XIV.

XIV.

Die dag daarna as Roelfsy kamer uitstap endie woonhuis nader, om sy oggendmaalte gaan gebruik,staan voor die stoep die kapkar,ingespan en klaarom weg te gaan.Martjie kom die voordeur haastig uiten tref hom by die treedjies aan.Blykbaar het sy nie verwaghom nog te sien of spreek.Sy’s wrewelig, en voeldat op haar wang’n kleurtjie haar verraai;terwyl sy moeite doenhaar laggie tot ’n aldags-plooi te dwing.Sy groet hom,met ’n uitleg, haastig-wegdat sy gaan kuier by tant’ Hannie Ras.Sy was al op van-môre vroegen het haar ma vertel hoe sy reeds langtant’ Hannie ’n kuier het beloof,en gister by die bruilof hettant’ Hannie haar gevratog nou nie langer uit te stel.So kom sy dan van-môre tot die planom daad’lik maar te gaan;en om die perde nie te veeldie warmte te laat voel,sou sy maar vroeg vertrek:Op Uitkyk is dit heeltemal die reëldat Martjie so die perde en die kartot haar beskikking het.En Roelof voel net dankbaar dat hy haarvan-môre nie aan tafel reg-oor homsal sien soos elke dag.Martjie het die plan bedenk,om gras eers te laat groeioor daardie oom se aanspraak bydie fees van gister.Roelof ken sy al genoegom wel te weetdat dit nie al te lang sal hoef te duur,dewyl hy nie meer voel as datonwaarheid is gevoed,waar tussen hom en haar tog niks bestaan.Maar hoe dithaargetref het, nee,dit, voel sy, sal hy nooit besef of weet.Veertien dae sou haar kuier duur,maar nou’liks is ’n week verbyof Martjie is op Uitkyk weer terug.Tant’ Mieta vra haar,eers van al,of ou tant’ Hannie haardan nooit te ete het gegee—so maer het sy geworre.Roelof druk haar handjiehartelik;„welkom tuis, ou sus,„maar, alla wêreld, ons het jou gemis!”Waar en gul en openhartig nog,soos altyd,is sy woorde en manier,—maar haat’lik byna tog vir haar:bewysend hoe sy, onbegrepe nog,’n vreemd’ling in sy boesem bly.En tog, met vlugtig opslag,blits haar oogin syne,asof, teën alle hoop en wete in,’n dieper sin sig daar sou laat gewaarvan wat hy sê.Maar ag, ’n halwe oënblik is genoegvir haar om te verstaandat sy vir hom„ou sus” net is gebly,en niks as dit alleen.Martjie weet nie waarom sy’n stil verwagting haddat daardie kuier by tant’ Hannie togverligting of verandering aan sou bring.Maar alles is soos altyd nog:die vrae is nog daar,en knaend nog die ou verlange na’n skoon besitwat hare nie mag wees.En tog kom af en toe’n glimlag haar verrasin weemoeds-uur,en vra sy aan haarself of pa en mawel ooit die rykdom het gekenwat haar besitting is.Dan weer, meteens, bevind sy haarop boodskap weg, na Roelf,maar keer terug op halfpad, omdat synie weet wat sy hom eintlik het te sê—en voel haar dan soos eenverstote in haar armoed, en verlaat.Martjie het nog nooit haarself gevraof Roelofs aansien by die mense haarbewoge het om hom te eeren lief te hê.Dat hy die eeren aansien moet gewinen dat sy, baie-maal,nou hierdan daar,’n woord van lof moet hoorop hom—sy voel maar netdat alles so moet wees,dat net so goed die sonop middernag kan skynas dat ’t anders is;en in haar oë lê ’n kalme blik wat sê:„Ek weet dit al;„is dit maar al wat julle het te sê„van hom?„O, myne is hy,„en meer as een van julle s’n,„hy’s myne alleen!”

