van veren begelei die krekie-sang—geluide wat nog meeraan Martjie laat gevoeldat sy alleen is, heeltemal,omslote in die donker, en vergeet—,O, heerlik met die saligheid alleen,wat opbruis in haar boesem,sterker golwend elke oënblik nou.
Weeklaënd-hees „ha-ha†die konsertina
nog van ver
en begelei die krekie-sang
—geluide wat nog meer
aan Martjie laat gevoel
dat sy alleen is, heeltemal,
omslote in die donker, en vergeet—,
O, heerlik met die saligheid alleen,
wat opbruis in haar boesem,
sterker golwend elke oënblik nou.
Sy kan nie meer bly sit nie,spring meteens oorend en wandel sneldie tuinpad op en neertot bowe by die ou prieel,haar wange koelend teen die druiwe-loof,en drink, met lippe ope wyd,die koele naglug,teug op teug.
Sy kan nie meer bly sit nie,
spring meteens oorend en wandel snel
die tuinpad op en neer
tot bowe by die ou prieel,
haar wange koelend teen die druiwe-loof,
en drink, met lippe ope wyd,
die koele naglug,
teug op teug.
Sy voel ’n drukking, pynlik, op haar bors;en op haar knieësak sy neer meteens,haar hande op haar bors,haar oë na die sterre bo,—en magteloos, half biddend,half belydend,net soos eengevange in die krag-greep van ’n reus,ontbéwe aan haar lippe net die woorde:„God,.... ’k het lief!â€.............................
Sy voel ’n drukking, pynlik, op haar bors;
en op haar knieë
sak sy neer meteens,
haar hande op haar bors,
haar oë na die sterre bo,—
en magteloos, half biddend,
half belydend,
net soos een
gevange in die krag-greep van ’n reus,
ontbéwe aan haar lippe net die woorde:
„God,.... ’k het lief!â€....
.........................
Dis laat!.... Hoe lang sou ’t wel kan weesdat sy daar in die paadjie sit, alleen?Sy weet nie....strykend met haar handjie oor haar voorhoofstaan sy op,en voel so kalm en rustig assinds maande nie....Die ligte is oral uit,en alles slaap op Uitkyk reeds.Sy stap die paadjie af, die tuinhek uit,die sware skaad’wee van die eike deur,en loop die woning omna agteren bereik haar kamers buitedeur.
Dis laat!.... Hoe lang sou ’t wel kan wees
dat sy daar in die paadjie sit, alleen?
Sy weet nie....
strykend met haar handjie oor haar voorhoof
staan sy op,
en voel so kalm en rustig as
sinds maande nie....
Die ligte is oral uit,
en alles slaap op Uitkyk reeds.
Sy stap die paadjie af, die tuinhek uit,
die sware skaad’wee van die eike deur,
en loop die woning om
na agter
en bereik haar kamers buitedeur.