Die dag daarna as Roelfsy kamer uitstap endie woonhuis nader, om sy oggendmaalte gaan gebruik,staan voor die stoep die kapkar,ingespan en klaarom weg te gaan.Martjie kom die voordeur haastig uiten tref hom by die treedjies aan.Blykbaar het sy nie verwaghom nog te sien of spreek.Sy’s wrewelig, en voeldat op haar wang’n kleurtjie haar verraai;terwyl sy moeite doenhaar laggie tot ’n aldags-plooi te dwing.Sy groet hom,met ’n uitleg, haastig-wegdat sy gaan kuier by tant’ Hannie Ras.

Die dag daarna as Roelf

sy kamer uitstap en

die woonhuis nader, om sy oggendmaal

te gaan gebruik,

staan voor die stoep die kapkar,

ingespan en klaar

om weg te gaan.

Martjie kom die voordeur haastig uit

en tref hom by die treedjies aan.

Blykbaar het sy nie verwag

hom nog te sien of spreek.

Sy’s wrewelig, en voel

dat op haar wang

’n kleurtjie haar verraai;

terwyl sy moeite doen

haar laggie tot ’n aldags-plooi te dwing.

Sy groet hom,

met ’n uitleg, haastig-weg

dat sy gaan kuier by tant’ Hannie Ras.

Sy was al op van-môre vroegen het haar ma vertel hoe sy reeds langtant’ Hannie ’n kuier het beloof,en gister by die bruilof hettant’ Hannie haar gevratog nou nie langer uit te stel.So kom sy dan van-môre tot die planom daad’lik maar te gaan;en om die perde nie te veeldie warmte te laat voel,sou sy maar vroeg vertrek:Op Uitkyk is dit heeltemal die reëldat Martjie so die perde en die kartot haar beskikking het.En Roelof voel net dankbaar dat hy haarvan-môre nie aan tafel reg-oor homsal sien soos elke dag.

Sy was al op van-môre vroeg

en het haar ma vertel hoe sy reeds lang

tant’ Hannie ’n kuier het beloof,

en gister by die bruilof het

tant’ Hannie haar gevra

tog nou nie langer uit te stel.

So kom sy dan van-môre tot die plan

om daad’lik maar te gaan;

en om die perde nie te veel

die warmte te laat voel,

sou sy maar vroeg vertrek:

Op Uitkyk is dit heeltemal die reël

dat Martjie so die perde en die kar

tot haar beskikking het.

En Roelof voel net dankbaar dat hy haar

van-môre nie aan tafel reg-oor hom

sal sien soos elke dag.

Martjie het die plan bedenk,om gras eers te laat groeioor daardie oom se aanspraak bydie fees van gister.Roelof ken sy al genoegom wel te weetdat dit nie al te lang sal hoef te duur,dewyl hy nie meer voel as datonwaarheid is gevoed,waar tussen hom en haar tog niks bestaan.Maar hoe dithaargetref het, nee,dit, voel sy, sal hy nooit besef of weet.

Martjie het die plan bedenk,

om gras eers te laat groei

oor daardie oom se aanspraak by

die fees van gister.

Roelof ken sy al genoeg

om wel te weet

dat dit nie al te lang sal hoef te duur,

dewyl hy nie meer voel as dat

onwaarheid is gevoed,

waar tussen hom en haar tog niks bestaan.

Maar hoe dithaargetref het, nee,

dit, voel sy, sal hy nooit besef of weet.

Veertien dae sou haar kuier duur,maar nou’liks is ’n week verbyof Martjie is op Uitkyk weer terug.Tant’ Mieta vra haar,eers van al,of ou tant’ Hannie haardan nooit te ete het gegee—so maer het sy geworre.

Veertien dae sou haar kuier duur,

maar nou’liks is ’n week verby

of Martjie is op Uitkyk weer terug.

Tant’ Mieta vra haar,

eers van al,

of ou tant’ Hannie haar

dan nooit te ete het gegee—

so maer het sy geworre.

Roelof druk haar handjiehartelik;„welkom tuis, ou sus,„maar, alla wêreld, ons het jou gemis!”Waar en gul en openhartig nog,soos altyd,is sy woorde en manier,—maar haat’lik byna tog vir haar:bewysend hoe sy, onbegrepe nog,’n vreemd’ling in sy boesem bly.En tog, met vlugtig opslag,blits haar oogin syne,asof, teën alle hoop en wete in,’n dieper sin sig daar sou laat gewaarvan wat hy sê.Maar ag, ’n halwe oënblik is genoegvir haar om te verstaandat sy vir hom„ou sus” net is gebly,en niks as dit alleen.

Roelof druk haar handjie

hartelik;

„welkom tuis, ou sus,

„maar, alla wêreld, ons het jou gemis!”

Waar en gul en openhartig nog,

soos altyd,

is sy woorde en manier,—

maar haat’lik byna tog vir haar:

bewysend hoe sy, onbegrepe nog,

’n vreemd’ling in sy boesem bly.

En tog, met vlugtig opslag,

blits haar oog

in syne,

asof, teën alle hoop en wete in,

’n dieper sin sig daar sou laat gewaar

van wat hy sê.

Maar ag, ’n halwe oënblik is genoeg

vir haar om te verstaan

dat sy vir hom

„ou sus” net is gebly,

en niks as dit alleen.

Martjie weet nie waarom sy’n stil verwagting haddat daardie kuier by tant’ Hannie togverligting of verandering aan sou bring.Maar alles is soos altyd nog:die vrae is nog daar,en knaend nog die ou verlange na’n skoon besitwat hare nie mag wees.

Martjie weet nie waarom sy

’n stil verwagting had

dat daardie kuier by tant’ Hannie tog

verligting of verandering aan sou bring.

Maar alles is soos altyd nog:

die vrae is nog daar,

en knaend nog die ou verlange na

’n skoon besit

wat hare nie mag wees.

En tog kom af en toe’n glimlag haar verrasin weemoeds-uur,en vra sy aan haarself of pa en mawel ooit die rykdom het gekenwat haar besitting is.Dan weer, meteens, bevind sy haarop boodskap weg, na Roelf,maar keer terug op halfpad, omdat synie weet wat sy hom eintlik het te sê—en voel haar dan soos eenverstote in haar armoed, en verlaat.Martjie het nog nooit haarself gevraof Roelofs aansien by die mense haarbewoge het om hom te eeren lief te hê.Dat hy die eeren aansien moet gewinen dat sy, baie-maal,nou hierdan daar,’n woord van lof moet hoorop hom—sy voel maar netdat alles so moet wees,dat net so goed die sonop middernag kan skynas dat ’t anders is;en in haar oë lê ’n kalme blik wat sê:„Ek weet dit al;„is dit maar al wat julle het te sê„van hom?„O, myne is hy,„en meer as een van julle s’n,„hy’s myne alleen!”

En tog kom af en toe

’n glimlag haar verras

in weemoeds-uur,

en vra sy aan haarself of pa en ma

wel ooit die rykdom het geken

wat haar besitting is.

Dan weer, meteens, bevind sy haar

op boodskap weg, na Roelf,

maar keer terug op halfpad, omdat sy

nie weet wat sy hom eintlik het te sê—

en voel haar dan soos een

verstote in haar armoed, en verlaat.

Martjie het nog nooit haarself gevra

of Roelofs aansien by die mense haar

bewoge het om hom te eer

en lief te hê.

Dat hy die eer

en aansien moet gewin

en dat sy, baie-maal,

nou hier

dan daar,

’n woord van lof moet hoor

op hom—

sy voel maar net

dat alles so moet wees,

dat net so goed die son

op middernag kan skyn

as dat ’t anders is;

en in haar oë lê ’n kalme blik wat sê:

„Ek weet dit al;

„is dit maar al wat julle het te sê

„van hom?

„O, myne is hy,

„en meer as een van julle s’n,

„hy’s myne alleen!”

Back to IndexNext